SlideShare a Scribd company logo
1 of 28
Afrikaans Huistaal
Dienaar van die nagereg deur Patrick Petersen
Dr. Cecilia Klopper
CURAparent.com
Inhoud
Titel
Digter
Funksionele tipografie
Verstegniese aspekte
Woordverklarings
Toon en stemming
Tema en boodskap
Analise
Bronverwysing
3
Titel
4
Titel
Dienaar van die nagereg
• Die titel roep onmiddellik twee
beelde op naamlik nagereg (iets
lekkers) en ‘n polisieman (dienaar
van die gereg)
• Polisie was dienaars van die gereg
• Die polisiemag was “die lang arm
van die gereg”
• Dit is idiomaties gebruik en
beteken dat jy nie van die polisie
kan ontsnap nie
• Nagereg verwys na die “tjoklit en
humbugs" in versreël 21
Digter
6
Patrick Petersen
• 1951-1997
• Universiteit van die Wes-Kaap:
1975- Teologie
• Universiteit van Wes-Kaapland:
1995- Meestergraad in Teologie
• Publikasies:
1985 - amandia ngawthy
1988 - Advent
1993 - Vergenoeg
Funksionele tipografie
8
Funksionele tipografie
• 22 Versreëls
• 3 Strofes onderskeidelik 9-, 9- en 4 versreëls (kwatryn) elk
• Oop spasies: versreëls 20-22
• Vrye vers:
 Slegs 6 versreëls eindig met punktuasie
 Geen vaste rymskema
 Versreëls wissel in lengte
 Geen hoofletters
 Herhaling van woorde bv. “wag” en “pappa/ pa/ pappie”
• Tipografiese skuinsdruk “wag” in versreëls 20-22
Verstegniese aspekte
10
Verstegniese aspekte
• Versreël 7: b- alliterasie- klankmatige uitheffing van “blou”
• Versreël 1: “ie” klankmatige effek
• Die “kloekbaai … skuitjies” word gelykgestel aan ‘n kloekhen wat haar kuikens
beskerm
• Versreël 5: “wasem wat soos spookasem”
• Versreël 12: Sy pa se hart maak vuiste – kwaad oor die apartheid onreg
• Versreël 13-14: die maan stap die patrollie om alles te beveilig
• Versreël 16: (;) kommapunt – dui op ‘n ruspouse langer as ‘n komma, maar korter as
‘n punt
• Klankverskynsels:
 Alliterasie
 Assonansie
• Beeldspraak:
 Metafoor
 Vergelyking
 Personifikasie
• Leestekens
Verstegniese aspekte vervolg
• Versreël 7: sy pa doen die administrasie van die onderdrukker
• Versreël 21: hy kry iets lekkers ten spyte van die negatiwiteit
• Versreëls 12-13: “maak” & “raak” rym met mekaar
• Versreël 1: Pa-pappa-pappie dui op progressie en vertedering
• Versreël 3: “ reënerige kakie” – vermenging van sintuie
• Woorde herhaal om te beklemtooon
• Versreël 21: hy wag tevergeefs vir die waarheid. “husse”
• Afwesigheid van leestekens aan die einde van die versreëls. Versnel
tempo
• Versreël 2: “sien ek” spreker se waarneming word beklemtoon
• Versreël 2: “sien” beklemtoning
• Ironie
• Binnerym
• Progressie
• Sinestesie
• Herhaling
• Suggestie
• Enjambement
• Alleenplasing
• Inversie/
woordomruiling
Woordverklarings
13
Woordverklarings
• polisiemag
• ‘n tipe fiets
• voetstappe (op patrollie)
• lafenis
• kardoes (papiersak)
• langarm (lang arm van die gereg)
• raleigh
• beatstap
• lawenis
• kedoes
Toon en stemming
15
Toon & stemming
STEMMING
Die atmosfeer wat die digter deur
middel van sy woordkeuse skep is
negatief en wrewelrig. Dit skep by
ons ‘n negatiewe, wrokkige
gevoel.
TOON
Die stemtoon van die spreker is
sinies en bitter. Hy gebruik ook
siniese woorde. Daarom is die
gedig se toon ook sinies en bitter.
Tema en boodskap
17
Tema & boodskap
BOODSKAP
Onderdrukking veroorsaak haat
en opstandigheid.
TEMA
Die tema van die gedig is
Apartheid in Suid-Afrika.
Analise
19
Strofe 1
1. wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa-pappa-pappie
2. sien ek
3. u langarm in ‘n jas reënerige kakie op ‘n groen raleigh
4. vir presies wees: ‘n teen-koue-kakiekombers dik om u
5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang;
6. op kantoor besig met die administrasie
7. van wit mag: en buite brand die blou lig blouer teen
8. die totale aanslag van links en swartwees; tussen twee tot tien
9. elf tot sewe vyf tot een en tien tot ses.
Analise - Strofe 1
Die spreker se pa se werk as polisieman word uiterlik en oppervlakkig beskryf
1. wanneer ek, Patrick James Petersen, dink aan u* pa-pappa-pappie
2. sien ek
3. u langarm in ‘n jas reënerige kakie op ‘n groen raleigh-fiets
4. vir presies wees: ‘n teen-koue-kakiekombers dik om u
5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang;
6. op kantoor besig met die administrasie
7. van wit onderdrukkers: en buite, voor die polisiestasie, brand die blou lig blouer
teen
8. die totale aanslag van links en swartwees; tussen twee tot tien
9. elf tot sewe vyf tot een en tien tot ses.
* dui op respek
Strofe 2
10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet
11. sien ek
12. ‘n hart wat vuiste maak; haat wat opgroei en ‘n
13. grootman raak; die maan wat snags u beatstap
14. tel; die wind altyd weer die wind op wolseley
15. wat die dood in sy knope opgaar; blink geelkoperknope-
16. waarin die volksnag lawenis soek; lexingtons
17. en way side twak; die apostoliese hawe - ‘n kloekbaai
18. wat haar skuitjies bymekaar hou.
Analise - Strofe 2
Die spreker fokus op die innerlike en die wrewel wat daar jeens die ou
bedeling gekoester is
10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet
11. sien ek
12. ‘n hart wat kwaad is; haat wat sterker word en ‘n
13. grootman raak; die maan wat snags u rondtes stap
14. tel; die wind altyd weer die wind op die dorp Wolseley
15. wat so baie mense se sterftes beleef; blink geelkoperknope-
16. waarin die volksnag lawenis soek; lexingtons
17. en way side twak; die apostoliese hawe - ‘n kloekbaai
18. wat haar skuitjies bymekaar hou. (Soos wat die kloekhen haar
kuikentjies bymekaar hou)
Strofe 3
19. en eenkant langs die tafel voor die stoof sit slaap
20. my skaduwee en ek. wag vir die kedoes medi
21. husse met lang-lang ore. wag vir tjoklit en humbugs.
22. wag vir die dienaar van die nagereg. wag vir één dag.
Analise - Strofe 3
19. en eenkant langs die tafel voor die stoof sit slaap
20. my skaduwee en ek. Vergeefs wag vir die papiersak met
21. dinge waarvan ek nie mag weet nie. Wag* vir tjoklit en humbugs, die nagereg.
22. wag vir my pa, die dienaar van die nagereg. wag tevergeefs vir één dag as ons vry is.
* tipografiese skuinsdruk – beklemtoon dat dit ‘n lang wag is
Bron
Scholtz, P. & Vorster, E. 2022. Verse in my inboks. ‘n Poësie-
handleiding vir Afrikaans huistaal. Graad 12. Vivlia: Florida Hills
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!

More Related Content

Featured

PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024Neil Kimberley
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsKurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summarySpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentLily Ray
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best PracticesVit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementMindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...RachelPearson36
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Applitools
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at WorkGetSmarter
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...DevGAMM Conference
 

Featured (20)

Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
 
ChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slidesChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slides
 
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike RoutesMore than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
 

65. 2023 Afr HT dienaar van die nagereg.pptx

  • 1. Afrikaans Huistaal Dienaar van die nagereg deur Patrick Petersen
  • 5. Titel Dienaar van die nagereg • Die titel roep onmiddellik twee beelde op naamlik nagereg (iets lekkers) en ‘n polisieman (dienaar van die gereg) • Polisie was dienaars van die gereg • Die polisiemag was “die lang arm van die gereg” • Dit is idiomaties gebruik en beteken dat jy nie van die polisie kan ontsnap nie • Nagereg verwys na die “tjoklit en humbugs" in versreël 21
  • 7. Patrick Petersen • 1951-1997 • Universiteit van die Wes-Kaap: 1975- Teologie • Universiteit van Wes-Kaapland: 1995- Meestergraad in Teologie • Publikasies: 1985 - amandia ngawthy 1988 - Advent 1993 - Vergenoeg
  • 9. Funksionele tipografie • 22 Versreëls • 3 Strofes onderskeidelik 9-, 9- en 4 versreëls (kwatryn) elk • Oop spasies: versreëls 20-22 • Vrye vers:  Slegs 6 versreëls eindig met punktuasie  Geen vaste rymskema  Versreëls wissel in lengte  Geen hoofletters  Herhaling van woorde bv. “wag” en “pappa/ pa/ pappie” • Tipografiese skuinsdruk “wag” in versreëls 20-22
  • 11. Verstegniese aspekte • Versreël 7: b- alliterasie- klankmatige uitheffing van “blou” • Versreël 1: “ie” klankmatige effek • Die “kloekbaai … skuitjies” word gelykgestel aan ‘n kloekhen wat haar kuikens beskerm • Versreël 5: “wasem wat soos spookasem” • Versreël 12: Sy pa se hart maak vuiste – kwaad oor die apartheid onreg • Versreël 13-14: die maan stap die patrollie om alles te beveilig • Versreël 16: (;) kommapunt – dui op ‘n ruspouse langer as ‘n komma, maar korter as ‘n punt • Klankverskynsels:  Alliterasie  Assonansie • Beeldspraak:  Metafoor  Vergelyking  Personifikasie • Leestekens
  • 12. Verstegniese aspekte vervolg • Versreël 7: sy pa doen die administrasie van die onderdrukker • Versreël 21: hy kry iets lekkers ten spyte van die negatiwiteit • Versreëls 12-13: “maak” & “raak” rym met mekaar • Versreël 1: Pa-pappa-pappie dui op progressie en vertedering • Versreël 3: “ reënerige kakie” – vermenging van sintuie • Woorde herhaal om te beklemtooon • Versreël 21: hy wag tevergeefs vir die waarheid. “husse” • Afwesigheid van leestekens aan die einde van die versreëls. Versnel tempo • Versreël 2: “sien ek” spreker se waarneming word beklemtoon • Versreël 2: “sien” beklemtoning • Ironie • Binnerym • Progressie • Sinestesie • Herhaling • Suggestie • Enjambement • Alleenplasing • Inversie/ woordomruiling
  • 14. Woordverklarings • polisiemag • ‘n tipe fiets • voetstappe (op patrollie) • lafenis • kardoes (papiersak) • langarm (lang arm van die gereg) • raleigh • beatstap • lawenis • kedoes
  • 16. Toon & stemming STEMMING Die atmosfeer wat die digter deur middel van sy woordkeuse skep is negatief en wrewelrig. Dit skep by ons ‘n negatiewe, wrokkige gevoel. TOON Die stemtoon van die spreker is sinies en bitter. Hy gebruik ook siniese woorde. Daarom is die gedig se toon ook sinies en bitter.
  • 18. Tema & boodskap BOODSKAP Onderdrukking veroorsaak haat en opstandigheid. TEMA Die tema van die gedig is Apartheid in Suid-Afrika.
  • 20. Strofe 1 1. wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa-pappa-pappie 2. sien ek 3. u langarm in ‘n jas reënerige kakie op ‘n groen raleigh 4. vir presies wees: ‘n teen-koue-kakiekombers dik om u 5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang; 6. op kantoor besig met die administrasie 7. van wit mag: en buite brand die blou lig blouer teen 8. die totale aanslag van links en swartwees; tussen twee tot tien 9. elf tot sewe vyf tot een en tien tot ses.
  • 21. Analise - Strofe 1 Die spreker se pa se werk as polisieman word uiterlik en oppervlakkig beskryf 1. wanneer ek, Patrick James Petersen, dink aan u* pa-pappa-pappie 2. sien ek 3. u langarm in ‘n jas reënerige kakie op ‘n groen raleigh-fiets 4. vir presies wees: ‘n teen-koue-kakiekombers dik om u 5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang; 6. op kantoor besig met die administrasie 7. van wit onderdrukkers: en buite, voor die polisiestasie, brand die blou lig blouer teen 8. die totale aanslag van links en swartwees; tussen twee tot tien 9. elf tot sewe vyf tot een en tien tot ses. * dui op respek
  • 22. Strofe 2 10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet 11. sien ek 12. ‘n hart wat vuiste maak; haat wat opgroei en ‘n 13. grootman raak; die maan wat snags u beatstap 14. tel; die wind altyd weer die wind op wolseley 15. wat die dood in sy knope opgaar; blink geelkoperknope- 16. waarin die volksnag lawenis soek; lexingtons 17. en way side twak; die apostoliese hawe - ‘n kloekbaai 18. wat haar skuitjies bymekaar hou.
  • 23. Analise - Strofe 2 Die spreker fokus op die innerlike en die wrewel wat daar jeens die ou bedeling gekoester is 10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet 11. sien ek 12. ‘n hart wat kwaad is; haat wat sterker word en ‘n 13. grootman raak; die maan wat snags u rondtes stap 14. tel; die wind altyd weer die wind op die dorp Wolseley 15. wat so baie mense se sterftes beleef; blink geelkoperknope- 16. waarin die volksnag lawenis soek; lexingtons 17. en way side twak; die apostoliese hawe - ‘n kloekbaai 18. wat haar skuitjies bymekaar hou. (Soos wat die kloekhen haar kuikentjies bymekaar hou)
  • 24. Strofe 3 19. en eenkant langs die tafel voor die stoof sit slaap 20. my skaduwee en ek. wag vir die kedoes medi 21. husse met lang-lang ore. wag vir tjoklit en humbugs. 22. wag vir die dienaar van die nagereg. wag vir één dag.
  • 25. Analise - Strofe 3 19. en eenkant langs die tafel voor die stoof sit slaap 20. my skaduwee en ek. Vergeefs wag vir die papiersak met 21. dinge waarvan ek nie mag weet nie. Wag* vir tjoklit en humbugs, die nagereg. 22. wag vir my pa, die dienaar van die nagereg. wag tevergeefs vir één dag as ons vry is. * tipografiese skuinsdruk – beklemtoon dat dit ‘n lang wag is
  • 26. Bron Scholtz, P. & Vorster, E. 2022. Verse in my inboks. ‘n Poësie- handleiding vir Afrikaans huistaal. Graad 12. Vivlia: Florida Hills