1. Afrikaans EAT Poësie Graad 10
Nkosi sikelel’ i-Afrika
1. Uit duisende monde word die lied gedra.
2. Ek sluit my oë; soos ‘n serafskoor
3. val daar stemme strelend op my oor:
4. “Nkosi sikelel’ i-Afrika”-
omarmde
rym
Heer seën Afrika
Versreël 1 >duisende monde
die duisende monde van volke in Afrika
Versreël 2 >Ek sluit my oë;
Lied klink mooi > Spreker (Ek) beleef elke oomblik
Dis ‘n gebed
soos (vergelyking) [die lied]
‘n serafskoor = engelkoor
WAT IS SOOS ‘N SERAFSKOOR?
Versreël 3 > stemme strelend
Strelend = aangenaam
(caressing/ pleasant)
Nkosi Sikelel' iAfrika - Cry Freedom
[1987] - YouTube
▶ 2:58
2. Afrikaans EAT Poësie Graad 10
5. ons vra u seën , o Heer, vir Afrika.
6. Ek kyk, en sien die skare voor my staan:
7. Zoeloe en Kosa, Soeto en Sjangaan,
8. en ek, ‘n Blanke – vele volkre, ja-
Verwys na alle
volke van
Afrika
Ek (spreker)
staan
sentraal
teenoor res
van die
volke. (Ek =
waarnemer
opnoem
van volke
spreker (ek)
(blanke)
vele volkre
(alliterasie)
reël 8 – komma na ek BLANKE word beklemtoon
en aandagstreep na “Blanke” – om ons aandag
te vestig op die teenstelling.
“Blanke” – hoofletter B
3. Afrikaans EAT Poësie Graad 10
9. almal verenigd om Gods seën te vra
10. op net een tuiste, net een vaderland,
11. want die Alwyse het ons saam geplant
12. en saam laat wortel in Suid-Afrika.
almal (alle volke)verenigd saam
Herhaling
“een”
beklemtoon
eenheid.
Alwyse = God
(All wise)
“ons saam geplant” -
personifikasie
Herhaling van “saam”
beklemtoon eenheid
Wortelskiet (take
root/ grow)
4. Afrikaans EAT Poësie Graad 10
13 “Nkosi sikelel’ i-Afrika” –
14 Seën, Heer, die land wat vele volkre dra.
Aanhalingstekens –
direkte woorde van
gebed.
Sluit aan by die titel
Ook die spreker se
wens…
5. Nkosi Sikelel’i-Afrika - Vrae
1. Noem TWEE redes waarom die spreker sy “oë” in versreël
2 “sluit”.
2. Haal die vergelyking in versreëls 2-3 aan en verduidelik
waarom dit ‘n gepaste beeld is.
3. A) Skryf die rymskema van die gedig neer.
B) Watter afwyking van die verwagte rympatroon merk jy
op?
C) Verduidelik die funksie van hierdie besondere
rympatroon. Toon die herhaling wat in die gedig
voorkom aan.
D) Verduidelik die doel van hierdie herhaling.
5. Hoe kan jy met die inhoud van die gedig identifiseer?