SlideShare a Scribd company logo
• “Goeie intensies bepaal nie ons
bestemming nie – die pad(rigting) wat
ons kies doen.”
•Die betekenis van intensie:
“a thing intended; an aim or plan.”
Sinonieme: “aim, purpose, intent,
objective, object, goal, target”
•Niemand raak verlore(verdwaal) aspris
nie, ons verdwaal(raak verlore) voor
ons dit besef.
•Waar gaan jy wees oor 2, 5 of 10 jaar?
•Ons doen goed en maak besluite, wat
dit wat ons graag wil hê, “contradict.”
Skriflesing:
Spreuke 7: 6-22 (NLV)
“Jy is uniek, maar jou storie en baie
goed wat met jou gebeur is nie, ook nie
jou pad of jou bestemming nie. Daarom
kan ander jou waarsku.”
•1. Jy weet nie altyd die beste nie… eks
jammer.
•2. Wees waaksaam teen verleiding.
•3. Dit wat met jou gebeur is nie uniek
nie, die einde van hierdie rigting lyk
dieselfde vir almal.
Nou wat maak ons nou…
•Erken
•Om op die regte pad te kom, is ‘n
proses.
•Goeie intensies is nie genoeg nie, iets
moet verander
•Die vraag:
Jy, met jou goeie intensies, waarheen is
jy regtig oppad?
Tema: Gids om jou eie toekoms te bepaal deel 2

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
AGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
AGS Lofoord Upington
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
AGS Lofoord Upington
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
 

Tema: Gids om jou eie toekoms te bepaal deel 2

  • 1.
  • 2. • “Goeie intensies bepaal nie ons bestemming nie – die pad(rigting) wat ons kies doen.” •Die betekenis van intensie: “a thing intended; an aim or plan.” Sinonieme: “aim, purpose, intent, objective, object, goal, target”
  • 3. •Niemand raak verlore(verdwaal) aspris nie, ons verdwaal(raak verlore) voor ons dit besef. •Waar gaan jy wees oor 2, 5 of 10 jaar? •Ons doen goed en maak besluite, wat dit wat ons graag wil hê, “contradict.”
  • 5. “Jy is uniek, maar jou storie en baie goed wat met jou gebeur is nie, ook nie jou pad of jou bestemming nie. Daarom kan ander jou waarsku.”
  • 6. •1. Jy weet nie altyd die beste nie… eks jammer. •2. Wees waaksaam teen verleiding. •3. Dit wat met jou gebeur is nie uniek nie, die einde van hierdie rigting lyk dieselfde vir almal.
  • 7. Nou wat maak ons nou… •Erken •Om op die regte pad te kom, is ‘n proses. •Goeie intensies is nie genoeg nie, iets moet verander
  • 8. •Die vraag: Jy, met jou goeie intensies, waarheen is jy regtig oppad?