Inleiding (introduction) enagtergrond
(background) van die gedig:
Die liriek (lyric) is deur Ralph John Rabie (verhoognaam (stage name)):
Johannes Kerkorrel) gesing en deur Koos Kombuis geskryf.
Die gedig handel oor (is about) die geskiedenis (history) van Suid-Afrika en die
manier hoe die land verander (changed) het na die koms (arrival) van die
Europeërs.
Hoe dit ontwikkel (developed) het en hoe stede (cities), myne (mines) en
fabrieke (factories) opgerig (constructed) is.
Asook die feit dat die Europeërs en die inwoners (residents) van die land die
wild (wildlife) uitgeroei (eradicated) het, die Europeërs vir geld (money) en die
inwoners vir voedsel (food) en om klere (clothing) daaruit te maak. Dit is dan
ook deel van die rede waarom (part of the reason why) ons wildtuine (game
reserves) vandag het om ons wildediere (wild animals) te beskerm (protect).
Wat nie regverdig (not fair) is teenoor (towards) die wildediere nie.
3.
In strofeeen beskryf (describe) die skrywer Afrika voor (before) Europa
Afrika gekoloniseer (colonisation of Africa) het.
Die strofe beklemtoon (emphasise) ook die feit dat daar nog geen
geboue, paaie, myne (buldings, roads, mines)of ontwikkeling
(development) plaasgevind het nie. Net oop veld (open fields) en rustige
(calm) sonsondergange (sunsets). “en die horison wyd en oop”
In strofe twee word daar na die ondekkersreisigers (explorers) uit Europa
wat opsoek was na ‘n seeroete (sea route) om Afrika. Versreël 17- “toe kom
die skepe uit die weste”
Die skepe sou net by die verversingsspos (refreshment post) in die Kaap
(Cape) stop vir kos en water (food and water) maar die uiteinde (in the end)
was dat kolonalisasie van Afrika deur Europa plaas gevind het (colonisation
of Africa happen). Die was ook ‘the Scramble for Africa’ genoem. Versreël
19-20 “om te vra om kos en water en te bly vir soveel meer.”
4.
Met diekolonisasie van Afrika het die landskap verander (the landscape
changed) van oop velde (open fields) en huwels (hills) na stede (cities)en
plakkerskampe (squatter camps).
In strofe 3 word die ontdekkining (discovery) van minerale (minerals) en edel
metale (valuable metals) in Afrika en die myne (mines) en fabrieke (factories)
en industralisasie (industrialisation) wat gevolg het (that follows) en hoe dit die
inwoners (residents) van Afrika geaffekteer (effected) het beskryf.
“Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika” Die rykdom (riches)
verwys (refers) na die minerale (minerals) (steenkool, goud, en diamante
(coal, gold, diamonds)) wat in Afrika ontdek (discover) was.
Mynbou (mining) was die resultaat (result) van hierdie ontdekking (discovery)
van minerale. Die mense van ooral in Suid-Afrika het kom werk op die myne
(people from all over the South Africa came to work on the mines). Mense in
Suid-Afrika werk vandag nog op myne.
5.
Die gedeeltevan die gedig (part of the poem) kan aan die refrein gekoppel
word (can be linked to the chorus) waar die moeders vir die kinders sing
(mothers singing to the children) dat die pa’s wat op die myne werk veilig
moet terug kom huistoe (for the fathers to return home safely from the
mines), dat hulle saam gelukkig kan wees (so that they can be happy
together).
In strofe 4 word die ander gevolge (consequences) van die koloniale
tydperk (colonisation period) beskryf (described) :
Grense (boarders) wat opgerig (instated) is, Afrika wat verdeel (devided)
word in lande (countries) en stede (towns). “span dit met doringdraad”
Die wildelewe (wildlife) word uitgeskiet (shot out) deur jagters (hunters). “al
die diere moes kom buig voor die mag van die groot wildjagter voor die
mag van sy groot geweer.”
6.
Die laastereël (last line) van die gedig; “halala, mayibuye afrika” wat
beteken - Die verlange na ou Afrika (the longing for old Africa) wat verwys
(refers) na die Afrika voor die koloniseering van Afrika (before the
colonialism of Africa).
Die gedig handel oor (is about) die ontwikkeling (development) van Suid-
Afrika en vandag (today) het ons baie myne (mines) en fabrieke (factories),
en stede (towns) en dan het ons ook wildtuine (game reserves) om ons
wildediere (wildlife) te beskerm (protect).
7.
Literêre aspekte (literaryaspects)
van die gedig:
Titel (title): Halala Afrika beteken ‘Hoera Afrika’ wat kan gesien word (can be
seen as) dat daar vertroosing (consultation) gegee word dat Afrika weer sal
verenig (united). / Terugkeer na die land wat dit eens was (return to the land that it
was long ago).
Uiterlike bou: Die lied bestaan uit vier strofes (stanzas); strofe een, twee en vier
bestaan (consist) uit agt versreëls (lines). Strofe drie bestaan uit sewe versreëls.
Die refrein (chorus) is ‘n Zoeloe geskryf en gaan oor die grootheid (greatness) van
Afrika en die myne werkers (mine workers) wat terugkeer huis toe (that is
returning home).
Toon (tone): Vertroosting (consolation).
Rympatroon (rhyme pattern): Vryevers (free verse) – Geen vaste (set) rympatroon.
8.
Spreker (speaker): Derdepersoonverteller (third person narrator)
Boodskap (message): Die boodskap is dat ons die aarde (earth) moet
bewaar (save) en dit nie vernietig (destroy) nie.
Beeldspraak (Imagery):
Alliterasie: (Alliteration) Die herhaling van konsonante (The repetition of
consonants) -“skemer as die son sak”
Ironie (Irony): Die manier om jou mening te lig deur woorde te gebruik wat
gewoonlik die teenoorgestelde beteken. (The expression of meaning by
using language that usually mean the opposite) -“ewig is ons Afrika”
Personifikasie: (Personification) Om ‘n nie lewende ding menslike
eienskappe te gee. (To give a non-living thing human abilities) -“Daar was
rykdom in die maag van ons moeder afrika”
9.
Metafoor (metaphor):Twee goed met ‘n ooreenkoms word met mekaar
vergelyk. (Two things with a similarity are being compared with each
other). – “om te tonnel in die aarde”
Herhaling (Repetition): Die herhaling van woorde met die doel om iets te
beklemtoon. (The repetition of words for the purpose of emphasise). –
‘mag’ en ‘stillte’.
Die gedig is verhalende (narrative) die woorde ‘toe’ en ‘en’ dui daarop
(indicates that) en word herhaal (repeated).
Eufemisme (euphemism): Is om iets sagter te stel as wat dit regtig is. (A mild
word expression for something considered to be to harsh). – “stilte oorbly” ,
“stilte heers” verwys na (refer to) die vernietiging (destruction) van die
natuurlike hulpbronne (natural resources) van Suid-Afrika.
10.
Halala Afrika –Johannes Kerkorrel
1. Toe die wêreld hier nog jonk (young) was
2. en die horison wyd (wide) en oop
3. was dit groen hier in die halfrond (hemisfeer)
4. suid (south) van die ewenaar (equator)
5. en in die skemer (dusk) as die son sak
Derdepersoon
verteller
Alliterasie
Rympatroon:
Vryevers:
Geen vaste
rympatroon
“Toe/en” herhaling –
verhalende gedig
Lank terug
(Long ago)
11.
6. en diebeeste (cattle) huis toe loop
7. klink die roepstem (calling voice) van die vroue (women)
8. oor die heuwels (hills) van die land
9. halala, halala (hoera) (expression of hope)
10. Ewig (forever) is ons Afrika
Toon / Stemming
(tone): Vertroosting
(consolation)
In die eerste 10
reëls word Afrika
voor (before)die
kolonisasie
(colonisation)
beskryf
(described)
Ironie (Irony)
12.
11. tula tulamtanami
12. tula tula sanaboni
13. tula tula mtanami
14. ubab uzobuya sihlale naye
15. ubab uzobuya sihlale sonke, hmmm-hmmm
stil,stil my kind
stil, stil my kleinding
jou pa sal terugkom, dan sit ons saam met
hom
jou pa sal terugkom dan sit ons almal
saam
Refrein
(Chorus)
quite, quite my child
quite, quite my little one
your dad will come back,
then we will sit with him
your dad will come back
then we will all sit together
13.
16. toe komdie skepe (ships) uit die weste (west)
17. wit seile (sails) oor die see (over the ocean)
18. om te vra (ask) vir kos (food) en water
19. en te bly (stay) vir soveel (so much) meer (more)
20. en die land wat een tyd (at one time) oop was
Die Europieërs
(Europeans) het
met skepe van
die weste af
gekom
Hulle het gestop vir
kos en water maar
toe gebly vir die
goud, steenkool,
diamante en edel
metaal (valuable
metals)
14.
21. die landhet ons verruil (exchanged)
22. vir die ghetto’s (squatter camps) van die stede (cities)
23. is ons koperdraad (copper wire) gegee
24. halala, Afrika
25. sasiphila kamnandi
26. mayibuye afrika
hoera, Afrika
ons het lekker gelewe
mag Afrika terugkeer
Refrein
(Chorus)
Die land het
verander
(changed) van oop
velde (open fields)
na stede (cities)
met
fabrieke(factories)
en myne (mines)
praise, Africa
we had a good life
may Africa return
15.
27. Daar wasrykdom (riches) in die maag (stomach)
28. van ons moeder (mother) afrika
29. diamante (diamonds), steenkool (coal), goud (gold), edel metaal (valuble metal)
Personifikasie
Die rykdom is die
minerale rykdom
(mineral riches) van
Afrika
Verwys na (refers to) die
ondekking
(discovery)van
minerale (minerals) en
edelmetale in Afrika
Assonansie vb. van
halfrym
16.
30. en diemense (people) word die slawe (slaves) hier
31. want die mense word betaal (get paid)
32. om te tonnel (dig/shovel) in die aarde (earth)
33. elke greintjie uit te haal (remove every last bit)
Metafoor
Na die ondekking
(discovery) van die
minerale (minerals) het
mynbou gevolg
(mining followed)
Mense van oral
(everywhere) in Afrika
het op die myne
(mines) kom werk
17.
34. en diegroot en oop grasvlaktes (grass lands)
35. span dit toe met doringdraad (barbed wire)
36. en van die olifant tot die gemsbok (large anthelope)
37. al die diere moes (must) kom buig
Assonansie: vb.
van halfrym
Gevolge
(consequences)
van die
kolonialiseering
(colonialisation)
Daar was grense
(boarders)opgerig.
Die jagters (hunters)
het die wilde diere
(wildlife) kom uitskiet
(shoot out)
Metafoor
18.
38. voor diemag (might) van die grootwildjagter (hunter)
39. voor die mag van sy groot geweer (gun)
40. totdat (till) net die stilte (silience) oorbly (remain)
41. tot net die stilte heers (rule)
42. halala, mayibuye afrika
herhaling
herhaling
Hoera, mag
Afrika
terugkom