SlideShare a Scribd company logo
1 of 15
Gedig:-  KLARA MAJOLA Deur:- D. J. OPPERMAN
KLARA MAJOLA D. J. OPPERMAN
Klara Majola Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal. Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweld sif stadiger oor my uit die ruim. maar nooit sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. versreël   strofe paarrym paarrym
Klara Majola It was Klara Majola who went searching for Dad at dusk collecting wood for the fire, was he, a blind man; but Klara Majola got lost. Little Klara Majola lies frozen on the brittle Bokkeveld frost, her arms and legs brown and contorted as a vine. Klara Majola, this cold violence sifts more slowly from space over my sense. but never will I, in the Bokkeveld warm like you, Klara Majola, freeze to death. (Translation of Klara Majola from “Engel uit die klip” (1950) by D.J. Opperman (1914-1985) By Ilze Gertenbach)
[object Object],[object Object],Skemer  = wanneer dit  aand word of  begin donker word
3. waar hy, die  blind e, hout  vergader ; 4. maar Klara Majola het  verdwaal . vergader= bymekaarmaak verdwaal  = nie weet waar jy is nie blind  =kan nie sien nie
1. Klara Majola wou haar vader 2. toe die skemer sak, gaan haal 3. waar hy,  die blinde , hout vergader; 4. maar  Klara Majola het verdwaal. KLARA MAJOLA   PARENTESE DUI OP TEEN STELLING. (WENDING)
5. Klein Klara Majola lê  verkluim 6 in die Bokkeveld se bros  kapok , kapok  = sneeu verkluim  = doodgaan van  die koue
7. haar arms en bene bruin 8. en kromgetrek soos  wingerdstok . wingerdstok  = ‘n plant waaraan druiwe groei Klara was ‘n Kleurling
kromgetrek soos wingerdstok
[object Object],As iemand doodgaan  van die koue. Klara was ‘n Kleurling wingerdstok  = ‘n plant waaraan druiwe groei
9. Klara Majola, die koue geweld 10. sif stadiger oor my uit die  ruim . Sif = om saggies te val Uit die ruim =  uit die lug
11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld 12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. Die digter sê hy sal  nooit met soveel liefde in sy hart vir ander mense  verkluim / doodgaan soos Klara Majola nie. Hy sal nooit die “ warmte”  (liefde)  ervaar as hy eendag sterf, wat Klara ervaar het  voor sy gesterf het  nie.
9. Klara Majola, die  koue geweld 10. sif  stadiger oor my uit die ruim. 11. maar  nooit sal ek in die Bokkeveld 12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. D. J. Opperman Dui op die sneeu  en die spreker se  eie situasie. Dui op teenstelling/ wending. Hy kan nie verstaan dat  iemand wat so ’n warm hart soos Klara Majola gehad het in die sneeu kon sterf nie. Dui op die ek-spreker se eie situasie Om saggies te val
Die digter bring hulde aan Klara Majola vir haar heldedaad.  Hy dink sy is ‘n beter mens as wat hy is.

More Related Content

What's hot

Little+red+riding+hood+story
Little+red+riding+hood+storyLittle+red+riding+hood+story
Little+red+riding+hood+story
jamlove
 
Animal Farm Chapter 9
Animal Farm Chapter 9Animal Farm Chapter 9
Animal Farm Chapter 9
mrbelprez
 
Macbeth Act 4 Scene 2 B Band
Macbeth Act 4 Scene 2 B BandMacbeth Act 4 Scene 2 B Band
Macbeth Act 4 Scene 2 B Band
DanaFruit
 
The Golden Egg
The Golden EggThe Golden Egg
The Golden Egg
Oksana2609
 
The cask of amontillado
The cask of amontilladoThe cask of amontillado
The cask of amontillado
Carol Matthews
 

What's hot (20)

Exposure wilfred owen
Exposure wilfred owenExposure wilfred owen
Exposure wilfred owen
 
Poppies
PoppiesPoppies
Poppies
 
Little+red+riding+hood+story
Little+red+riding+hood+storyLittle+red+riding+hood+story
Little+red+riding+hood+story
 
Animal Farm Chapter 9
Animal Farm Chapter 9Animal Farm Chapter 9
Animal Farm Chapter 9
 
After Philip Bourke Marston
After  Philip Bourke MarstonAfter  Philip Bourke Marston
After Philip Bourke Marston
 
An Inspector Calls
An Inspector CallsAn Inspector Calls
An Inspector Calls
 
Analysis of the story of an hour
Analysis of the story of an hourAnalysis of the story of an hour
Analysis of the story of an hour
 
dahl
dahldahl
dahl
 
Macbeth Act 4 Scene 2 B Band
Macbeth Act 4 Scene 2 B BandMacbeth Act 4 Scene 2 B Band
Macbeth Act 4 Scene 2 B Band
 
The Oval Portrait by Edgar Allan Poe
The Oval Portrait by Edgar Allan PoeThe Oval Portrait by Edgar Allan Poe
The Oval Portrait by Edgar Allan Poe
 
paper 110.The Soldier
paper 110.The Soldierpaper 110.The Soldier
paper 110.The Soldier
 
The necklace by Guy de Maupassant.
The necklace by Guy de Maupassant.The necklace by Guy de Maupassant.
The necklace by Guy de Maupassant.
 
God sees the truth but waits
God sees the truth but waitsGod sees the truth but waits
God sees the truth but waits
 
The Golden Egg
The Golden EggThe Golden Egg
The Golden Egg
 
Dulce et decorum est
Dulce et decorum estDulce et decorum est
Dulce et decorum est
 
Shooting an elephant by i.s
Shooting an elephant by i.sShooting an elephant by i.s
Shooting an elephant by i.s
 
A Secret by Sylvia Plath
A Secret by Sylvia PlathA Secret by Sylvia Plath
A Secret by Sylvia Plath
 
THE SOLITARY REAPER CLASS-->IX
THE SOLITARY REAPER CLASS-->IXTHE SOLITARY REAPER CLASS-->IX
THE SOLITARY REAPER CLASS-->IX
 
The cask of amontillado
The cask of amontilladoThe cask of amontillado
The cask of amontillado
 
Small passing
Small passingSmall passing
Small passing
 

Viewers also liked

Die Rondloper N.P. Van Wyk Louw
Die Rondloper  N.P. Van Wyk LouwDie Rondloper  N.P. Van Wyk Louw
Die Rondloper N.P. Van Wyk Louw
Amaplasie
 
Afrikaans lesson
Afrikaans lessonAfrikaans lesson
Afrikaans lesson
GLeClere
 
powerpoint Leestekens
powerpoint Leestekenspowerpoint Leestekens
powerpoint Leestekens
0796658
 

Viewers also liked (11)

SA Heroes: Klara Majola
SA Heroes: Klara MajolaSA Heroes: Klara Majola
SA Heroes: Klara Majola
 
Meervoude en verkleining
 Meervoude en verkleining Meervoude en verkleining
Meervoude en verkleining
 
Koers creating ie schools article 2011
Koers creating ie schools article 2011Koers creating ie schools article 2011
Koers creating ie schools article 2011
 
Creative British School Child Protection Presentation 2 11 16
Creative British School Child Protection Presentation 2 11 16Creative British School Child Protection Presentation 2 11 16
Creative British School Child Protection Presentation 2 11 16
 
Die Rondloper N.P. Van Wyk Louw
Die Rondloper  N.P. Van Wyk LouwDie Rondloper  N.P. Van Wyk Louw
Die Rondloper N.P. Van Wyk Louw
 
Afrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseAfrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesse
 
Afrikaans lesson
Afrikaans lessonAfrikaans lesson
Afrikaans lesson
 
Graad 2 en 3 Meervoude
Graad 2 en 3 MeervoudeGraad 2 en 3 Meervoude
Graad 2 en 3 Meervoude
 
Afrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseAfrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesse
 
Klasreels
KlasreelsKlasreels
Klasreels
 
powerpoint Leestekens
powerpoint Leestekenspowerpoint Leestekens
powerpoint Leestekens
 

More from Ceanlia Vermeulen

GCS SEN Dyslexia 5Oct15 Ceanlia
GCS SEN Dyslexia 5Oct15 CeanliaGCS SEN Dyslexia 5Oct15 Ceanlia
GCS SEN Dyslexia 5Oct15 Ceanlia
Ceanlia Vermeulen
 

More from Ceanlia Vermeulen (16)

Ceanlia: Choosing a Path
Ceanlia: Choosing a PathCeanlia: Choosing a Path
Ceanlia: Choosing a Path
 
Ceanlia Current Program vs Pathways
Ceanlia Current Program vs PathwaysCeanlia Current Program vs Pathways
Ceanlia Current Program vs Pathways
 
GCS SEN Dyslexia 5Oct15 Ceanlia
GCS SEN Dyslexia 5Oct15 CeanliaGCS SEN Dyslexia 5Oct15 Ceanlia
GCS SEN Dyslexia 5Oct15 Ceanlia
 
Ic tto supportteachingandlearning5july2011
Ic tto supportteachingandlearning5july2011Ic tto supportteachingandlearning5july2011
Ic tto supportteachingandlearning5july2011
 
Koosvander merwe
Koosvander merweKoosvander merwe
Koosvander merwe
 
The flower ic ebreaker ceanlia
The flower ic ebreaker ceanliaThe flower ic ebreaker ceanlia
The flower ic ebreaker ceanlia
 
Step By Step To The Science Fair
Step By Step To The Science FairStep By Step To The Science Fair
Step By Step To The Science Fair
 
Slide3
Slide3Slide3
Slide3
 
Work Schedule
Work ScheduleWork Schedule
Work Schedule
 
I Am Truly Innovative
I Am Truly InnovativeI Am Truly Innovative
I Am Truly Innovative
 
Mul Intel And Bloom Tax Master Sheet
Mul Intel And Bloom Tax Master SheetMul Intel And Bloom Tax Master Sheet
Mul Intel And Bloom Tax Master Sheet
 
Rich Learning Tasks
Rich Learning TasksRich Learning Tasks
Rich Learning Tasks
 
Science Expo 2008
Science Expo 2008Science Expo 2008
Science Expo 2008
 
Focus Questions
Focus QuestionsFocus Questions
Focus Questions
 
About Benjamin Bloom
About Benjamin BloomAbout Benjamin Bloom
About Benjamin Bloom
 
Planning Obe Lessonwith Bloom
Planning Obe Lessonwith BloomPlanning Obe Lessonwith Bloom
Planning Obe Lessonwith Bloom
 

Klara Majola Afrikaans Gedig

  • 1. Gedig:- KLARA MAJOLA Deur:- D. J. OPPERMAN
  • 2. KLARA MAJOLA D. J. OPPERMAN
  • 3. Klara Majola Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal. Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweld sif stadiger oor my uit die ruim. maar nooit sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. versreël strofe paarrym paarrym
  • 4. Klara Majola It was Klara Majola who went searching for Dad at dusk collecting wood for the fire, was he, a blind man; but Klara Majola got lost. Little Klara Majola lies frozen on the brittle Bokkeveld frost, her arms and legs brown and contorted as a vine. Klara Majola, this cold violence sifts more slowly from space over my sense. but never will I, in the Bokkeveld warm like you, Klara Majola, freeze to death. (Translation of Klara Majola from “Engel uit die klip” (1950) by D.J. Opperman (1914-1985) By Ilze Gertenbach)
  • 5.
  • 6. 3. waar hy, die blind e, hout vergader ; 4. maar Klara Majola het verdwaal . vergader= bymekaarmaak verdwaal = nie weet waar jy is nie blind =kan nie sien nie
  • 7. 1. Klara Majola wou haar vader 2. toe die skemer sak, gaan haal 3. waar hy, die blinde , hout vergader; 4. maar Klara Majola het verdwaal. KLARA MAJOLA PARENTESE DUI OP TEEN STELLING. (WENDING)
  • 8. 5. Klein Klara Majola lê verkluim 6 in die Bokkeveld se bros kapok , kapok = sneeu verkluim = doodgaan van die koue
  • 9. 7. haar arms en bene bruin 8. en kromgetrek soos wingerdstok . wingerdstok = ‘n plant waaraan druiwe groei Klara was ‘n Kleurling
  • 11.
  • 12. 9. Klara Majola, die koue geweld 10. sif stadiger oor my uit die ruim . Sif = om saggies te val Uit die ruim = uit die lug
  • 13. 11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld 12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. Die digter sê hy sal nooit met soveel liefde in sy hart vir ander mense verkluim / doodgaan soos Klara Majola nie. Hy sal nooit die “ warmte” (liefde) ervaar as hy eendag sterf, wat Klara ervaar het voor sy gesterf het nie.
  • 14. 9. Klara Majola, die koue geweld 10. sif stadiger oor my uit die ruim. 11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld 12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. D. J. Opperman Dui op die sneeu en die spreker se eie situasie. Dui op teenstelling/ wending. Hy kan nie verstaan dat iemand wat so ’n warm hart soos Klara Majola gehad het in die sneeu kon sterf nie. Dui op die ek-spreker se eie situasie Om saggies te val
  • 15. Die digter bring hulde aan Klara Majola vir haar heldedaad. Hy dink sy is ‘n beter mens as wat hy is.