SlideShare a Scribd company logo
DIE EMMAUS-SENTRUM
 VIR GELOOFSVORMING IN FAMILIE- EN
      GEMEENTELIKE BEDIENING

IN SAMEWERKING MET SHEPHERD,
 DIE SENTRUM VIR DIE BEGELEIDING VAN
          GEESTELIKE LEIERS

by die Teologiese Fakulteit, Universiteit van
               die Vrystaat
SE KORT KURSUS PROGRAM
      2012 EN 2013

   ALGEMENE VRAE
   EN ANTWOORDE


 www.emmaussentrum.ning.com
soepel en toekomsgerig
kompak en effektiewe
   tydsbenutting
internet-gebasseer en altyd toegangklik
sinvol bruikbaar in klein en groot gemeentes
gerig op persoonlike groei en
 toerusting van self-denkers
praat en dink
                     oor die nood




van die samelewing
    en indiwidu
bring opwinding en entoesiasme vir
   die leef van God se mensheid
1. Onder wie se beskerming staan die kursusse?


 Die kursusse is ontwikkel deur die EMMAUS-SENTRUM vir
            Geloofsvorming in Familie- en Gemeentelike
      bediening. http://emmaussentrum.ning.com/ Die
  kursus is geakrediteer by SHEPHERD, die SENTRUM VIR
          DIE BEGELEIDING VAN GEESTELIKE LEIERS by die
   Teologiese Fakulteit, Universiteit van die Vrystaat. Dr
        Gerhard Botha, Direkteur SHEPHERD, tree op as
                                   eksterne evalueerder.
2. Wat van ‘n sertifikaat en VBO punte?
Studente ontvang 'n SERTIFIKAAT van EMMAUS en SHEPHERD na die voltooing van al hulle opdragte.
                                   TWEE BAIE BELANGRIKE SAKE:
   1. predikante van die NG KERK ontvang 30 (dertig) VBO-punte vir die kort-kursus se voltooing
2. indien enige studente na die voltooing inskryf by die Teologiese Fakulteit UV vir die MA PRAXIS-
            studies, ontvang hulle afslag vir die werk wat alreeds in die kursus gedoen is.
3. Hoeveel keer per jaar kom die groep
    bymekaar vir klasse/ kontakweke?
    Baie belangrik: ons is totaal en al web-gebasseer . Dit beteken egter nie jy moet 'n Internet en
     rekenaar-fundi wees nie...Studente ontmoet mekaar en hulle dosent gereeld in hulle Facebook-
                         groep of in hulle belangegroep op die EMMAUS webtuiste.
Dit beteken jy hoef GEEN tyd in te boet om klasse by te woon, weg van die huis en werk, te wees nie.
                Ons is selfs bereid om per Skype met jou te gesels, indien dit nodig is!
4. Waar gaan ek al die boeke en bronne
                       in die hande kry?
  Het jy geweet ons stuur vir jou AL JOU MATERIAAL - JA ALLES - op 'n
        flashdisk as ons 50% van jou kursusfooi en inskrywingsvorm
                                   ontvang het? Dit is ingesluit by jou
                                                          kursusfooie!
                                                Dis absoluut fantasties!
  Al die DVD-snitte wat jy moet kyk, al die "links" na webtuistes, AL
           DIE BOEKE, al die artikels, al die audio-opnames is OP EEN
                                                            FLASHDISK!
                                                Dis so maklik soos dit!
 Jy het DADELIK (per oornagpos) al jou inligting en kan jy begin om
     jou studiegids (op die flashdisk) op jou rekenaar deur te werk.
5. Wie sal baat vind by die kursusse?
  Predikante, pastore, jeugpredikante wat leiding moet neem in die transformasie en
         reformasie van hulle gemeente tot 'n meer familie-vriendelike gemeenskap.

Kinder-, Jeug- en Gesinswerkers wat die programme en strategieë moet implementeer
                                                                       en monitor.

     Gemeenteleiers wat 'n visie het vir die integrasie van Geloofsvorming, Familie- en
                                                                   Gemeentebediening.
Alle teologiese studente wat graag wil spesialiseer in 'n meer holistiese kinder-, jeug-,
                                                                   en familiebediening.

More Related Content

Viewers also liked

Effective technology integration for 21st century
Effective technology integration for 21st centuryEffective technology integration for 21st century
Effective technology integration for 21st century
gennab
 
Deon vyf raamwerk 27-07-2013
Deon vyf raamwerk   27-07-2013Deon vyf raamwerk   27-07-2013
Deon vyf raamwerk 27-07-2013Deon Kitching
 
Hypertrophy of Adenoid
Hypertrophy of AdenoidHypertrophy of Adenoid
Hypertrophy of Adenoid
Muslim Community Association
 
A Fast Flowgraph Based Classification System for Packed and Polymorphic Malwa...
A Fast Flowgraph Based Classification System for Packed and Polymorphic Malwa...A Fast Flowgraph Based Classification System for Packed and Polymorphic Malwa...
A Fast Flowgraph Based Classification System for Packed and Polymorphic Malwa...
Silvio Cesare
 
Simseer.com - Malware Similarity and Clustering Made Easy
Simseer.com - Malware Similarity and Clustering Made EasySimseer.com - Malware Similarity and Clustering Made Easy
Simseer.com - Malware Similarity and Clustering Made Easy
Silvio Cesare
 
A BEGINNER’S JOURNEY INTO THE WORLD OF HARDWARE HACKING
A BEGINNER’S JOURNEY INTO THE WORLD OF HARDWARE HACKINGA BEGINNER’S JOURNEY INTO THE WORLD OF HARDWARE HACKING
A BEGINNER’S JOURNEY INTO THE WORLD OF HARDWARE HACKING
Silvio Cesare
 
Malware Classification Using Structured Control Flow
Malware Classification Using Structured Control FlowMalware Classification Using Structured Control Flow
Malware Classification Using Structured Control Flow
Silvio Cesare
 
Kelloggs india presentation
Kelloggs india presentationKelloggs india presentation
Kelloggs india presentation
Divyanshu Mishra
 
Lux final presentation group one
Lux final presentation group oneLux final presentation group one
Lux final presentation group one
Divyanshu Mishra
 

Viewers also liked (9)

Effective technology integration for 21st century
Effective technology integration for 21st centuryEffective technology integration for 21st century
Effective technology integration for 21st century
 
Deon vyf raamwerk 27-07-2013
Deon vyf raamwerk   27-07-2013Deon vyf raamwerk   27-07-2013
Deon vyf raamwerk 27-07-2013
 
Hypertrophy of Adenoid
Hypertrophy of AdenoidHypertrophy of Adenoid
Hypertrophy of Adenoid
 
A Fast Flowgraph Based Classification System for Packed and Polymorphic Malwa...
A Fast Flowgraph Based Classification System for Packed and Polymorphic Malwa...A Fast Flowgraph Based Classification System for Packed and Polymorphic Malwa...
A Fast Flowgraph Based Classification System for Packed and Polymorphic Malwa...
 
Simseer.com - Malware Similarity and Clustering Made Easy
Simseer.com - Malware Similarity and Clustering Made EasySimseer.com - Malware Similarity and Clustering Made Easy
Simseer.com - Malware Similarity and Clustering Made Easy
 
A BEGINNER’S JOURNEY INTO THE WORLD OF HARDWARE HACKING
A BEGINNER’S JOURNEY INTO THE WORLD OF HARDWARE HACKINGA BEGINNER’S JOURNEY INTO THE WORLD OF HARDWARE HACKING
A BEGINNER’S JOURNEY INTO THE WORLD OF HARDWARE HACKING
 
Malware Classification Using Structured Control Flow
Malware Classification Using Structured Control FlowMalware Classification Using Structured Control Flow
Malware Classification Using Structured Control Flow
 
Kelloggs india presentation
Kelloggs india presentationKelloggs india presentation
Kelloggs india presentation
 
Lux final presentation group one
Lux final presentation group oneLux final presentation group one
Lux final presentation group one
 

EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE (enhanced by VisualBee)

  • 1. DIE EMMAUS-SENTRUM VIR GELOOFSVORMING IN FAMILIE- EN GEMEENTELIKE BEDIENING IN SAMEWERKING MET SHEPHERD, DIE SENTRUM VIR DIE BEGELEIDING VAN GEESTELIKE LEIERS by die Teologiese Fakulteit, Universiteit van die Vrystaat
  • 2. SE KORT KURSUS PROGRAM 2012 EN 2013 ALGEMENE VRAE EN ANTWOORDE www.emmaussentrum.ning.com
  • 4. kompak en effektiewe tydsbenutting
  • 6. sinvol bruikbaar in klein en groot gemeentes
  • 7. gerig op persoonlike groei en toerusting van self-denkers
  • 8. praat en dink oor die nood van die samelewing en indiwidu
  • 9. bring opwinding en entoesiasme vir die leef van God se mensheid
  • 10. 1. Onder wie se beskerming staan die kursusse? Die kursusse is ontwikkel deur die EMMAUS-SENTRUM vir Geloofsvorming in Familie- en Gemeentelike bediening. http://emmaussentrum.ning.com/ Die kursus is geakrediteer by SHEPHERD, die SENTRUM VIR DIE BEGELEIDING VAN GEESTELIKE LEIERS by die Teologiese Fakulteit, Universiteit van die Vrystaat. Dr Gerhard Botha, Direkteur SHEPHERD, tree op as eksterne evalueerder.
  • 11. 2. Wat van ‘n sertifikaat en VBO punte? Studente ontvang 'n SERTIFIKAAT van EMMAUS en SHEPHERD na die voltooing van al hulle opdragte. TWEE BAIE BELANGRIKE SAKE: 1. predikante van die NG KERK ontvang 30 (dertig) VBO-punte vir die kort-kursus se voltooing 2. indien enige studente na die voltooing inskryf by die Teologiese Fakulteit UV vir die MA PRAXIS- studies, ontvang hulle afslag vir die werk wat alreeds in die kursus gedoen is.
  • 12. 3. Hoeveel keer per jaar kom die groep bymekaar vir klasse/ kontakweke? Baie belangrik: ons is totaal en al web-gebasseer . Dit beteken egter nie jy moet 'n Internet en rekenaar-fundi wees nie...Studente ontmoet mekaar en hulle dosent gereeld in hulle Facebook- groep of in hulle belangegroep op die EMMAUS webtuiste. Dit beteken jy hoef GEEN tyd in te boet om klasse by te woon, weg van die huis en werk, te wees nie. Ons is selfs bereid om per Skype met jou te gesels, indien dit nodig is!
  • 13. 4. Waar gaan ek al die boeke en bronne in die hande kry? Het jy geweet ons stuur vir jou AL JOU MATERIAAL - JA ALLES - op 'n flashdisk as ons 50% van jou kursusfooi en inskrywingsvorm ontvang het? Dit is ingesluit by jou kursusfooie! Dis absoluut fantasties! Al die DVD-snitte wat jy moet kyk, al die "links" na webtuistes, AL DIE BOEKE, al die artikels, al die audio-opnames is OP EEN FLASHDISK! Dis so maklik soos dit! Jy het DADELIK (per oornagpos) al jou inligting en kan jy begin om jou studiegids (op die flashdisk) op jou rekenaar deur te werk.
  • 14. 5. Wie sal baat vind by die kursusse? Predikante, pastore, jeugpredikante wat leiding moet neem in die transformasie en reformasie van hulle gemeente tot 'n meer familie-vriendelike gemeenskap. Kinder-, Jeug- en Gesinswerkers wat die programme en strategieë moet implementeer en monitor. Gemeenteleiers wat 'n visie het vir die integrasie van Geloofsvorming, Familie- en Gemeentebediening. Alle teologiese studente wat graag wil spesialiseer in 'n meer holistiese kinder-, jeug-, en familiebediening.