El documento describe la anatomía y fisiología de la pleura, membrana que recubre los pulmones. Se explica que la pleura está formada por dos capas de tejido conectivo y mesotelio que envuelven los pulmones y la pared torácica. También se detalla el espacio pleural y la acumulación de líquido en el mismo, pudiendo darse derrames pleurales de diversos tipos. Finalmente, se explican los métodos para diagnosticar un derrame pleural mediante examen físico, radiografías y aná
Este documento descreve um sistema de banco de dados distribuído e replicado implementado usando Java RMI, onde cada nó contém uma cópia do banco de dados e o sistema coordena transações entre os nós de forma transparente para o usuário.
Este poema expresa los sentimientos de tristeza y soledad de alguien que extraña profundamente a otra persona. A pesar de verla casi a diario, no puede abrazarla ni hablar con ella porque es ignorado. La persona que escribe el poema sufre cada día que pasa sin la oportunidad de acercarse más a quien ama.
El documento propone la formación de 8 equipos para juegos y retos relacionados con la lluvia de ideas, condetonadores y parques exploradores. Se mencionan 40 problemas agrupados en 10 categorías de aprendizaje, y se sugiere utilizar videos de Apollo como lista única de aprendizaje.
O documento descreve a aplicação do estilo Art Nouveau em uma embalagem de perfume, analisando as características desse estilo artístico e dos artistas Eugène Grasset e Alphonse Mucha. A embalagem proposta incorpora elementos como fontes estilizadas, molduras, formas sinuosas e a figura feminina inspirada nos trabalhos desses artistas.
Este documento presenta un abecedario ilustrado para niños en español desarrollado por dos estudiantes de la Universidad Central del Ecuador como material didáctico e innovador que aprovecha la tecnología para facilitar el aprendizaje de los niños de forma divertida y práctica. El abecedario incluye una ilustración y la palabra correspondiente para cada letra del alfabeto español.
O documento descreve o projeto de uma Cidade-Escola, incluindo suas principais características arquitetônicas e estruturais. A Cidade-Escola consiste em um ambiente integrado de formação com ensino em tempo integral e atividades diversificadas. O espaço é dividido em prédios de aulas, módulos anexos, áreas esportivas e pátios. Detalha também salas de aula, prédios para ensino fundamental e médio, centro cultural, área esportiva, alojamentos, instalações complementares e
Virtual reality (VR) is growing and evolving, with many marketers believing 2016 was the year VR began. However, VR headsets remain expensive, making widespread adoption difficult. Some businesses have experimented with VR marketing but outcomes have varied. VR has potential to revolutionize how people view and interact with content. It will impact businesses by enabling virtual tours, meetings, training and product development. VR applications include tourism, gaming, education and simulation. The future of VR is still developing as the technology improves and costs decrease.
Ringkasan dari dokumen tersebut adalah:
1. Mandira akan meluncurkan layanan web service baru untuk mitra agen travel retail
2. Supplier diminta untuk memperbarui profil hotel mereka di sistem Mandira
3. Layanan web service akan memungkinkan pertukaran data antara sistem Mandira dengan sistem mitra agen secara otomatis
Copacabana es una famosa playa en Río de Janeiro, Brasil. Se encuentra en la zona sur de la ciudad y es una de las playas más populares del país, conocida por su arena blanca y su paisaje urbano. Miles de personas visitan Copacabana cada año para disfrutar de sus aguas cristalinas y su ambiente festivo.

Christianity was designed by God to create strong men who are bold, pure, and good, not weaklings. It is called a strong man's gospel. The passage encourages perseverance and endurance in serving God and doing his will in order to receive what was promised, rather than giving up. Remaining steadfast through patience is necessary to fully accomplish God's will.
2. Opsomming
- Moenie fokus verloor nie
- Die vyand gaan jou probeer stop
- Jou poging terroriseer
Wanneer jy gefokus bly?
Neh 6:15-16 En die muur is voltooi op die vyf en
twintigste van Elul, in twee en vyftig dae. En toe al ons
vyande dit hoor, het al die nasies rondom ons bevrees
geword en neerslagtig gevoel, en hulle het erken dat
hierdie werk deur onse God gedoen is.
1. Die werk word voltooi in ‘n rekord tyd
3. 2 Kor 3:5 Nie dat ons uit onsself bekwaam is om iets as
uit onsself te bedink nie, maar ons bekwaamheid is uit
God,
2. Die wêreld gaan opnuut respek kry vir die kinders
van God
Neh 6:16 En toe al ons vyande dit hoor, het al die nasies
rondom ons bevrees geword en neerslagtig gevoel,
3. God sal erken word as die enigste God
Neh 6:16 .... , en hulle het erken dat hierdie werk deur
onse God gedoen is.
4. Kol 3:23 En wat julle ook al doen, doen dit van harte
soos vir die Here en nie vir mense nie,
Wanneer ons gefokus bly ....
1. Sal ons bonatuurlike resultate sien
2. Die wereld gaan opnuut respek kry vir die kinders
van God
3. God sal erken word as die enigste God
Editor's Notes
#Opsomming
Ons het oujaarsaand gesels oor
#Moenie fokus verloor nie
Die feit dat God vir elkeen van ons ’n muur het om te gaan bou of herstel. Daar is werk vir ons om te doen in 2015. Nehemia, die skinker van die koning Artasasta, word deur God geroep om die muur van Jerusalem te gaan herbou. Dit was ’n groot, omvangryke en belangrike taak. Die vyand het dit ook geweet. Ons het toe gesien
#Die vyand gaan jou probeer stop
Sy 1ste doelwit is om jou te stop voor jy begin. Hy doen dit deur jou te laat twyfel. Hoe laat hy ons twyfel? Deur dit wat God jou sê om te doen te verkleineer, jou te probeer oortuig dat dit geen verskil sal maak nie. Dit is bloot ’n mors van tyd. Of, deur jou te probeer oortuig die werk is te groot vir jou. Jy het nie die wysheid, krag, geld, om die waarheid te sê, enige iets anders wat nodig is om die taak te voltooi nie. Jy is net nie die regte persoon nie. Ons het gesien as hy jou nie kan stop nie gaan hy .....
# Jou poging terroriseer
Mense gaan van jou praat. Mense gaan dalk selfs in jou gesig jou teegaan en negatiewe goed van jou en die werk wat jy doen, kwytraak. Leuens is nie uitgesluit nie. Moenie verbaas wees wanneer hierdie goed gebeur nie. Moet ook nie daarvoor skrik nie. Dit het met Nehemia en alle manne en vroue wat gedoen het wat God van hulle verwag het om te doen, gebeur. Dit het selfs gebeur met Jesus. Kind van God, jy het ’n muur om te gaan bou in 2015, bly gefokus en doen wat God jou wys om te doen.
Ons het vanoggend net 2 verse gelees. In hierdie 2 verse sien ons die resultate van ......
# Wanneer jy gefokus bly
Kom ons lees hulle weer
#Neh 6:15-16 ....
Die feit dat Nehemia gefokus gebly het, het 3 wonderlike resultate tot gevolg gehad. Ons gaan kortliks na hulle kyk. Ek glo ek en jy sal dieselfde beleef sou ons ook getrou bly aan dit wat die Here van ons verwag. So wat is hierdie resultate?
#Die werk word voltooi in ‘n rekord tyd
Dit is eintlik baie meer as dit. Die vyand het nie eers gedink dat die werk hoegenaamd ooit sinvol voltooi sal word nie. Nou is dit nie net suksesvol afgehandel nie, dit is ook gedoen in n rekord tyd. Onthou, Nehemia was nie in die projekbestuur besigheid nie. Hy was n skinker in koning Artasasta se paleis, volgens alle aanduidings was sy kennis van bouwerk, om die minste te se, baie beperk. Sou ons die normale samestelling van n gemeenskap neem, kan ons aanvaar dat n baie klein persentasie van die mense wat aan die muur gebou het, bouers was. Sou Nehemia die werk kon uitsit op tender en profesionele bouers werk aan die projek sou so iets moontlik wees. Dit was nie die geval nie. Hulle almal was besig met dit wat hulle nie gewoond was om te doen nie. Hulle was buite hulle gemaksone. Het jy al gesien wat gebeur as jy iets moet doen wat jy nie ken nie. Dit gaan maar stadig en sukkel sukkel. As ek gevra moet word om meeste van u se werk more te doen gaan ek sukkel en dit gaan dus maar stadig gaan.
Tog, ten spyte van dit alles word die werk suksesvol in net 52 dae afgehandel. As ek en jy in 2015 gefokus gaan bly op dit wat God van ons verwag en nie tyd of energie mors op enige iets anders nie, sal ons baie meer afgehandel kry as wat ons dink. U sien, ons het nou n Vennoot wat onbeperkte hulpbronne tot sy beskikking het. Ons God sal ons tot dinge instaat stel wat ons nooit gedink het ons sal kan doen nie.
#2 Kor. 3:5 ......
Luister baie mooi, daar wag baie opwindende dinge op hulle wie in 2015 gaan doen wat God hulle sê om te doen en dit aanhou doen, maak nie saak wat nie! God gaan jou guns, vermoë en hulpbronne gee wat jy nie eers geweet het bestaan nie. Ek verklaar dit vanoggend oor jou in Jesus se Naam.
Wat was die 2de resultaat?
#Die wereld gaan opnuut respek kry vir die kinders van God
#Neh 6:16 ....
Onthou u wat het die vyande gedoen voor hulle met die muur begin het en terwyl hulle nog gebou het? Hulle het hulle uitgelag en gespot. Nehemia en die mense wat saam met hom gebou het, was die grap van die dag. Ons het oujaarsaand daarna gekyk, ek gaan dit nie herhaal nie. Hierdie mense het geen agting of respek onder hulle vyande gehad nie. Omdat hulle gefokus het op wat God gesê het gedoen moet word, kon die werk in ’n rekordtyd voltooi word en sodoende het God vir hierdie mense agting en respek gegee onder hulle vyande. Die volke om hulle het anders na hulle gekyk. Hulle posisie in die samelewing het verander.
Sou u en ek gefokus bly op wat God sê, sal ons resultate sien wat almal weet nie menslik moontlik is nie met die gevolg dat daar opnuut weer respek en agting in die wereld sal kom vir die kinders van God. U sien, ongelukkig is die kerk se grootste vyand vandag hy self. Ons het fokus verloor. Ons is besig met ’n klomp goed wat niks te doen het met God of Sy Woord nie. Waar ons wel besig is met Sy Woord is die metodes wat ons gebruik, glad nie Sy metodes nie. Al hierdie goed het daartoe bygedra dat die wereld nie meer met groot erns kennis neem van wat die kinders van die Here doen nie.
Daar was ’n tyd in die geskiedenis van hierdie en talle ander lande, waar die regering van die dag nie besluite sou neem voordat hy die inspraak van die kerk gekry het nie. Dit was vir die wereld NB om te hoor wat die kinders van die Here te sê het. Ek het al vir u gesê, daar was ’n tyd in hierdie land wat werkgewers voorkeur gegee het aan wedergebore kinders van God wanneer hulle vakante poste gehad het. Ek glo beide hierdie en meer is moontlik indien ek en jy gefokus sal bly daarop wat die Here ons sê om te doen.
Die 3de gevolg ....
#God sal erken word as die enigste God
#Neh 6:16 ....
Sien u die progressie. Gefokusde gehoorsaamheid lei tot onverwagse positiewe resultate, wat daartoe lei dat mense opnuut kennis neem van die kinders van God wat verder daartoe lei dat God erken word as die enigste lewende God. Hier is iets NB wat ons moet oplet. Die wereld word nie beindruk deur jou en my gebedslewe of die hoeveelheid tyd wat ons in die Woord of in die kerk spandeer nie. Die wereld word beindruk wanneer hulle sien hoe God die buitengewone deur gewone mense doen, doen en aanhou doen. Kan ek net gou u help om ’n meer volledige prentjie van buitengewoon te kry. U sal ook dan sien dat die buitengewone goed wat ek gaan noem ook hand aan hand loop met gefokus wees?
Die wereld word beindruk deur mense wat jaar in en jaar uit eerlike besigheid doen, geduldig is, vriendelik is, regverdig is, al is dit ten koste van homself, wat omgee vir ander (nie net sekere tye van die jaar nie), wat vroeg by die werk is en nie by die deurstaan en wag vir 5 uur om te slaan nie. Kom ek som dit sommer alles op soos die Bybel dit sê, ....
#Kol 3:23 ....
Ek doen en hou aan met doen, sonder om fokus te verloor, dit wat die Here van my verwag om te doen. Kan ons dit maar eenvoudig hou. My ou gesegde. Party mense wag vir een of ander bonatuurlike ondervinding of ’n stem wat uit die hemel met hulle praat of ’n droom. Voor so ’n ondervinding meen hulle hul het niks om te doen nie. Het gesê ek ervaar dat 2015 gaan muur bou en herstel jaar wees. Miskien is jou stukkende muur juis die feit dat daar areas van jou lewe is wat nie onder God se beheer staan nie en in stukke lê?
#Wanneer ons gefokus bly ....
#Sal ons bonatuurlike resultate sien
#Die wereld gaan opnuut respek kry vir die kinders van God
#God sal erken word as die enigste God
Gaan ondersoek jou lewe, praat met God, hoor watter muur dit is wat jy in die jaar gaan moet herbou. Sodra jy gehoor het, begin bou, hou aan bou en sien wat God doen. Jy gaan verbaas wees oor wat gaan gebeur. Moenie op kort termyn resultate fokus nie. Werk aan dit wat ewigheidswaarde het.