SlideShare a Scribd company logo
1 of 10
Skrifgedeelte: Ef.4:1-16
•Ons is medeverantwoordelik vir
mekaar se groei.
•Die einddoel van mense wat Jesus
VOLGG is om soos Jesus te wees –
•“’n Volgroeide mens...so volmaak en
volwasse soos Christus.” (vers13)
Die grootste deel van groei gebeur saam
met ander.
• Verdra mekaar in liefde, handhaaf die
eenheid, leef in vrede met mekaar;een
liggaam, een Gees, een hoop, een Here,
een geloof, een doop, een God en
Vader van almal.
• God gee gawes om ons toe te rus vir
diens en om die liggaam van Christus
op te bou.
• So sal ons almal kom tot werklike
eenheid.
• Die verskillende liggaamsdele pas
bymekaar en vorm saam ’n eenheid.
• Elkeen vervul sy funksie en so bou die
liggaam homself op in liefde.
6 Katalisators van Geestelike Groei
•1. Praktiese Lering - prediking,
opleiding, toerusting ens., wat mense
help om Jesus te volg en daders van die
woord te raak.
•2. Geestelike Dissiplines - soos bybel
lees, bid, vas, gee, getroue bywoning.
•3. Persoonlike Bediening - “Ontdek jou
aandeel” en gaan oor tot aksie. Dis om
jou funksie te vervul as deel van die
liggaam van Christus.
•4.Betekenisvolle verhoudings - soos
mentorskap, vriendskap, in
groeigroepe, in bedieninge, sport ens.
Oral waar mense op ‘n manier netwerk
en met mekaar “connect”.
•5. Lewensveranderende omstandighede
en momente – goeies soos die geboorte
van ‘n baba, ’n huwelik, jou doop of
slegtes soos ‘n egskeiding, dood ens.
•6. Dissipels maak – Ons is elkeen uniek
deel van die opdrag om dissipels van
ander te maak.
•Verbind jouself aan ‘n lewe van groei en
moedig ander ook aan!
•Don’t go through life. Grow through
life. - Eric Butterworth
•“Sorg liewer dat julle steeds groei in die
genade en kennis van ons Here en
Verlosser, Jesus Christus”.
2 Petrus 3:18
Tema: Beoefen Volgg- Gaan en vertel

More Related Content

Similar to Tema: Beoefen Volgg- Gaan en vertel

Presentatie wijsheidsboeken 5v5 spreuken vyu 09102011
Presentatie wijsheidsboeken 5v5 spreuken vyu 09102011Presentatie wijsheidsboeken 5v5 spreuken vyu 09102011
Presentatie wijsheidsboeken 5v5 spreuken vyu 09102011vineyardutrecht
 
Stroom Scenario Smeedt Het Ijzer
Stroom Scenario   Smeedt Het IjzerStroom Scenario   Smeedt Het Ijzer
Stroom Scenario Smeedt Het Ijzernvbakel
 
door contacten en banden (deel 2)
door contacten en banden (deel 2)door contacten en banden (deel 2)
door contacten en banden (deel 2)goedbericht
 
de eenheid van de geest
de eenheid van de geestde eenheid van de geest
de eenheid van de geestgoedbericht
 

Similar to Tema: Beoefen Volgg- Gaan en vertel (8)

Presentatie wijsheidsboeken 5v5 spreuken vyu 09102011
Presentatie wijsheidsboeken 5v5 spreuken vyu 09102011Presentatie wijsheidsboeken 5v5 spreuken vyu 09102011
Presentatie wijsheidsboeken 5v5 spreuken vyu 09102011
 
Diversiteit werkavond
Diversiteit werkavondDiversiteit werkavond
Diversiteit werkavond
 
Stroom Scenario Smeedt Het Ijzer
Stroom Scenario   Smeedt Het IjzerStroom Scenario   Smeedt Het Ijzer
Stroom Scenario Smeedt Het Ijzer
 
Handouts onderweg-4
Handouts onderweg-4Handouts onderweg-4
Handouts onderweg-4
 
Bonte berg 50dagenmet god - 7 samen op weg
Bonte berg   50dagenmet god - 7 samen op wegBonte berg   50dagenmet god - 7 samen op weg
Bonte berg 50dagenmet god - 7 samen op weg
 
door contacten en banden (deel 2)
door contacten en banden (deel 2)door contacten en banden (deel 2)
door contacten en banden (deel 2)
 
de eenheid van de geest
de eenheid van de geestde eenheid van de geest
de eenheid van de geest
 
medewerkers van het Opus Dei
medewerkers van het Opus Deimedewerkers van het Opus Dei
medewerkers van het Opus Dei
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Tema: Beoefen Volgg- Gaan en vertel

  • 1.
  • 3. •Ons is medeverantwoordelik vir mekaar se groei. •Die einddoel van mense wat Jesus VOLGG is om soos Jesus te wees – •“’n Volgroeide mens...so volmaak en volwasse soos Christus.” (vers13)
  • 4. Die grootste deel van groei gebeur saam met ander. • Verdra mekaar in liefde, handhaaf die eenheid, leef in vrede met mekaar;een liggaam, een Gees, een hoop, een Here, een geloof, een doop, een God en Vader van almal. • God gee gawes om ons toe te rus vir diens en om die liggaam van Christus op te bou. • So sal ons almal kom tot werklike eenheid.
  • 5. • Die verskillende liggaamsdele pas bymekaar en vorm saam ’n eenheid. • Elkeen vervul sy funksie en so bou die liggaam homself op in liefde.
  • 6. 6 Katalisators van Geestelike Groei •1. Praktiese Lering - prediking, opleiding, toerusting ens., wat mense help om Jesus te volg en daders van die woord te raak. •2. Geestelike Dissiplines - soos bybel lees, bid, vas, gee, getroue bywoning. •3. Persoonlike Bediening - “Ontdek jou aandeel” en gaan oor tot aksie. Dis om jou funksie te vervul as deel van die liggaam van Christus.
  • 7. •4.Betekenisvolle verhoudings - soos mentorskap, vriendskap, in groeigroepe, in bedieninge, sport ens. Oral waar mense op ‘n manier netwerk en met mekaar “connect”. •5. Lewensveranderende omstandighede en momente – goeies soos die geboorte van ‘n baba, ’n huwelik, jou doop of slegtes soos ‘n egskeiding, dood ens. •6. Dissipels maak – Ons is elkeen uniek deel van die opdrag om dissipels van ander te maak.
  • 8. •Verbind jouself aan ‘n lewe van groei en moedig ander ook aan! •Don’t go through life. Grow through life. - Eric Butterworth
  • 9. •“Sorg liewer dat julle steeds groei in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus”. 2 Petrus 3:18