SlideShare a Scribd company logo
1 of 15
Transversale
golwe
1
Bl. 12
Bl. 10
Dwarsgolwe of transversale
golwe
’n Transversale golf is ’n golf waarvan die rigting
van versteuring loodreg ten opsigte van die
bewegingsrigting is. Transversale golwe is ’n
opeenvolging van transversale pulse.
2
Bl. 10
Bl. 12
Elke heen-en-weer beweging is een volledige ossilasie.
Die aantal ossilasies (herhalings) per sekonde is die frekwensie van die golf.
Frekwensie=
Aantal herhalings
tyd
3
Herts (Hz)
Sekondes (s)
Voorbeeld 3:
1. Watergolwe slaan teen ‘n boot. Die golwe slaan twaalf keer in 2
minute teen die boot. Wat is die frekwensie van die golwe? (4)
2. Anri is baie gespanne voor die eksamen. Sy loop agtien keer in 3
minute op en af in die gang voor die eksamenlokaal. Wat is die
frekwensie van haar lopery? (4)
4
Transversale golf
bewegingsrigting van golf
rigting van versteuring
5
+
0
-
P
Z
amplitude
W
YZ
U
T
Q
R VZ
golfkruin
rusposisie
golflengte
A
S
trog
X
6
7
+
0
-
P
Z
amplitude
W YZ
U
T
Q
R VZ
A
S
X
Amplitude: Maksimum uitwyking van ʼn deeltjie vanaf sy rusposisie bv. Z tot P en A tot Y.
8
+
0
-
P
Z
W YZ
U
T
Q
R VZ
golfkruin
A
S
trog
X
Kruin: Hoogste dele van die golf waar maksimum uitwyking vanaf die rusposisie
plaasvind, word kruine genoem, bv. P, R, V.
Trog/buike/dale: Laagste dele van golf waar maksimum uitwyking vanaf rusposisie
plaasvind, bv. W, X, Y.
Punte in fase: Indien twee punte dieselfde beweging op dieselfde oomblik uitvoer en
ewe ver vanaf rusposisie is. Punte in fase: P en R; Q en S; T en U.
Punte uit fase: Indien twee punte nie dieselfde beweging op dieselfde oomblik
uitvoer nie en nie ewe ver vanaf rusposisie is nie. Punte uit fase: P en W; Q en T; T en
Y.
9
+
0
-
P
Z
W YZ
U
T
Q
R VZ
A
S
X
Projeksie van golwe in golftenk:
•Donker strepe is golfkruine.
•Ligte stroke is golfdale/trôe.
10
Interferensie
•Ontmoeting van twee kruine of twee trôe - konstruktiewe interferensie.
•Ontmoeting van kruin en trog - destruktiewe interferensie.
11
Golflengte (λ): Afstand tussen twee opeenvolgende punte wat in fase is, bv.
P tot R en W tot X.
Eenheid van golflengte, meter (m).
Frekwensie (f): Aantal heelgolwe (golflengtes) wat elke sekonde by ʼn gegewe punt
verby beweeg.
Eenheid van frekwensie, hertz (Hz).
Periode (T): Tyd wat dit een volledige golf neem om by ʼn punt verby te beweeg.
Eenheid van periode: sekonde (s).
12
1
T = f
Verband tussen frekwensie (ƒ) en periode (T):
periode (s) frekwensie (Hz)
v = fʎ golflengte (m)
spoed (m⋅s-1)
Golfvergelyking:
frekwensie (Hz= s-1)
Golfspoed – die afstand wat ’n
punt op die golf per
eenheidstyd beweeg.
13
Voorbeeld 4
(1) ʼn Watergolf kom hawe binne teen ʼn spoed van 1,7 m⋅s-1 en ʼn
golflengte van 200 cm. Bereken die frekwensie waarmee die golf
die hawe muur tref. (4)
(2) 5 golwe lê ’n afstand van 10 cm af in 2 sekondes. Bereken:
a) die spoed van die golwe. (4)
b) die frekwensie van die golwe (3)
c) die periode van die golwe (3)
d) die golflengte van die golwe. (4)
14
15
HUISWERK
Oefening 1
Bl 15
Nr 1-6;
7.1-7.4;
8-9;
11-19 Bl. 15

More Related Content

Featured

Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them wellGood Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Saba Software
 
Introduction to C Programming Language
Introduction to C Programming LanguageIntroduction to C Programming Language
Introduction to C Programming Language
Simplilearn
 

Featured (20)

How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
 
ChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slidesChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slides
 
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike RoutesMore than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
 
Barbie - Brand Strategy Presentation
Barbie - Brand Strategy PresentationBarbie - Brand Strategy Presentation
Barbie - Brand Strategy Presentation
 
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them wellGood Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
Good Stuff Happens in 1:1 Meetings: Why you need them and how to do them well
 
Introduction to C Programming Language
Introduction to C Programming LanguageIntroduction to C Programming Language
Introduction to C Programming Language
 

Transversale golwe.pptx

  • 2. Dwarsgolwe of transversale golwe ’n Transversale golf is ’n golf waarvan die rigting van versteuring loodreg ten opsigte van die bewegingsrigting is. Transversale golwe is ’n opeenvolging van transversale pulse. 2 Bl. 10 Bl. 12
  • 3. Elke heen-en-weer beweging is een volledige ossilasie. Die aantal ossilasies (herhalings) per sekonde is die frekwensie van die golf. Frekwensie= Aantal herhalings tyd 3 Herts (Hz) Sekondes (s)
  • 4. Voorbeeld 3: 1. Watergolwe slaan teen ‘n boot. Die golwe slaan twaalf keer in 2 minute teen die boot. Wat is die frekwensie van die golwe? (4) 2. Anri is baie gespanne voor die eksamen. Sy loop agtien keer in 3 minute op en af in die gang voor die eksamenlokaal. Wat is die frekwensie van haar lopery? (4) 4
  • 5. Transversale golf bewegingsrigting van golf rigting van versteuring 5
  • 7. 7 + 0 - P Z amplitude W YZ U T Q R VZ A S X Amplitude: Maksimum uitwyking van ʼn deeltjie vanaf sy rusposisie bv. Z tot P en A tot Y.
  • 8. 8 + 0 - P Z W YZ U T Q R VZ golfkruin A S trog X Kruin: Hoogste dele van die golf waar maksimum uitwyking vanaf die rusposisie plaasvind, word kruine genoem, bv. P, R, V. Trog/buike/dale: Laagste dele van golf waar maksimum uitwyking vanaf rusposisie plaasvind, bv. W, X, Y.
  • 9. Punte in fase: Indien twee punte dieselfde beweging op dieselfde oomblik uitvoer en ewe ver vanaf rusposisie is. Punte in fase: P en R; Q en S; T en U. Punte uit fase: Indien twee punte nie dieselfde beweging op dieselfde oomblik uitvoer nie en nie ewe ver vanaf rusposisie is nie. Punte uit fase: P en W; Q en T; T en Y. 9 + 0 - P Z W YZ U T Q R VZ A S X
  • 10. Projeksie van golwe in golftenk: •Donker strepe is golfkruine. •Ligte stroke is golfdale/trôe. 10
  • 11. Interferensie •Ontmoeting van twee kruine of twee trôe - konstruktiewe interferensie. •Ontmoeting van kruin en trog - destruktiewe interferensie. 11
  • 12. Golflengte (λ): Afstand tussen twee opeenvolgende punte wat in fase is, bv. P tot R en W tot X. Eenheid van golflengte, meter (m). Frekwensie (f): Aantal heelgolwe (golflengtes) wat elke sekonde by ʼn gegewe punt verby beweeg. Eenheid van frekwensie, hertz (Hz). Periode (T): Tyd wat dit een volledige golf neem om by ʼn punt verby te beweeg. Eenheid van periode: sekonde (s). 12
  • 13. 1 T = f Verband tussen frekwensie (ƒ) en periode (T): periode (s) frekwensie (Hz) v = fʎ golflengte (m) spoed (m⋅s-1) Golfvergelyking: frekwensie (Hz= s-1) Golfspoed – die afstand wat ’n punt op die golf per eenheidstyd beweeg. 13
  • 14. Voorbeeld 4 (1) ʼn Watergolf kom hawe binne teen ʼn spoed van 1,7 m⋅s-1 en ʼn golflengte van 200 cm. Bereken die frekwensie waarmee die golf die hawe muur tref. (4) (2) 5 golwe lê ’n afstand van 10 cm af in 2 sekondes. Bereken: a) die spoed van die golwe. (4) b) die frekwensie van die golwe (3) c) die periode van die golwe (3) d) die golflengte van die golwe. (4) 14
  • 15. 15 HUISWERK Oefening 1 Bl 15 Nr 1-6; 7.1-7.4; 8-9; 11-19 Bl. 15

Editor's Notes

  1. Weet jy wat die potloodsom is? Onderste een op boonste een maal agterste een Bv. 1 appel kos 5 c 10 appels kos 50 c EENVOUDIG Né Bv. hoe ver is 3,75 ligjare as 1 ligjaar 9,461 x 1012 km is? 3,75 1 𝑥 9,461 𝑥 1 0 12 dus 3,55 x 1013 km [dan oefen hulle sommer wetenskaplike notasie op die sakrekenaar ook] OF by molsomme kan ook lekker werk
  2. Onthou leerders van eenhede!!
  3. NB!! Punte in fase en uit fase moet verwys word deur na die vorige slide te kyk.
  4. Ek het mooi voorbeelde hiervan. Vra dat ek jou kan wys
  5. Periode is omgekeerd eweredig aan frekwensie ∴1/f