Effective searching for EMS Professional Communication 144pvhead123
This session covers effective searching using boolean search strategies, as well as evaluating information that was presented at Stellenbosch University.
Using Google & Google Scholar effectively pvhead123
This session covers effective searching in Google & Google Scholar, as well as evaluating websites and was presented to Stellenbosch University Economic and Management Sciences Professional Communication students
Effective searching for EMS Professional Communication 144pvhead123
This session covers effective searching using boolean search strategies, as well as evaluating information that was presented at Stellenbosch University.
Using Google & Google Scholar effectively pvhead123
This session covers effective searching in Google & Google Scholar, as well as evaluating websites and was presented to Stellenbosch University Economic and Management Sciences Professional Communication students
2. In hierdie sessie gaan ons kyk na
die volgende
▪ Google indeksering & hoe Google werk
▪ Google soek- tegnieke
▪ Voor- en Nadele van Google en Google Scholar gebruik
▪ Google Scholar instellings (Stellenbosch)
▪ Google Scholar soek wenke
▪ Evalueer ‘n Webwerf se geloofwaardigheid
2
3. 3
Google Indeksering
▪ Volteks indeksering
▪ Sleutelwoorde kan enige plek in die dokument wees:
titel, opsomming, url, volteks, verwysingslys ens.
▪ Belangrik om spesifiek te wees wanneer jy soek
4. 4
Google Indeksering - Oefening
Soek die onderstaande teks en identifiseer die titel van die
boek:
This great law of economics results in the equally famous
supply curve. Without the supply curve, many of the chart-
based theories of economics fall apart.
5. 5
Google soek wenke
▪ Google plaas ‘n AND tussen spasies
▪ Hoofletters/kleinletters maak nie saak nie (behalwe vir
operateurs (AND/OR/NOT)
▪ Kan + (AND) of – (NOT) gebruik
▪ Woordorde maak saak, Google rank die uitslae volgens
jou woordorde
▪ Google ignoreer leestekens
6. 6
Google soekwenke
▪ Soek spesifieke veld:
▪ Soek spesifieke tipe dokumente:
define:
filetype:
intext:
intitle:
inurl:
7. 7
Google soekwenke - oefening
Soek die onderstaande:
1. Statistics on Higher Education in South Africa
2. The economics of coffee
3. PDF artikel oor Fake News AND economics
8. 8
Google foto soekfunsie
▪ Soek vir fotos op Google deur die foto tool te gebruik
▪ Soek ‘n spesifieke foto deur dit op te laai
10. 10
Google Scholar – Soekwenke
▪ Gebruik die gevorderde soek opsie
▪ Google soek outomaties vir verbuigings van die
stamwoord (compute searches computer, computerize)
▪ Dieselfde sokfunksie kan verkry word deur die ~ teken
18. 18
Google Scholar – Oefening
Soek Victoria Rubin, Yimin Chen and
others’ 2016 article on fake news and
truth
19. 19
Google Scholar – oefening
Gee die titel vir die onderstaande grafiek:
Allcott, H. and Gentzkow,
M., 2017. Social media
and fake news in the
2016 election. Journal of
economic
perspectives, 31(2),
pp.211-36.
21. 21
Evalueer webwerwe
CURRENCY: (Tydigheid)
Dit is belangrik om seker te maak dat jy die
jongste inligting gebruik. Vra jouself:
◦ Wat is die datum van die publikasie?
◦ Gebruik die bron onlangse inligting?
◦ Is die verwysings of skakels tydig?
◦ Is tydigheid belangrik vir die onderwerp?
Waarom? Waarom nie?
22. 22
Evalueer webwerwe
RELEVANCE:
All die versywings in ‘n projek moet relefant wees
tot jou onderwerp. Jy mag dalk nie die perfekte
ingliting kry nie, maar dit moet steeds verwant en
relefant wees. Vra jouself:
◦ Watter aspek van jou navrosingsvraag
beantwoord hierdie bron?
◦ Is dit gepas vir ‘n akademiese gehoor?
23. 23
Evalueer webwerwe
AUTHORITY: (Gesaghebbendheid)
Gesag wys daarop dat iemand uit ervaring praat,
of die nodige kennis besit om ‘n mening oor die
onderwerp uit te spreek. Onthou dat gesag in
konteks geplaas moet word. Vra jouself:
◦ Het die skrywer enige kwalifikasies binne die
studieveld?
◦ Is die skrywer geafilieër met enige organisasie
of gerespekteerde universiteit binne die
studieveld?
24. 24
Evalueer webwerwe
ACCURACY (Akkuraatheid)
Bepaling van akkuraatheid verseker dat die inligting wat jy
gebruik ondersteun word, en foutvry is. Vra jouself:
◦ Bevat die bron enige valse inligting of foute?
◦ Gebruik die bron goeie bronne on die argument te
staaf?
◦ Is die bron in lyn met ander wat die onderwerp
bespreek?
25. 25
Evalueer webwerwe
PURPOSE: (Doel)
Bronne kan geskryf word om te vermaak, in te lig,
te oorreed, en ander redes. Vra jouself:
◦ Is die inligting bevooroordelend in enige
manier?
◦ Waarom het die skrywer besluit om die inligting
te deel?
26. 26
Evalueer webwerwe
Gaan na die onderstaande skakel en evalueer die
webwerf
Liberty Writers
https://libertywritersblog.wordpress.com/