SOORTE SINNE
1. STELSIN– Statement
(die soort sin gee inligting)
Dit is ‘n normale sin wat ‘n stelling is.
Gebruik die gewone S v1TOMPv2 I woordorde.
Bv. Die studente doen altyd hulle werk goed by
die huis om te slaag.
2.
2. VRAAGSIN –Question
(die soort sin vra inligting)
a. Die sin kan met die werkwoord (V1) begin.
Woordorde: v1STOMPv2I
* onthou V1 kan ook ‘n hulpwerkwoord wees.
bv. Doen die studente altyd hulle werk goed by die
huis om te slaag?
b. Die sin kan ook met ‘n vraagwoord begin.
Woordorde: Vraagwoord v1……
bv. Hoe/ Wanneer doen die studente hulle werk by die
huis om te slaag.
3.
3. BEVELSIN –command/ instruction
(die soort sin gee opdrag / instruksie)
Die sin begin met ‘n werkwoord v1
Die sin eindig met ‘n uitroepteken - !
Die sin kan die woord asseblief bevat.
Woordorde: V1STOMPv2I
Bv. Doen julle werk!
Doen asseblief julle werk!