SlideShare a Scribd company logo
1 of 2
Download to read offline
Tipes kreatiewe skryfwerk 
Wanneer jy 'n onder werp kry, besluit eers watter tipe skryf werk van jou ver wag word voordat jy 
begin skryf. Daar word uiteindelik van jou ver wag om meer as een van die volgende skryfst yle te kan 
hanteer: 
1. Verhalende opstel 
~ ‘n Verhalende opstel gaan oor iets wat gebeur het en vertel ‘n storie (Dit behels dus 
karakterisering en 'n spesifieke storielyn). 
~ Die storie kan denkbeeldig wees. (Moet egter nie vergesog wees nie!) 
~ Jy kan ook 'n reeks gebeure beskryf. (Dit is wanneer jy oor iets skryf wat in jou eie lewe of 
in iemand anders se lewe gebeur het). 
~ Die een gebeurtenis volg die ander (chronologies) op. 
~ Die inhoud is boeiend en interessant. 
~ Karakterisering oortuig en die agtergrond/atmosfeer is geslaagd, bv. wie vertel jou verhaal – 
‘n tiener, bejaarde, bekommerde moeder, ‘n dwelmverslaafde? 
2. Beskrywende opstel 
~ 'n Beskrywende opstel vereis detail – maak kreatief gebruik van byvoeglike naamwoorde 
en bywoorde om besonderhede te weergee. 
~ Dit beteken "om 'n prentjie met woorde te skilder." 
~ 'n Spesifieke gebeurtenis of 'n toneel kan beskryf word. 
~ Jy moet die gewoonte aanleer om al jou sintuie in te span. 
3. Beredenerend / Betogend / Argumenterend 
Die doel van die beredenerende opstel is om ‘n omstrede onderwerp te bespreek of 
daaroor te argumenteer. Jy wil ander oortuig dat jou argumente aanvaarbaar is; daarom 
moet dit met feite gestaaf word en nie slegs ongemotiveerde menings of veralgemenings 
wees nie. As jy nie genoeg bewyse het om ‘n stelling te staaf nie, bv. “Die mense wat nie 
werk het nie, wil nie werk nie.”, moet jy eerder nie die stelling maak nie. 
RIGLYNE: 
~ Sorg vir ‘n prikkelende inleiding waarin jou standpunt duidelik gestel word. Dit moet die 
leser aangryp. 
~ Sorg dat die styl, toon en register by die doel van die stuk pas. Dit is dikwels formeel. 
~ Jy moet argumente VIR en TEEN die saak (onderwerp) aanvoer. Terselfdertyd behoort die 
aspekte waaroor jy sterk voel, uitgelig en gemotiveer te word. (Jy kies dus kant!) 
~ Subjektiwiteit van die skrywer kom sterk na vore omdat jy die leser van sy standpunt wil 
oortuig/oorreed. 
~ Gebruik emotiewe en oorredingstaal, want jy wil mense se denkwyse beïnvloed. 
~ Retoriese vrae en herhaling kan, waar dit pas, vir meer trefkrag gebruik word. 
~ Moontlike uiteensetting: 
Paragraaf 1: Sê hoe jy die onderwerp gaan aanpak. (Verklaar die titel) 
Paragraaf 2-4: Bespreek die argumente VIR of TEEN en motiveer elke stelling. (Verduidelik 
ook onbekende terminologie) 
Slotparagraaf: Opsommend: Finale gevolgtrekking.
4. Diskursief (besprekend) / Feite 
~ Jy moet die onderwerp hanteer deur met goed gefundeerde argumente jou stelling te 
motiveer. 
~ Die beredenerende opstel het 'n meer subjektiewe en persoonlike strekking. 
~ Diskursiewe skryfwerk behoort meer objektief en rasioneel benader te word. 
~ Stellings moet weldeurdag wees. 
~ Albei kante van die argument moet ewe veel gewig dra. (Nie oorhel na die een kant – 
soos by beredenerende skryfwerk nie). 
~ Jy behoort 'n goeie kennis oor die onderwerp te hê. 
~ ‘n Feitelike opstel moet aan die volgende vereistes voldoen: 
- Dit moet ooglopend op navorsing gebaseer wees. 
- Die navorsing moet tot sinvolle argumente en gevolgtrekkings lei. 
- Paragrafering is belangrik ten opsigte van die afbakening van argumente. 
- Die inleidende paragraaf moet sonder omhaal stel waaroor die skryfstuk handel. 
- Die slotparagraaf is ‘n gevolgtrekking wat op die argumente en feite berus. 
- Gee erkenning aan bronne: dui die titel, skrywer en datum van uitgawe aan (by 
publikasies) of die webtuiste (in geval van die Internet). 
5. Bespiegelend / Mymerend 
~ ‘n Emosionele respons word aangebied. Dit is ‘n tipiese "kunsopstel". Die skrywer droom, 
fantaseer, mymer. 
~ Die probleem/ situasie / saak / onderwerp moet omskryf word, d.w.s. dit waaroor die 
opstel handel, moet duidelik uiteengesit word. 
~ Die onderwerp word nou bepeins of oordink. 
~ Vermy soetsappige, tranerige stories. 
~ Vermy opsetlike mooiskrywery. 
~ Verskillende opsies word teen mekaar opgeweeg en ‘n eie mening word gevorm op ‘n 
logiese en sistematiese manier. 
6. Ondersoekend / Vertolkend 
~ Die onderwerp moet nagevors word. 
~ Jy moet die leerstof jou eie maak en dan weergee sodat dit blyk dat jy die onderwerp 
goed verstaan. 
~ Moenie feite woordeliks oorskryf of direk vanuit Engels vertaal nie. 
~ Staaf feite / stellings deur eenvoudige illustrasies / sketse / grafieke te gebruik. 
~ Gee erkenning aan bronne: dui die titel, skrywer en datum van uitgawe aan (by 
publikasies) of die webtuiste (in geval van die Internet).

More Related Content

What's hot

Personal Narrative Elements
Personal Narrative ElementsPersonal Narrative Elements
Personal Narrative ElementsSam Georgi
 
Email Writing Skills Slideshare
Email Writing Skills SlideshareEmail Writing Skills Slideshare
Email Writing Skills SlideshareKapil Sharma
 
=Info Impromptu Speech Tips
=Info  Impromptu Speech Tips=Info  Impromptu Speech Tips
=Info Impromptu Speech TipsPhil Venditti
 
Writing the Speech/News Conference Story - Professor Linda Austin - National ...
Writing the Speech/News Conference Story - Professor Linda Austin - National ...Writing the Speech/News Conference Story - Professor Linda Austin - National ...
Writing the Speech/News Conference Story - Professor Linda Austin - National ...Linda Austin
 
Writing an argumentative essay
Writing an argumentative essayWriting an argumentative essay
Writing an argumentative essayLuz Duque
 
Elements of the short story
Elements of the short storyElements of the short story
Elements of the short storyMara Luna
 
Argue and Persuade
Argue and PersuadeArgue and Persuade
Argue and PersuadeSupersap
 
Determining-Textual-Evidence.pptx
Determining-Textual-Evidence.pptxDetermining-Textual-Evidence.pptx
Determining-Textual-Evidence.pptxEllahIracielliTeves
 
News Writing
News WritingNews Writing
News WritingMG Arroyo
 
Legend, Fables, Myths and Tales
Legend, Fables, Myths and Tales Legend, Fables, Myths and Tales
Legend, Fables, Myths and Tales Carol Marque
 
Elements of persuasive or argument writing
Elements of persuasive or argument writingElements of persuasive or argument writing
Elements of persuasive or argument writingKim Hutton-Brown
 

What's hot (20)

Argumentative essay redux
Argumentative essay reduxArgumentative essay redux
Argumentative essay redux
 
Personal Narrative Elements
Personal Narrative ElementsPersonal Narrative Elements
Personal Narrative Elements
 
Tall Tales
Tall TalesTall Tales
Tall Tales
 
Email Writing Skills Slideshare
Email Writing Skills SlideshareEmail Writing Skills Slideshare
Email Writing Skills Slideshare
 
=Info Impromptu Speech Tips
=Info  Impromptu Speech Tips=Info  Impromptu Speech Tips
=Info Impromptu Speech Tips
 
Academic language
Academic language Academic language
Academic language
 
How to Write a Memoir
How to Write a MemoirHow to Write a Memoir
How to Write a Memoir
 
Writing the Speech/News Conference Story - Professor Linda Austin - National ...
Writing the Speech/News Conference Story - Professor Linda Austin - National ...Writing the Speech/News Conference Story - Professor Linda Austin - National ...
Writing the Speech/News Conference Story - Professor Linda Austin - National ...
 
Reading and teaching fiction
Reading and teaching fictionReading and teaching fiction
Reading and teaching fiction
 
Writing an argumentative essay
Writing an argumentative essayWriting an argumentative essay
Writing an argumentative essay
 
Elements of the short story
Elements of the short storyElements of the short story
Elements of the short story
 
Argue and Persuade
Argue and PersuadeArgue and Persuade
Argue and Persuade
 
Determining-Textual-Evidence.pptx
Determining-Textual-Evidence.pptxDetermining-Textual-Evidence.pptx
Determining-Textual-Evidence.pptx
 
The Art of Feature Writing
The Art of Feature WritingThe Art of Feature Writing
The Art of Feature Writing
 
News Writing
News WritingNews Writing
News Writing
 
Legend, Fables, Myths and Tales
Legend, Fables, Myths and Tales Legend, Fables, Myths and Tales
Legend, Fables, Myths and Tales
 
News report
News reportNews report
News report
 
Depthnews
DepthnewsDepthnews
Depthnews
 
Narrative Writing
Narrative WritingNarrative Writing
Narrative Writing
 
Elements of persuasive or argument writing
Elements of persuasive or argument writingElements of persuasive or argument writing
Elements of persuasive or argument writing
 

More from Elizabeth Sweatman

Life sciences gr 12 exam guide 2014 eng
Life sciences gr 12 exam guide 2014 engLife sciences gr 12 exam guide 2014 eng
Life sciences gr 12 exam guide 2014 engElizabeth Sweatman
 
Biology notes-inheritence-and-genetic-diseases
Biology notes-inheritence-and-genetic-diseasesBiology notes-inheritence-and-genetic-diseases
Biology notes-inheritence-and-genetic-diseasesElizabeth Sweatman
 
Biology notes-dna-and-protein-synthesis
Biology notes-dna-and-protein-synthesisBiology notes-dna-and-protein-synthesis
Biology notes-dna-and-protein-synthesisElizabeth Sweatman
 
Biology notes-booklet-two-evolution
Biology notes-booklet-two-evolutionBiology notes-booklet-two-evolution
Biology notes-booklet-two-evolutionElizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 nov 2008 eng memo final
Life sciences p2 nov 2008 eng memo finalLife sciences p2 nov 2008 eng memo final
Life sciences p2 nov 2008 eng memo finalElizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 engLife sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 engElizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng memo
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng memoLife sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng memo
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng memoElizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 feb march 2014 memo eng
Life sciences p2 feb march 2014 memo engLife sciences p2 feb march 2014 memo eng
Life sciences p2 feb march 2014 memo engElizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 feb march 2014 eng
Life sciences p2 feb march 2014 engLife sciences p2 feb march 2014 eng
Life sciences p2 feb march 2014 engElizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 memo eng
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 memo engLife sciences p2 feb march 2013 version 1 memo eng
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 memo engElizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 eng
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 engLife sciences p2 feb march 2013 version 1 eng
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 engElizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 feb march 2012 memo eng version 1
Life sciences p2 feb march 2012 memo eng version 1Life sciences p2 feb march 2012 memo eng version 1
Life sciences p2 feb march 2012 memo eng version 1Elizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 feb march 2012 eng version 1
Life sciences p2 feb march 2012 eng version 1Life sciences p2 feb march 2012 eng version 1
Life sciences p2 feb march 2012 eng version 1Elizabeth Sweatman
 
Life sciences p2 feb march 2011 memo eng
Life sciences p2 feb march 2011 memo engLife sciences p2 feb march 2011 memo eng
Life sciences p2 feb march 2011 memo engElizabeth Sweatman
 

More from Elizabeth Sweatman (20)

Reproduction
ReproductionReproduction
Reproduction
 
Life sciences gr 12 exam guide 2014 eng
Life sciences gr 12 exam guide 2014 engLife sciences gr 12 exam guide 2014 eng
Life sciences gr 12 exam guide 2014 eng
 
Evolution
EvolutionEvolution
Evolution
 
Evolution humankind
Evolution humankindEvolution humankind
Evolution humankind
 
Biology prac-notes
Biology prac-notesBiology prac-notes
Biology prac-notes
 
Biology notes-meiosis
Biology notes-meiosisBiology notes-meiosis
Biology notes-meiosis
 
Biology notes-inheritence-and-genetic-diseases
Biology notes-inheritence-and-genetic-diseasesBiology notes-inheritence-and-genetic-diseases
Biology notes-inheritence-and-genetic-diseases
 
Biology notes-dna-and-protein-synthesis
Biology notes-dna-and-protein-synthesisBiology notes-dna-and-protein-synthesis
Biology notes-dna-and-protein-synthesis
 
Biology notes-booklet-two-evolution
Biology notes-booklet-two-evolutionBiology notes-booklet-two-evolution
Biology notes-booklet-two-evolution
 
Life sciences p2 nov 2008 eng
Life sciences p2 nov 2008 engLife sciences p2 nov 2008 eng
Life sciences p2 nov 2008 eng
 
Life sciences p2 nov 2008 eng memo final
Life sciences p2 nov 2008 eng memo finalLife sciences p2 nov 2008 eng memo final
Life sciences p2 nov 2008 eng memo final
 
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 engLife sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng
 
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng memo
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng memoLife sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng memo
Life sciences p2 gr 12 exemplar 2014 eng memo
 
Life sciences p2 feb march 2014 memo eng
Life sciences p2 feb march 2014 memo engLife sciences p2 feb march 2014 memo eng
Life sciences p2 feb march 2014 memo eng
 
Life sciences p2 feb march 2014 eng
Life sciences p2 feb march 2014 engLife sciences p2 feb march 2014 eng
Life sciences p2 feb march 2014 eng
 
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 memo eng
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 memo engLife sciences p2 feb march 2013 version 1 memo eng
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 memo eng
 
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 eng
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 engLife sciences p2 feb march 2013 version 1 eng
Life sciences p2 feb march 2013 version 1 eng
 
Life sciences p2 feb march 2012 memo eng version 1
Life sciences p2 feb march 2012 memo eng version 1Life sciences p2 feb march 2012 memo eng version 1
Life sciences p2 feb march 2012 memo eng version 1
 
Life sciences p2 feb march 2012 eng version 1
Life sciences p2 feb march 2012 eng version 1Life sciences p2 feb march 2012 eng version 1
Life sciences p2 feb march 2012 eng version 1
 
Life sciences p2 feb march 2011 memo eng
Life sciences p2 feb march 2011 memo engLife sciences p2 feb march 2011 memo eng
Life sciences p2 feb march 2011 memo eng
 

Tipes kreatiewe skryfwerk

  • 1. Tipes kreatiewe skryfwerk Wanneer jy 'n onder werp kry, besluit eers watter tipe skryf werk van jou ver wag word voordat jy begin skryf. Daar word uiteindelik van jou ver wag om meer as een van die volgende skryfst yle te kan hanteer: 1. Verhalende opstel ~ ‘n Verhalende opstel gaan oor iets wat gebeur het en vertel ‘n storie (Dit behels dus karakterisering en 'n spesifieke storielyn). ~ Die storie kan denkbeeldig wees. (Moet egter nie vergesog wees nie!) ~ Jy kan ook 'n reeks gebeure beskryf. (Dit is wanneer jy oor iets skryf wat in jou eie lewe of in iemand anders se lewe gebeur het). ~ Die een gebeurtenis volg die ander (chronologies) op. ~ Die inhoud is boeiend en interessant. ~ Karakterisering oortuig en die agtergrond/atmosfeer is geslaagd, bv. wie vertel jou verhaal – ‘n tiener, bejaarde, bekommerde moeder, ‘n dwelmverslaafde? 2. Beskrywende opstel ~ 'n Beskrywende opstel vereis detail – maak kreatief gebruik van byvoeglike naamwoorde en bywoorde om besonderhede te weergee. ~ Dit beteken "om 'n prentjie met woorde te skilder." ~ 'n Spesifieke gebeurtenis of 'n toneel kan beskryf word. ~ Jy moet die gewoonte aanleer om al jou sintuie in te span. 3. Beredenerend / Betogend / Argumenterend Die doel van die beredenerende opstel is om ‘n omstrede onderwerp te bespreek of daaroor te argumenteer. Jy wil ander oortuig dat jou argumente aanvaarbaar is; daarom moet dit met feite gestaaf word en nie slegs ongemotiveerde menings of veralgemenings wees nie. As jy nie genoeg bewyse het om ‘n stelling te staaf nie, bv. “Die mense wat nie werk het nie, wil nie werk nie.”, moet jy eerder nie die stelling maak nie. RIGLYNE: ~ Sorg vir ‘n prikkelende inleiding waarin jou standpunt duidelik gestel word. Dit moet die leser aangryp. ~ Sorg dat die styl, toon en register by die doel van die stuk pas. Dit is dikwels formeel. ~ Jy moet argumente VIR en TEEN die saak (onderwerp) aanvoer. Terselfdertyd behoort die aspekte waaroor jy sterk voel, uitgelig en gemotiveer te word. (Jy kies dus kant!) ~ Subjektiwiteit van die skrywer kom sterk na vore omdat jy die leser van sy standpunt wil oortuig/oorreed. ~ Gebruik emotiewe en oorredingstaal, want jy wil mense se denkwyse beïnvloed. ~ Retoriese vrae en herhaling kan, waar dit pas, vir meer trefkrag gebruik word. ~ Moontlike uiteensetting: Paragraaf 1: Sê hoe jy die onderwerp gaan aanpak. (Verklaar die titel) Paragraaf 2-4: Bespreek die argumente VIR of TEEN en motiveer elke stelling. (Verduidelik ook onbekende terminologie) Slotparagraaf: Opsommend: Finale gevolgtrekking.
  • 2. 4. Diskursief (besprekend) / Feite ~ Jy moet die onderwerp hanteer deur met goed gefundeerde argumente jou stelling te motiveer. ~ Die beredenerende opstel het 'n meer subjektiewe en persoonlike strekking. ~ Diskursiewe skryfwerk behoort meer objektief en rasioneel benader te word. ~ Stellings moet weldeurdag wees. ~ Albei kante van die argument moet ewe veel gewig dra. (Nie oorhel na die een kant – soos by beredenerende skryfwerk nie). ~ Jy behoort 'n goeie kennis oor die onderwerp te hê. ~ ‘n Feitelike opstel moet aan die volgende vereistes voldoen: - Dit moet ooglopend op navorsing gebaseer wees. - Die navorsing moet tot sinvolle argumente en gevolgtrekkings lei. - Paragrafering is belangrik ten opsigte van die afbakening van argumente. - Die inleidende paragraaf moet sonder omhaal stel waaroor die skryfstuk handel. - Die slotparagraaf is ‘n gevolgtrekking wat op die argumente en feite berus. - Gee erkenning aan bronne: dui die titel, skrywer en datum van uitgawe aan (by publikasies) of die webtuiste (in geval van die Internet). 5. Bespiegelend / Mymerend ~ ‘n Emosionele respons word aangebied. Dit is ‘n tipiese "kunsopstel". Die skrywer droom, fantaseer, mymer. ~ Die probleem/ situasie / saak / onderwerp moet omskryf word, d.w.s. dit waaroor die opstel handel, moet duidelik uiteengesit word. ~ Die onderwerp word nou bepeins of oordink. ~ Vermy soetsappige, tranerige stories. ~ Vermy opsetlike mooiskrywery. ~ Verskillende opsies word teen mekaar opgeweeg en ‘n eie mening word gevorm op ‘n logiese en sistematiese manier. 6. Ondersoekend / Vertolkend ~ Die onderwerp moet nagevors word. ~ Jy moet die leerstof jou eie maak en dan weergee sodat dit blyk dat jy die onderwerp goed verstaan. ~ Moenie feite woordeliks oorskryf of direk vanuit Engels vertaal nie. ~ Staaf feite / stellings deur eenvoudige illustrasies / sketse / grafieke te gebruik. ~ Gee erkenning aan bronne: dui die titel, skrywer en datum van uitgawe aan (by publikasies) of die webtuiste (in geval van die Internet).