SlideShare a Scribd company logo
•Goeie Vrydag
•Lukas se beskrywing van die
kruisiging
•Die grootste hartseer (lyding)
wat hy uitbeeld is die
blindheid van die mense.
•Die brille wat mense verhoed
om te sien wie Jesus is en wat
Hy aan die kruis kom doen
het.
•Hoe verhoed dit wat ons dink,
waar ons vandaan kom, hoe
ons goed interpreteer en ons
perspektiewe ons om in Jesus
se voetspore te loop?
•“Everything is received in
accordance to the mode of
the receiver”
•Thomas van Aquino
• Onbewustes:
• Owerstes
•Politieke leiers – …”as jy die
koning is verlos jouself.”; deur
watter krag praat jy? Wie volg
jou?; Kan jy die politieke kragte
wen?
•Godsdienstige leiers – “red
Uself as U die uitverkorene van
God is” (Jes.42:1)
•Soldate
•Kom ons kyk of jy ‘n weermag
het…
•Geweld is die groot krag…Kan
jy dit oorwin?
•Volk
•7 dae terug roep hulle hosanna
nou roep hulle kruisig Hom.
•Die sosialistiese bril - Die krag
lê by die meerderheid.
•Kwaaddoener
•Sekularistiese bril – As u God
is, help jouself en my
•Gebed wat almal soms bid –
Here as u my die keer help, sal
ek…
•Die deelnemer – Bewus
•Hy gaan deur ‘n proses …wat hom
help om die lense van sy bril
skoon te maak en te sien wie
Jesus is:
1) Ontsag (40)
•Hy sien / neem waar en kry ontsag.
Vra die ander ou – “vrees jy nie?”
Het jy nie groter gesag buite
jouself nie?
•Al die ander skep eintlik vir
hulle ‘n god wat hulle moet
help met hulle geluksprogram.
•Gees van ons tyd…sal God
dien, maar dan moet Hy…
2) Moraliteit (41)
•Hy is onskuldig…ons is
skuldig
•Persoonlike oortuiging maak
nie saak wat die meerderheid
sê nie
3) Sterflikheid(42)
•Ons wil nie met dood
gekonfronteer word nie
•Daar is meer as die hier en nou
4) Versoek (43)
•“Dink aan my…”
•Hy kom tot bekering – hy sien
wie Jesus is
•Groot verskil tussen : 1) Here
as u my help sal ek … en 2)
Here ek wil saam met U wees
•Die lewe is om in Jesus se
voetspore te loop
(saam met hom te wees)
maak nie saak wat nie.
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
AGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 

Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag

  • 1.
  • 3. •Lukas se beskrywing van die kruisiging •Die grootste hartseer (lyding) wat hy uitbeeld is die blindheid van die mense. •Die brille wat mense verhoed om te sien wie Jesus is en wat Hy aan die kruis kom doen het.
  • 4. •Hoe verhoed dit wat ons dink, waar ons vandaan kom, hoe ons goed interpreteer en ons perspektiewe ons om in Jesus se voetspore te loop?
  • 5. •“Everything is received in accordance to the mode of the receiver” •Thomas van Aquino
  • 6. • Onbewustes: • Owerstes •Politieke leiers – …”as jy die koning is verlos jouself.”; deur watter krag praat jy? Wie volg jou?; Kan jy die politieke kragte wen? •Godsdienstige leiers – “red Uself as U die uitverkorene van God is” (Jes.42:1)
  • 7. •Soldate •Kom ons kyk of jy ‘n weermag het… •Geweld is die groot krag…Kan jy dit oorwin?
  • 8. •Volk •7 dae terug roep hulle hosanna nou roep hulle kruisig Hom. •Die sosialistiese bril - Die krag lê by die meerderheid.
  • 9. •Kwaaddoener •Sekularistiese bril – As u God is, help jouself en my •Gebed wat almal soms bid – Here as u my die keer help, sal ek…
  • 10. •Die deelnemer – Bewus •Hy gaan deur ‘n proses …wat hom help om die lense van sy bril skoon te maak en te sien wie Jesus is: 1) Ontsag (40) •Hy sien / neem waar en kry ontsag. Vra die ander ou – “vrees jy nie?” Het jy nie groter gesag buite jouself nie?
  • 11. •Al die ander skep eintlik vir hulle ‘n god wat hulle moet help met hulle geluksprogram. •Gees van ons tyd…sal God dien, maar dan moet Hy…
  • 12. 2) Moraliteit (41) •Hy is onskuldig…ons is skuldig •Persoonlike oortuiging maak nie saak wat die meerderheid sê nie
  • 13. 3) Sterflikheid(42) •Ons wil nie met dood gekonfronteer word nie •Daar is meer as die hier en nou
  • 14. 4) Versoek (43) •“Dink aan my…” •Hy kom tot bekering – hy sien wie Jesus is •Groot verskil tussen : 1) Here as u my help sal ek … en 2) Here ek wil saam met U wees
  • 15. •Die lewe is om in Jesus se voetspore te loop (saam met hom te wees) maak nie saak wat nie.