2. Wat is verkoopprys?
• Die prys waarteen ‘n produk/item verkoop word
Wat is kosprys?
• Die prys waarteen ‘n produk/item aangekoop word
Wat is wins?
Verkoopprys - Kosprys
Wat is verlies?
Kosprys - Verkoopprys
3. Wat is BTW?
• Belasting op toegevoegde waarde
Wat is BTW ingesluit?
• Goedere se belasting is reeds ingesluit.
• Op jou salaris is die belasting reeds afgetrek as jy dit ontvang
Wat is BTW uitgesluit?
Voertuie en eiendomme wat te koop aangebied word se belasting is
uitgesluit, omdat die prys dikwels onderhandelbaar is.
4. Anton koop ‘n stuk grond vir R 250 000 BTW
uitgesluit. Bereken wat die stuk grond hom gaan
kos as 14% B.T.W by die verkoopprys gevoeg
word
14 R250000
´
= R35000
100
1
Finale koopprys: R 250 000 + R 35 000 = R 285 000
'n Korter pad
114 250000
´
= R 285 000
100
1
5. ‘n Tydskrif kos R34,20 met BTW ingesluit.
Bereken die prys van die tydskrif voor BTW
bygetel is
100 34, 20
´
= R30
114
1
6. ‘n Huis van R 400 000 word verkoop teen 10 %
wins
a) Bereken die verkoopprys
b) Bereken die verkoopprys as BTW ingesluit
word
10 400000
a)
´
= R 40 000
100
1
Verkoopprys = Kosprys + Wins
= R400 000 + R 40 000
= R 440 000
b)
14 440000
´
= R 61 600
100
1
Verkoopprys +BTW
=R 440 000 + R 61 600
= R 501 600
of
110 400000
´
= R 440 000
100
1
7. Wat is rente?
• Rente word op lenings sowel as spaarrekenings betaal
Wat is enkelvoudige rente?
• Die bedrag waarop die rente bereken word bly dieselfde
• Byvoorbeeld huisverband
• Enkelvoudige rente = groot bedrag xrente% x tyd in jaar
Wat is huurkoop?
• Korttermynlening
• Vir meubels en huishoudelike toestelle
• ‘n ooreenkoms word met die handelaar onderteken waar die koper
onderneem om ‘n sekere bedrag per maand te betaal
8. ‘n Man betaal 17% vir 4 jaar enkelvoudige rente
op sy selfoonrekening van R 2000
a) Hoeveel skuld hy na 4 jaar?
b) Bereken die maandelikse paaiement wat hy
moet betaal
enkelvoudige rente = K ´ rente% x tyd in jaar
17
= 2000 ´
´4
100
= R 1 360
Na vier jaar skuld hy dus R 2 000 + R 1 360 = R 3 360
3360
Sy maandelikse paaiement =
= R 3 360
48
9. Jy koop ‘n TV vir R 7000 op ‘n huurkooplening teen 6% rente per
jaar oor 3 jaar. ‘n Deposito van 10% is betaalbaar.
a) Bereken die leningsbedrag
b) Bereken die rente verskuldig na 3 jaar
c) Bereken hoeveel geld aan die einde van die drie jaar vir die TV
betaal is
deposito = 10% van R 7 000
10 7000
=
´
= R 700
100
1
Leningsbedrag = R 7 000 - R 700 = R 6 300
Re nte verskuldig na 3 jaar =
6
6300 3
´
´ = R 1 134
100
1
1
Die hoeveelheid geld wat aan die tv =
R 700 + R 6 300 + R 1 134 = R 8 134