TEE EN KOFFIE
1. Tipes tee.
• Klassieke tipes tee
• http://www.youtube.com/watch?v=vbc2b4CYJEU
Tisanes
• Tisanes of kruie tee, is
'n kafeïenvry tipe tee
wat gemaak is van
die afkooksel van
kruie, speserye, of
ander plantmateriaal
in warm water.
Rooibos
• Rooibos is 'n lid van
die peulplant familie
van plante groei in
Suid-Afrika se fynbos.
Die Rooibos tee is
kafeïenvry en moet
as 'n tisane
geklassifiseer word.
Verskillende vorme van tee.
• - los tee
• - tee sakkies
• - toutjie en sakkie
• - 'envelopes'
2. HOE OM DIE PERFEKTE
POT TEE TE MAAK.
Tee sakkies
Die water: Water is die tweede belangrikste
bestandeel na die tee sakkies asook los tee
blare. Chloor, yster, of swael in the water sal
die reuk en smaak van die tee beinvloed.
Die proses: maak vol die ketel met 250ml vars,
koue water. Kraan water kan gebruik word, maar
'n baie lekker koppie tee word gemaak met
gefiltreerde water. Voorheen gekookte water
moet uitgegooi word, hoe meer suurstof in die
water, hoe beter proe die tee.
Die ketel
• Prop die ketel in en
skakel hom aan.
• Jy kan enige ketel
gebruik.
• Wag vir die water om
te kook.
• Die ketel moet
automaties afskakel.
Maak die koppie warm.
• Spoel die koppie uit met
warm water, plaas dan
die tee sakkie of tee blare
binne die koppie.
• Skink die water vanaf die
ketel in die koppie todat
'n vierde van die beker
vol is, dit los spasie vir
melk as dit verkies word.
Laat week.
• Wag vir 3-5min vir die tee
om te week.
• Die tyd wat jy wag hang af
van die tipe tee asook die
brou tyd wat aanbeveel
word.
• Gooi melk by in die beker as
dit verkies word. Maar wag
eers vir die tee om klaar te
week.
Verwyder die teesakkie.
• Gebruik n teelepel om
die teesakkie te
verwyder.
• Nou voeg 'n mens suiker
by soos benodig.
Geniet!

Lesson 5 tea and coffee no clips (1)

  • 1.
  • 2.
  • 3.
    • Klassieke tipestee • http://www.youtube.com/watch?v=vbc2b4CYJEU
  • 4.
    Tisanes • Tisanes ofkruie tee, is 'n kafeïenvry tipe tee wat gemaak is van die afkooksel van kruie, speserye, of ander plantmateriaal in warm water.
  • 5.
    Rooibos • Rooibos is'n lid van die peulplant familie van plante groei in Suid-Afrika se fynbos. Die Rooibos tee is kafeïenvry en moet as 'n tisane geklassifiseer word.
  • 6.
    Verskillende vorme vantee. • - los tee • - tee sakkies • - toutjie en sakkie • - 'envelopes'
  • 7.
    2. HOE OMDIE PERFEKTE POT TEE TE MAAK.
  • 8.
    Tee sakkies Die water:Water is die tweede belangrikste bestandeel na die tee sakkies asook los tee blare. Chloor, yster, of swael in the water sal die reuk en smaak van die tee beinvloed. Die proses: maak vol die ketel met 250ml vars, koue water. Kraan water kan gebruik word, maar 'n baie lekker koppie tee word gemaak met gefiltreerde water. Voorheen gekookte water moet uitgegooi word, hoe meer suurstof in die water, hoe beter proe die tee.
  • 9.
    Die ketel • Propdie ketel in en skakel hom aan. • Jy kan enige ketel gebruik. • Wag vir die water om te kook. • Die ketel moet automaties afskakel.
  • 10.
    Maak die koppiewarm. • Spoel die koppie uit met warm water, plaas dan die tee sakkie of tee blare binne die koppie. • Skink die water vanaf die ketel in die koppie todat 'n vierde van die beker vol is, dit los spasie vir melk as dit verkies word.
  • 11.
    Laat week. • Wagvir 3-5min vir die tee om te week. • Die tyd wat jy wag hang af van die tipe tee asook die brou tyd wat aanbeveel word. • Gooi melk by in die beker as dit verkies word. Maar wag eers vir die tee om klaar te week.
  • 12.
    Verwyder die teesakkie. •Gebruik n teelepel om die teesakkie te verwyder. • Nou voeg 'n mens suiker by soos benodig.
  • 13.