1. Wat gebeur as ek nul by enige
getal tel?
7+0 =
7
8+0 =
8
x+0 =
x
Nul is die identiteitselement van optelling, omdat die getal
dieselfde bly
2. Wat gebeur as ek nul met
enige getal maal
7x0 =
0
8x0 =
0
x´0 =
0
Enige getal vermenigvuldig met nul is nul
3. Wat gebeur as ek enige getal ÷ 0?
8¸ 2
8¸ 0
8
= =4
2
daarom is 4 ´ 2=8
8
= = 0?????
0
daarom is 0 ´ 0 ¹ 8
Dus enige getal gedeel deur nul is ongedefinieerd
4. Wat gebeur as ek 0 ÷ enige getal?
0¸2
0
= =0
2
daarom is 0 ´ 2=0
Dus nul gedeel deur enige getal is nul
0¸x
0
= =0
x
daarom is 0 ´ x = 0
5. Enige getal tot die mag nul is een?
x =1
0
Enige getal tot die mag nul is gelyk aan 1
Kyk na die video
6. Wat gebeur as ek 1 met enige
getal vermenigvuldig
7x1 =
7
8x1=
8
x ´1 =
x
Een is die identiteitselement van vermenigvuldiging, omdat die
getal dieselfde bly
7. Wat gebeur as ek enige getal ÷ 1?
8 ¸1
8
= =8
1
daarom is 8 ´1=8
Dus enige getal gedeel deur een is die getal
1 is dus die identiteitselement vir vermenigvuldiging en
deling
8. Enige getal gedeel deur enige
getal?
8¸8
8
= =1
8
daarom is 8 ´1=8
Dus ‘n getal gedeel deur homself is altyd 1