SlideShare a Scribd company logo
1 of 16
• Tabakgebruik kos die nasionale
ekonomieë geweldig, deur verhoogde
gesondheidsorgkoste en verminderde
produktiwiteit
• Dit vererger gesondheidsongelykhede
en armoede, aangesien die armste
mense minder spandeer op
noodsaaklikhede soos kos, opvoeding
en gesondheidsorg
Dr Oleg Chestnov,
WGO se Assistent-Direkteur-Generaal vir
Nie-Oordraagbare Siektes (NCD's) en
Geestesgesondheid
• ‘n Pakkie sigarette kos ongeveer R30
• As jy een pakkie sigarette per dag
opgee, sal dit byna R1 000 per maand
spaar, wat op beter maniere gebruik
kan word as om jou gesondheid en
die gesondheid van diegene rondom
jou, te benadeel
Om 'n Gebalanseerde Lewenstyl te lei moedig jou aan om gesond te eet,
gereelde oefening te doen, stresvry te wees, om vir gereelde ondersoeke te gaan
en om tabak en alkohol te vermy
Deur op te hou rook, kan jy eerder jou geld spandeer om gesonder te leef:
1 Dag – R30
=
Koop 'n gesonde
item soos 'n
smoothie, pak
appels, piesangs
of soortgelyk
1 Week – R210
=
Gaan vir gereelde
sifting, soos 'n
Papsmeer * of
PSA** by jou
naaste KANSA
Sorgsentrum
1 Maand – R900
=
Spandeer tyd
saam met
geliefdes en
geniet 'n
gesonde ete uit
1 Jaar – R11 000
=
Neem daardie
welverdiende
vakansie wat jy
nooit kon bekostig
nie, of betaal skuld
af (soos
skoolfonds)
*Papsmeer – siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker
**PSA: Prostaat Spesifieke Antigeen toest – vingerprik bloedtoets om prostaatabnormaliteite op te spoor
Gebasseer op R30 per pakkie sigarette en een pakkie per dag
• Jaarliks sterf byna 6 miljoen mense wêreldwyd
as gevolg van tabakgebruik, ‘n syfer wat
voorspel word om te groei tot meer as
8 miljoen per jaar teen 2030, en is
verantwoordelik vir meer as 20% van
kankersterftes wêreldwyd
• 600 000 nie-rokers sterf elke jaar a.g.v.
blootstelling aan tweedehandse rook
• Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker:
kanker van die long, blaas, nierbekken,
mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus,
larinks, pankreas, nasofarinks, neusholte en
sinuses, maag, nier, ureter, serviks, miëloïede
leukemie, kolorektum en ovaria
Sigarette is nie die enigste gevaarlike
vorm van rook nie. Hubbly bubbly, e-
sigarette en rooklose tabak (soos
snuif, pruimtabak en 'snus’) is ook
skadelik vir jou liggaam
Tabak en tweedehandse rook bevat meer as 1 400 gevaarlike en skadelike
chemikalieë en 81 kankerveroorsakende chemikalieë wat tot dusver in sigarette
geïdentifiseer is (volgens die Internasionale Agentskap vir Navorsing oor Kanker
(IARC).
Van dié sluit in:
• Asetoon - verfverwyderaar
• Ammoniak - toiletreiniger
• Arseen - rottegif
• Butaan - aanstekervloeistof
• Koolstofmonoksied - uitlaatgasse
• Naftaleen - mottegif
• Fenol - ontsmetmiddel
• Elektroniese sigarette kan nikotien bevat.
• Wanneer jy 'n e-sigaret gebruik verander 'n
atomiseerder vloeibare nikotien in 'n 'vapor'
wat ingeasem kan word.
• Spore van giftige chemikalieë, insluitende
bekende karsinogene (kankerveroorsakende
chemikalieë) word gevind in e-sigarette
• Totdat daar meer informasie is oor die
potensiële risiko's van e-sigarette, is die
veilige manier om 'nee' te sê aan
elektroniese sigarette
Waterpyp rook bevat meer as 300 gevaarlike en skadelike chemikalieë en 27
kankervormende chemikalieë is tot dusver geïdentifiseer in hookah.
Van dié sluit in:
• Arseen - rottegif
• Koolstofmonoksied - uitlaatgasse
• Formaldehied - boumateriaal
• Lood - batterye
• Nikotien - sigarette
• Teer - gifstof
Tweedehandse rook is skadelik
• Tweedehandse rook bevat twee keer soveel teer en nikotien per
eenheid volume as rook van 'n sigaret wat ingeasem word.
• Het 3x soveel bensopireen wat kanker veroorsaak,
• 5x soveel koolstofmonoksied,
• en 50x soveel ammoniak.
• Tweedehandse rook van pype en sigare is net so skadelik.
• Veroorsaak longkanker en dra by tot die ontwikkeling van
hartsiekte
Behalwe die finansiële implikasies, kan die
aflegging van tabak 'n positiewe uitwerking
op jou gesondheid en lewenstyl hê:
• Die vermindering van die risiko van kanker
• Laer hartklop en bloeddruk
• Beter asemhaling
• In staat wees om te loop sonder om kort
van asem te wees
• Leef 'n langer en gesonder lewe
• Meer fisiese energie
• Om 'n goeie rolmodel vir kinders en die
jeug te wees
KANSA se eKick Butt program is 'n unieke aanlyn
rookstaakprogram. Deur 'n reeks e-posse, opnames en
aflaaibare materiaal, word jy gelei en gementor om op
te hou rook. Om nie te rook nie, word 'n lewenslange
gewoonte, nie net die tyd tussen twee sigarette nie.
Hierdie program verskaf 'n reeks van handige
instrumente om vir goed op te hou rook.
www.ekickbutt.org.za
KANSA onderskryf ook die 'Allen Carr's Easyway Stop Smoking'-
metode. Met 'n sukseskoers van meer as 90% wêreldwyd, is Allen
Carr se Easyway die wêreld se suksesvolste rookstaking-program met
150 Easyway-klinieke in meer as 40 lande wêreldwyd. Vir meer
inligting - http://www.allencarr.co.za/
Jy het die reg tot ’n rookvrye omgewing:
• Wetgewing is baie duidelik oor waar mense mag rook
en waar rook verbode is
• Dit is jou reg om te kla wanneer iemand in jou
teenwoordigheid rook
• Dit is ook jou reg om remediërende stappe te neem as
iemand rook in enige plek waar rook verbode is
• Volwassenes mag nie in 'n motor rook as 'n passasier
onder 12 jaar teenwoordig is nie
• Rook word nie toegelaat in 'n perseel (insluitende
privaat huise) wat gebruik word vir kommersiële
kinderaktiwiteite, soos kleuterskole, ens.
• Geen persoon onder 18 mag toegelaat word tot 'n
aangewese rookarea nie
Jy het die reg tot ’n rookvrye omgewing:
• Geen rook in gedeeltelik afgeslote openbare plekke soos balkonne, bedekte
stoepe, paaie, parkeerareas, ens.
• Die boete vir die eienaar van 'n restaurant, kroeg en werksplek wat die
rookwet verbreek, is hoogstens R50 000 en vir die individuele roker R500
• Die tabak industrie kan nie meer 'virale' bemarking soos partytjies gebruik
om aan jongmense te bemark nie
• Die verkoop van tabakprodukte aan en deur persone onder die ouderdom
van 18 jaar is verbode
• Sigaretverkoopmasjiene wat tabakprodukte verkoop, kan nie gebruik word
om ander produkte soos skyfies, sjokolade, ens. te verkoop nie.
• Lees die belangrike punte van hierdie wet hier:
http://www.cansa.org.za/know-the-law-its-your-right-to-a-smoke-free-world/
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie
aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek
daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat
in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
Dankie
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22

More Related Content

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 

Rook Beroof Jou Gesondheid en Jou Beursie (CANSA)

  • 1.
  • 2. • Tabakgebruik kos die nasionale ekonomieë geweldig, deur verhoogde gesondheidsorgkoste en verminderde produktiwiteit • Dit vererger gesondheidsongelykhede en armoede, aangesien die armste mense minder spandeer op noodsaaklikhede soos kos, opvoeding en gesondheidsorg
  • 3. Dr Oleg Chestnov, WGO se Assistent-Direkteur-Generaal vir Nie-Oordraagbare Siektes (NCD's) en Geestesgesondheid
  • 4. • ‘n Pakkie sigarette kos ongeveer R30 • As jy een pakkie sigarette per dag opgee, sal dit byna R1 000 per maand spaar, wat op beter maniere gebruik kan word as om jou gesondheid en die gesondheid van diegene rondom jou, te benadeel
  • 5. Om 'n Gebalanseerde Lewenstyl te lei moedig jou aan om gesond te eet, gereelde oefening te doen, stresvry te wees, om vir gereelde ondersoeke te gaan en om tabak en alkohol te vermy Deur op te hou rook, kan jy eerder jou geld spandeer om gesonder te leef: 1 Dag – R30 = Koop 'n gesonde item soos 'n smoothie, pak appels, piesangs of soortgelyk 1 Week – R210 = Gaan vir gereelde sifting, soos 'n Papsmeer * of PSA** by jou naaste KANSA Sorgsentrum 1 Maand – R900 = Spandeer tyd saam met geliefdes en geniet 'n gesonde ete uit 1 Jaar – R11 000 = Neem daardie welverdiende vakansie wat jy nooit kon bekostig nie, of betaal skuld af (soos skoolfonds) *Papsmeer – siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker **PSA: Prostaat Spesifieke Antigeen toest – vingerprik bloedtoets om prostaatabnormaliteite op te spoor Gebasseer op R30 per pakkie sigarette en een pakkie per dag
  • 6. • Jaarliks sterf byna 6 miljoen mense wêreldwyd as gevolg van tabakgebruik, ‘n syfer wat voorspel word om te groei tot meer as 8 miljoen per jaar teen 2030, en is verantwoordelik vir meer as 20% van kankersterftes wêreldwyd • 600 000 nie-rokers sterf elke jaar a.g.v. blootstelling aan tweedehandse rook • Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas, nasofarinks, neusholte en sinuses, maag, nier, ureter, serviks, miëloïede leukemie, kolorektum en ovaria
  • 7. Sigarette is nie die enigste gevaarlike vorm van rook nie. Hubbly bubbly, e- sigarette en rooklose tabak (soos snuif, pruimtabak en 'snus’) is ook skadelik vir jou liggaam
  • 8. Tabak en tweedehandse rook bevat meer as 1 400 gevaarlike en skadelike chemikalieë en 81 kankerveroorsakende chemikalieë wat tot dusver in sigarette geïdentifiseer is (volgens die Internasionale Agentskap vir Navorsing oor Kanker (IARC). Van dié sluit in: • Asetoon - verfverwyderaar • Ammoniak - toiletreiniger • Arseen - rottegif • Butaan - aanstekervloeistof • Koolstofmonoksied - uitlaatgasse • Naftaleen - mottegif • Fenol - ontsmetmiddel
  • 9. • Elektroniese sigarette kan nikotien bevat. • Wanneer jy 'n e-sigaret gebruik verander 'n atomiseerder vloeibare nikotien in 'n 'vapor' wat ingeasem kan word. • Spore van giftige chemikalieë, insluitende bekende karsinogene (kankerveroorsakende chemikalieë) word gevind in e-sigarette • Totdat daar meer informasie is oor die potensiële risiko's van e-sigarette, is die veilige manier om 'nee' te sê aan elektroniese sigarette
  • 10. Waterpyp rook bevat meer as 300 gevaarlike en skadelike chemikalieë en 27 kankervormende chemikalieë is tot dusver geïdentifiseer in hookah. Van dié sluit in: • Arseen - rottegif • Koolstofmonoksied - uitlaatgasse • Formaldehied - boumateriaal • Lood - batterye • Nikotien - sigarette • Teer - gifstof
  • 11. Tweedehandse rook is skadelik • Tweedehandse rook bevat twee keer soveel teer en nikotien per eenheid volume as rook van 'n sigaret wat ingeasem word. • Het 3x soveel bensopireen wat kanker veroorsaak, • 5x soveel koolstofmonoksied, • en 50x soveel ammoniak. • Tweedehandse rook van pype en sigare is net so skadelik. • Veroorsaak longkanker en dra by tot die ontwikkeling van hartsiekte
  • 12. Behalwe die finansiële implikasies, kan die aflegging van tabak 'n positiewe uitwerking op jou gesondheid en lewenstyl hê: • Die vermindering van die risiko van kanker • Laer hartklop en bloeddruk • Beter asemhaling • In staat wees om te loop sonder om kort van asem te wees • Leef 'n langer en gesonder lewe • Meer fisiese energie • Om 'n goeie rolmodel vir kinders en die jeug te wees
  • 13. KANSA se eKick Butt program is 'n unieke aanlyn rookstaakprogram. Deur 'n reeks e-posse, opnames en aflaaibare materiaal, word jy gelei en gementor om op te hou rook. Om nie te rook nie, word 'n lewenslange gewoonte, nie net die tyd tussen twee sigarette nie. Hierdie program verskaf 'n reeks van handige instrumente om vir goed op te hou rook. www.ekickbutt.org.za KANSA onderskryf ook die 'Allen Carr's Easyway Stop Smoking'- metode. Met 'n sukseskoers van meer as 90% wêreldwyd, is Allen Carr se Easyway die wêreld se suksesvolste rookstaking-program met 150 Easyway-klinieke in meer as 40 lande wêreldwyd. Vir meer inligting - http://www.allencarr.co.za/
  • 14. Jy het die reg tot ’n rookvrye omgewing: • Wetgewing is baie duidelik oor waar mense mag rook en waar rook verbode is • Dit is jou reg om te kla wanneer iemand in jou teenwoordigheid rook • Dit is ook jou reg om remediërende stappe te neem as iemand rook in enige plek waar rook verbode is • Volwassenes mag nie in 'n motor rook as 'n passasier onder 12 jaar teenwoordig is nie • Rook word nie toegelaat in 'n perseel (insluitende privaat huise) wat gebruik word vir kommersiële kinderaktiwiteite, soos kleuterskole, ens. • Geen persoon onder 18 mag toegelaat word tot 'n aangewese rookarea nie
  • 15. Jy het die reg tot ’n rookvrye omgewing: • Geen rook in gedeeltelik afgeslote openbare plekke soos balkonne, bedekte stoepe, paaie, parkeerareas, ens. • Die boete vir die eienaar van 'n restaurant, kroeg en werksplek wat die rookwet verbreek, is hoogstens R50 000 en vir die individuele roker R500 • Die tabak industrie kan nie meer 'virale' bemarking soos partytjies gebruik om aan jongmense te bemark nie • Die verkoop van tabakprodukte aan en deur persone onder die ouderdom van 18 jaar is verbode • Sigaretverkoopmasjiene wat tabakprodukte verkoop, kan nie gebruik word om ander produkte soos skyfies, sjokolade, ens. te verkoop nie. • Lees die belangrike punte van hierdie wet hier: http://www.cansa.org.za/know-the-law-its-your-right-to-a-smoke-free-world/
  • 16. Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding. Dankie www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22