Gedurende Junie vanjaar gaan die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) die boodskap van sy 365-dag gesondheidsveldtog verskerp. Die boodskap is dat individue die mag het om risiko’s vir kanker te verlaag deur gesonde en ingeligte keuses oor hul lewensstyl te maak. Die meeste mense weet nie dat die inname van enige tipe alkohol (selfs in klein hoeveelhede) die risiko van kanker verhoog nie. KANSA beklemtoon die tol wat alkohol van die liggaam eis en hoe dit diegene rondom hulle beïnvloed.
www.cansa.org.za
Tabakgebruik is ‘n bedreiging vir enige persoon, ongeag geslags-, ouderdom-, ras-, kulturele of opvoedkundige agtergrond, wat meer as 18 soorte kanker veroorsaak en verantwoordelik is vir meer as 20% van die kankersterftes wêreldwyd. Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) pleit vir die stop van die gebruik van enige en alle tabakprodukte.
Tabak kan in baie vorme gevind word en alle tabakgebruik is skadelik. “Mense dink net aan sigaret rook wanneer mens van tabak praat, maar dis meer as net dit. Hulle moet bewus wees dat hubbly-bubbly en e-sigarette net so skadelik is vir jou gesondheid en die gesondheid van ander rondom jou. Dis nie net die roker wat ‘n verhoogde sterfterisiko het nie, maar ook die mense wat blootgestel word aan tweedehandse rook,” sê KANSA Gesondheidspesialis, Prof Michael Herbst.
Boonop die gesondheidsimplikasies, raak tabakprodukte al hoe duurder en veroorsaak ‘n groot negatiewe impak op die ekonomie.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/avoid-tobacco/
Die rook van tabakprodukte is die hoofoorsaak vir ongesonde longe, longkanker en meer as 20 verskillende soorte kankers. KANSA doen ‘n beroep op die publiek om dit te oorweeg om die gebruik van tabakprodukte in enige vorm te staak. Dit sal help om die risiko van kanker te verlaag en sal deel wees van die 365 Dae Gesondheidveldtog in die aanloop tot Wêreld Geen Tabakdag op 31 Mei. #WorldNoTobaccoDay
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/haal-diep-asem-vir-gesondheidsonthalwe/
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) ondersteun die tema ‘Tabak – ‘n Bedreiging vir ons Omgewing’ vir Wêreld Geen-Tabak Dag (31 Mei 2022). In samewerking met die Nasionale Raad Teen Rook (the National Council Against Smoking), die Hart en Beroerte-Stigting van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, help KANSA om die nuwe Wetsontwerp op Tabakprodukte en Elektrioniese Afleweringstelsels te bevorder sodat Suid-Afrikaners die keuse het vir ‘n rookvrye lewenswyse en om ‘n einde te bring aan die bedreiging wat die gebruik van tabakprodukte vir die omgewing inhou.
https://cansa.org.za/kansa-se-kies-rookvrye-lewenswyses/
Op Wêreld-Tabakvryedag, 31 Mei 2014, fokus KANSA op tabakgebruik deur die jeug.
KANSA se gesondheidshoof, prof. Michael Herbst, konstateer: “Jong volwassendheid is die vatbaarste en mees kwesbare tydstip waarop met die gebruik van tabakprodukte begin kan word. Dis dus die vernaamste mikpunt van die tabaknywerheid. Ons moet ons volgende geslag beskerm teen die skadelike gevolge van tabak en teen die industrie se manipulering om van hulle nikotienverslaafdes te maak.”
http://www.cansa.org.za/beskerm-die-jeug-teen-tabak/
Die gebruik van tabak is die enkele mees voorkombare oorsaak van siektes wat baie kankers en nie-oordraagbare siektes insluit, so waarom maak ons nie met die hulp en bystand van KANSA, elke dag ‘n Wêreld-Tabakvryedag nie?
Tabak bevat nikotien, ‘n gevaarlike en hoogs verslawende stof. Die meeste tabakprodukte verskaf nikotien baie effektief aan die brein wat die vinnige aanvang en voortdurende verslawing daaraan veroorsaak. Hierdie verslawing lei tot die ongelukkige situasie waarin ‘n andersins gemotiveerde en kundige persoon, wat die risiko en gevaar van tabak verstaan, voortgaan om dit te gebruik.
http://www.cansa.org.za/avoid-tobacco/
Ons Kan. Ek Kan. ’n Verskil Maak
Wêreld Kankerdag vind elke jaar plaas op 4 Februarie en verskaf die platform vir die wêreld om te verenig om die profiel van kanker in ‘n positiewe en inspirerende manier te verskerp. KANSA moedig mense in alle stede en dorpe regoor Suid-Afrika aan om deel te neem aan die derde agtereenvolgende jaar se veldtog op Wêreld Kankerdag en om die veldtog heelhartig te ondersteun. KANSA neem selfs een stap verder en moedig mense aan om die slagspreuk van die veldtog ‘Ons kan. Ek kan’ letterlik uit te leef.
#WorldCancerDay #WeCanICan
http://www.cansa.org.za/ons-kan-ek-kan-n-verskil-maak/
KANSA stel sy veldtog oor ‘Bewusmaking van Kolorektale Kanker’ in vennootskap met Medtronic, ‘n wêreldleier in mediese tegnologie, bekend. Beide organisasies is passievol en oortuig daarvan dat vroeë diagnose en beter behandeling ‘n beter uitkoms aan ‘n pasiënt bied.
Kolorektale kanker is die tweede mees algemene kanker onder mans (die mees algemene kanker is prostaatkanker) en die derde mees algemene kanker onder vroue (die twee mees algemene kankers is bors- en servikale kanker). Na raming is 6 927 nuwe gevalle van kolorektale kanker in 2018 in Suid-Afrika gediagnoseer. Dit is nagenoeg 6.5% van alle kankers. Meer mans (7.3% van alle kankers) as vroue (5.7% van alle kankers) is in dieselfde jaar met kolorektale kanker gediagnoseer.
KANSA raai mense aan om ’n aktiewe, gebalanseerde leefstyl te lei en sê dat sekere leefstylveranderinge kankerrisiko kan verlaag.* Verder beveel ons aan dat mense sekere leefstylfaktore uitsny wat hulle in gevaar stel vir kanker, veral kolorektale kanker wat een van die top drie kankers** onder mans en vroue in Suid-Afrika is. Slegte leefstylkeuses kan ’n belangrike rol speel wanneer dit by verhoogte risiko vir hierdie tipe kanker kom.
#CANSAColorectalCancer #ColorectalCancerAwareness #ActiveBalancedLifestyle
Lees meer:
https://cansa.org.za/is-jou-kolon-gesond/

KANSA ondersteun die oproep van die Sekretariaat van die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) Raamwerkkonvensie oor Tabakbeheer wat vereis dat tabakprodukte ongeïllustreerd verpak word met alleen grafiese waarskuwingstekens daarop.
Geennaam verpakking is ‘n belangrike manier om die aanvraag te verminder, dit verminder die aantreklikheid van tabakprodukte, beperk die gebruik van tabakverpakking as ‘n vorm van reklame en beperk misleidende verpakking en etikettering. En die gebruik van grafiese (geïllustreerde) pakket waarskuwings sal die ernstige implikasies van die gebruik van tabak uitbeeld.
Geennaam verpakking beperk die gebruik van logo’s, kleure, produkbemarkingsbeelde en promosie-inligting. Ander lande waar geennaam verpakking geïmplementeer is, sluit in die Verenigde Koninkryk, Noord-Ierland en Frankryk wat deur middel van wetgewing geennaam verpakking vanaf Mei 2016 implementeer. Tabakverbruik in Australië het met 13% afgeneem sedert geennaam verpakking drie jaar gelede ingestel is.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/geennaam-verpakking-van-tabakprodukte/
Dinsdag 4 Februarie is Wêreld Kankerdag en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) gebruik hierdie dag van bewustheid om die algemene mites oor kanker na vore te bring en dit aan te spreek. Sue Janse van Rensburg, KANSA se Hoof Uitvoerende Beampte, sê: “Elke jaar hoor 14 miljoen mense hulle het kanker en in SA word 1 uit 4 mense se lewe deur kanker geraak. Dit is die feite waaroor ons almal moet praat om protes aan te teken teen negatiewe oortuigings, standpunte, en gedragspatrone wat mites toelaat om te bly voortbestaan, vrees en stigma veroorsaak, mense verhoed om vroeë opsporingstoetse te laat doen en behandeling te ontvang en om inenting van die hand te wys.”
Kanker ken geen vooroordele nie en raak mense van enige ouderdom, ras, geloof, geslag en ekonomiese status. Die magtigste wapen wanneer die mens met kanker gekonfronteer word, is opvoeding en kennis.
KANSA fokus op vier algemene mites oor kanker en verskaf feite oor elkeen:
- Dis nie vir ons nodig om oor kanker te praat nie.
- Daar bestaan geen tekens of simptome wat op kanker dui nie.
- Daar is niks wat ek oor kanker kan doen nie
- Ek beskik nie oor die reg tot kankersorg nie.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/die-waarheid-oor-kanker-op-wereld-kankerdag-4-februarie-2014/
Gedurende Oktober fokus KANSA op die belangrike rol wat vroue kan speel om eienaarskap te aanvaar vir hul persoonlike gesondheid. Volgens statistieke van die Nasionale Kankerregister (NKR) 2014 is die top vyf kankers wat vroue in Suid-Afrika affekteer die volgende: borskanker; servikale kanker, kolorektale kanker, kanker van die baarmoeder en longkanker.
Dit is belangrik om vroue te bemagtig met kennis aangaande die verlaging van risiko’s vir kanker en algemene gesondheid onder vroue en om kennis te neem van waarskuwingstekens. Ons moedig ook vroue aan om maandelikse selfborsondersoeke te doen, jaarlikse mediese ondersoeke te ondergaan en om gereelde siftingstoetse vir kanker te laat doen. Dit kan vroeë opsporing van die siekte verbeter omdat simptome nie altyd ondervind en opgemerk word voordat die kanker versprei het nie. Vroue behoort ‘n gesonde en gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en te besef dat lewenstylfaktore hul kankerrisiko kan verhoog.
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/aanvaar-eienaarskap-vir-vrouegesondheid/
Prostaatkanker is die mees algemene kanker onder mans wêreldwyd en die nommer een kanker wat Suid-Afrikaanse mans affekteer (Nasionale Kankerregister 2017), met 1 uit 17 mans wat die risiko loop om in hul leeftyd hiermee gediagnoseer te word. Lees meer:
https://cansa.org.za/mans-takel-saam-prostaatkanker/
KANSA laat die kollig val op die verskerping van bewusmaking van prostaatkanker wat die mees algemene manlike kanker wêreldwyd en ook in ons land is en die feit dat daar bewyse is dat prostaatkanker beduidend toeneem.* Volgens die Nasionale Kankerregister het Suid-Afrikaanse mans ‘n risiko van 1:19 om gedurende ‘n leeftyd met prostaatkanker gediagnoseer te word. Internasionale en plaaslike navorsing dui daarop dat die risiko vir aggressiewe prostaatkanker groter is vir swart mans.
Lees meer:
https://www.cansa.org.za/beskerm-jou-manlikheid/
CANSA urges men and male cancer Survivors to encourage one another to invest in their health through regular self-examinations, getting screened and adopting a balanced lifestyle, in order to reduce their cancer risk or the recurrence of cancer.
CANSA places the focus on Prostate and Testicular Cancer during its Men’s Health Awareness Campaign in November.
Read more: http://www.cansa.org.za/mens-health/
Gedurende die maand November fokus KANSA op die Bewusmaking van Mansgesondheid. Die kollig val veral op ‘Die Groot Vyf’ mees algemene kankers wat mans in Suid-Afrika raak. #MensHealth
‘n Gebalanseerde lewenstyl en siftingstoetse is van die allergrootste belang om die risiko van kanker te verlaag en om te keer dat die persoon weer met dieselfde siekte gediagnoseer word. Tans word een uit elke sewe mans in Suid-Afrika gedurende hul leeftyd met kanker gediagnoseer.
Die vyf mees algemene kankers wat Suid-Afrikaanse mans teister, is prostaat-, kolorektale-, long-, Kaposi-sarkoom (‘n tipe velkanker), en blaaskanker. Lees meer:
http://www.cansa.org.za/staan-jou-man-hierdie-november/
International Cancer Survivors Day is celebrated during June, placing the spotlight not only on cancer survivors, but also their caregivers.
CANSA has compiled a list of tips and guidelines of support:
https://cansa.org.za/who-cares-for-cancer-patients-caregivers/
Helping Children with Cancer Feel Understood
CANSA partnered with the Hollard Insurance Group to release stories in short booklet form, to encourage children fighting cancer.
Read more:
https://cansa.org.za/helping-children-with-cancer-feel-understood/
'Feeling Sad' is a sensitively written book that explains a young boy's challenge after his mother dies from cancer, normalising his fears and helping him with ways to handle his grief. The book was written by Sally Anne Carter and illustrated by Alison Guy.
Borskanker affekteer baie Suid-Afrikaanse vroue en is die mees algemene kanker onder vroue in die land. Deur jou geesteswelstand te prioritiseer, kan die borskankerervaring meer hanteerbaar maak. KANSA verstaan dit, en bied beradingsdienste en ondersteuningsgroepe om kankeroorwinnaars en versorgers emosioneel te ondersteun.
Lees meer:
https://cansa.org.za/die-impak-van-borskanker-op-geestesgesondheid/
KANSA vier gedurende Augustus KANSA se ondersteuningsaanbiedinge. Ons lig die nuwe KANSA Inligtings- en Ondersteuningstoonbanke by sommige openbare hospitale uit wat deur personeel en opgeleide vrywilligers behartig word. KANSA het verder ’n reeks ‘Verwerking van Kanker’-plakkate ontwikkel wat beskikbaar is in Engels, Afrikaans, seSotho, seTswana, isiXhosa, isiZulu
https://cansa.org.za/ons-plaas-die-sorg-in-kansa-sorgmaand
CANSA celebrates CANSA Care Month in August to highlight its service offerings. We highlight our new CANSA Information and Support Desks at public hospitals, run by staff and trained volunteers. CANSA also developed a series of ‘Coping with Cancer’ posters in in English, Afrikaans, seSotho, seTswana, isiXhosa, isiZulu
https://cansa.org.za/putting-the-care-in-cansa-care-month
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vestig die kollig op die impak van ’n kankerdiagnose op vroue, met betrekking tot vrugbaarheid. Wanneer hulle jonk is en die lewe gewoonlik pragtig en vol drome is, kan vroue wat met kanker gediagnoseer word, moeilike en onverwagse uitdagings in die gesig staar. Lees meer:
https://cansa.org.za/bewaar-hoop-gesprekke-met-vroue-kankerpasiente-oor-vrugbaarheid/
Preserving Hope: Fertility Discussions for Female Cancer Patients
CANSA highlights the impact of a cancer diagnosis on women, regarding fertility. At the peak of their youth, when life is usually a beautiful journey of dreams and possibilities, women diagnosed with cancer might meet difficult and unforeseen intersection of challenges. Find out more:
https://cansa.org.za/preserving-hope-fertility-discussions-for-female-cancer-patients/
The theme for World No Tobacco Day for 2023 is “We Need Food Not Tobacco”. The Cancer Association of South Africa (CANSA) wholeheartedly supports the World Health Organisation (WHO) campaign to create awareness around the negative consequences of tobacco farming and use of tobacco.
On 4 March 2022, International Human Papilloma Virus (HPV) Day, the Cancer Association of South Africa (CANSA) supports the International Papillomavirus Society’s (IPVS) #OneLessWorry campaign, that aims to raise awareness of the virus, and the tools to overcome it, such as screening and vaccination programmes. HPV can cause cancer and is responsible for almost half a million deaths globally each year.
#OneLessWorry #HPV #EliminateCervicalCancer #CANSACervicalCancerAwareness
Find out more:
https://cansa.org.za/cervical-cancer/
CANSA aligns itself to the theme, ‘Tobacco – Threat to our Environment’ for World No Tobacco Day (31 May 2022). Together with the National Council Against Smoking (NCAS), Heart and Stroke Foundation of South Africa and the South African Medical Research Council, it continues campaigning for the new Control of Tobacco Products and Electronic Delivery Systems Bill to be passed by Parliament, to make it easier for South Africans to choose smoke-free lives and put an end to the threat tobacco-use poses to the environment.
Read more:
https://cansa.org.za/cansa-says-choose-smoke-free-lives/
CANSA promotes living an active balanced lifestyle and promotes that certain lifestyle changes can lower the risk of cancer.* It further advocates cutting out lifestyle factors that can put one at risk for cancer, especially colorectal cancer which is among the top three cancers** among men and women in South Africa. Poor lifestyle choices can play a significant part, in increasing risk for this type of cancer.

Similar to KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019 (7)

1. Die Verborge
Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
#NoAlcohol
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
2. Die Verborge Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Die meeste mense weet nie dat die inname van enige tipe
alkohol (selfs in klein hoeveelhede) die risiko van kanker
verhoog nie
KANSA beklemtoon die tol wat alkohol van die liggaam eis en
hoe dit diegene rondom hulle beïnvloed
Die gebruik van alkohol word verbind met belangrike en ernstige
publieke gesondheid- en veiligheidsprobleme en kan ’n
verskeidenheid van verskillende kankers veroorsaak
In 1988 is alkohol deur die International Agency for Research on
Cancer (IARC), verklaar as ’n middel wat kanker in mense kan
veroorsaak. In 2007 & 2009 is hierdie bevindinge
bevestig
3. Die Verborge Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Daar bestaan sterk bewyse dat alkohol kanker van die kolon, rektum,
bors, mond, keel, larinks of strottehoof en die slukderm kan
veroorsaak
Daar is ook toenemende bewyse dat oormatige inname van alkohol
moontlik verband hou met kanker van die pankreas
(Cancer Research UK 2016)
Bewyse dui daarop dat die inname van alkohol maag- en borskanker
kan veroorsaak in vroue voor die aanvangs van menopouse
Alkohol kan gewigstoename veroorsaak wat ook die risiko vir kanker
kan verhoog
In Suid-Afrika word alkohol beskou as die mees
algemene en skadelike dwelmmisbruik
4. Die Verborge Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Die verhoogde risiko vir kanker kan verband hou met twee
chemikalieë wat die DNA van gesonde selle kan beskadig:
Etanol, wat die primêre deel van alkoholiese drank is
Acetaldehied, wat gemaak word wanneer alkohol deur die
liggaam verteer word
Alkohol kan die afbreek van die hormoon oestrogeen beïnvloed.
Dit verhoog die hoeveelheid estrogeen in die bloed wat 'n
risikofaktor is vir bors-, eierstok- en baarmoederkanker
5. Die impak en gevolge van alkoholgebruik
en -misbruik in Suid-Afrika
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Die gebruik en misbruik van alkohol lei tot belangrike
gesondheid- en veiligheidsprobleme, wat ’n aantal kankers
insluit
'n 2018-studie wat ondersoek ingestel het oor die oormatige
gebruik van alkohol (wat as 8 of meer standaard drankies vir
mans en 6 of meer standaard drankies vir vroue gedefinieer
word) in Tshwane het bevind dat meer as die helfte van hul
studiebevolking (70% mans en 30% vroue) was mense wat
oormatig alkohol gebruik het
Onlangse ondersoeke na praktyke van alkoholbemarking en die
invloed daarvan op die jeug het 'n verband getoon tussen
blootstelling aan handelsmerke van alkohol en produk-
advertensies en gebruik van alkohol
deur die jeug
6. Die Verborge Tol van Alkohol
in die Jeug in SA
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Die Jeugrisiko Gedragopname (2011) wat gedoen is met
Graad 8 tot 11 leerders in openbare skole dui daarop dat:
ongeveer die helfte (49%) van hierdie leerders het reeds
alkohol in hul lewe gebr
32% van die leerders het die maand voor die opname
alkohol gebruik
Een uit elke vier leerders het aangedui dat hulle
gedurende die maand voor die opname vyf of meer
alkoholiese drankies in een sessie op een dag (of meer
dae) gedrink het
7. Moontlike Ondersteuning van Tieners
om hulle te ontmoedig om alkohol te drink
Begin om jou kind vroegtydig oor die gebruik en misbruik van alkohol in te lig
Hanteer stres op gesonde maniere wat nie alkohol insluit nie
Verduidelik die nadeel van oormatige gebruik van alkohol soos braking, jou kop wat
in die rondte draai, bewussynverlies en die nare gevoel die volgende oggend nadat
te veel alkohol ingeneem is
Wys jou tiener op die verband tussen alkoholinname en gevaarlike gedrag soos
onveilige seks
Leer jou tiener sinvolle taktieke en maniere oor hoe om nee te sê
Praat oor die gevare van alkoholinname en die bestuur van ’n voertuig. Praat saam
oor alternatiewe planne van veilige vervoer soos openbare vervoer, die aanstel van
aangewese bestuurders of om huis toe te skakel om ouers te vra om
hulle te kom haal
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
8. Moontlike Ondersteuning van Tieners
om hulle te ontmoedig om alkohol te drink
Moedig jou tiener aan om met maats te praat oor die gevare van alkohol sodat hulle planne kan beraam om
mekaar te beskerm
Probeer om ’n oop en goeie verhouding met jou kind te hê
Wees ’n goeie rolmodel vir jou kind
Ondersteun jou kind om deel te word van ’n groep waarin sy tuis voel soos die gesin, skool, graad of ’n
sportklub
Herinner jou tiener aan sy/haar positiewe prestasies en ervarings op skool
Moedig jou tiener aan om 'n ondersteunende verhouding met 'n rolmodel buite die familie aan te gaan
Soek geleenthede vir tieners om by te dra tot hul gemeenskap
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
9. Wenke om Bewustheid te skep oor
Vermindering van Alkoholinname
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Besluit voor die tyd wat jou limiet van alkoholinname sal wees of tot hoeveel drankies jy jou sal beperk
Maak seker jy drink jou drankie stadig sodat dit langer sal hou en moenie saamdrink as ander rondtes drink
nie
Kies tye of dae in die week wat jy as alkoholvrye dae verklaar en hou daarby
Moedig jou vriende aan om dieselfde te doen of daag hulle uit om ook sekere dae as alkoholvrye dae te
verklaar
Drink net alkohol tydens ’n maaltyd en moenie alkohol op ’n leë maag drink nie
Kies ligter bier of alkohol met ’n laer persentasie alkohol
Word kreatief met mengdrankies wat jou toelaat om die alkoholinhoud te verminder
Wissel jou alkoholiese drankie af met ’n glas water
Bereken hoeveel geld jy op alkohol bestee
10. Afmeting van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
In teenstelling met die algemene oortuiging is een
drankie nie gelykstaande aan een eenheid alkohol nie
In SA is die wettige limiet 'n asemhalinginhoud van
0.24mg per 1.000ml, of 'n bloedalkohol perk van
0,05g per 100ml
Die reël is 'n maksimum van een eenheid alkohol per
uur, wat 10 ml suiwer alkohol bevat. Dit is vir 'n
volwassene van 68 kg
Ons liggame kan slegs een eenheid alkohol elke uur
verwerk (as jy minder as 68kg weeg, sal jou liggaam
meer tyd benodig om dieselfde hoeveelheid alkohol
te verwerk)
11. Staan op teen alkoholmisbruik
en veg vir 'n kankervrye Suid-Afrika
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Suid-Afrika oorweeg tans 'n wysiging van die wetsontwerp om verbruik per
capita te verminder. Dit sluit die bepaling in dat die nasionale minimum wettige
ouderdom van iemand wat alkohol koop, verhoog word van 18 tot 21 jaar
KANSA het 'n voorlegging gemaak en verwelkom die voorgestelde wysigings en
die verbod op verkope aan persone onder die ouderdom van 21 en versoek dat
die Minister boodskappe voorskryf van etikette wat op alkoholhouers
aangebring moet word wat die verbruiker waarsku oor die skadelike uitwerking
van alkoholverbruik, insluitend verhoogde kankerrisiko
Verder het KANSA die Minister ook aangemoedig om alkoholverbruik in
openbare en privaat instansies van onderrig en by funksies wat ten doel stel om
fondse in te samel, te verbied. KANSA het ook gevra vir 'n regstreekse verbod op
alle vorme van reklame en bevordering van alkohol op
alle mediaplatforms
12. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Vrywaring
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling
van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word
vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer
is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
Foto erkenning: Freepik
13. Die Verborge
Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
#NoAlcohol
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati