SlideShare a Scribd company logo
1 of 15
Handelinge 3: 1 tot 11 (NLV)
1) Petrus en Johannes was een
middag op pad tempel toe. Dit was
drie-uur, die gebedstyd. 2) Net tóé
word daar ’n man aangedra wat van
sy geboorte af lam was. Mense het
hom daagliks laat sit by die
tempelpoort wat as Mooipoort
bekend staan, om by die
tempelgangers te bedel.
3) Petrus en Johannes wou net in die
tempel ingaan, toe hy hulle sien en ’n
bydrae by hulle vra.
4) Petrus kyk hom toe saam met
Johannes stip aan, en sê: “Kyk na
ons!” 5) Die verlamde man kyk toe na
hulle in die verwagting dat hy ’n
bydrae gaan kry. 6) Maar Petrus sê:
“Geld het ek nie. Maar wat ek het, dít
gee ek vir jou: Op gesag van Jesus
Christus van Nasaret, staan op en
loop!”
7) Petrus vat die man toe aan sy
regterhand en help hom op. En
onmiddellik het sy voete en enkels
gesond en sterk geword. 8) Hy het
opgespring, op sy voete gestaan, en
begin rondstap. Daarna, terwyl hy
rondstap, huppel en God prys, is hy
saam met hulle die tempel in.
9) Die hele volk het gesien hoe hy
loop en gehoor hoe hy God prys.
10) Toe hulle hom eien en besef dat
dit hý is wat voor die tempel by
Mooipoort gesit en bedel het, was
hulle heeltemal verstom. 11) Hulle
het van verwondering by die
Pilaargang van Salomo saamgedrom
terwyl die man gesorg het dat hy bý
Petrus en Johannes bly.
12) Toe Petrus dit agterkom, het hy
soos volg op die mense gereageer:
“Geagte Israeliete, wat is so
besonders hieraan? Wat kyk julle
ons so aan asof ons deur ons eie
krag of godsdienstigheid veroorsaak
het dat hierdie man kan rondstap?
moes word.
13) “Dis die God van Abraham, die
God van Isak, die God van Jakob, die
God van ons voorvaders wat met
hierdie daad Goddelike eer aan
Jesus, sy Dienaar, gee. Dis hierdie
selfde Jesus vir wie júlle uitgelewer
en voor Pilatus verwerp het, al was
Pilatus se uitspraak dat Hy vrygelaat
moes word.
Ons kry 2 verskillende behoeftige
mense:
1. Emosioneel:
“having or showing a need for
affection, emotional support, etc.”
2. Fisies:
Iemand wat ‘n fisiese behoefte het
soos: kos, slaapplek, geld, ‘n
rygeleentheid, liggaamlik ens.
-Mense kan ons “complete” of
“deplete.”
-Ons wil almal mense help – hulp
kan tot nadeel wees van ander en
onsself.
Wat is ons rol in daai mense se
lewens?
1. Verligting
Onmiddellik, tydelik en dringende
ondersteuning
2. Herstel
Om saam met mense te werk om
hulle te herstel tot hulle godgegewe
potensiaal.
“Gee wat regtig nodig is; kan nie
altyd mense red van dom besluite
nie.”
-Petrus en Johannes gee vir die man
‘n “Hand up” in plaas van ‘n “Hand
out.”
-Ons is nie mense se redder
nie…God herstel
Jesus roep daai mense:
•Om afhanklik van God te leef en toe
te laat dat Hy ons/hulle herstel.
•Om deel te wees van Sy herstelplan
(koningkrykswerk)
•Jesus roep mense om hul eie
behoeftes in afhanklikheid te erken
en deel te wees van herstel in
ander.
•Help my om vir mense te gee/sê
wat hulle regtig nodig het en nie net
wat hulle wil hê nie.
•Help my om uit die pad te bly deur
nie mense altyd te wil red van die
gevolge van hulle besluite nie (wat
jy saai sal jy maai – Gal 6:7)
•Help my om my eie nood raak te
sien en te onthou dat U die enigste
antwoord is.
Tema   Daai mense - Behoeftig

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal AGS Lofoord Upington
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
 

Tema Daai mense - Behoeftig

  • 1.
  • 2. Handelinge 3: 1 tot 11 (NLV) 1) Petrus en Johannes was een middag op pad tempel toe. Dit was drie-uur, die gebedstyd. 2) Net tóé word daar ’n man aangedra wat van sy geboorte af lam was. Mense het hom daagliks laat sit by die tempelpoort wat as Mooipoort bekend staan, om by die tempelgangers te bedel.
  • 3. 3) Petrus en Johannes wou net in die tempel ingaan, toe hy hulle sien en ’n bydrae by hulle vra. 4) Petrus kyk hom toe saam met Johannes stip aan, en sê: “Kyk na ons!” 5) Die verlamde man kyk toe na hulle in die verwagting dat hy ’n bydrae gaan kry. 6) Maar Petrus sê: “Geld het ek nie. Maar wat ek het, dít gee ek vir jou: Op gesag van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!”
  • 4. 7) Petrus vat die man toe aan sy regterhand en help hom op. En onmiddellik het sy voete en enkels gesond en sterk geword. 8) Hy het opgespring, op sy voete gestaan, en begin rondstap. Daarna, terwyl hy rondstap, huppel en God prys, is hy saam met hulle die tempel in.
  • 5. 9) Die hele volk het gesien hoe hy loop en gehoor hoe hy God prys. 10) Toe hulle hom eien en besef dat dit hý is wat voor die tempel by Mooipoort gesit en bedel het, was hulle heeltemal verstom. 11) Hulle het van verwondering by die Pilaargang van Salomo saamgedrom terwyl die man gesorg het dat hy bý Petrus en Johannes bly.
  • 6. 12) Toe Petrus dit agterkom, het hy soos volg op die mense gereageer: “Geagte Israeliete, wat is so besonders hieraan? Wat kyk julle ons so aan asof ons deur ons eie krag of godsdienstigheid veroorsaak het dat hierdie man kan rondstap? moes word.
  • 7. 13) “Dis die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob, die God van ons voorvaders wat met hierdie daad Goddelike eer aan Jesus, sy Dienaar, gee. Dis hierdie selfde Jesus vir wie júlle uitgelewer en voor Pilatus verwerp het, al was Pilatus se uitspraak dat Hy vrygelaat moes word.
  • 8. Ons kry 2 verskillende behoeftige mense: 1. Emosioneel: “having or showing a need for affection, emotional support, etc.” 2. Fisies: Iemand wat ‘n fisiese behoefte het soos: kos, slaapplek, geld, ‘n rygeleentheid, liggaamlik ens.
  • 9. -Mense kan ons “complete” of “deplete.” -Ons wil almal mense help – hulp kan tot nadeel wees van ander en onsself.
  • 10. Wat is ons rol in daai mense se lewens? 1. Verligting Onmiddellik, tydelik en dringende ondersteuning 2. Herstel Om saam met mense te werk om hulle te herstel tot hulle godgegewe potensiaal.
  • 11. “Gee wat regtig nodig is; kan nie altyd mense red van dom besluite nie.”
  • 12. -Petrus en Johannes gee vir die man ‘n “Hand up” in plaas van ‘n “Hand out.” -Ons is nie mense se redder nie…God herstel
  • 13. Jesus roep daai mense: •Om afhanklik van God te leef en toe te laat dat Hy ons/hulle herstel. •Om deel te wees van Sy herstelplan (koningkrykswerk) •Jesus roep mense om hul eie behoeftes in afhanklikheid te erken en deel te wees van herstel in ander.
  • 14. •Help my om vir mense te gee/sê wat hulle regtig nodig het en nie net wat hulle wil hê nie. •Help my om uit die pad te bly deur nie mense altyd te wil red van die gevolge van hulle besluite nie (wat jy saai sal jy maai – Gal 6:7) •Help my om my eie nood raak te sien en te onthou dat U die enigste antwoord is.