SlideShare a Scribd company logo
1 of 23
Graad 8
DIREKTE &
INDIREKTE REDE
Leerder Doelwitte
 Onderskeiding te kan tref tussen direkte en indirekte rede.
 Die direkte rede te kan omskryf in die indirekte rede
 Gepaste gebruik van leestekens
Direkte rede
 Wanneer ’n persoon se direkte woorde gebruik word
sonder enige verandering, noem ons dit die direkte
rede.
 Hy sê: ’’Ek was nie daar nie.’’
 ’’Ek was,’’ sê hy, ’’nie daar nie.’’
 ’’Ek was nie daar nie,’’ sê hy.
Direkte rede
 Onthou die volgorde van die leesteken en die
aanhalingsteken:
1. Eers leesteken
2. Dan aanhalingsteken
Direkte rede
 Die aanwysings kan:
 voor
 in die middel of
 agter staan
Direkte rede
1. Hy sê: ’’Ek eet die kos.’’ (voor)
2. ’’Ek eet,’’ sê hy, ’’die kos.’’ (middel)
3. ’’Ek eet die kos,’’ sê hy. (agter)
 Die vraag-en uitroepteken kan die plek van die komma
neem as die aanwysing in die middel of agter staan:
 ’’Eina!’’ skreeu hy.
 Die volgende is belangrik by die indirekte rede:
 Direkte rede Indirekte rede
 hier daar
 hiernatoe daarnatoe
 hierdie daardie
 nou/dan toe
 Die volgende is belangrik by die indirekte rede:
 Direkte rede Indirekte rede
 vandag daardie dag
 vanjaar daardie jaar
 gister die vorige dag
 gistermiddag die vorige middag
 Die volgende is belangrik by die indirekte rede:
 Direkte rede Indirekte rede
 gistermiddag die vorige middag
 gisteraand die vorige aand
 eergister twee dae gelede
 môre die volgende dag
 Die volgende is belangrik by die indirekte rede:
 Direkte rede Indirekte rede
 môre middag die volgende middag
 môre aand die volgende aand
 oormôre oor twee dae
 Wat gebeur met die voornaamwoord (pronoun) in die
indirekte rede?
DIT VERANDER!
 Direkte rede Indirekte rede
 my haar / hom
 jy hy / sy
 julle hulle
 joune syne (his)/ haar (hers)
 ek sy (hy) / haar (she)
 ons julle
 myne syne / hare
 Die gebruik van dat of of
 By die indirekte rede gebruik ons in stelsinne dat ∴
 Charles sê: ‘’Ek hou baie van skool.” (Direkte rede)
 Charles sê dat hy baie van skool hou. (Indirekte rede)
 By vraagsinne gebruik ons of (whether):
 Charles vra: ’’Hou jy baie van skool?’’ (Direkte rede)
 Charles vra of jy van baie skool hou. (indirekte rede)
 Wanneer die eerste woord van ’n vraag ’n vraende
voornaamwoord is, word hierdie vraag gebruik in die
indirekte rede:
 Die man vra: ’’Wanneer eet ons?’’
 Die man vra wanneer ons eet.
 Wanneer daar ’n bevel (order) in die direkte rede
voorkom:
 Die onderwyser beveel: ’’Kinders, doen julle huiswerk!’’
(Direkte rede)
 Die onderwyser beveel dat die kinders hulle huiswerk moet
doen. (Indirekte rede)
 OF
 Die onderwyser beveel die kinders om hulle huiswerk te
doen. (Indirekte rede)
 Wanneer die werkwoord in die aanwysing in die
verlede tyd is, bv het gesê / het gevra, dan verander
die werkwoord tussen die aanhalingsteken ook na die
verlede tyd:
 Die netbalspeler het gesê: ’’Ons het die wedstryd vandag
verloor.’’
Die netbalspeler het gesê dat hulle die wedstryd daardie dag
verloor het.
 OF
 Vader het gesê: ’’Hierdie papiere moet voor môre
opgetel word.’’
Vader het gesê dat daardie papiere voor die volgende
dag opgetel moes word.
 Uitroepe soos Eina!; Foei tog!; Hoera! mag net in die
direkte rede gebruik word. In die indirekte rede moet
die emosie nog steeds uitgedruk word deur dit te
beskryf.
 ’’Eina, ek het my vinger in die deur vasgeknyp!’’ het die
meisie geskreeu.
 Die meisie het van pyn geskreeu dat sy haar vinger in
die deur vasgeknyp het’’.
 Die kaptein van die span roep uit: ’’Hoera, ons het die
wedstryd gewen!’’
 Die kaptein van die span roep met blydskap uit dat
hulle die wedstryd gewen het.
 In die volgende gevalle word die woord dat nie gebruik
nie, want die woorde het nie verander nie:
 Devan sê: ’’Ek is moeg.’’
Devan sê hy is moeg.
 Die leerder het gesê: ’’Ek het vandag die toets gedruip.’’
 Die leerders het gesê hy het daardie dag die toets
gedruip.
 DIE EINDE...
 Kahoot Game Pin : 07084842
 https://kahoot.it/challenge/07084842?challenge-
id=8212d812-7e48-4550-a1a8-
8c55611beffd_1631136994856

More Related Content

What's hot

The future perfect tense
The future perfect tenseThe future perfect tense
The future perfect tenseRomanychch
 
Pronoun ppt
Pronoun pptPronoun ppt
Pronoun pptcebel
 
Subject verb agreement
Subject   verb agreementSubject   verb agreement
Subject verb agreementssuser862a42
 
How To Write A Short Story
How To Write A Short StoryHow To Write A Short Story
How To Write A Short Storyhiratufail
 
Pee paragraphs
Pee paragraphsPee paragraphs
Pee paragraphsrddietrich
 
Direct and indirect presentation
Direct and indirect presentationDirect and indirect presentation
Direct and indirect presentationSaqibAli269
 
7th grade Narrative Writing
7th grade Narrative Writing 7th grade Narrative Writing
7th grade Narrative Writing krochalek
 
Writing a playscript
Writing a playscriptWriting a playscript
Writing a playscriptfknights
 
Direct And Indirect Speech
Direct And Indirect SpeechDirect And Indirect Speech
Direct And Indirect SpeechAbhinav Somani
 
Ppt on article by manish kumar
Ppt on article by manish kumarPpt on article by manish kumar
Ppt on article by manish kumarmanish kumar
 
Picture description
Picture descriptionPicture description
Picture descriptionsamina khan
 
Types of Narratives
Types of NarrativesTypes of Narratives
Types of NarrativesSam Georgi
 
Declarative sentences
Declarative sentencesDeclarative sentences
Declarative sentencesVarun Devang
 

What's hot (20)

metaphor and simile
metaphor and similemetaphor and simile
metaphor and simile
 
Progressive tenses
Progressive tensesProgressive tenses
Progressive tenses
 
The future perfect tense
The future perfect tenseThe future perfect tense
The future perfect tense
 
Dialoog
DialoogDialoog
Dialoog
 
Pronoun ppt
Pronoun pptPronoun ppt
Pronoun ppt
 
Subject verb agreement
Subject   verb agreementSubject   verb agreement
Subject verb agreement
 
How To Write A Short Story
How To Write A Short StoryHow To Write A Short Story
How To Write A Short Story
 
Pee paragraphs
Pee paragraphsPee paragraphs
Pee paragraphs
 
Direct and indirect presentation
Direct and indirect presentationDirect and indirect presentation
Direct and indirect presentation
 
7th grade Narrative Writing
7th grade Narrative Writing 7th grade Narrative Writing
7th grade Narrative Writing
 
Subject verb agreement
Subject verb agreementSubject verb agreement
Subject verb agreement
 
Writing a playscript
Writing a playscriptWriting a playscript
Writing a playscript
 
Direct And Indirect Speech
Direct And Indirect SpeechDirect And Indirect Speech
Direct And Indirect Speech
 
Sentence types by function
Sentence types by functionSentence types by function
Sentence types by function
 
Ppt on article by manish kumar
Ppt on article by manish kumarPpt on article by manish kumar
Ppt on article by manish kumar
 
Picture description
Picture descriptionPicture description
Picture description
 
Types of Narratives
Types of NarrativesTypes of Narratives
Types of Narratives
 
Tenses
TensesTenses
Tenses
 
Declarative sentences
Declarative sentencesDeclarative sentences
Declarative sentences
 
Direct indirect object
Direct indirect objectDirect indirect object
Direct indirect object
 

Direkte & Indirekte Rede Graad 8

  • 2. Leerder Doelwitte  Onderskeiding te kan tref tussen direkte en indirekte rede.  Die direkte rede te kan omskryf in die indirekte rede  Gepaste gebruik van leestekens
  • 3. Direkte rede  Wanneer ’n persoon se direkte woorde gebruik word sonder enige verandering, noem ons dit die direkte rede.  Hy sê: ’’Ek was nie daar nie.’’  ’’Ek was,’’ sê hy, ’’nie daar nie.’’  ’’Ek was nie daar nie,’’ sê hy.
  • 4. Direkte rede  Onthou die volgorde van die leesteken en die aanhalingsteken: 1. Eers leesteken 2. Dan aanhalingsteken
  • 5. Direkte rede  Die aanwysings kan:  voor  in die middel of  agter staan
  • 6. Direkte rede 1. Hy sê: ’’Ek eet die kos.’’ (voor) 2. ’’Ek eet,’’ sê hy, ’’die kos.’’ (middel) 3. ’’Ek eet die kos,’’ sê hy. (agter)  Die vraag-en uitroepteken kan die plek van die komma neem as die aanwysing in die middel of agter staan:  ’’Eina!’’ skreeu hy.
  • 7.  Die volgende is belangrik by die indirekte rede:  Direkte rede Indirekte rede  hier daar  hiernatoe daarnatoe  hierdie daardie  nou/dan toe
  • 8.  Die volgende is belangrik by die indirekte rede:  Direkte rede Indirekte rede  vandag daardie dag  vanjaar daardie jaar  gister die vorige dag  gistermiddag die vorige middag
  • 9.  Die volgende is belangrik by die indirekte rede:  Direkte rede Indirekte rede  gistermiddag die vorige middag  gisteraand die vorige aand  eergister twee dae gelede  môre die volgende dag
  • 10.  Die volgende is belangrik by die indirekte rede:  Direkte rede Indirekte rede  môre middag die volgende middag  môre aand die volgende aand  oormôre oor twee dae
  • 11.  Wat gebeur met die voornaamwoord (pronoun) in die indirekte rede? DIT VERANDER!
  • 12.  Direkte rede Indirekte rede  my haar / hom  jy hy / sy  julle hulle  joune syne (his)/ haar (hers)  ek sy (hy) / haar (she)  ons julle  myne syne / hare
  • 13.  Die gebruik van dat of of  By die indirekte rede gebruik ons in stelsinne dat ∴  Charles sê: ‘’Ek hou baie van skool.” (Direkte rede)  Charles sê dat hy baie van skool hou. (Indirekte rede)
  • 14.  By vraagsinne gebruik ons of (whether):  Charles vra: ’’Hou jy baie van skool?’’ (Direkte rede)  Charles vra of jy van baie skool hou. (indirekte rede)
  • 15.  Wanneer die eerste woord van ’n vraag ’n vraende voornaamwoord is, word hierdie vraag gebruik in die indirekte rede:  Die man vra: ’’Wanneer eet ons?’’  Die man vra wanneer ons eet.
  • 16.  Wanneer daar ’n bevel (order) in die direkte rede voorkom:  Die onderwyser beveel: ’’Kinders, doen julle huiswerk!’’ (Direkte rede)  Die onderwyser beveel dat die kinders hulle huiswerk moet doen. (Indirekte rede)  OF  Die onderwyser beveel die kinders om hulle huiswerk te doen. (Indirekte rede)
  • 17.  Wanneer die werkwoord in die aanwysing in die verlede tyd is, bv het gesê / het gevra, dan verander die werkwoord tussen die aanhalingsteken ook na die verlede tyd:  Die netbalspeler het gesê: ’’Ons het die wedstryd vandag verloor.’’ Die netbalspeler het gesê dat hulle die wedstryd daardie dag verloor het.
  • 18.  OF  Vader het gesê: ’’Hierdie papiere moet voor môre opgetel word.’’ Vader het gesê dat daardie papiere voor die volgende dag opgetel moes word.
  • 19.  Uitroepe soos Eina!; Foei tog!; Hoera! mag net in die direkte rede gebruik word. In die indirekte rede moet die emosie nog steeds uitgedruk word deur dit te beskryf.  ’’Eina, ek het my vinger in die deur vasgeknyp!’’ het die meisie geskreeu.  Die meisie het van pyn geskreeu dat sy haar vinger in die deur vasgeknyp het’’.
  • 20.  Die kaptein van die span roep uit: ’’Hoera, ons het die wedstryd gewen!’’  Die kaptein van die span roep met blydskap uit dat hulle die wedstryd gewen het.
  • 21.  In die volgende gevalle word die woord dat nie gebruik nie, want die woorde het nie verander nie:  Devan sê: ’’Ek is moeg.’’ Devan sê hy is moeg.
  • 22.  Die leerder het gesê: ’’Ek het vandag die toets gedruip.’’  Die leerders het gesê hy het daardie dag die toets gedruip.
  • 23.  DIE EINDE...  Kahoot Game Pin : 07084842  https://kahoot.it/challenge/07084842?challenge- id=8212d812-7e48-4550-a1a8- 8c55611beffd_1631136994856