SlideShare a Scribd company logo
1 of 66
A
V
W
Ʊ
Vir 'n lading om te kan vloei, is 'n krag
nodig en dit word voorsien deur die
stroomspanning, ook genoem die
potensiaalverskil en dit word gemeet
in Volt.
Die vloei van lading of die hoeveelheid elektrone
wat deur die draad vloei, word die stroom genoem
en dit word gemeet in Ampere.
Tipes stroom
 Wisselstroom (WS) is elektriese stroom waar die rigting van die
vloei van positiewe(+)elektrone heen en weer beweeg. Hierdie is
‘n stroom wat vloei in kragdrade en huishoudelike elektrisiteit
soos muurproppe.
 Gelykstroom (GS) is elektriese stroom wat heeltyd in een
rigting vloei. Hierdie is ‘n stroom wat vloei in 'n flits of ander
toestel wat met batterye werk.
 Goud, silwer en koper het atome wat so gerangskik is
dat elektrone maklik daardeur kan beweeg met min
wrywing of weerstand.
 In 'n nie-geleier of swak geleier, is die atome so
gerangskik dat dit die beweging van elektrone baie
moeilik maak. Glas, plastiek, en hout het 'n hoë
weerstand, wat beteken dat elektriese stroom nie
maklik deur hierdie materiale kan beweeg nie.
 Resistors laat elektrone toe om te vloei maar toon
weerstand. Die weerstand of elektriese wrywing word
gemeet in Ohms.
Die tempo waarteen energie van een vorm in ‘n
ander verander word. Met ander woorde, die
hoeveelheid energie wat ‘n elektriese toestel elke
sekonde gebruik. Krag word gemeet in watt, en
is die spanning vermenigvuldig met die stoom.
W = I x V.
Stroombaan 1 Stroombaan 2 Stroombaan 3
Spanning (V)
Stroom (I)
Weerstand (R)
9 18 27
2 4 6
4,5 4,5 4,5
As stroomspanning verhoog, verhoog
die stroom mits die weerstand
konstant is.
Stroomspanning (V)
Stroom(I)
2
4
6
9 18 27
V
I R
Potensiaalverskil
of Spanning
gemeet in Volt (V)
Weerstand
gemeet in Ohm
(Ω)
Stroom gemeet in
Ampere (A)
V = I x R
I = V/R
R = V/I
Tipes:
- Vastewaarde resistors
- Veranderlike resistors
- Spesiale resistors (bv.
Termistors en Lig-afhanklike
resistors (LAR’s))
Laewaarde resistors
Word dikwels in syfers op hulle
aangedui.
2 7 3 4
Hoërwaarde resistors
Word gekodeer deur vier gekleurde
bande. Verskillende kleure het
verskillende waardes.
1ste en 2de band = 1ste 2 syfers
3de band = Vermenigvuldiger
4de band = Toleransie of Akkuraatheid
Rooi
Goud
Silwer
toleransie
toleransie
toleransie
Bv. 51 000 𝛀
1. Wat is die weerstand waarde van die
volgende resistor?
2. Teken resistors met die volgende waarde:
2.1 32 000 ohm, toleransie 5%
2.2 2500 ohm, toleransie 2%
1. 310 ohm, 2% toleransie
2.1
2.2
Teken elk van die volgende stroombane en
bepaal die onbekende waardes in elk van
gevalle:
1. 12/6 = 2A
2. 3x6 = 18V
3. 24/3 = 8Ω
4. 24/(4+2) = 4A
5. 1/Rtotaal = ¼ + ½ = ¾
Dus, Rtotaal = 4/3 Ω
Itotaal = (24x4)/3 = 18A
I1 = 24/4 = 6A
I2 = 24/2 = 12A
Elektriese stroombane bestaan uit 4
komponente, naamlik:
1. Energiebron: ‘n sel, battery, kragopwekker.
Die toestel verskaf energie nodig vir die
elektrone om te beweeg sodat die stroom
kan vloei.
2. Beheer toestel: ‘n skakelaar. Die toestel
voltooi of onderbreek die stroombaan.
3. ‘n Geleier: Gewoonlik ‘n draad gemaak van
koper.
4. Uitset toestel: ‘n Toestel waar elektriese
lading energie kan verplaas, byvoorbeeld ‘n
gloeilamp, ‘n elektriese motor, ‘n klokkie, ‘n
luidspreker, ens. Hierdie toestel moet ‘n
interne weerstand hê.
Inset Proses Uitset
Elektroniese apparate het inset- en
uitsetkomponente.
Die uitset is wat gebeur of wat veroorsaak
word deur ‘n elektriese stroom.
Die insetkomponente is die komponente wat
die proses aan die gang sit.
Skakelaars word gebruik om die vloei van die
stroom deur ‘n stroombaan te beheer.
Handskakelaars sluit in: drukskakelaars,
enkelpool-enkelslag-skakelaars
(EPES),enkelpool-dubbelslag-skakelaars
(EPDS) of dubbelpool-dubbelslag-skakelaars.
Drukskakelaars:
‘n Drukskakelaar voltooi ‘n stroombaan
wanneer dit afgedruk word. Die stroombaan
is oop as die skakelaar nie afgedruk word nie
bv. ‘n deurklokkie.
EPES-skakelaars:
‘n EPES-skakelaar onderbreek of voltooi ‘n
stroombaan vir so lank as wat die skakelaar in
posisie is; dit kan net aan of af wees.
EPDS-skakelaars:
‘n EPDS-skakelaar herlei stroom langs een van twee
roetes.
In die volgende stroombaan vloei die stroom deur die
geleidraad en skakelaar.
Die skakelaar koppel die stroombaan by punt A en gloeilamp L1
gloei, maar gloeilamp L2 nie. As jy die skakelaar na die ander
kant toe druk, vloei die stroom deur punt B (gloeilamp L1 hou
op gloei, maar gloeilamp L2 begin gloei). Bv. ‘n Kar se helder
ligte en dompligte.
L1
L2
A
B
Komponente in ‘n elektroniese stroombaan wat net elektrisiteit
in een rigting gelei.
Lig-emissie diode (LED)
 LEDs word gebruik as aanduider van krag. Hoe meer stroom deur
'n LED
gaan, hoe helderder sal dit skyn.
 Voordele van LED's is dat hulle klein is, 'n lang lewensduur het,
hulle benodig
min elektrisiteit.
 LEDs moet reg om gekoppel word om te werk. Die negatiewe kant
is die kort
been en die plat kant van die liggie.
 'n LED moet nooit direk aan 'n battery met 'n hoe stroomlading
gekoppel
word nie, dit sal uitbrand.
 Koppel altyd 'n LED in serie saam met 'n resistor.
 LEDs is beskikbaar in rooi, oranje, geel, groen, blou en wit.
Blou en wit LEDs
is baie duurder as die ander kleure.
 Die kleur van die LED word bepaal deur die semi-geleier
materiaal en nie
deur die kleur van die plastiek omhulsel nie.
Hoe om 'n LED in 'n stroombaan te koppel
Wees versigtig:
 Die elektriese stroom kan slegs van een rigting deur 'n LED gaan.
Die
pyltjie in die simbool, op die stroombaan diagram, dui die rigting
waarin
die elektriese stroom deur die LED sal beweeg aan.
 'n Elektriese stroom wat van die positiewe terminaal van die
battery
kom sal deur die LED van links na regs beweeg en deur die plat kant
van die LED uitgaan.
 'n LED sal blaas as die elektriese stroom wat daardeur vloei te
groot is.
Dit kan gebruik word saam met 'n 1.5V battery, maar as jy dit saam
met 'n 9V battery gebruik, moet jy 'n 1KΩ resistor gebruik om dit te
beskerm.
 Die resistor sal die stroom wat daardeur gaan beperk.
Transistors word gebruik om elektroniese stroombane te
beheer. Dit kan gebruik word as skakelaars of dit kan dien as
stroomversterkers.
‘n Basiese transistor het drie bene, genoem die basis, die
kollektor en die emitter.
C
E
B
Spesiale resistors wat reageer op sekere omgewingstoestande
soos hitte, lig, beweging of vog.
LAR (Lig-afhanklike resistor)
‘n Stroombaan komponent waarvan die weerstand by lig
afneem. ‘n Fotosensitiewe plaat op die resistor registreer
verandeinge in ligvlakke. In donkerte of dowwe lig het die LAR
hoë weerstand. In helder lig het dit ‘n lae weerstand.
Termistor
‘n Termistor is sensitief vir veranderinge in temperatuur. Die
termistor skakel die stroombaan aan as dit baie warm word.
Gewoonlik daal termistors se weerstand soos wat die
temperatuur styg. Alhoewel daar is ook termistors wat se
weerstand egter toeneem soos wat die temperatuur styg.
Termistors word dikwels gebruik om mense te waarsku as iets
baie warm is, byvoorbeeld in brandalarms.
Komponente wat energie kan stoor en dan elektriese energie
vrystel. Hoe hoër die kapasiteit hoe meer lading kan dit stoot.
Kapasitors word dikwels in serie met resistors gebruik om n
tydvertraging te bewerkstellig.
Bv. Dit kan gebruik word om die toestel te stel om op sekere tye
aan te skakel.

More Related Content

What's hot

automatic-street-light-controller
automatic-street-light-controllerautomatic-street-light-controller
automatic-street-light-controllerAmit Singh
 
ppt on electricty class 10
ppt on electricty class 10ppt on electricty class 10
ppt on electricty class 10dheeraj3g
 
Class 12 th semiconductor part 2
Class 12 th semiconductor part 2Class 12 th semiconductor part 2
Class 12 th semiconductor part 2Priyanka Jakhar
 
Presentation on electrical resistance
Presentation on electrical resistance Presentation on electrical resistance
Presentation on electrical resistance Thananjayan Ravindran
 
Presentation on Ohm's Law
Presentation on Ohm's LawPresentation on Ohm's Law
Presentation on Ohm's LawA. N. M. Jubaer
 
Electrostatics 2-Shahjahan notes
Electrostatics 2-Shahjahan notesElectrostatics 2-Shahjahan notes
Electrostatics 2-Shahjahan notesShahjahan Physics
 
Semiconductor diode | semiconductor diode ppt | semiconductor diode for schoo...
Semiconductor diode | semiconductor diode ppt | semiconductor diode for schoo...Semiconductor diode | semiconductor diode ppt | semiconductor diode for schoo...
Semiconductor diode | semiconductor diode ppt | semiconductor diode for schoo...NarenderKushwaha
 
Magnetic effect of electric current
Magnetic effect of electric currentMagnetic effect of electric current
Magnetic effect of electric currentKanishkBainsla
 
Thevenin norton and max power theorem by ahsanul hoque
Thevenin norton and max power theorem by ahsanul hoqueThevenin norton and max power theorem by ahsanul hoque
Thevenin norton and max power theorem by ahsanul hoqueAhsanul Talha
 

What's hot (20)

Ohm's Law
Ohm's Law Ohm's Law
Ohm's Law
 
Led physics
Led physicsLed physics
Led physics
 
automatic-street-light-controller
automatic-street-light-controllerautomatic-street-light-controller
automatic-street-light-controller
 
ppt on electricty class 10
ppt on electricty class 10ppt on electricty class 10
ppt on electricty class 10
 
Current electricity
Current electricityCurrent electricity
Current electricity
 
Class 12 th semiconductor part 2
Class 12 th semiconductor part 2Class 12 th semiconductor part 2
Class 12 th semiconductor part 2
 
Ohms Law
Ohms LawOhms Law
Ohms Law
 
Electricity
ElectricityElectricity
Electricity
 
Solenoids.ppt
Solenoids.pptSolenoids.ppt
Solenoids.ppt
 
Light Emitting Diode(LED)
Light Emitting Diode(LED)Light Emitting Diode(LED)
Light Emitting Diode(LED)
 
ResistorS
ResistorSResistorS
ResistorS
 
Presentation on electrical resistance
Presentation on electrical resistance Presentation on electrical resistance
Presentation on electrical resistance
 
Presentation on Ohm's Law
Presentation on Ohm's LawPresentation on Ohm's Law
Presentation on Ohm's Law
 
Electrostatics 2-Shahjahan notes
Electrostatics 2-Shahjahan notesElectrostatics 2-Shahjahan notes
Electrostatics 2-Shahjahan notes
 
Magnets and magnetism
Magnets and magnetismMagnets and magnetism
Magnets and magnetism
 
Semiconductor diode | semiconductor diode ppt | semiconductor diode for schoo...
Semiconductor diode | semiconductor diode ppt | semiconductor diode for schoo...Semiconductor diode | semiconductor diode ppt | semiconductor diode for schoo...
Semiconductor diode | semiconductor diode ppt | semiconductor diode for schoo...
 
Magnetic effect of electric current
Magnetic effect of electric currentMagnetic effect of electric current
Magnetic effect of electric current
 
Electrical engineering, students notes
Electrical engineering, students notesElectrical engineering, students notes
Electrical engineering, students notes
 
Circuits
CircuitsCircuits
Circuits
 
Thevenin norton and max power theorem by ahsanul hoque
Thevenin norton and max power theorem by ahsanul hoqueThevenin norton and max power theorem by ahsanul hoque
Thevenin norton and max power theorem by ahsanul hoque
 

Viewers also liked

Basic mathematics electronics
Basic mathematics electronicsBasic mathematics electronics
Basic mathematics electronicsfahadrao
 
Application of linear algebra in electric circuit
Application of linear algebra in electric circuitApplication of linear algebra in electric circuit
Application of linear algebra in electric circuitsadam2425
 
Differential Geometry
Differential GeometryDifferential Geometry
Differential Geometrylapuyade
 
Introduction To Geometry Shaders
Introduction To Geometry ShadersIntroduction To Geometry Shaders
Introduction To Geometry Shaderspjcozzi
 
Classification of magnetic
Classification of magneticClassification of magnetic
Classification of magneticDhrupal Patel
 
Application of analytical geometry
Application of analytical geometryApplication of analytical geometry
Application of analytical geometryRidha Zahratun
 
Linear Algebra and Matrix
Linear Algebra and MatrixLinear Algebra and Matrix
Linear Algebra and Matrixitutor
 
Importance of Maths in Engineering
Importance of Maths in EngineeringImportance of Maths in Engineering
Importance of Maths in EngineeringYash Wani
 
Magnetic materials
Magnetic materialsMagnetic materials
Magnetic materialsNilay Patel
 
Application of calculus in everyday life
Application of calculus in everyday lifeApplication of calculus in everyday life
Application of calculus in everyday lifeMohamed Ibrahim
 
Applications of linear algebra
Applications of linear algebraApplications of linear algebra
Applications of linear algebraPrerak Trivedi
 
Integrals and its applications
Integrals  and  its applicationsIntegrals  and  its applications
Integrals and its applicationsPoojith Chowdhary
 
APPLICATION OF MATHEMATICS IN ENGINEERING FIELDS
APPLICATION OF MATHEMATICS IN ENGINEERING FIELDSAPPLICATION OF MATHEMATICS IN ENGINEERING FIELDS
APPLICATION OF MATHEMATICS IN ENGINEERING FIELDSDMANIMALA
 
ppt on application of integrals
ppt on application of integralsppt on application of integrals
ppt on application of integralsharshid panchal
 

Viewers also liked (20)

Basic mathematics electronics
Basic mathematics electronicsBasic mathematics electronics
Basic mathematics electronics
 
Application of linear algebra in electric circuit
Application of linear algebra in electric circuitApplication of linear algebra in electric circuit
Application of linear algebra in electric circuit
 
Differential Geometry
Differential GeometryDifferential Geometry
Differential Geometry
 
MAGNETISM
MAGNETISMMAGNETISM
MAGNETISM
 
Introduction To Geometry Shaders
Introduction To Geometry ShadersIntroduction To Geometry Shaders
Introduction To Geometry Shaders
 
Classification of magnetic
Classification of magneticClassification of magnetic
Classification of magnetic
 
Basic electrical math
Basic electrical mathBasic electrical math
Basic electrical math
 
Application of analytical geometry
Application of analytical geometryApplication of analytical geometry
Application of analytical geometry
 
Linear Algebra and Matrix
Linear Algebra and MatrixLinear Algebra and Matrix
Linear Algebra and Matrix
 
Basic Analytical Geometry
Basic Analytical GeometryBasic Analytical Geometry
Basic Analytical Geometry
 
Analytical geometry
Analytical geometryAnalytical geometry
Analytical geometry
 
Importance of Maths in Engineering
Importance of Maths in EngineeringImportance of Maths in Engineering
Importance of Maths in Engineering
 
Basic of electrical
Basic of electricalBasic of electrical
Basic of electrical
 
Magnetic materials
Magnetic materialsMagnetic materials
Magnetic materials
 
Application of calculus in everyday life
Application of calculus in everyday lifeApplication of calculus in everyday life
Application of calculus in everyday life
 
Applications of linear algebra
Applications of linear algebraApplications of linear algebra
Applications of linear algebra
 
Integrals and its applications
Integrals  and  its applicationsIntegrals  and  its applications
Integrals and its applications
 
APPLICATION OF MATHEMATICS IN ENGINEERING FIELDS
APPLICATION OF MATHEMATICS IN ENGINEERING FIELDSAPPLICATION OF MATHEMATICS IN ENGINEERING FIELDS
APPLICATION OF MATHEMATICS IN ENGINEERING FIELDS
 
ppt on application of integrals
ppt on application of integralsppt on application of integrals
ppt on application of integrals
 
Magnetism
MagnetismMagnetism
Magnetism
 

Elektriese stelsels en beheer

  • 1.
  • 2.
  • 3.
  • 4.
  • 5. A
  • 6. V
  • 7. W
  • 8. Ʊ
  • 9.
  • 10.
  • 11.
  • 12.
  • 13.
  • 14.
  • 15.
  • 16.
  • 17.
  • 18.
  • 19.
  • 20.
  • 21. Vir 'n lading om te kan vloei, is 'n krag nodig en dit word voorsien deur die stroomspanning, ook genoem die potensiaalverskil en dit word gemeet in Volt.
  • 22. Die vloei van lading of die hoeveelheid elektrone wat deur die draad vloei, word die stroom genoem en dit word gemeet in Ampere. Tipes stroom  Wisselstroom (WS) is elektriese stroom waar die rigting van die vloei van positiewe(+)elektrone heen en weer beweeg. Hierdie is ‘n stroom wat vloei in kragdrade en huishoudelike elektrisiteit soos muurproppe.  Gelykstroom (GS) is elektriese stroom wat heeltyd in een rigting vloei. Hierdie is ‘n stroom wat vloei in 'n flits of ander toestel wat met batterye werk.
  • 23.  Goud, silwer en koper het atome wat so gerangskik is dat elektrone maklik daardeur kan beweeg met min wrywing of weerstand.  In 'n nie-geleier of swak geleier, is die atome so gerangskik dat dit die beweging van elektrone baie moeilik maak. Glas, plastiek, en hout het 'n hoë weerstand, wat beteken dat elektriese stroom nie maklik deur hierdie materiale kan beweeg nie.  Resistors laat elektrone toe om te vloei maar toon weerstand. Die weerstand of elektriese wrywing word gemeet in Ohms.
  • 24. Die tempo waarteen energie van een vorm in ‘n ander verander word. Met ander woorde, die hoeveelheid energie wat ‘n elektriese toestel elke sekonde gebruik. Krag word gemeet in watt, en is die spanning vermenigvuldig met die stoom. W = I x V.
  • 25.
  • 26.
  • 27.
  • 28.
  • 29. Stroombaan 1 Stroombaan 2 Stroombaan 3 Spanning (V) Stroom (I) Weerstand (R) 9 18 27 2 4 6 4,5 4,5 4,5
  • 30. As stroomspanning verhoog, verhoog die stroom mits die weerstand konstant is.
  • 32.
  • 33. V I R Potensiaalverskil of Spanning gemeet in Volt (V) Weerstand gemeet in Ohm (Ω) Stroom gemeet in Ampere (A)
  • 34. V = I x R I = V/R R = V/I
  • 35.
  • 36. Tipes: - Vastewaarde resistors - Veranderlike resistors - Spesiale resistors (bv. Termistors en Lig-afhanklike resistors (LAR’s))
  • 37. Laewaarde resistors Word dikwels in syfers op hulle aangedui. 2 7 3 4
  • 38. Hoërwaarde resistors Word gekodeer deur vier gekleurde bande. Verskillende kleure het verskillende waardes. 1ste en 2de band = 1ste 2 syfers 3de band = Vermenigvuldiger 4de band = Toleransie of Akkuraatheid
  • 39.
  • 41. 1. Wat is die weerstand waarde van die volgende resistor? 2. Teken resistors met die volgende waarde: 2.1 32 000 ohm, toleransie 5% 2.2 2500 ohm, toleransie 2%
  • 42. 1. 310 ohm, 2% toleransie 2.1 2.2
  • 43.
  • 44. Teken elk van die volgende stroombane en bepaal die onbekende waardes in elk van gevalle:
  • 45.
  • 46.
  • 47.
  • 48.
  • 49. 1. 12/6 = 2A 2. 3x6 = 18V 3. 24/3 = 8Ω 4. 24/(4+2) = 4A 5. 1/Rtotaal = ¼ + ½ = ¾ Dus, Rtotaal = 4/3 Ω Itotaal = (24x4)/3 = 18A I1 = 24/4 = 6A I2 = 24/2 = 12A
  • 50. Elektriese stroombane bestaan uit 4 komponente, naamlik: 1. Energiebron: ‘n sel, battery, kragopwekker. Die toestel verskaf energie nodig vir die elektrone om te beweeg sodat die stroom kan vloei. 2. Beheer toestel: ‘n skakelaar. Die toestel voltooi of onderbreek die stroombaan.
  • 51. 3. ‘n Geleier: Gewoonlik ‘n draad gemaak van koper. 4. Uitset toestel: ‘n Toestel waar elektriese lading energie kan verplaas, byvoorbeeld ‘n gloeilamp, ‘n elektriese motor, ‘n klokkie, ‘n luidspreker, ens. Hierdie toestel moet ‘n interne weerstand hê.
  • 52.
  • 54. Elektroniese apparate het inset- en uitsetkomponente. Die uitset is wat gebeur of wat veroorsaak word deur ‘n elektriese stroom. Die insetkomponente is die komponente wat die proses aan die gang sit.
  • 55. Skakelaars word gebruik om die vloei van die stroom deur ‘n stroombaan te beheer. Handskakelaars sluit in: drukskakelaars, enkelpool-enkelslag-skakelaars (EPES),enkelpool-dubbelslag-skakelaars (EPDS) of dubbelpool-dubbelslag-skakelaars.
  • 56. Drukskakelaars: ‘n Drukskakelaar voltooi ‘n stroombaan wanneer dit afgedruk word. Die stroombaan is oop as die skakelaar nie afgedruk word nie bv. ‘n deurklokkie.
  • 57. EPES-skakelaars: ‘n EPES-skakelaar onderbreek of voltooi ‘n stroombaan vir so lank as wat die skakelaar in posisie is; dit kan net aan of af wees.
  • 58. EPDS-skakelaars: ‘n EPDS-skakelaar herlei stroom langs een van twee roetes.
  • 59. In die volgende stroombaan vloei die stroom deur die geleidraad en skakelaar. Die skakelaar koppel die stroombaan by punt A en gloeilamp L1 gloei, maar gloeilamp L2 nie. As jy die skakelaar na die ander kant toe druk, vloei die stroom deur punt B (gloeilamp L1 hou op gloei, maar gloeilamp L2 begin gloei). Bv. ‘n Kar se helder ligte en dompligte. L1 L2 A B
  • 60. Komponente in ‘n elektroniese stroombaan wat net elektrisiteit in een rigting gelei. Lig-emissie diode (LED)  LEDs word gebruik as aanduider van krag. Hoe meer stroom deur 'n LED gaan, hoe helderder sal dit skyn.  Voordele van LED's is dat hulle klein is, 'n lang lewensduur het, hulle benodig min elektrisiteit.  LEDs moet reg om gekoppel word om te werk. Die negatiewe kant is die kort been en die plat kant van die liggie.
  • 61.  'n LED moet nooit direk aan 'n battery met 'n hoe stroomlading gekoppel word nie, dit sal uitbrand.  Koppel altyd 'n LED in serie saam met 'n resistor.  LEDs is beskikbaar in rooi, oranje, geel, groen, blou en wit. Blou en wit LEDs is baie duurder as die ander kleure.  Die kleur van die LED word bepaal deur die semi-geleier materiaal en nie deur die kleur van die plastiek omhulsel nie.
  • 62. Hoe om 'n LED in 'n stroombaan te koppel Wees versigtig:  Die elektriese stroom kan slegs van een rigting deur 'n LED gaan. Die pyltjie in die simbool, op die stroombaan diagram, dui die rigting waarin die elektriese stroom deur die LED sal beweeg aan.  'n Elektriese stroom wat van die positiewe terminaal van die battery kom sal deur die LED van links na regs beweeg en deur die plat kant van die LED uitgaan.  'n LED sal blaas as die elektriese stroom wat daardeur vloei te groot is. Dit kan gebruik word saam met 'n 1.5V battery, maar as jy dit saam met 'n 9V battery gebruik, moet jy 'n 1KΩ resistor gebruik om dit te beskerm.  Die resistor sal die stroom wat daardeur gaan beperk.
  • 63. Transistors word gebruik om elektroniese stroombane te beheer. Dit kan gebruik word as skakelaars of dit kan dien as stroomversterkers. ‘n Basiese transistor het drie bene, genoem die basis, die kollektor en die emitter. C E B
  • 64. Spesiale resistors wat reageer op sekere omgewingstoestande soos hitte, lig, beweging of vog. LAR (Lig-afhanklike resistor) ‘n Stroombaan komponent waarvan die weerstand by lig afneem. ‘n Fotosensitiewe plaat op die resistor registreer verandeinge in ligvlakke. In donkerte of dowwe lig het die LAR hoë weerstand. In helder lig het dit ‘n lae weerstand.
  • 65. Termistor ‘n Termistor is sensitief vir veranderinge in temperatuur. Die termistor skakel die stroombaan aan as dit baie warm word. Gewoonlik daal termistors se weerstand soos wat die temperatuur styg. Alhoewel daar is ook termistors wat se weerstand egter toeneem soos wat die temperatuur styg. Termistors word dikwels gebruik om mense te waarsku as iets baie warm is, byvoorbeeld in brandalarms.
  • 66. Komponente wat energie kan stoor en dan elektriese energie vrystel. Hoe hoër die kapasiteit hoe meer lading kan dit stoot. Kapasitors word dikwels in serie met resistors gebruik om n tydvertraging te bewerkstellig. Bv. Dit kan gebruik word om die toestel te stel om op sekere tye aan te skakel.

Editor's Notes

  1. Verhouding = Weerstand
  2. Better Be Right Or Your Great Big Plans Gonna Wreck Black, Brown, Orange, Yellow, Green, Blue, Purple, Grey, White