“Toemaar die donker man” Ingrid Jonker
1

Onderhoud met Simone Garcia Marquez
AFRIKAANS EAT GR 10
"Ek het onthou hoe my ma Ingrid die kamer ingeloop het in
Clifton. Sy het my in haar arms gehou en vir my lam-tie-die-
dam-tie-die gesing. Ek het die galme van die branders gehoor,
die maan deur die gordyne gesien, en haar sagte stem en oë
onthou ... en aan die slaap geraak."
"Ek was bang vir die donker, maar my ma het deur die gedig 'n
vorm aan die donker gegee. Die donker is nie 'n ding wat leeg
en niks is nie, maar iets wat deel van die lewe en selfs deel van
lig is. Die donker man kan selfs liefde wees. Om dit op daardie
manier te sien, beteken alles in die heelal is die Skepping, die
donker man kan ook die Skepper wees. Tog, is die Skepper nie
'n asemrowende gees nie? Kan die donker man ook deel van
die dood wees? Of 'n kleiner dood soos dié van slaap? Kan die
donker man nie ook 'n man wees nie? Ja. "Toemaar" is 'n
wonderlike Afrikaanse woord wat my ma Ingrid in haar gedig
gebruik het en wat barmhartigheid so mooi omskryf."
2

Toemaar die donker man
Vir Simone
1. Op die groen voetpad
2. van die horison ver
3. om die aarde skat,
4. stap ‘n ou man wat
5. ‘n oop maan dra in sy hare
AFRIKAANS EAT GR 10
horison ver – kan nie van
naby gesien word nie
skat (bereken)/ estimating /
lyk asof hy om die aarde stap
INVERSIE (omgekeerde
woordorde)
ou man verwys na “die donker”
maan in
hare- man is
bles (bald –
headed)
METAFOOR
Let op die ritme / metrum in gedig
(woordorde) 3

 Nagtegaal in sy hart
 jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
 en ‘n rug gebuk aan sy jare.
AFRIKAANS EAT GR 10
Donker man word meer beskryf:
Nagtegaal (singende voëljie wat in nag sing) Beklemtoon
ook onvoorspelbaarheid.
Jasmyn – ‘n wit blommetjie met ‘n soet geur wat veral in
die aand geruik kan word.
4

 Wat maak hy, mammie?
 Hy roep die kriekies
 Hy roep die swart
 stilte wat sing
 soos die biesies, my hart
 en die sterre wat klop
 tok-tok liefling
 soos die klein toktokkies
 in hul fyn-ver kring.
AFRIKAANS EAT GR 10
vraag staan alleen (beklemtoning)
oop spasie tussen strofe 1 en 2
Dialoog (dogter /Simone en haar ma)
Hoofkarakter in gedig “Die donker man” –
belangrik p.vnw “Hy”- hoofletter
“ kriekies” – verklieining om by kind te pas.
[Kontras]“swart stilte”
onvoorspelbare
(unpredictable) teenoor kind
se wêreld “kriekies”
swart stilte - alliterasie
soos biesies in my hart (versag) –
vergelyk die swart stilte wat sing
met geluid van biesies in wind
Verwysing na moederlikheid
& liefde
klanknabootsing
5
oksimoron


 Wat is sy naam mammie?
 Sy naam is Sjuut
 Sy naam is Slaap
 Meneer Vergeet
 uit die ver land van Vaak
 Sy naam is toe maar
 Hy heet, my lam
 Toemaar die donker man
 Mammie…
 Toemaar die donker man

G.GEYSER [ Vakadviseur Ekurhuleni Noord]
AFRIKAANS EAT GR 10
Kind nou vertroos – nie meer bang vir die
donker man nie. (Wil nou kennis maak)
Mammie antwoord nie dadelik nie
(Verrassingselement) Kind moet sjuut, slaap vergeet
– en word na ver land van Vaak vervoer…
Let op gebruik van hoofletters wat NAME aandui.
Uiteindelik wanneer kind half aan die slaap is gee
mammie sy naam “die donker man”
Let op alliterasie in versreëls 19-22 “s” –wat met
slaap geassosieer word en “v” – wat met rustigheid
geassosieer word.
ellips … slaap volg (kind in droomland) en
mammie maak die naam bekend
6

GEDIG-5-TOEMAAR-DIE-DONKER-MAN-2.pptx

  • 1.
    “Toemaar die donkerman” Ingrid Jonker 1
  • 2.
     Onderhoud met SimoneGarcia Marquez AFRIKAANS EAT GR 10 "Ek het onthou hoe my ma Ingrid die kamer ingeloop het in Clifton. Sy het my in haar arms gehou en vir my lam-tie-die- dam-tie-die gesing. Ek het die galme van die branders gehoor, die maan deur die gordyne gesien, en haar sagte stem en oë onthou ... en aan die slaap geraak." "Ek was bang vir die donker, maar my ma het deur die gedig 'n vorm aan die donker gegee. Die donker is nie 'n ding wat leeg en niks is nie, maar iets wat deel van die lewe en selfs deel van lig is. Die donker man kan selfs liefde wees. Om dit op daardie manier te sien, beteken alles in die heelal is die Skepping, die donker man kan ook die Skepper wees. Tog, is die Skepper nie 'n asemrowende gees nie? Kan die donker man ook deel van die dood wees? Of 'n kleiner dood soos dié van slaap? Kan die donker man nie ook 'n man wees nie? Ja. "Toemaar" is 'n wonderlike Afrikaanse woord wat my ma Ingrid in haar gedig gebruik het en wat barmhartigheid so mooi omskryf." 2
  • 3.
     Toemaar die donkerman Vir Simone 1. Op die groen voetpad 2. van die horison ver 3. om die aarde skat, 4. stap ‘n ou man wat 5. ‘n oop maan dra in sy hare AFRIKAANS EAT GR 10 horison ver – kan nie van naby gesien word nie skat (bereken)/ estimating / lyk asof hy om die aarde stap INVERSIE (omgekeerde woordorde) ou man verwys na “die donker” maan in hare- man is bles (bald – headed) METAFOOR Let op die ritme / metrum in gedig (woordorde) 3
  • 4.
      Nagtegaal insy hart  jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat  en ‘n rug gebuk aan sy jare. AFRIKAANS EAT GR 10 Donker man word meer beskryf: Nagtegaal (singende voëljie wat in nag sing) Beklemtoon ook onvoorspelbaarheid. Jasmyn – ‘n wit blommetjie met ‘n soet geur wat veral in die aand geruik kan word. 4
  • 5.
      Wat maakhy, mammie?  Hy roep die kriekies  Hy roep die swart  stilte wat sing  soos die biesies, my hart  en die sterre wat klop  tok-tok liefling  soos die klein toktokkies  in hul fyn-ver kring. AFRIKAANS EAT GR 10 vraag staan alleen (beklemtoning) oop spasie tussen strofe 1 en 2 Dialoog (dogter /Simone en haar ma) Hoofkarakter in gedig “Die donker man” – belangrik p.vnw “Hy”- hoofletter “ kriekies” – verklieining om by kind te pas. [Kontras]“swart stilte” onvoorspelbare (unpredictable) teenoor kind se wêreld “kriekies” swart stilte - alliterasie soos biesies in my hart (versag) – vergelyk die swart stilte wat sing met geluid van biesies in wind Verwysing na moederlikheid & liefde klanknabootsing 5 oksimoron
  • 6.
       Wat issy naam mammie?  Sy naam is Sjuut  Sy naam is Slaap  Meneer Vergeet  uit die ver land van Vaak  Sy naam is toe maar  Hy heet, my lam  Toemaar die donker man  Mammie…  Toemaar die donker man  G.GEYSER [ Vakadviseur Ekurhuleni Noord] AFRIKAANS EAT GR 10 Kind nou vertroos – nie meer bang vir die donker man nie. (Wil nou kennis maak) Mammie antwoord nie dadelik nie (Verrassingselement) Kind moet sjuut, slaap vergeet – en word na ver land van Vaak vervoer… Let op gebruik van hoofletters wat NAME aandui. Uiteindelik wanneer kind half aan die slaap is gee mammie sy naam “die donker man” Let op alliterasie in versreëls 19-22 “s” –wat met slaap geassosieer word en “v” – wat met rustigheid geassosieer word. ellips … slaap volg (kind in droomland) en mammie maak die naam bekend 6