Palmsondag
Die intog in Jerusalem
volgens Markus. (Mark.11)
•2 Sterk temas – Mag en
Jerusalem.
•Jesus nooi ons met 2 woorde:
“Volg My.”
•Jesus loop die mag trompop.
•Politek/godsdiens/ekonomie
speel ‘n groot rol.
•Daar is by Jesus ‘n diep
oortuiging van hoe ons met
mag/beheer/invloed moet
omgaan daar waar God ons
geplaas het.
•Wat kan die intog in Jerusalem
my en jou leer?
As ons in Jesus se voetspore wil
loop moet ons keuses maak:
•Ek of ons?
• As jy ja gesê het vir Jesus beteken
dit nog nie jy doen goed op Jesus
se manier nie.
• Wie sê die mense is ek? Wie sê
jy?
•Praat jy namens “ons” of
namens “ek”?
•Is ons bereid om Sy pad te
loop?
Donkie of Perd?
•2 Intogte – een van die Ooste
op ‘n donkie (Jesus) en een in
die Weste op ‘n perd (Keiser).
•Die een verteenwoordig
dienskneg en die ander
mag/beheer.
•Jesus se manier is duidelik –
geen juigkreet, rassisme,
populisme, militarisme,
dreigtaal nie. Loop die 2de myl,
betaal die keiser, vyande liefhê
ens.
•Wat is jou manier?
Lewe of dood?
•Altyd ‘n keuse tussen lewe en
dood.
•Mense wat deel het aan Jesus
gee hulle lewe as losprys. -
Mark.10: 45
•Hoe word ek vrygekoop van my
gemak?
•Hoe lyk dit as Jesus
inkom/intog neem in jou lewe?
Tema: In Jesus se voetspore

Tema: In Jesus se voetspore

  • 2.
    Palmsondag Die intog inJerusalem volgens Markus. (Mark.11)
  • 3.
    •2 Sterk temas– Mag en Jerusalem. •Jesus nooi ons met 2 woorde: “Volg My.” •Jesus loop die mag trompop. •Politek/godsdiens/ekonomie speel ‘n groot rol.
  • 4.
    •Daar is byJesus ‘n diep oortuiging van hoe ons met mag/beheer/invloed moet omgaan daar waar God ons geplaas het. •Wat kan die intog in Jerusalem my en jou leer?
  • 5.
    As ons inJesus se voetspore wil loop moet ons keuses maak: •Ek of ons? • As jy ja gesê het vir Jesus beteken dit nog nie jy doen goed op Jesus se manier nie. • Wie sê die mense is ek? Wie sê jy?
  • 6.
    •Praat jy namens“ons” of namens “ek”? •Is ons bereid om Sy pad te loop?
  • 7.
    Donkie of Perd? •2Intogte – een van die Ooste op ‘n donkie (Jesus) en een in die Weste op ‘n perd (Keiser). •Die een verteenwoordig dienskneg en die ander mag/beheer.
  • 8.
    •Jesus se manieris duidelik – geen juigkreet, rassisme, populisme, militarisme, dreigtaal nie. Loop die 2de myl, betaal die keiser, vyande liefhê ens. •Wat is jou manier?
  • 9.
    Lewe of dood? •Altyd‘n keuse tussen lewe en dood. •Mense wat deel het aan Jesus gee hulle lewe as losprys. - Mark.10: 45
  • 10.
    •Hoe word ekvrygekoop van my gemak? •Hoe lyk dit as Jesus inkom/intog neem in jou lewe?