SlideShare a Scribd company logo
Water in die algemeen
1.Verwoesting/dood
2.Oorvloed of lewe
Deur Samaria
Samaritaanse vrou
Ondenkbare
Johannes 4:10
As jy die gawe van
God geken het...
Lewende water
Gaan vertel
Uitdaging

More Related Content

Viewers also liked

In die greep van die Gees
In die greep van die GeesIn die greep van die Gees
In die greep van die Gees
AGS Lofoord Upington
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
AGS Lofoord Upington
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
AGS Lofoord Upington
 
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
AGS Lofoord Upington
 
Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan
AGS Lofoord Upington
 
28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
AGS Lofoord Upington
 
21 Augustus 2016 Familie oorlog
21 Augustus 2016 Familie oorlog21 Augustus 2016 Familie oorlog
21 Augustus 2016 Familie oorlog
AGS Lofoord Upington
 
Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
AGS Lofoord Upington
 
Vergelyking 2
Vergelyking 2Vergelyking 2
Vergelyking 2
AGS Lofoord Upington
 
6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god
AGS Lofoord Upington
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
AGS Lofoord Upington
 

Viewers also liked (11)

In die greep van die Gees
In die greep van die GeesIn die greep van die Gees
In die greep van die Gees
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
 
Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan
 
28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
 
21 Augustus 2016 Familie oorlog
21 Augustus 2016 Familie oorlog21 Augustus 2016 Familie oorlog
21 Augustus 2016 Familie oorlog
 
Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Vergelyking 2
Vergelyking 2Vergelyking 2
Vergelyking 2
 
6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Lewende water

Editor's Notes

  1. Ek bid nou al vir ’n rukkie oor vanaand se woord wat ek moet bring en een aand gedurende Lofprysing en Aanbidding wys die Here vir my ’n prentjie van ’n kraan wat indrup in ’n baie vol emmer en met elke druppel wat drup loop die emmer oor. Ek vra toe vir die Here wat beteken dit? Sy antwoord aan my, Hoe meer ons Hom, die lewende water in ons lewens toe laat, hoe meer sal ons oorloop met Sy lewende water, wat na ander mense rondom ons sal vloei. Dit is dan nou ook die woord van vanaand, lewende water wat lewe gee. Kom ons lees dan saam uit Johannes.
  2. #Water in die algemeen Wanneer ons na water kyk is daar twee dinge wat duidelik is, water kan lewe bring, maar dit kan ook verwoesting bring. #Verwoesting/dood Om ’n voorbeeld van verwoesting te gee, kan ons na Noag kyk, dis een van die eerste kere waar God water gestuur het om die mensdom te straf, God het dit so baie laat reën dat die aarde oorstroom het en slegs Noag en sy gesin saam met die diere op die ark het dit oorleef. Die hele aarde is verder verwoes. #Oorvloed of lewe Dan bring water op die regte tyd ook oorvloed, ek dink daaraan dat as dit op die regte tyd reën kry boere ’n goeie oes en kan daar ’n oorvloed wees. Water gee lewe aan die grond dit help die saadjies wat in die grond geplant is om te ontkiem en te groei. Mens en diere het water nodig, want sonder water sal ons dehidreer en sekerlik sterf. Daarom dan is dit vir my ook interessant dat Jesus word in die Bybel beskryf as die een een wat water gee, maar nie net gewone water nie, water wat lewe bring.
  3. #Deur Samaria Wanneer ons na hierdie gelese stuk kyk sien ons in vers 4 dat Jesus moes deur Samaria. Jesus het gekies om deur Samaria te gaan, want Hy het geweet dat daar is ’n afspraak, wat op Hom wag. Ek sê Hy het gekies om deur Samaria te gaan, want al was dit die kortste pad het die Jode nie deur Samaria gereis nie, die Jode het die langer pad gekies wat deur die Jordaan vallei gaan vanaf Judea na Galilea, want hulle het geglo hulle mag nie in kontak kom met die Samaritane nie, want die Samaritane was nie opregte Jode nie, hulle is van ’n gemengde afkoms gewees en dan het hulle nog afgode ook gedien. En nog steeds het Jesus gekies om deur Samaria te gaan. #Samaritaanse vrou Ons sien in vers 5, dat Jesus was moeg en daarom gaan sit Hy toe by die fontein om te rus, terwyl Sy dissipels gaan kos koop het in die stad. Ek glo julle weet dat terwyl Jesus op aarde was, was Hy volkome mens gewees en hierdie versie wys net weer daarop deur te sê dat Jesus was moeg, hierdie moeg wys op Jesus se menslikheid. Terwyl Hy daar gesit en wag het, kom daar toe ’n Samaritaanse vrou aan om vir haarself water te skep. #Ondenkbare Jesus doen toe die mees ondenkbare ding in die oë van mense, Hy begin met ’n Samaritaanse vrou te praat, ’n heiden, ’n ondergeskikte, geen gerespekteerde Jood sou ooit so iets gedoen het nie, tog verneder Jesus Homself deur vir die Samaritaanse vrou water te vra, gin wonder sy vir vra vir Hom: Hoe is dit dat U wat ’n Jood is van my vra om te drink terwyl ek ’n Samaritaanse vrou is? Ek dink as ek dit ek was, sou ek vir Jesus sommer afgejak het, met wat wil jy hê, nee kry jou eie skepding. Gelukkig is Jesus nie soos ek of U nie, hy het ’n sagte hart, ’n hart wat omgee en net dalk kon die Samaritaanse vrou dit ook in Sy stem gehoor het, miskien kon Sy in sy stem hoor dat Hy haar nie veroordeel nie, maar nou ja omdat Jesus nie soos ons is nie, maak Hy bemoeienis met die Samaritaanse vrou, ’n sondaar soos elkeen van ons. Jesus maak nog steeds bemoeienis met ons elke dag.
  4. #Gawe – Heilige Gees Vers 10 : As jy die gawe van God geken het... ierdie woord gawe verwys na die Heilige Gees, want dit is dieselfde griekse woord “Dorea” wat gebruik word in Handelinge wanneer daar van die gawe/die geskenk van die Heilige Gees gepraat word. Ons kan dan die vers soos volg lees. As jy die Heilige Gees van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir MY water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het. Julle sien die Samaritaanse vrou het nie die Heilige Gees geken nie, sy het nie geweet wie met haar praat nie, maar tog al wat Sy moes doen was om te vra. Is dit nie vandag ook nog so met ons nie, moet ons nie ook net vir Jesus vra en ons sal die Heilige Gees beter kan leer ken nie, ons sal sy lewende water in ons lewens kan ervaar, sy lewende water wat ook oorloop in ons lewens.
  5. #Lewende Water Meeste van ons het alreeds hierdie lewende water die Heilige Gees ontvang, nes die Samaritaanse vrou daardie dag by die fontein, ons het die lewende water, die Heilige Gees ontvang toe ons ons lewe vir Hom gegee het. Hierdie lewende water kan ons slegs by Jesus kry, Hy is die een wat vir ons ’n nuwe lewe gee, ’n lewe wat uit ons binnestes sal vloei soos strome water. Johannes 7:37-39 As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Hy wat in My glo, soos die skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. En dit het Hy gesê van die Gees wat die sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie. Julle sien in hierdie verse is dit duidelik dat wanneer ons in Jesus begin glo dan ontvang ons sy Heilige Gees, Daarom dan dat ek kan sê, ons het die Heilige Gees ontvang die dag wat ons ons harte/ons lewe vir jesus gegee het. Dit wil sê wanneer ons moeg word/dors word en nie weet watter kant toe nie, moet ons na Jesus toe gaan sodat sy Heilige Gees ons weer kan verfris, maar dit is nie al nie, ons sal weer genoeg ontvang sodat ons weer aan ander kan gaan uitdeel van ons lewende water wat ons ontvang het. #Gaan vertel Jesus begin toe met haar ’n gesprek oor haar man, Hy wil hê sy moet haar man gaan roep, maar sy sê toe vir Hom dat sy nie ’n man het nie en Hy antwoord haar toe dat sy reg is as sy so sê, want sy het al 5 mans gehad en die een wat sy nou het, is ook nie haar man nie. Die gesprek het so aangegaan totdat Jesus aan haar, die Samaritaanse vrou herken het, dat Hy is die Messias wat gekom het, die een wat Christus genoem word. Ek wil graag u aandag vestig op wat die vrou gedoen het toe sy besef het wie met haar praat - vers 28 -29 Sy het alles net so laat staan en stad toe gegaan en vir die mense gaan vertel – en omdat sy gaan vertel het, het die volgende gebeur, vers 39 En baie van die Samaritane uit daardie stad het in Hom geglo oor die woord van die vrou wat getuig het: Hy het my alles vertel wat ek gedoen het. Haar getuienis het ander se lewens om haar verander. Hulle lewens was so verander daar deur, dat hulle vir Jesus gevra het om te bly en Hy het toe nog 2 dae daar gebly en nog meer mense het in Jesus geglo omdat hulle self gehoor het.
  6. #Opsomming My uitdaging dan vanaand aan U elkeen, ... ...laat u nog die lewende water, die Heilige Gees in u lewe wees soos ’n fontein. ...vertel U nog vir ander van Jesus of glo U omdat ander vir u vertel wat om te glo? ... Waar maak u, u emmer/ lewe vol met die lewende water ? vanaf die Heilige Gees, dalk vanaf God se woord wat u vir uself lees. ... Of kom u op ’n Sondag kerk toe en dink u kan u emmer weer volmaak, deur kerk toe te kom. Ek wil eerlik wees as u net op ’n Sondag u emmer probeer volmaak, beweeg u op gevaarlike terrein, want alles wat van hier vooraf verkondig word moet u ook self by die Here Jesus gaan hoor, u moet self Jesus gaan hoor of dit wat ons verkondig die waarheid is, maak soos die Samaritane van die stad Sigar, hulle het self na Jesus gaan luister en op die ou einde het hulle geglo omdat hulle self gehoor het. Dit is hoe ons lewens ook moet wees, ons moet ook ons emmers volmaak deur self na Jesus te luister. Dan kan ons elkeen ook wees soos ’n fontein van lewende water wat oorloop, om vir ander te gaan vertel, dan sal ons ook nie bang wees dat ons nie sal weet wat om vir ander te gaan vertel nie, want ons sal weet wat God wil hê ons met ander moet deel, want ons sal so vol wees met die sy lewende water, sy Heilige Gees, dat ons soos ’n fontein sal borrel om nie weer op te droog nie, die geheim gaan na Jesus toe, moenie inligting tweedehands kry nie. Hoe meer ons Hom, die lewende water, die Heilige Gees, in ons lewens toe laat, hoe meer sal ons oorloop met Sy lewende water wat na ander mense rondom ons sal vloei, wat weer lewe in hulle lewens sal bewerkstellig. My uitdaging is dan dit Maak jou emmer vol by Jesus en deur sy woord, sodat u nie weer dors sal word nie. Ons kan dan saam bid. Nie tevrede met tweedehandse inligting nie.