SlideShare a Scribd company logo
1 of 12
DIE ONTKENNENDE
VORM(DIE NEGATIEF)
Gr. 11
Die Negatief...
• Ek gaan nie my naam sê
nie.
• Ek gaan nie my teken vir
jou gee nie.
• Ek gaan nie my nommer
vir jou gee nie.
Basiese reêls
• As jy iets ontken – then you’re denying it.
• In ’n sin sonder ’n voorwerp gebruik ons nie twee nie’s.
• The pirate sentence / Die seerower Sin
• The pirate only has one nie (knee).
• Jan lees. Jan lees nie.
Basiese reëls
• ’n Normale mens het twee knieë (two nie’s).
• Daarom het ’n gewone sin met ’n voorwerp twee nie’s.
• Jan lees ’n boek. Jan lees nie ’n boek nie.
• Jan het ’n interessante boek in die biblioteek gelees.
• Jan het nie ’n interessante boeke in die biblioteek gelees nie.
• Die eerste nie word na die werkwoord geskryf en die tweede nie
word aan die einde van die sin geskryf.
• Jan sal ’n interessant boek tydens die vakansie lees.
• Jan sal nie ’n interessant boek tydens die vakansie lees nie.
Wanneer jy ’n vraag gevra word
• Ons antwoord met ’n Nee deur nie na die werkwoord en nie
aan die einde van die sin.
• Voel jy siek? Nee, ek voel nie siek nie.
• Hou jy daarvan om sokker te speel? Nee, ek hou nie
daarvan om sokker te speel nie.
• Gaan jy volgende jaar Wiskunde neem? Nee, ek gaan nie
volgende jaar Wiskunde neem nie.
• Gaan hulle volgende jaar universiteit toe? Nee, hulle
gaan nie volgende jaar universiteit toe nie.
Party woorde verander as ons die negatief
gebruik
• Die veranderde woord neem die plek van die eerste
nie en die tweede nie gaan soos gewoonlik na die einde
van die sin.
• iemand – niemand.......nie
• êrens – nêrens.......nie
• ooit – nooit.....nie
• iets – niks.....nie
• al – nog nog.... nie
• al ooit – nog nooit.... nie
• Is daar iemand in die kamer? Nee, daar is niemand
in die kamer nie.
• Het jy al ooit op ’n skaatsplank gery? Nee, ek het
nog nooit op ’n skaatsplank gery nie.
• Ek het iets buite gehoor wat my bangmaak Nee, ek
het niks buite gehoor wat my bangmaak nie.
• Hy het die skelm êrens gesien. Nee, hy het die
skelms nêrens gesien nie.
As ons ’n bevel gee
• Begin ons die sin met Moenie (don’t) die werkwoord
staan dan aan die einde van die sin, gevolg deur die
nie.
• Jy sal ’n bevel herken, want dit begin met ’n werkwoord
en eindig met ’n uitroepteken.
• Staan op! Moenie opstaan nie!
• Maak die venster toe! Moenie die venster toemaak
nie!
• Maak asseblief die venster oop. Moet asseblief nie
die venster oopmaak nie.
Haal julle handboeke uit...
• Op bl. 53 en voltooi die aktiwiteit.

More Related Content

What's hot

Simple future will x going to
Simple future  will x going toSimple future  will x going to
Simple future will x going toRegina Duarte
 
Kalimat aktifpasif-kalimat-langsung-taklangsung
Kalimat aktifpasif-kalimat-langsung-taklangsungKalimat aktifpasif-kalimat-langsung-taklangsung
Kalimat aktifpasif-kalimat-langsung-taklangsungstikesby kebidanan
 
Direct and indirect presentation
Direct and indirect presentationDirect and indirect presentation
Direct and indirect presentationSaqibAli269
 
Conditional sentences
Conditional sentencesConditional sentences
Conditional sentencesRaluca Stoica
 
Power point noun clause & phrase
Power point noun clause & phrasePower point noun clause & phrase
Power point noun clause & phraseFitriyana Rahma
 
Adverbial clauses of place
Adverbial clauses of placeAdverbial clauses of place
Adverbial clauses of placeFesta Shabani
 
The correlative conjuntions final(1)
The correlative conjuntions  final(1)The correlative conjuntions  final(1)
The correlative conjuntions final(1)Cris
 
Either/or, Neither/nor
Either/or, Neither/norEither/or, Neither/nor
Either/or, Neither/norEmily Condon
 
Direct Speech and Indirect Speech | Narration Change in English Grammar
Direct Speech and Indirect Speech | Narration Change in English GrammarDirect Speech and Indirect Speech | Narration Change in English Grammar
Direct Speech and Indirect Speech | Narration Change in English GrammarPrajnaparamita Bhowmik
 
Mixed conditional
Mixed conditionalMixed conditional
Mixed conditionalEOI
 
Ways to ask for a favor
Ways to ask for a favorWays to ask for a favor
Ways to ask for a favorSuany Aparicio
 
Grammar articles
Grammar articlesGrammar articles
Grammar articlesSonia1942
 
Adjectives ending in '-ing' or '-ed'
Adjectives ending in '-ing' or '-ed'Adjectives ending in '-ing' or '-ed'
Adjectives ending in '-ing' or '-ed'theLecturette
 

What's hot (20)

Simple future will x going to
Simple future  will x going toSimple future  will x going to
Simple future will x going to
 
Kalimat aktifpasif-kalimat-langsung-taklangsung
Kalimat aktifpasif-kalimat-langsung-taklangsungKalimat aktifpasif-kalimat-langsung-taklangsung
Kalimat aktifpasif-kalimat-langsung-taklangsung
 
Direct and indirect presentation
Direct and indirect presentationDirect and indirect presentation
Direct and indirect presentation
 
Irregular Verbs
Irregular VerbsIrregular Verbs
Irregular Verbs
 
Conditional sentences
Conditional sentencesConditional sentences
Conditional sentences
 
Power point noun clause & phrase
Power point noun clause & phrasePower point noun clause & phrase
Power point noun clause & phrase
 
Adverbial clauses of place
Adverbial clauses of placeAdverbial clauses of place
Adverbial clauses of place
 
The correlative conjuntions final(1)
The correlative conjuntions  final(1)The correlative conjuntions  final(1)
The correlative conjuntions final(1)
 
Either/or, Neither/nor
Either/or, Neither/norEither/or, Neither/nor
Either/or, Neither/nor
 
Direct Speech and Indirect Speech | Narration Change in English Grammar
Direct Speech and Indirect Speech | Narration Change in English GrammarDirect Speech and Indirect Speech | Narration Change in English Grammar
Direct Speech and Indirect Speech | Narration Change in English Grammar
 
Mixed conditional
Mixed conditionalMixed conditional
Mixed conditional
 
Zero and first conditional
Zero and first conditionalZero and first conditional
Zero and first conditional
 
Ways to ask for a favor
Ways to ask for a favorWays to ask for a favor
Ways to ask for a favor
 
Grammar articles
Grammar articlesGrammar articles
Grammar articles
 
Adverb clauses condition
Adverb clauses conditionAdverb clauses condition
Adverb clauses condition
 
Zero and first conditional
Zero and first conditionalZero and first conditional
Zero and first conditional
 
Reported speech
Reported speechReported speech
Reported speech
 
Subject verb agreement
Subject verb agreementSubject verb agreement
Subject verb agreement
 
Quantifiers
QuantifiersQuantifiers
Quantifiers
 
Adjectives ending in '-ing' or '-ed'
Adjectives ending in '-ing' or '-ed'Adjectives ending in '-ing' or '-ed'
Adjectives ending in '-ing' or '-ed'
 

Die Ontkennende Vorm Graad 11

  • 2. Die Negatief... • Ek gaan nie my naam sê nie. • Ek gaan nie my teken vir jou gee nie. • Ek gaan nie my nommer vir jou gee nie.
  • 3. Basiese reêls • As jy iets ontken – then you’re denying it. • In ’n sin sonder ’n voorwerp gebruik ons nie twee nie’s. • The pirate sentence / Die seerower Sin • The pirate only has one nie (knee). • Jan lees. Jan lees nie.
  • 4. Basiese reëls • ’n Normale mens het twee knieë (two nie’s). • Daarom het ’n gewone sin met ’n voorwerp twee nie’s. • Jan lees ’n boek. Jan lees nie ’n boek nie. • Jan het ’n interessante boek in die biblioteek gelees. • Jan het nie ’n interessante boeke in die biblioteek gelees nie.
  • 5. • Die eerste nie word na die werkwoord geskryf en die tweede nie word aan die einde van die sin geskryf. • Jan sal ’n interessant boek tydens die vakansie lees. • Jan sal nie ’n interessant boek tydens die vakansie lees nie.
  • 6.
  • 7. Wanneer jy ’n vraag gevra word • Ons antwoord met ’n Nee deur nie na die werkwoord en nie aan die einde van die sin. • Voel jy siek? Nee, ek voel nie siek nie. • Hou jy daarvan om sokker te speel? Nee, ek hou nie daarvan om sokker te speel nie. • Gaan jy volgende jaar Wiskunde neem? Nee, ek gaan nie volgende jaar Wiskunde neem nie. • Gaan hulle volgende jaar universiteit toe? Nee, hulle gaan nie volgende jaar universiteit toe nie.
  • 8. Party woorde verander as ons die negatief gebruik • Die veranderde woord neem die plek van die eerste nie en die tweede nie gaan soos gewoonlik na die einde van die sin. • iemand – niemand.......nie • êrens – nêrens.......nie • ooit – nooit.....nie • iets – niks.....nie
  • 9. • al – nog nog.... nie • al ooit – nog nooit.... nie • Is daar iemand in die kamer? Nee, daar is niemand in die kamer nie. • Het jy al ooit op ’n skaatsplank gery? Nee, ek het nog nooit op ’n skaatsplank gery nie. • Ek het iets buite gehoor wat my bangmaak Nee, ek het niks buite gehoor wat my bangmaak nie. • Hy het die skelm êrens gesien. Nee, hy het die skelms nêrens gesien nie.
  • 10. As ons ’n bevel gee • Begin ons die sin met Moenie (don’t) die werkwoord staan dan aan die einde van die sin, gevolg deur die nie. • Jy sal ’n bevel herken, want dit begin met ’n werkwoord en eindig met ’n uitroepteken.
  • 11. • Staan op! Moenie opstaan nie! • Maak die venster toe! Moenie die venster toemaak nie! • Maak asseblief die venster oop. Moet asseblief nie die venster oopmaak nie.
  • 12. Haal julle handboeke uit... • Op bl. 53 en voltooi die aktiwiteit.