SlideShare a Scribd company logo
1 of 1
Download to read offline
Volksrust Recorder - Nuus 5 Desember 2014 Recorder 5
1Joh. 1:7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van
Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.
Die donker hou vir baie mense ‘n vrees in omdat daar soveel onheil in die nag skuil en dit is soveel erger wanneer
jy nie mooi kan sien nie. Donker beteken dat jy nie mooi om jou kan sien nie en dat jou pad ook nie so duidelik is
nie. Daar is baie negatiewe assosiasies met donker. Baie aanvalle geskied in die donker en baie ongelukke gebeur
ook in die donker. Die antwoord is om altyd in God se lig te wandel want dan sal daar nooit donker wees nie. 1Joh.
1:5 En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis
is in Hom nie. Wanneer jy in God se lig inbeweeg dan verdring God se lig jou vrese en duisternisse. Is God se
beskerming meer effektief in die dag wanneer dit lig isAS IN DIE NAG wanneer dit donker is? NOOIT, maar tog
is dit hoe kinders van die Here soms reageer! Die Here beskerm net so goed in die nag as in die dag want daar is
nie duisternis by Hom nie. 1Pet. 3:12 Want die oë van die Here is op die regverdiges en sy ore tot hulle gebed. Die
Here sien nie Sy kinders net as die son opkom nie! Sy oog is ALTYD op Sy kinders! Ps. 91:1-5 Hy wat in die
skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot die HERE sê: My
toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger,
van die verderflike pes. Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is ‘n skild en pantser.
Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie.
Verdiep uself in in die Here se Woord midde in hierdie lewensstryd. Omhels en vertrou God se Woord. Ps. 119:105
U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.As u die getuienis van die Heilige Gees het dat u ‘n kind van
God is (Rom. 8:16), soek dan God se lig op en wandel daarin. Ef. 5:8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is
julle lig in die Here—wandel soos kinders van die lig. Die dag wanneer Jesus Christus aangeneem word (Joh. 1:12)
dan word daardie mens uit die duisternis uitgehaal en het hy/sy in God se lig gekom. 1Pet. 2:9 Maar julle is ‘n
uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die
deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig. U en my taak is om in die lig van
God se Woord te lewe sodat ‘n wêreld wat in duisternis verkeer die lig van Jesus in ons kan sien sodat dit hulle na
Hom sal trek. Matt. 5:14 Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie.
As u dalk voel of u in stik donkerte verkeer en u sien geen lig nie, soek dan God se lig op wat in Sy teenwoordigheid
en in Sy kosbare Woord is. Vlug na die Here Jesus Christus en Hy sal u vry maak en Sy teenwoordigheid sal die
duisternis verdryf. Joh. 8:12 En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My
volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê. Soek die Lig van die wêreld op,
Jesus Christus, en volg Hom.
‘n Geseënde week word u toegewens.
Ds. Jan Keyser
I can’t quite remember where I saw this statistic … but it went
something like this.
The averageAmerican watches approximately 7 years of television
in his or her lifetime.
I would imagine that the average South African probably watches
just as much television.
I don’t know about you, but I find that a horrifying statistic.
What would you do if you had an extra 7 years (61 320 hours)?
I know what I would do. I would try and become more significant
and less ambivalent, sloth-like and uninspiring. I would make every
breath I take count. I would:
- Spend that time reading more (if I read a book a month I
would have read 84 books in 7 years)
- Spend more quality time with my daughter. Be more of a
daddy than a father (actually having dinner at a table and
communicating must be more fulfilling and relationship
building than watching TV, surely?)
- Spend more time writing (let’s say I write 500 words an hour
… 7 years would translate to 30 660 000 words. That’s a
lot of books)
- Spend more time exercising and looking after my health (On
a 6km run I burn around 500 calories. I’d have burned 30
660 00 calories.
We’ve all been given 86 400 seconds a day.
What are you doing with yours?
Desember is hier – die jaar is uiteindelik verby en dis tyd vir die groot familiesaamtrek!
Party mense sal ’n meevallertjie, ’n bonus of ’n 13de tjek kry, of toegang kry tot daardie
spesiale spaarrekening waarin hulle heeljaar gespaar het. Nie almal is egter so gelukkig
om ’n meevaller te kry nie, en die druk om vir die hele familie geskenke te koop en aan al
die feestelikhede mee te doen, kan die minder gelukkiges vinnig diep in die skuld laat
beland.
Paul de Kock en Sampie Marais, finansiële adviseurs van Sanlam, sê vir die meeste
mense is dit baie lekkerder om nou iets te koop, as om later die voordele van hul
spaardissipline te geniet. En met al die “feestyd-winskopies” in die winkels is dit vir
baie mense moeilik om bietjie na te dink oor hoeveel krediet hulle regtig kos.
“As ons aan die werklike koste van kredietaankope herinner kon word elke keer
wanneer ons koop, is die kanse goed dat baie van ons mooi sal dink voordat ons ’n
krediet- of winkelkaart gebruik. En as mens onmiddellik die resultate kon sien as
kredietbesteding met die spaarvoordele van daardie bedrag vergelyk kon word, sou
ons miskien heel opgewonde raak oor die spaarvooruitsigte,” sê Paul en Sampie.
Hulle sê nie alle skuld is “slegte” skuld nie. “Goeie” skuld soos ’n studentelening of ’n
verband op ’n nuwe huis, binne jou finansiële perke, is die moeite werd om te oorweeg.
Indien jy egter skuld aangaan om jouself met inkopies te beloon omdat almal dit doen,
hou jy eintlik jouself terug. Hulle sê die eerste stap om te kan spaar en nie op skuld te
leef nie, is om ’n basiese begroting op te stel en skuld te verminder.
“Indien jy nie ’n finansiële plan het nie, sal jou begroting en bestedingsgewoontes heel
waarskynlik nie goed bestuur word nie. Sanlam se navorsing toon dat mense wat
professionele finansiële advies inwin, groter sukses met hul finansiële beplanning
behaal as mense wat nie advies vra nie. ’n Adviseur kan jou help met die opstel van jou
begroting én ’n plan om jou skuld te bestuur,” sê Paul en Sampie.
Hulle sê ’n finansiële plan is net so belangrik vir mense wat ’n meevaller kry. Die
grootste voordeel van ’n meevaller is dat jy daarmee jou spaargeld ’n hupstoot kan gee
sonder om elders geld te moet afknyp. Dit is raadsaam om hierdie addisionele
besteebare inkomste te gebruik om eers jou duur skuld af te betaal. Kredietkaarte,
winkelkaarte en persoonlike lenings het gewoonlik hoër rentekoerse.
Hulle sê as jy nie seker is hoe jy jou meevaller kan belê of gebruik om skuld af te betaal
nie, sal dit jou baat om met ’n professionele finansiële adviseur te gesels wat ’n
behoorlike ontleding van jou persoonlike omstandighede kan doen.
Kontak Paul de Kock by 017 735 2484 of 082 553 2195 of Sampie Marais by 034
315 2491 of 083 253 5778 vir deskundige advies.
Sanlam is ‘n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste
Feestyd en skuld hoef
nie hand aan hand te
gaan nie
Change
Your
Story
With Jacques de Villiers
Is Television Infecting Your Life?
www.jacquesdevilliers.co.za
In God se Lig

More Related Content

Viewers also liked

Viewers also liked (16)

bmw.pdf
bmw.pdfbmw.pdf
bmw.pdf
 
707 12 0823 0
707 12 0823 0707 12 0823 0
707 12 0823 0
 
12 0875 0
12 0875 012 0875 0
12 0875 0
 
Infografia 1
Infografia 1 Infografia 1
Infografia 1
 
Gaerten und schloesser_suedenglands
Gaerten und schloesser_suedenglandsGaerten und schloesser_suedenglands
Gaerten und schloesser_suedenglands
 
707 12 1054 1
707 12 1054 1707 12 1054 1
707 12 1054 1
 
Indeed.fr - un clic. tous les emplois.
Indeed.fr - un clic. tous les emplois.Indeed.fr - un clic. tous les emplois.
Indeed.fr - un clic. tous les emplois.
 
Indian Wedding
Indian WeddingIndian Wedding
Indian Wedding
 
Guião de elaboração de um ppt
Guião de elaboração de um pptGuião de elaboração de um ppt
Guião de elaboração de um ppt
 
تفكير
تفكيرتفكير
تفكير
 
Personal Brand Story
Personal Brand StoryPersonal Brand Story
Personal Brand Story
 
Ghk2012 brochure
Ghk2012 brochureGhk2012 brochure
Ghk2012 brochure
 
Seguranca Da Informacao
Seguranca Da InformacaoSeguranca Da Informacao
Seguranca Da Informacao
 
Page 12
Page 12Page 12
Page 12
 
Mes abril 1
Mes abril 1Mes abril 1
Mes abril 1
 
Guillermo Lara Olivares
Guillermo Lara OlivaresGuillermo Lara Olivares
Guillermo Lara Olivares
 

More from Jacques de Villiers - Just Sell Something

More from Jacques de Villiers - Just Sell Something (20)

Form vs. Intent
Form vs. IntentForm vs. Intent
Form vs. Intent
 
Talents
TalentsTalents
Talents
 
Looking for Heaven
Looking for HeavenLooking for Heaven
Looking for Heaven
 
Why Do Good Things Happen To Bad People?
Why Do Good Things Happen To Bad People?Why Do Good Things Happen To Bad People?
Why Do Good Things Happen To Bad People?
 
You are an unlimited masterpiece
You are an unlimited masterpieceYou are an unlimited masterpiece
You are an unlimited masterpiece
 
Stars Wane and Die
Stars Wane and DieStars Wane and Die
Stars Wane and Die
 
Passengers - The movie and the message
Passengers - The movie and the messagePassengers - The movie and the message
Passengers - The movie and the message
 
Confluence
ConfluenceConfluence
Confluence
 
Breastfeeding Milks The System
Breastfeeding Milks The SystemBreastfeeding Milks The System
Breastfeeding Milks The System
 
Prime Your Pump
Prime Your PumpPrime Your Pump
Prime Your Pump
 
We All Need A Boss
We All Need A BossWe All Need A Boss
We All Need A Boss
 
Watch Your Posture
Watch Your PostureWatch Your Posture
Watch Your Posture
 
Life's an Inside Job - Running as a metaphor
Life's an Inside Job - Running as a metaphorLife's an Inside Job - Running as a metaphor
Life's an Inside Job - Running as a metaphor
 
The Illusion of Control
The Illusion of ControlThe Illusion of Control
The Illusion of Control
 
Why I write long articles
Why I write long articlesWhy I write long articles
Why I write long articles
 
What's your back pocket story?
What's your back pocket story?What's your back pocket story?
What's your back pocket story?
 
To know hell
To know hellTo know hell
To know hell
 
Us - The first time I ever felt discriminated against
Us - The first time I ever felt discriminated againstUs - The first time I ever felt discriminated against
Us - The first time I ever felt discriminated against
 
Let's Talk Turkey
Let's Talk TurkeyLet's Talk Turkey
Let's Talk Turkey
 
We're all in the business of social responsibility
We're all in the business of social responsibilityWe're all in the business of social responsibility
We're all in the business of social responsibility
 

Is Television Affecting Your Life?

  • 1. Volksrust Recorder - Nuus 5 Desember 2014 Recorder 5 1Joh. 1:7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. Die donker hou vir baie mense ‘n vrees in omdat daar soveel onheil in die nag skuil en dit is soveel erger wanneer jy nie mooi kan sien nie. Donker beteken dat jy nie mooi om jou kan sien nie en dat jou pad ook nie so duidelik is nie. Daar is baie negatiewe assosiasies met donker. Baie aanvalle geskied in die donker en baie ongelukke gebeur ook in die donker. Die antwoord is om altyd in God se lig te wandel want dan sal daar nooit donker wees nie. 1Joh. 1:5 En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie. Wanneer jy in God se lig inbeweeg dan verdring God se lig jou vrese en duisternisse. Is God se beskerming meer effektief in die dag wanneer dit lig isAS IN DIE NAG wanneer dit donker is? NOOIT, maar tog is dit hoe kinders van die Here soms reageer! Die Here beskerm net so goed in die nag as in die dag want daar is nie duisternis by Hom nie. 1Pet. 3:12 Want die oë van die Here is op die regverdiges en sy ore tot hulle gebed. Die Here sien nie Sy kinders net as die son opkom nie! Sy oog is ALTYD op Sy kinders! Ps. 91:1-5 Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes. Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is ‘n skild en pantser. Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie. Verdiep uself in in die Here se Woord midde in hierdie lewensstryd. Omhels en vertrou God se Woord. Ps. 119:105 U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.As u die getuienis van die Heilige Gees het dat u ‘n kind van God is (Rom. 8:16), soek dan God se lig op en wandel daarin. Ef. 5:8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here—wandel soos kinders van die lig. Die dag wanneer Jesus Christus aangeneem word (Joh. 1:12) dan word daardie mens uit die duisternis uitgehaal en het hy/sy in God se lig gekom. 1Pet. 2:9 Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig. U en my taak is om in die lig van God se Woord te lewe sodat ‘n wêreld wat in duisternis verkeer die lig van Jesus in ons kan sien sodat dit hulle na Hom sal trek. Matt. 5:14 Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie. As u dalk voel of u in stik donkerte verkeer en u sien geen lig nie, soek dan God se lig op wat in Sy teenwoordigheid en in Sy kosbare Woord is. Vlug na die Here Jesus Christus en Hy sal u vry maak en Sy teenwoordigheid sal die duisternis verdryf. Joh. 8:12 En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê. Soek die Lig van die wêreld op, Jesus Christus, en volg Hom. ‘n Geseënde week word u toegewens. Ds. Jan Keyser I can’t quite remember where I saw this statistic … but it went something like this. The averageAmerican watches approximately 7 years of television in his or her lifetime. I would imagine that the average South African probably watches just as much television. I don’t know about you, but I find that a horrifying statistic. What would you do if you had an extra 7 years (61 320 hours)? I know what I would do. I would try and become more significant and less ambivalent, sloth-like and uninspiring. I would make every breath I take count. I would: - Spend that time reading more (if I read a book a month I would have read 84 books in 7 years) - Spend more quality time with my daughter. Be more of a daddy than a father (actually having dinner at a table and communicating must be more fulfilling and relationship building than watching TV, surely?) - Spend more time writing (let’s say I write 500 words an hour … 7 years would translate to 30 660 000 words. That’s a lot of books) - Spend more time exercising and looking after my health (On a 6km run I burn around 500 calories. I’d have burned 30 660 00 calories. We’ve all been given 86 400 seconds a day. What are you doing with yours? Desember is hier – die jaar is uiteindelik verby en dis tyd vir die groot familiesaamtrek! Party mense sal ’n meevallertjie, ’n bonus of ’n 13de tjek kry, of toegang kry tot daardie spesiale spaarrekening waarin hulle heeljaar gespaar het. Nie almal is egter so gelukkig om ’n meevaller te kry nie, en die druk om vir die hele familie geskenke te koop en aan al die feestelikhede mee te doen, kan die minder gelukkiges vinnig diep in die skuld laat beland. Paul de Kock en Sampie Marais, finansiële adviseurs van Sanlam, sê vir die meeste mense is dit baie lekkerder om nou iets te koop, as om later die voordele van hul spaardissipline te geniet. En met al die “feestyd-winskopies” in die winkels is dit vir baie mense moeilik om bietjie na te dink oor hoeveel krediet hulle regtig kos. “As ons aan die werklike koste van kredietaankope herinner kon word elke keer wanneer ons koop, is die kanse goed dat baie van ons mooi sal dink voordat ons ’n krediet- of winkelkaart gebruik. En as mens onmiddellik die resultate kon sien as kredietbesteding met die spaarvoordele van daardie bedrag vergelyk kon word, sou ons miskien heel opgewonde raak oor die spaarvooruitsigte,” sê Paul en Sampie. Hulle sê nie alle skuld is “slegte” skuld nie. “Goeie” skuld soos ’n studentelening of ’n verband op ’n nuwe huis, binne jou finansiële perke, is die moeite werd om te oorweeg. Indien jy egter skuld aangaan om jouself met inkopies te beloon omdat almal dit doen, hou jy eintlik jouself terug. Hulle sê die eerste stap om te kan spaar en nie op skuld te leef nie, is om ’n basiese begroting op te stel en skuld te verminder. “Indien jy nie ’n finansiële plan het nie, sal jou begroting en bestedingsgewoontes heel waarskynlik nie goed bestuur word nie. Sanlam se navorsing toon dat mense wat professionele finansiële advies inwin, groter sukses met hul finansiële beplanning behaal as mense wat nie advies vra nie. ’n Adviseur kan jou help met die opstel van jou begroting én ’n plan om jou skuld te bestuur,” sê Paul en Sampie. Hulle sê ’n finansiële plan is net so belangrik vir mense wat ’n meevaller kry. Die grootste voordeel van ’n meevaller is dat jy daarmee jou spaargeld ’n hupstoot kan gee sonder om elders geld te moet afknyp. Dit is raadsaam om hierdie addisionele besteebare inkomste te gebruik om eers jou duur skuld af te betaal. Kredietkaarte, winkelkaarte en persoonlike lenings het gewoonlik hoër rentekoerse. Hulle sê as jy nie seker is hoe jy jou meevaller kan belê of gebruik om skuld af te betaal nie, sal dit jou baat om met ’n professionele finansiële adviseur te gesels wat ’n behoorlike ontleding van jou persoonlike omstandighede kan doen. Kontak Paul de Kock by 017 735 2484 of 082 553 2195 of Sampie Marais by 034 315 2491 of 083 253 5778 vir deskundige advies. Sanlam is ‘n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste Feestyd en skuld hoef nie hand aan hand te gaan nie Change Your Story With Jacques de Villiers Is Television Infecting Your Life? www.jacquesdevilliers.co.za In God se Lig