Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Weslander-VFR Relaunched at St Helena Bay SAPS
1. 6 Weslander
30 April, 2015
Nuus
News
Geen werknemers of direkte familie van Weslander of OK Grocer Velddrif mag deelneem aan die kompetisie nie. Slegs oorspronklike inskrywings met volledige plakstukke sal aanvaar word.
JOU KOERANT. JOU NUUS. SEDERT 1972
VIR MEER INLIGTING SIEN BERIG OP BLADSY 11 OF
KONTAK ARITA BY 022 482 3817
WESLANDER EN CARIT ESTATES WEST COAST
plakplakKOMPETISIEKOMPETISIE
Wen
Carit Estates
West CoastWest Coast
1STE PLEK – BEESAGTERKWART
2DE PLEK – KOOPBEWYS TER
WAARDE VAN R1300
3DE PLEK – 1 X BOKS VAN
LOVEREN ROOIWYN
Kry jou inskry-
wingsvorm
en eerste
plakstuk in
7 Mei 2015.
Weslander
Kry jou inskry-
wingsvorm
en eerste
plakstuk in
Weslander
7 Mei 2015.
X1Q0J2W9-DW300415
Building
Bathroom Renovations
Painting
Waterproofing
Plumbing
Building
Bathroom Renovations
Painting
Waterproofing
Plumbing
Building
Bathroom Renovations
Painting
Waterproofing
Plumbing
Building
Bathroom Renovations
Painting
Waterproofing
Plumbing
Building
Bathroom Renovations
Painting
Waterproofing
Plumbing
Building
Bathroom Renovations
Painting
Waterproofing
Plumbing
RRuubbiiccoonn PPrroojjeeccttssRubicon ProjectsRubicon Projects
3 Karollis Street Velddrif
Contact Nico Rheeder
083 708 9394
rubicc@mweb.co.za
3 Karollis Street Velddrif
Contact Nico Rheeder
083 708 9394
rubicc@mweb.co.za
X1Q18WQR-DW300415
NOW IN THE WEST COAST!
Contact us for Free Quotations
Manufacturers, Suppliers & Fitter of
• Shopfronts
• Windows
• Patio Doors
• Showers
Manufacturers, Suppliers & Fitter of
• Shopfronts
• Windows
• Patio Doors
• Showers
Nico: 083 708 9394 • Email: rubicc@mweb.co.za
3 Karollis Street, Velddrif
Aluminium Gates, Windows, Doors made to any size
ATLANTICGLASS & ALUMINIUM
A
AG
X1Q18WC9-DW300415
Nuwe traumakamer baken
van hoop vir St. Helenabaai
YAËL MALGAS
St. Helenabaai is die jongste Weskus-po-
lisiekantoor waar die slagofferonder-
steuningskamer onlangs opgeknap is.
Die nuwe ingerigte kamer is Woensdag 22
April bekend gestel om enigeen wat bera-
ding na ’n traumatiese ervaring, soos ’n ver-
kragting of mishandeling, benodig, te help.
“Ons almal weet wat die situasie in die ge-
meenskap is – huishoudelike probleme kom
by elke polisiekantoor (in die klustergroep)
voor. Die kamer is nie net vir vroue en kin-
ders nie, maar enigeen wat dit nodig het.
“Gereeld weet ons van verkeerde dinge
wataangaan,maaronswilniebetrokkeraak
nie, maar in baie gevalle wil daardie mense
so graag hê iemand moet help,” het kol. John
Rooi, wat as waarnemende groepshoof vir
die dag ingestaan het, gesê.
Die slagofferondersteuningskamer is die
44ste van sy soort in die provinsie en is met
die hulp van die provinsiale gemeenskaps-
polisiëringsforum (GPF) en geld van die
plaaslike Spar en Business Against Crime
Western Cape opgeknap.
St. Helenabaai se stasiebevelvoerder, kap-
tein Louhenk Lourens, het alle rolspelers
vir hul insette bedank.
Lt.kol. Taswill Paulse, koördineerder van
die provinsiale slagofferbemagtigingspro-
gram (VEP), was ook teenwoordig.
Volgens Shawn Koen, direkteur van Busi-
ness Against Crime Western Cape, is die
hoop dat die traumakamer ’n baken van
hoop vir die gemeenskap word.
“Baie keer word diegene wat juis die hulp
nodig het van die polisie weggehou. Die pro-
jek kan egter nie werk sonder die toegewyde
vrywilligers wat die moeilike werk van be-
rading aan die gemeenskap bied nie,” het hy
gesê.
Spar-eienaar, Gerrie Olivier, sê hoewel hy
net die winkel ’n paar maande het, het hy
meer as 25 jaar met die vissersgemeenskap
gewerk en het hy begrip vir die nood onder
inwoners. Olivier sê hy glo die kamer sal
waarde vir die polisie toevoeg en hy hoop
dit help inwoners deur moeilike tye.
Die span agter die opknapping van St. Helenabaaipolisie se traumakamer knip die lint by
die openingseremonie verlede Woensdag 22 April. Van links is lt.kol. Taswill Paulse (provin
siale VEPkoördineerder), Shawn Koen (Business Against Crime Western Cape), Spareienaar
Gerrie Olivier, GPFvoorsitter Deonnie Cloete, kaptein Louhenk Lourens (St. Helenbaaistasie
bevelvoerder) en kol. John Rooi, wat ingestaan het as polisiegroepshoof by die geleentheid.
FOTO: YAËL MALGAS
WERK DAT DIE STOF STAAN: Die
stofwolk wat vir dae lank oor dele van
Louwville en Selfbou gehang het was
toe alles te danke aan die opgradering
van die Transnetspoorlyn vir die ver
voer van mangaan en nie deel van die
nywerheidsontwikkelingsone (IDZ), soos
sommige inwoners gedink het nie. Een
ontstelde inwoner het Weslander daag
liks gebel oor die stof en die werkers
wat nie eers die grond natgelei het voor
hulle begin grawe het nie. Volgens
Transnet se kommunikasiebeampte, Mike
Asefovitz, is dit ’n ou lyn wat oor die
jare heen min verkeer gedra het, maar
weens die uitvoer van mangaan deur
Saldanhahawe, is Transnet genoodsaak
om dié lyn op te gradeer. Ná die werk
afgehandel is, sal die spoorlyn sowat
20 ton per as dra. FOTO: YAËL MALGAS