SlideShare a Scribd company logo
1 of 18
Life and
                    living…



Marizelle Vorster
2010 37 555
084 581 8388
#47
Energie

   Khlorofilpigmente in
   plante vang sonligenergie
   en vervaardig voedsel
   tydens fotosintese……


                    Die hoofbron van energie…
plante

             Herbivore
                                         Energie van die
                                         plante…
                                 Karnivore


                                               Topkarnivore
                                           Diere voer van plante af maar
                                           ook sommige plante word as
                                                               ontbinding
                                           voedsel vir mense gebruik.
                                           Diere en mense voer direk en
                                           indierek vanaf plante.
                                           Moenie vergeet waar die      plante
                                           energie vandaan gekom het
                                           nie…
Meer energie van die son lê vasgevang in die plante omdat daar soveel meer
plante as diere is. Planteters staan bekend as herbivore en vleis eters as karnivore
maar omdat sommige vleiseters ander vleiseters eet word hulle geklasifiseer as
topkarnivore.
Die interaksie wat ons nou
gesien het van die diere word
as ‘n voedselketting geken.
Die rede hoekom ons nie
spesifieke spesies benoem het
nie is omdat daar soveel
verskillende spesies van
mekaar af voed. ‘n
Voorbeeld van ‘n voedselweb
en ‘n baie eenvoudige een is
die van ‘n plant wat geeet
word deur ‘n bok en die leeu
wat die bok vang, die leeu
gaan dan later dood en gee
die nodige voedingstowwe
aan die grond wat plante
navore bring. Kan jy aan ‘n
ander voorbeeld dink waar
die mens bo is aan die lys?
Ons weet dat alle energie vanaf die son kom maar
ook omdat daar soveel meer plante as dier is, is
meerderheid van die energie in die plante. Diere kry
die nodige energie deur plante te eet en ander diere
wat nie energie deur plante kan kry nie, wat ander
diere eet. So word alle organismes gevoed deur ‘n
kringloop wat nie ophou vloei nie. Ons gan kyk na die
basiese dele van lewe.
Al hierdie lewende
organismes het een basiese
eienskap in verhouding...
Selle…
Alle lewende organismes se basiese
eenheid van lewe. voorkoms omdat
       Selle verskil in
       hulle spesifieke funkies moet
       vervul. (meersellig)
Alle lewende dinge is een of meer selle.

*Alle selle se ontstaan is afhanklik van
voorige selle*
Basiese sel van ‘n
soogdier. Ons
onthou dat              Basiese sel van ‘n
mense                   plant…
geklasifiseer word
            Die gemiddelde volwasse
as soogdiere… meer as 50 miljard selle
            het
Selkern – die beheersentrum
          •   Word bedek deur ‘n dubbelmembraan wat stowwe in en uit
              die kern laat beweeg

Sitoplasma – berging en sitkulasie van stowwe

Klein vakuool – absorbeer water , behou en
reguleer water
Mitochondrium – produseer energie vir
respirasie om verskillende funksies te vul.
Bevat ook ribosome om nuwe protiëne te
vervaardig vir groei

Membraan – dun en buigbaar, kan
verander. Laat sommige stowwe deur
Selle word gebruik vir:
   Weefsel
   Organe
   sisteme


Selle kombineer en vorm weefsel:
• Epiteelweefsel – wat die liggaam en organe bedek
• Senuweefsel – hierdie weefsel dra seine oor en stel ‘n
  persoon instaat om aksies te doen.
• Bindweefsel – bind en ondersteun ander weefsel bv.
  Bloed, been en krakbeen.
Engin van die liggaam:

Die hart is een groot sterk spier:
Die funksie is om bloed deur die liggaam te
pomp en versprei bloed deur kamers en
kleppe so word suurstof in die liggaam
versprei en afvalstowwe word na die longe
gestuur om uit te asem. Daarom is daar
twee serkulêre stelsels.

   Met een kontraksie word tenminste 2 onse bloed
   gepomp.
Die hart bestaan uit vier kamers en is die
grote van ‘n vuis. Bloed word bo vergader
en stuur dit na die onderste twee kamers
om dit te pomp. Suurstof kom in die hart
van die linkerkant en suurstofarme bloed en
 Daar is 206 bene waaruit die skelet bestaan.
afvalstowweribbekas uit borsbeen beskerm die
 Hoofsaaklik die word en die regterkant
 hart en longe. Die sterkste been in die sketel is die
gestuur.
(bobeen) femur.


Die hart en organe word beskerm
onderandere deur die skelet:
En ook spiere…
DrieFunksies van spiere om te
     spier aksies:
    bespreek:
   Aksies waarvan ons onbewuswerk die
         Beweeging- groepspiere is soos
    hartsaam
          wat klop, die longe wat inasem ens.
    WatLigmente – om om te lewe.
          noodsaaklik is sommige
   Intensionele aksies soos om ‘nbv te skop
         beweegings te verhoed, bal
    of voete op se lig en loop.
         voetool te ligmente.
   Onintensionele aksiesdie plaat
         Ondersteuning – soos as senuwees
    skielike aksies laat organe vir Die
         spiere oor die plaasvind.
    algemeenste voorbeeld in ‘n
         beskerming.
    skokbeentjie.
Longe…
Longe is aan beide kante van die hart en
werk saam die hart.
“vee afvalstowwe uit vanaf hart deur longe,
uit die liggaam deur asem.
Regterkant bestaan uit 3 lobbe en die
linkerkant uit 2.
Die longe word ook beskerm deur die skelet
om saam die hart te werk.
Niere
Sit aan die agterkant van die maag en is elk
die grote van ‘n vuis.
    Dit is moontlik om 90% nierfunksie te verloor
Dieen geenfiltreer die simptoneenervaar nie. al
     niere probleme of bloed te versamel
die afvalstowwe totdat dit na die blaas
gestuur word en uitgeskei deur urine.
So word die afvalstowwe uirgeskei en die
balans gehandhaaf.
Sintuig organe:
   Oog: lig skyn in die oog deur die kornea na die
    pupil. Dit skyn onderstebo en word gereflekteer.
   Mond: het selletjies wat informasie stuur na die
    brein. 5 smake is soet, suur, sout en bitter.
   Oor: vibrasies in die lug in die vorm van
    klankgolwe, vibreer die oordrom die drie kein
    bene in die middel van die oor om klank
    boodskappe na die brein te stuur.
   Neus: het ook selletjies wat informasie opgaar en
    na die brein stuur.
   vel: die vel is die grootse orgaan en het orals
    klomp selle wat verskillende sensasies ervaar en na
    die brein stuur.
Temperatuur-regaleering.
Lewende diere en mense het die vermoë om
liggaamstemperatuur te stabiliseer in verskeie
omstandighede.
Hierdie omstandighede sluit in: temperatuur,
verdampings druk, lugdruk en insultasie.
In uiterse gevalle is mense nie instaat om die
ideale temperatuur te stabaliseer nie.
Die liggaamstemperatuur reflekteer die organe
se temperatuur.
Verwysings…..
   Boek: Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 [Tweede uitgawe].
   Skrywers: T. Isaac, S. Chetty, S. Naidoo, H.T Manganye, L. White
   Geredigeer: A.A. Crowe
   Datum: Oktober 2008
   Uitgegee deur: Pulse Education Services cc

   Boek: Verken Lewenswetenskappe Graad 10
   Skrywers: F. Clitheroe, M. Doidge, S. Marsden, I van Aarde, L. Buckley
   Datum: Maart 2009
   Uitgegee deur: Maskew Miller Longman

   Boek: Developmental Psychology [8 Edition]
   Skrywers: David R. Shaffer, Katherine Kipp
   Geredigeer: Linda Schreiber, Michele Sordi
   Datum: 2007-2010
   Uitgegee deur: Wadsworth, Cengage Learning.

   Boek: Collier’s Encyclopedia Volume 4,11,16
   Skrywers: Herbert G. deignan, Harold G. Wolff, Walter B. Camp, J.C.B Grant,
    Frank P. Mathews
   Geredigeer: Emanual friedman.
   Datum: 1983
   Uitgegee deur: Macmillan Education Company [New York.]

More Related Content

Featured

PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024Neil Kimberley
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsKurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summarySpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentLily Ray
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best PracticesVit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementMindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...RachelPearson36
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Applitools
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at WorkGetSmarter
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...DevGAMM Conference
 

Featured (20)

Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
 
ChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slidesChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slides
 
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike RoutesMore than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
 

science overview

  • 1. Life and living… Marizelle Vorster 2010 37 555 084 581 8388 #47
  • 2. Energie Khlorofilpigmente in plante vang sonligenergie en vervaardig voedsel tydens fotosintese…… Die hoofbron van energie…
  • 3. plante Herbivore Energie van die plante… Karnivore Topkarnivore Diere voer van plante af maar ook sommige plante word as ontbinding voedsel vir mense gebruik. Diere en mense voer direk en indierek vanaf plante. Moenie vergeet waar die plante energie vandaan gekom het nie… Meer energie van die son lê vasgevang in die plante omdat daar soveel meer plante as diere is. Planteters staan bekend as herbivore en vleis eters as karnivore maar omdat sommige vleiseters ander vleiseters eet word hulle geklasifiseer as topkarnivore.
  • 4. Die interaksie wat ons nou gesien het van die diere word as ‘n voedselketting geken. Die rede hoekom ons nie spesifieke spesies benoem het nie is omdat daar soveel verskillende spesies van mekaar af voed. ‘n Voorbeeld van ‘n voedselweb en ‘n baie eenvoudige een is die van ‘n plant wat geeet word deur ‘n bok en die leeu wat die bok vang, die leeu gaan dan later dood en gee die nodige voedingstowwe aan die grond wat plante navore bring. Kan jy aan ‘n ander voorbeeld dink waar die mens bo is aan die lys?
  • 5. Ons weet dat alle energie vanaf die son kom maar ook omdat daar soveel meer plante as dier is, is meerderheid van die energie in die plante. Diere kry die nodige energie deur plante te eet en ander diere wat nie energie deur plante kan kry nie, wat ander diere eet. So word alle organismes gevoed deur ‘n kringloop wat nie ophou vloei nie. Ons gan kyk na die basiese dele van lewe.
  • 6. Al hierdie lewende organismes het een basiese eienskap in verhouding...
  • 7. Selle… Alle lewende organismes se basiese eenheid van lewe. voorkoms omdat Selle verskil in hulle spesifieke funkies moet vervul. (meersellig) Alle lewende dinge is een of meer selle. *Alle selle se ontstaan is afhanklik van voorige selle*
  • 8. Basiese sel van ‘n soogdier. Ons onthou dat Basiese sel van ‘n mense plant… geklasifiseer word Die gemiddelde volwasse as soogdiere… meer as 50 miljard selle het
  • 9. Selkern – die beheersentrum • Word bedek deur ‘n dubbelmembraan wat stowwe in en uit die kern laat beweeg Sitoplasma – berging en sitkulasie van stowwe Klein vakuool – absorbeer water , behou en reguleer water Mitochondrium – produseer energie vir respirasie om verskillende funksies te vul. Bevat ook ribosome om nuwe protiëne te vervaardig vir groei Membraan – dun en buigbaar, kan verander. Laat sommige stowwe deur
  • 10. Selle word gebruik vir:  Weefsel  Organe  sisteme Selle kombineer en vorm weefsel: • Epiteelweefsel – wat die liggaam en organe bedek • Senuweefsel – hierdie weefsel dra seine oor en stel ‘n persoon instaat om aksies te doen. • Bindweefsel – bind en ondersteun ander weefsel bv. Bloed, been en krakbeen.
  • 11. Engin van die liggaam: Die hart is een groot sterk spier: Die funksie is om bloed deur die liggaam te pomp en versprei bloed deur kamers en kleppe so word suurstof in die liggaam versprei en afvalstowwe word na die longe gestuur om uit te asem. Daarom is daar twee serkulêre stelsels. Met een kontraksie word tenminste 2 onse bloed gepomp.
  • 12. Die hart bestaan uit vier kamers en is die grote van ‘n vuis. Bloed word bo vergader en stuur dit na die onderste twee kamers om dit te pomp. Suurstof kom in die hart van die linkerkant en suurstofarme bloed en Daar is 206 bene waaruit die skelet bestaan. afvalstowweribbekas uit borsbeen beskerm die Hoofsaaklik die word en die regterkant hart en longe. Die sterkste been in die sketel is die gestuur. (bobeen) femur. Die hart en organe word beskerm onderandere deur die skelet: En ook spiere…
  • 13. DrieFunksies van spiere om te spier aksies: bespreek:  Aksies waarvan ons onbewuswerk die Beweeging- groepspiere is soos hartsaam wat klop, die longe wat inasem ens. WatLigmente – om om te lewe. noodsaaklik is sommige  Intensionele aksies soos om ‘nbv te skop beweegings te verhoed, bal of voete op se lig en loop. voetool te ligmente.  Onintensionele aksiesdie plaat Ondersteuning – soos as senuwees skielike aksies laat organe vir Die spiere oor die plaasvind. algemeenste voorbeeld in ‘n beskerming. skokbeentjie.
  • 14. Longe… Longe is aan beide kante van die hart en werk saam die hart. “vee afvalstowwe uit vanaf hart deur longe, uit die liggaam deur asem. Regterkant bestaan uit 3 lobbe en die linkerkant uit 2. Die longe word ook beskerm deur die skelet om saam die hart te werk.
  • 15. Niere Sit aan die agterkant van die maag en is elk die grote van ‘n vuis. Dit is moontlik om 90% nierfunksie te verloor Dieen geenfiltreer die simptoneenervaar nie. al niere probleme of bloed te versamel die afvalstowwe totdat dit na die blaas gestuur word en uitgeskei deur urine. So word die afvalstowwe uirgeskei en die balans gehandhaaf.
  • 16. Sintuig organe:  Oog: lig skyn in die oog deur die kornea na die pupil. Dit skyn onderstebo en word gereflekteer.  Mond: het selletjies wat informasie stuur na die brein. 5 smake is soet, suur, sout en bitter.  Oor: vibrasies in die lug in die vorm van klankgolwe, vibreer die oordrom die drie kein bene in die middel van die oor om klank boodskappe na die brein te stuur.  Neus: het ook selletjies wat informasie opgaar en na die brein stuur.  vel: die vel is die grootse orgaan en het orals klomp selle wat verskillende sensasies ervaar en na die brein stuur.
  • 17. Temperatuur-regaleering. Lewende diere en mense het die vermoë om liggaamstemperatuur te stabiliseer in verskeie omstandighede. Hierdie omstandighede sluit in: temperatuur, verdampings druk, lugdruk en insultasie. In uiterse gevalle is mense nie instaat om die ideale temperatuur te stabaliseer nie. Die liggaamstemperatuur reflekteer die organe se temperatuur.
  • 18. Verwysings…..  Boek: Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 [Tweede uitgawe].  Skrywers: T. Isaac, S. Chetty, S. Naidoo, H.T Manganye, L. White  Geredigeer: A.A. Crowe  Datum: Oktober 2008  Uitgegee deur: Pulse Education Services cc  Boek: Verken Lewenswetenskappe Graad 10  Skrywers: F. Clitheroe, M. Doidge, S. Marsden, I van Aarde, L. Buckley  Datum: Maart 2009  Uitgegee deur: Maskew Miller Longman  Boek: Developmental Psychology [8 Edition]  Skrywers: David R. Shaffer, Katherine Kipp  Geredigeer: Linda Schreiber, Michele Sordi  Datum: 2007-2010  Uitgegee deur: Wadsworth, Cengage Learning.  Boek: Collier’s Encyclopedia Volume 4,11,16  Skrywers: Herbert G. deignan, Harold G. Wolff, Walter B. Camp, J.C.B Grant, Frank P. Mathews  Geredigeer: Emanual friedman.  Datum: 1983  Uitgegee deur: Macmillan Education Company [New York.]