SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
•Ons maak van ons slegste keuses en
besluite wanneer goed vir ons
aantreklik/wonderlik lyk.
•Hoe verander ek koers as ek agterkom
dat ek agter die verkeerde goed aan op
pad is?
•Beginsel van die pad...jou rigting/koers
(NIE JOU INTENSIE NIE) bepaal jou
bestemming.
•Waarheen is dit wat ons doen met ons
op pad?
•Die krag van goed wat ’n emosionele
appèl op ons maak (soos geld,
sekuriteit, aanvaarding). Dit maak ons
oordeel en weerstand swak.
Skriflesing:
Gal. 5:13-25 (53 Vertaling)
•Julle is geroep om vry te wees...moenie
weer toelaat dat iets jou vryheid weer
wegvat nie.
•Want die hele wet in die algemeen
(alles waarin jy glo en wat God gesê
het) word saamgevat in een gebod: Jy
moet jou naaste liefhê soos jouself.
•Laat julle lewe deur God se Gees
beheer word, dan sal julle nie voor
selfsugtige begeertes swig nie.
•Dis om Nee te sê vir goed wat
aantreklik lyk, maar na die verkeerde
eindbestemming lei.
•Om te doen wat ons behoort te doen
i.p.v. wat ons wil doen.
•As iets ’n sterk emosionele appèl op
ons maak, is dit meeste van die tyd ’n
rooivlag wat waai en nie ’n groenlig
nie.
•Wat aantreklik is, is nie noodwendig
vervullend nie.
•Wat aantreklik is, is nie noodwendig
vervullend nie.
•Maar as die Gees ons lei, sal ons weet
watter pad om te vat.
•Die pad van die Gees kom neer op 1
vraag: Wat vra die liefde van my?
•Dis baie keer omdat daar nie ’n kultuur
is van die regte goed doen, dat mense
teruggryp na die fisiese wet, wat op
soveel levels nie gewerk het nie en wat
steeds nie kan werk nie.
Paulus praat oor die Rooivlag
goed...
•Dis aantreklik/aanloklik, maar is dit die
regte ding vir my en ander?
•Goed soos seksuele immoraliteit,
selfsugtige ambisie en afgunstigheid.
Paulus praat ook oor dinge
waarteen die wet nie is nie...
•Ons moet leer om wat vervulling bring
te kies bo wat aantreklik is.
•Want die Gees laat jou nie dinge doen
wat teen die wet is nie...Jy kan nie te
veel van die goeie hê nie.
•Die beste manier om jou toekoms te
bepaal, is om te weet waarheen jy op
pad is.
•Het jy so “occupied” geraak dat jy nie
meer kan sien waarheen jy op pad is
nie?
•Is jy bereid om van koers te verander?
Tema: Gids om jou eie toekoms te bepaal deel 3

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal AGS Lofoord Upington
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding AGS Lofoord Upington
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
 

Tema: Gids om jou eie toekoms te bepaal deel 3

  • 1.
  • 2. •Ons maak van ons slegste keuses en besluite wanneer goed vir ons aantreklik/wonderlik lyk. •Hoe verander ek koers as ek agterkom dat ek agter die verkeerde goed aan op pad is? •Beginsel van die pad...jou rigting/koers (NIE JOU INTENSIE NIE) bepaal jou bestemming.
  • 3. •Waarheen is dit wat ons doen met ons op pad? •Die krag van goed wat ’n emosionele appèl op ons maak (soos geld, sekuriteit, aanvaarding). Dit maak ons oordeel en weerstand swak.
  • 5. •Julle is geroep om vry te wees...moenie weer toelaat dat iets jou vryheid weer wegvat nie. •Want die hele wet in die algemeen (alles waarin jy glo en wat God gesê het) word saamgevat in een gebod: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. •Laat julle lewe deur God se Gees beheer word, dan sal julle nie voor selfsugtige begeertes swig nie.
  • 6. •Dis om Nee te sê vir goed wat aantreklik lyk, maar na die verkeerde eindbestemming lei. •Om te doen wat ons behoort te doen i.p.v. wat ons wil doen. •As iets ’n sterk emosionele appèl op ons maak, is dit meeste van die tyd ’n rooivlag wat waai en nie ’n groenlig nie. •Wat aantreklik is, is nie noodwendig vervullend nie.
  • 7. •Wat aantreklik is, is nie noodwendig vervullend nie. •Maar as die Gees ons lei, sal ons weet watter pad om te vat. •Die pad van die Gees kom neer op 1 vraag: Wat vra die liefde van my? •Dis baie keer omdat daar nie ’n kultuur is van die regte goed doen, dat mense teruggryp na die fisiese wet, wat op soveel levels nie gewerk het nie en wat steeds nie kan werk nie.
  • 8. Paulus praat oor die Rooivlag goed... •Dis aantreklik/aanloklik, maar is dit die regte ding vir my en ander? •Goed soos seksuele immoraliteit, selfsugtige ambisie en afgunstigheid.
  • 9. Paulus praat ook oor dinge waarteen die wet nie is nie... •Ons moet leer om wat vervulling bring te kies bo wat aantreklik is. •Want die Gees laat jou nie dinge doen wat teen die wet is nie...Jy kan nie te veel van die goeie hê nie.
  • 10. •Die beste manier om jou toekoms te bepaal, is om te weet waarheen jy op pad is. •Het jy so “occupied” geraak dat jy nie meer kan sien waarheen jy op pad is nie? •Is jy bereid om van koers te verander?