Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.
Die Jollie Jik Fees vind plaas op donderdag 21 Maart 2013, wat dan ookMenseregte dag en dus ‘n vakansiedag is. Hierdie fee...
VOORLOPIGE PROGRAM20 Maart 2013Die nodige tente word opgeslaan vir die volgende:   -   Kunstenaars en optredes met stoele ...
Fees open vir Kosstalletjies onder andere:                Kos                Koeldranke                Koffie/hot choco...
11h00   Verhoog:   Mej Jollie Jik Tiener met Aanddrag Mode vertoning        Saal A:    Kuns, boek en wynuistalling        ...
15h00   Buite:     Sterkman Kompetisie        Verhoog:   Kunstenaar – Francois        Saal A:    Kuns, boek en wynuitstall...
19h30   Verhoog:     ADAM20h15   Verhoog:     Veiling – wyn, kuns en verrassing…!21h00   Verhoog:     ADAM (DEEL 2)22h00  ...
Jollie Jik Fees Bloemfontein
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

Jollie Jik Fees Bloemfontein

761 views

Published on

JOLLIE JIK FEES BLOEMFONTEIN

21 Maart 2013

Fees Organiseerder: Jolandi Myburgh

Sel 0827739858

e-pos info@jolliejikfees.co.za

Published in: Entertainment & Humor
  • Be the first to comment

Jollie Jik Fees Bloemfontein

  1. 1. Die Jollie Jik Fees vind plaas op donderdag 21 Maart 2013, wat dan ookMenseregte dag en dus ‘n vakansiedag is. Hierdie fees sal jaarliks aangebiedword op Menseregte dag.Die fees is die inisiatief van Athalia, wat ons ouer garde in Bloemfonteinhuisves en versorg. Athalia het reeds 6 huise wat 84 mense huisves. Die doelvan die fees is om fondse in te samel om verbeteringe aan te bring enbenodigdhede aan te skaf vir hierdie organisasie.El-Piso wat weggooi babas versorg in Bloemfontein, is as mede begunstigdeaangewys.Engele Kind – ‘n nuwe inisiatief gedryf deur Black and White Event Planners isook as mede begunstigde aangewys. Hierdie projek identifiseer ‘n siek kindwat fondse nodig het ten opsigte van mediese hulp.Athalia het Black and White Event Planners aangewys as die organiseerder vandie funksie.Die fees sal plaasvind op die skoolgronde van Jim Fouche hoërskool wat beskikoor ruim grasvelde asook ‘n saal, toiletgeriewe, voldoende toegangsbeheer,genoegsame parkering, maklik bereikbaar is en baie netjies vertoon.Behalwe vir vermaak vir die hele gesin, sal verskeie kultuur items ookaangebied word.Computicket sal alle kaartjieverkope hanteer maar kaartjies sal ook beskikbaarwees op die dag by die hekkeDie fees sal open vir die publiek vanaf 09h00 tot 22h00.
  2. 2. VOORLOPIGE PROGRAM20 Maart 2013Die nodige tente word opgeslaan vir die volgende: - Kunstenaars en optredes met stoele - Biertent met yskaste, tafels en stoele - Verhoog en klank - Mobiele toilette - Nodige addisionele krag aanleg21 Maart 201306H00 Fees open vir uitstallers om stalletjies gereed te kry onder andere:  Arts en Craft uitstallers (buitelug)  Klere, gesondheid en skoonheidsuitstallers (buitelug)  Besighede uitstallers (buitelug)  Kuns uitstallers (saal)  Wynproe (saal)  Boek uitstallings (saal)  Stokperdjies – vliegtuie, radar motors ens (buitelug)  Groen stalletjies bv elektrisiteit besparing ens Fees open vir Motor Expo uitstallers onder andere:  Motor Expo – nuwe motors  Vintage Motor Expo  Vintage Trekker Expo
  3. 3. Fees open vir Kosstalletjies onder andere:  Kos  Koeldranke  Koffie/hot chocolate/cuppuchino  Roomys/slush puppy  Doughnuts/wafels Fees open vir Kindervermaak onder andere:  Springkastele en waterwurms  Karretjies  Gesigverwers  Ballonvouer08h00 Alle uitstallers moet teen 08h00 gereed wees Organiseerders sal rondte doen om seker te maak dat almal wel gereed is, die stalletjies voldoen aan die vooraf vereistes ens. Die stalletjie wat die beste vertoon sal ‘n trofee ontvang09h00 Fees open vir publiek Computicket gereed by hek vir kaartjieverkope Buite: Trompoppie kompetisie10h00 Verhoog: Kindervertoning met Barney / Smurf Buite: Fietsry kompetisie kleuters na vertoning Saal A: Kuns, boek en wynuitstalling Saal B: Praatjie oor tuinbou
  4. 4. 11h00 Verhoog: Mej Jollie Jik Tiener met Aanddrag Mode vertoning Saal A: Kuns, boek en wynuistalling Saal B: Blomme rangskikking demonstrasie Kompetisie blomme rangskikking12h00 Buite: Volkspele vertoning Verhoog: Outdoor Mode vertoning Saal A: Kuns, boek en wyn VEILING Saal B: Kompetisie blomme rangskikking, beoordeling, pryse13h00 Buite: Potjiekos kompetisie skop af Verhoog: Toneel opvoering Saal A: Kuns, boek en wynuitstalling Saal B: Koekversiering demonstrasie Kompetisie koekversiering14h00 Buite: Boeresport kompetisie skop af Verhoog: Hot-dog eet kompetisie Saal A: Kuns, boek en wynuitstalling Saal B: Kompetisie koekversiering, beoordeling, pryse
  5. 5. 15h00 Buite: Sterkman Kompetisie Verhoog: Kunstenaar – Francois Saal A: Kuns, boek en wynuitstalling Saal B: Praatjies – Image Wardrobe o Skoonheid o Klere o Grimering16h00 Buite: Sterkman Kompetisie Verhoog: Kunstenaar – Marli Saal A: Kuns, boek en wynuitstalling Saal B: Uitstallings besigtiging – koeke, tuinbou, blomme17h00 Verhoog: Body Building Vertoning Saal A: Kuns, boek en wynuitstalling Saal B: Uitstallings besigtiging – koeke, tuinbou, blomme18H00 Verhoog: Kunstenaar – Zack Steyn Saal A: Kuns, boek en wynuitstalling Saal B: Uitstallings besigtiging – koeke, tuinbou, blomme18h30 Verhoog: Kunstenaar - Riette
  6. 6. 19h30 Verhoog: ADAM20h15 Verhoog: Veiling – wyn, kuns en verrassing…!21h00 Verhoog: ADAM (DEEL 2)22h00 Uitstallers pak op Fees sluit

×