SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
Step up 3 - Oorwin/verslaan jou
versoekings
• 2 Tim. 2:22: “Maar vlug vir die begeerlikhede van die
jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede,
saam met die wat die Here uit ‘n rein hart aanroep. (“Run
from everything that gives you evil thoughts…stay close to
anything that makes you want to do right.”)
• 1 Kor. 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe
‘n menslike nie, maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat
julle bo julle kragte versoek word nie, maar Hy sal saam
met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal
kan verdra. Daar is ALTYD ‘n pad uit!
• Vier Bybelse Sleutels om versoeking te
oorwin:
1.Fokus jou aandag op iets anders.
• Bybel sê nêrens ons moet VERSOEKING
weerstaan nie. – Sê ons moet die DUIWEL
weerstaan. - Jak. 4:7
• Wanneer jy versoeking probeer weerstaan
fokus jy juis op sonde.
• Omdat versoeking in jou gedagtes begin
het jy nodig om aan iets anders te dink.
Change the channel. - Ps.119: 37a:
“Keep me from paying attention to what is
worthless.”
•Rick Warren: “Temptation begins
by capturing your attention. What
gets your attention arouses your
emotions. Then your emotions
activate your behaviour and you
act on what you felt.”
• As jy jou gedagtes op iets ander
fokus verloor versoeking sy krag oor
jou. - Sit af die TV, loop weg…
• Vervangings-beginsel: Vervang dit
wat boos is met dit wat goed is.
Vyand kan jou nie versoek as jou
gedagtes reeds besig is met iets
goeds nie. – Fil. 4:8
2. Openbaar jou “struggle” aan ‘n
geesvervulde
vriend/mentor/berader
• Jak. 5:16: “Bely mekaar julle misdade
en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan
word.
• Rick Warren: “God’s solution is plain:
‘don’t repress it; confess it! Don’t
conceal it; reveal it! Revealing your
feeling is the beginning of healing!”
• In donker word jou probleem groter. As jy
dit blootstel aan Lig, sal die waarheid van
lig dit krimp.
• Satan wil hê jy moet glo jou
versoeking/verslawing/sonde is uniek. –
Jy moet dit geheim hou. (Rom.3:23; 1
Joh.1:9)
• Ons is bang om te praat, of omdat ons
skaam is, maar meestal trots: “Dink ek
kan dit hanteer.”
•As jy nie daaroor kan praat nie het
jy klaar beheer verloor.
•Wilskrag en persoonlike besluite
alleen is nie genoeg nie.
•Jy het n plek nodig waar jy jouself
“accountable” kan maak.
3. Weerstaan die duiwel.
•Jak. 4:7: “Onderwerp julle dan aan
God; weerstaan die duiwel, en hy sal
van julle wegvlug.”
•N.T. beskryf dikwels ons Christelike
lewe as n geveg (‘n oorlog).
•Anvaar Jesus as Verlosser en
gebruik die Woord van God as
wapen. - Ef. 6:17
4. Erken jou kwesbaarheid.
•Jer.17:9; Spr14;16; 1Kor.10:12
•Gegewe die regte situasie, is almal
van ons by magte om te sondig. –
Moet nooit dink jy’s verhewe bo dit
nie.
•Dis makliker om weg te bly van
versoeking as om uit versoeking
uit te kom.
Tema: Step up Oorwin jou versoekings

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Tema: Step up Oorwin jou versoekings

  • 1.
  • 2. Step up 3 - Oorwin/verslaan jou versoekings • 2 Tim. 2:22: “Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit ‘n rein hart aanroep. (“Run from everything that gives you evil thoughts…stay close to anything that makes you want to do right.”) • 1 Kor. 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie, maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie, maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra. Daar is ALTYD ‘n pad uit!
  • 3. • Vier Bybelse Sleutels om versoeking te oorwin: 1.Fokus jou aandag op iets anders. • Bybel sê nêrens ons moet VERSOEKING weerstaan nie. – Sê ons moet die DUIWEL weerstaan. - Jak. 4:7 • Wanneer jy versoeking probeer weerstaan fokus jy juis op sonde. • Omdat versoeking in jou gedagtes begin het jy nodig om aan iets anders te dink. Change the channel. - Ps.119: 37a: “Keep me from paying attention to what is worthless.”
  • 4. •Rick Warren: “Temptation begins by capturing your attention. What gets your attention arouses your emotions. Then your emotions activate your behaviour and you act on what you felt.”
  • 5. • As jy jou gedagtes op iets ander fokus verloor versoeking sy krag oor jou. - Sit af die TV, loop weg… • Vervangings-beginsel: Vervang dit wat boos is met dit wat goed is. Vyand kan jou nie versoek as jou gedagtes reeds besig is met iets goeds nie. – Fil. 4:8
  • 6. 2. Openbaar jou “struggle” aan ‘n geesvervulde vriend/mentor/berader • Jak. 5:16: “Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. • Rick Warren: “God’s solution is plain: ‘don’t repress it; confess it! Don’t conceal it; reveal it! Revealing your feeling is the beginning of healing!”
  • 7. • In donker word jou probleem groter. As jy dit blootstel aan Lig, sal die waarheid van lig dit krimp. • Satan wil hê jy moet glo jou versoeking/verslawing/sonde is uniek. – Jy moet dit geheim hou. (Rom.3:23; 1 Joh.1:9) • Ons is bang om te praat, of omdat ons skaam is, maar meestal trots: “Dink ek kan dit hanteer.”
  • 8. •As jy nie daaroor kan praat nie het jy klaar beheer verloor. •Wilskrag en persoonlike besluite alleen is nie genoeg nie. •Jy het n plek nodig waar jy jouself “accountable” kan maak.
  • 9. 3. Weerstaan die duiwel. •Jak. 4:7: “Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.” •N.T. beskryf dikwels ons Christelike lewe as n geveg (‘n oorlog). •Anvaar Jesus as Verlosser en gebruik die Woord van God as wapen. - Ef. 6:17
  • 10. 4. Erken jou kwesbaarheid. •Jer.17:9; Spr14;16; 1Kor.10:12 •Gegewe die regte situasie, is almal van ons by magte om te sondig. – Moet nooit dink jy’s verhewe bo dit nie. •Dis makliker om weg te bly van versoeking as om uit versoeking uit te kom.