SlideShare a Scribd company logo
1 of 17
Maak gereed vir 'n geennaam verpakking
• Die land is besig met die promulgering van 'n
nuwe wet wat tot gevolg sal hê dat
tabakprodukte slegs in geennaam verpakking
met grafiese waarskuwingstekens sal wees.
• Geennaam verpakking is 'n belangrike manier
om die aanvraag te verminder:
• Dit verminder die aantreklikheid van
tabakprodukte,
• Beperk die gebruik van tabak verpakking as 'n
vorm van reklame en
• Beperk misleidende verpakking en
etikettering.
• En die gebruik van grafiese (geïllustreerde)
pakket waarskuwings sal die ernstige
implikasies van die gebruik van tabak uitbeeld.
Het jy geweet?
• Tabak-verwante siektes maak meer as 44 000
Suid-Afrikaners en byna 6 miljoen mense
wêreldwyd jaarliks dood, dit is een persoon
elke ses sekondes, wat neerkom op 1:10
persone in die wêreld
• 600 000 nie-rokers sterf elke jaar a.g.v.
blootstelling aan tweedehandse rook
• Tabakverbruik verhoog die risiko van kanker van
die longe, slukderm, mond, blaas, pankreas,
niere, maag, serviks en bors
Geen onder 18-jariges mag tabak-
produkte koop nie
Die wet bepaal dat geen persoon enige tabak-
produk aan enige persoon onder die ouderdom
van 18 jaar mag verkoop of voorsien nie
Wat is regtig in ‘n sigaret?
• Tabak en tweedehandse rook bevat meer as 1 400 gevaarlike en skadelike
chemikalieë en 81 kankerveroorsakende chemikalieë wat tot dusver in
sigarette geïdentifiseer is (volgens die Internasionale Agentskap vir Navorsing
oor Kanker, (IARC).
• Van dié sluit in:
• Asetoon - verfverwyderaar
• Ammoniak - toiletreiniger
• Arseen - rottegif
• Butaan - aanstekervloeistof
• Koolstofmonoksied - uitlaatgasse
• Naftaleen - mottegif
• Fenol - ontsmetmiddel
Wat is regtig in hubbly-bubbly?
• Waterpyp rook bevat meer as 300 gevaarlike en skadelike chemikalieë en 27
kankervormende chemikalieë is tot dusver geïdentifiseer in hookah.
• Van dié sluit in:
• Arseen - rottegif
• Koolstofmonoksied - uitlaatgasse
• Formaldehied - boumateriaal
• Lood - batterye
• Nikotien - sigarette
• Teer - gifstof
Die gevare van tweedehandse rook
Tweedehandse rook is skadelik
• Tweedehandse rook bevat twee keer soveel
teer en nikotien per eenheid volume as rook
van 'n sigaret wat ingeasem word.
• Het 3x soveel bensopireen wat kanker
veroorsaak,
• 5x soveel koolstofmonoksied,
• en 50x soveel ammoniak.
• Tweedehandse rook van pype en sigare is
net so skadelik.
• Veroorsaak longkanker en dra by tot die
ontwikkeling van hartsiekte
TWEEHANDSE
ROOK
is net so nadelig
Wat jy ook al rook - ‘n
hookah, pyp, sigarette
of sigare - jy stel
diegene om jou bloot
aan dieselfde
giftstowwe wat jy
inasem. Jy behoort
die gesondheid van
ander as hoogste
prioriteit te beskou.
Alle vorme van tabak is gevaarlik!
Sigarette is nie die enigste gevaarlike vorm van
rook nie. Hubbly bubbly, e-sigarette en
rooklose tabak (soos snuif, pruimtabak en
'snus’) is ook skadelik vir jou liggaam
Wat jy moet weet
Ander vorme van rook…
Rooklose tabak
• Rooklose tabakprodukte sluit in snuif, pruimtabak en 'snus’. Hierdie produkte
verhoog ook die risiko van kanker, veral mond- en kaak kanker
Elektroniese sigarette
• E-sigarette kan nikotien en ander
skadelike chemikalieë bevat
• E-sigarette word beheer deur die
Medisynebeheerraad in Suid-Afrika en
is slegs beskikbaar op voorskrif by 'n apteek*
* Tans word hierdie wet nie afgedwing nie en as 'n nasionale waghond, is KANSA besig om druk uit te oefen sodat dit gehandhaaf word
Ander vorme van rook…
Hookah / hubbly bubbly
• Hookah (en sigaretrook) bevat beide
gifstowwe, insluitende nikotien, teer,
koolstofmonoksied, arseen en lood.
• Arseen word gebruik as 'n rotgif, en
koolstofmonoksied is 'n dodelike gas
wat in motor uitlaatpypgas gevind
word.
• Selfs in klein hoeveelhede, kan lood
kinders hiperaktief en prikkelbaar maak
en breinskade veroorsaak.
• Die water in die hookah filtreer NIE die
giftige bestanddele uit tabakrook nie.
‘’n Aantal studies met volwasse rokers wys
geennaam verpakking vervul sy kern doelwitte -
maak dit minder aanloklik, veral onder jong
volwassenes, en die verhoging van die
waarskuwingsopvallendheid. In 'n deursnee opname
van sigaret rokers, word geennaam verpakking
geassossieer met verhoogde denke oor die ophou en
ophou pogings. Daarbenewens, afkeur van die
verpakking, laer bevrediging van sigarette en
motivering om op te hou a.g.v. die waarskuwings
op die pakket met daaglikse gedagtes van ophou.’
Volgens 'n onlangse artikel gepubliseer deur prof Gerard
Hastings, 'n prominente tabakbeheer navorser
Tyd vir ‘Kick Butt’
KANSA se eKick Butt program - 'n unieke aanlyn
rookstaakprogram. Deur 'n reeks e-posse, opnames
en aflaaibare materiaal, word jy gelei en gementor
om op te hou rook. Om nie te rook nie, word 'n
lewenslange gewoonte, nie net die tyd tussen twee
sigarette nie. Hierdie program verskaf 'n reeks van
handige instrumente om vir goed op te hou rook.
www.ekickbutt.org.za
Verbeel jou ‘n meer gesonde jy
• Om tabak op te gee kan 'n positiewe
uitwerking op jou gesondheid en leefstyl hê:
• Die vermindering van die risiko van kanker
• Laer hartklop en bloeddruk
• Beter asemhaling
• In staat wees om te loop sonder om kort
van asem te wees
• Leef 'n langer en gesonder lewe
• Het meer fisiese energie
• Om 'n goeie rolmodel vir kinders en die
jeug te wees
Tydlyn van ophou
20 minute na laaste sigaret: bloeddruk en polsslag verlaag;
liggaamstemperatuur verander na normaal
8 uur na ophou: koolstofmonoksied vlakke in die bloed daal na
normale vlak; suurstofvlakke styg
24 uur na ophou: kanse van hartprobleme verlaag
48 uur na ophou: senuweepunte begin hergroei; vermoë om te
ruik en proe versterk
Na 2 weke tot 3 maande: bloedsirkulasie verbeter; om te loop word
makliker; longfunksie verbeter
Tydlyn van ophou
Na 1 tot 9 maande: vermindering van hoes, sinus opeenhoping,
moegheid, kortasemheid
Na 1 jaar: oortollige risiko van koronêre hartvatsiekte
verminder tot die helfte van dié van 'n roker
Na 5 tot 15 jaar: beroerte risiko verminder tot dié van mense
wat nooit gerook het nie
Na 10 jaar: risiko van longkanker daal tot so min as een-
helfte van dié van ‘n roker; risiko van kanker
van die mond, keel, slukderm, blaas, niere, en
pankreas neem af; risiko van ulkusvorming daal
Na 15 jaar: risiko van koronêre hartvatsiekte is nou gelyk
aan dié van mense wat nog nooit gerook het
nie; risiko van dood terug na byna die vlak van
mense wat nog nooit gerook het.
Ken die wet - elke individu
het die reg tot ’n rookvrye
omgewing
• Wetgewing is baie duidelik oor waar mense
mag rook en waar rook verbode is
• Dit is jou reg om te kla wanneer iemand in jou
teenwoordigheid rook
• Dit is ook jou reg om remediërende stappe te
neem as iemand rook in enige plek waar rook
verbode is
• Lees die belangrike punte om hierdie wet hier:
http://www.cansa.org.za/know-the-law-its-
your-right-to-a-smoke-free-world/
Hou jou omgewing rookvry
• Hou jou omgewing rookvry en
rapporteer alle nie-nakoming van die
Wet op die Beheer van Tabak aan die
Omgewingsgesondheidsbeampte van
die plaaslike owerheid waar die
voorval plaasgevind het.
Die einde
Dankie
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation,
neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken
by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained
in, or accessed through, this presentation.

More Related Content

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 

CANSA Ken die Gevare van Rook 2016 (Afrikaans)

  • 1.
  • 2. Maak gereed vir 'n geennaam verpakking • Die land is besig met die promulgering van 'n nuwe wet wat tot gevolg sal hê dat tabakprodukte slegs in geennaam verpakking met grafiese waarskuwingstekens sal wees. • Geennaam verpakking is 'n belangrike manier om die aanvraag te verminder: • Dit verminder die aantreklikheid van tabakprodukte, • Beperk die gebruik van tabak verpakking as 'n vorm van reklame en • Beperk misleidende verpakking en etikettering. • En die gebruik van grafiese (geïllustreerde) pakket waarskuwings sal die ernstige implikasies van die gebruik van tabak uitbeeld.
  • 3. Het jy geweet? • Tabak-verwante siektes maak meer as 44 000 Suid-Afrikaners en byna 6 miljoen mense wêreldwyd jaarliks dood, dit is een persoon elke ses sekondes, wat neerkom op 1:10 persone in die wêreld • 600 000 nie-rokers sterf elke jaar a.g.v. blootstelling aan tweedehandse rook • Tabakverbruik verhoog die risiko van kanker van die longe, slukderm, mond, blaas, pankreas, niere, maag, serviks en bors Geen onder 18-jariges mag tabak- produkte koop nie Die wet bepaal dat geen persoon enige tabak- produk aan enige persoon onder die ouderdom van 18 jaar mag verkoop of voorsien nie
  • 4. Wat is regtig in ‘n sigaret? • Tabak en tweedehandse rook bevat meer as 1 400 gevaarlike en skadelike chemikalieë en 81 kankerveroorsakende chemikalieë wat tot dusver in sigarette geïdentifiseer is (volgens die Internasionale Agentskap vir Navorsing oor Kanker, (IARC). • Van dié sluit in: • Asetoon - verfverwyderaar • Ammoniak - toiletreiniger • Arseen - rottegif • Butaan - aanstekervloeistof • Koolstofmonoksied - uitlaatgasse • Naftaleen - mottegif • Fenol - ontsmetmiddel
  • 5. Wat is regtig in hubbly-bubbly? • Waterpyp rook bevat meer as 300 gevaarlike en skadelike chemikalieë en 27 kankervormende chemikalieë is tot dusver geïdentifiseer in hookah. • Van dié sluit in: • Arseen - rottegif • Koolstofmonoksied - uitlaatgasse • Formaldehied - boumateriaal • Lood - batterye • Nikotien - sigarette • Teer - gifstof
  • 6. Die gevare van tweedehandse rook Tweedehandse rook is skadelik • Tweedehandse rook bevat twee keer soveel teer en nikotien per eenheid volume as rook van 'n sigaret wat ingeasem word. • Het 3x soveel bensopireen wat kanker veroorsaak, • 5x soveel koolstofmonoksied, • en 50x soveel ammoniak. • Tweedehandse rook van pype en sigare is net so skadelik. • Veroorsaak longkanker en dra by tot die ontwikkeling van hartsiekte TWEEHANDSE ROOK is net so nadelig Wat jy ook al rook - ‘n hookah, pyp, sigarette of sigare - jy stel diegene om jou bloot aan dieselfde giftstowwe wat jy inasem. Jy behoort die gesondheid van ander as hoogste prioriteit te beskou.
  • 7. Alle vorme van tabak is gevaarlik! Sigarette is nie die enigste gevaarlike vorm van rook nie. Hubbly bubbly, e-sigarette en rooklose tabak (soos snuif, pruimtabak en 'snus’) is ook skadelik vir jou liggaam Wat jy moet weet
  • 8. Ander vorme van rook… Rooklose tabak • Rooklose tabakprodukte sluit in snuif, pruimtabak en 'snus’. Hierdie produkte verhoog ook die risiko van kanker, veral mond- en kaak kanker Elektroniese sigarette • E-sigarette kan nikotien en ander skadelike chemikalieë bevat • E-sigarette word beheer deur die Medisynebeheerraad in Suid-Afrika en is slegs beskikbaar op voorskrif by 'n apteek* * Tans word hierdie wet nie afgedwing nie en as 'n nasionale waghond, is KANSA besig om druk uit te oefen sodat dit gehandhaaf word
  • 9. Ander vorme van rook… Hookah / hubbly bubbly • Hookah (en sigaretrook) bevat beide gifstowwe, insluitende nikotien, teer, koolstofmonoksied, arseen en lood. • Arseen word gebruik as 'n rotgif, en koolstofmonoksied is 'n dodelike gas wat in motor uitlaatpypgas gevind word. • Selfs in klein hoeveelhede, kan lood kinders hiperaktief en prikkelbaar maak en breinskade veroorsaak. • Die water in die hookah filtreer NIE die giftige bestanddele uit tabakrook nie.
  • 10. ‘’n Aantal studies met volwasse rokers wys geennaam verpakking vervul sy kern doelwitte - maak dit minder aanloklik, veral onder jong volwassenes, en die verhoging van die waarskuwingsopvallendheid. In 'n deursnee opname van sigaret rokers, word geennaam verpakking geassossieer met verhoogde denke oor die ophou en ophou pogings. Daarbenewens, afkeur van die verpakking, laer bevrediging van sigarette en motivering om op te hou a.g.v. die waarskuwings op die pakket met daaglikse gedagtes van ophou.’ Volgens 'n onlangse artikel gepubliseer deur prof Gerard Hastings, 'n prominente tabakbeheer navorser
  • 11. Tyd vir ‘Kick Butt’ KANSA se eKick Butt program - 'n unieke aanlyn rookstaakprogram. Deur 'n reeks e-posse, opnames en aflaaibare materiaal, word jy gelei en gementor om op te hou rook. Om nie te rook nie, word 'n lewenslange gewoonte, nie net die tyd tussen twee sigarette nie. Hierdie program verskaf 'n reeks van handige instrumente om vir goed op te hou rook. www.ekickbutt.org.za
  • 12. Verbeel jou ‘n meer gesonde jy • Om tabak op te gee kan 'n positiewe uitwerking op jou gesondheid en leefstyl hê: • Die vermindering van die risiko van kanker • Laer hartklop en bloeddruk • Beter asemhaling • In staat wees om te loop sonder om kort van asem te wees • Leef 'n langer en gesonder lewe • Het meer fisiese energie • Om 'n goeie rolmodel vir kinders en die jeug te wees
  • 13. Tydlyn van ophou 20 minute na laaste sigaret: bloeddruk en polsslag verlaag; liggaamstemperatuur verander na normaal 8 uur na ophou: koolstofmonoksied vlakke in die bloed daal na normale vlak; suurstofvlakke styg 24 uur na ophou: kanse van hartprobleme verlaag 48 uur na ophou: senuweepunte begin hergroei; vermoë om te ruik en proe versterk Na 2 weke tot 3 maande: bloedsirkulasie verbeter; om te loop word makliker; longfunksie verbeter
  • 14. Tydlyn van ophou Na 1 tot 9 maande: vermindering van hoes, sinus opeenhoping, moegheid, kortasemheid Na 1 jaar: oortollige risiko van koronêre hartvatsiekte verminder tot die helfte van dié van 'n roker Na 5 tot 15 jaar: beroerte risiko verminder tot dié van mense wat nooit gerook het nie Na 10 jaar: risiko van longkanker daal tot so min as een- helfte van dié van ‘n roker; risiko van kanker van die mond, keel, slukderm, blaas, niere, en pankreas neem af; risiko van ulkusvorming daal Na 15 jaar: risiko van koronêre hartvatsiekte is nou gelyk aan dié van mense wat nog nooit gerook het nie; risiko van dood terug na byna die vlak van mense wat nog nooit gerook het.
  • 15. Ken die wet - elke individu het die reg tot ’n rookvrye omgewing • Wetgewing is baie duidelik oor waar mense mag rook en waar rook verbode is • Dit is jou reg om te kla wanneer iemand in jou teenwoordigheid rook • Dit is ook jou reg om remediërende stappe te neem as iemand rook in enige plek waar rook verbode is • Lees die belangrike punte om hierdie wet hier: http://www.cansa.org.za/know-the-law-its- your-right-to-a-smoke-free-world/
  • 16. Hou jou omgewing rookvry • Hou jou omgewing rookvry en rapporteer alle nie-nakoming van die Wet op die Beheer van Tabak aan die Omgewingsgesondheidsbeampte van die plaaslike owerheid waar die voorval plaasgevind het.
  • 17. Die einde Dankie www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.