SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS.
LEESBEGRIP (20)
Vraag 1
VISUELE TEKS (10)
Vraag 2
TAAL (20)
Vraag 3
2. Lees AL die instruksies baie goed deur.
3. Beantwoord AL die vrae.
4. Trek ’n streep na elke afdeling.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie.
7. Skryf netjies en leesbaar.
8. Gebruik slegs ‘n swartof blou pen.
9. Jou vraestel beslaan 8 bladsye.
10. Maak seker dat jou vraestel volledig is.
1
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1
TEKS A
Lees die teks hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Wat is TikTok en hoe het dit die wêreld oorgevat?
1. Jy mag dalk nie presies weet wat dit is nie, maar ek is seker jy het al daarvan gehoor.
Dit is die geboorteplek van die liedjie Old Town Road. Die liedjie is in Februarie 2020 deur
Lil Nas X op die platform gelaai. Dit het vinnig viraal geword en almal ken dit as dit op die
radio kom.
2. Douyin is in September 2016 in Sjina deur ByteDance gemaak. Die naam was eerste
A.me en is in Desember 2016 na Douyin verander. Die stigter van die ByteDance, Zhang
Yiming, het gesê: Sjina het net een-vyfde van die internetverbruikers in die wêreld. Ons
moet regoor die wêreld uitbrei om die ander vier-vyfdes ook op TikTok te kry.” Die
toepassing is in September 2017 as TikTok aan die internasionale mark bekendgestel.
3. Dit het in ‘n jaar meer as 100 miljoen mense gehad wat die app afgelaai het. Daar word
elke dag meer as 1 miljard video’s op TikTok gekyk. TikTok was in 2018 in meer as 150
lande en 75 tale beskikbaar. Dit was in 2018 die mees afgelaaide gratis toepassing.
4. TikTok, word hoofsaaklik deur jonk en oud gebruik om snaakse musiekgrepe van 15
sekondes te maak. Die video’s word dan gedeel met vriende en volgelinge. Dit is ‘n plek
waar baie verskillende mense bymekaar kom.
5. Die kortvorm-video-app, TikTok, was in 2021 die meeste afgelaai. Dit was toe groter as
Facebook en al sy platforms, berig App Annie. Facebook het videofunksies by sy platforms
gevoeg om relevant te bly. Hulle moes dit doen om met TikTok te kompeteer.
6. Daar is meer as 1 miljard mense regoor die wêreld wat TikTok gebruik. Van die 1 miljard
mense, kom meer as 100 miljoen vanaf Amerika, berig App Annie. App Annie berig verder
dat die kortvorm-video-app veral gewild onder jongmense is. Die jongmense gebruik dit om
hul talente te wys of selfs ‘n besigheid te begin.
7. TikTok is vandat dit bekendgestel is, nog altyd een stap voor die kompetisie. Hulle het
die lengte van hul video’s na drie minute verleng. Mense kan nou langer video’s maak en
meer mense bereik.
internetvruikers – internet users bekendgestel – released afgelaai – downloaded
beskikbaar – available kompetisie – competition geboorteplek - birthplace
musiekgrepe – music clips hoofsaaklik – mainly miljard - billion
2
1.1 Waaroor handel die artikel? (1)
1.2 Voltooi die onderstaande sin.
TikTok is ook die geboorteplek van _____. (1)
1.3 Watter kunstenaar het deur TikTok bekend geword. (1)
1.4 Vul die ontbrekende woorde in. Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord neer.
TikTok was eintlik eers 1.4.1 _______ genoem en is in die jaar 1.4.2 ______
bekendgestel. (2)
1.5 In watter land was TikTok eers bekendgestel? (1)
1.6 Waarom was dit belangrik dat TikTok wêreldwyd bekend moet word? (1)
1.7 Waarvoor word TikTok hoofsaaklik gebruik? (1)
1.8 Met wie deel mense graag hul video’s? Wat is die belangrikste rede waarom die mense
hierdie video’s maak. (1)
1.9 Wanneer is TikTok aan die internasionale mark bekendgestel? (1)
1.10 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer (1.10) en die letter (A-D)
neer, bv. 1.10 A.
TikTok is beskikbaar in... lande.
A. 120
B. 75
C. 152
D. 150 (1)
1.11 Kies die woorde uit KOLOM B wat by die sinne in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.11.1 – 1.11.4) neer, bv. 1.11.1 A.
1.11.1 TikTok se oorspronklike naam.
1.11.2 Die maatskappy wat TikTok ontwikkel het.
1.11.3 Die oorspronklike lengte van ‘n TikTok video.
1.11.4 Die aantal TikTok gebruikers wêreldwyd.
A. Sjina
B. Een miljard
C. Douyin
D. ByteDance
E. 15 Sekondes
(4)
3
1.12 Haal EEN woord uit paragraaf vyf aan wat beskryf wat TikTok is. (1)
1.13 Sê waarom die volgende stelling waar is.
TikTok was baie bekend in 2018. (1)
1.14 Kies die korrekte antwoord tussen hakies.
TikTok was in 2021 groter as (WhatsApp/ Facebook) (1)
1.15 Hoe het ander maatskappye verseker dat hulle relevant bly? (1)
1.16 Dink jy dit was ‘n goeie besluit om verbruikers toe te laat om langer video’s op
Tik Tok op te laai? Motiveer jou antwoord. (1)
TOTAAL AFDELING A: [20]
AFDELING B: VISUELE TEKSTE
VRAAG 2
TEKS B
Bestudeer die volgende VISUELE TEKS en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.
4
2.1 Wat is die naam van die produk wat geadverteer word? (1)
2.2 Waar moet jy jou “beste dansie” wys? (1)
2.3 Hoeveel rand kan jy wen indien jy die kompetisie wen? (1)
2.4 Dink jy die gebruik van die kinders wat dans is effektief? Motiveer jou antwoord. (1)
2.5 Dink jy dat dit ‘n goeie kompetisie is om aan deel te neem? Sê JA of NEE en
motiveer jou antwoord. (1)
[5]
TEKS C
Bestudeer die volgende VISUELE TEKS en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.
2.6 Hoeveel geld maak TikTok elke uur in inkomste? (1)
2.7 Wie is die hoogste betaalde ster op TikTok? (1)
5
2.8 Waaroor handel die statistiek? (1)
2.9 Hoeveel nuwe volgelinge kry Charli d’Amelio elke uur? (1)
2.10 Dink jy dit is goed om jou lewe so op sosiale media te adverteer? Motiveer jou
antwoord. (1)
[5]
HIER IS NET 3 punte. Soek nog 2 punte.
TOTAAL AFDELING B: [10]
AFDELING C: TAAL
VRAAG 3
TEKS D
Lees die onderstaande gedeelte en beantwoord dan die taalvrae wat volg.
3.1 Gee die OORTREFFENDE TRAP van die byvoeglike naamwoord woord tussen
hakies.
Dis ‘n sosiale media persoonlikheid met net (meer) as 10,000 volgelinge. (1)
3.2 Skryf die sin in die TOEKOMENDE TYD
Hulle maak interessante video’s. (1)
Die lewe van ‘n invloeder
Die woord “invloeder” beteken (3.1 ‘n sosiale media persoonlikheid met meer as 10, 000
volgelinge. Invloeders is baie beroemd en kan sterre, onwerpers of musiekante wees.
(3.2 Hulle maak interessante video’s) op TikTok, en kry dan baie volgelinge.
‘n Invloeder se (3.3 rol) is om (3.4 foto) en video-platforms te bemark. Hulle gebruik
platforms soos Instagram, Twitter en TikTok. Invloeders is gewone mense en weet hoe om
met mense te praat deur hul video’s. Hulle maak altyd (3.5 nuwe) dansies en uitdagings op
sosiale media. (3.6 Invloeders vorm gemeenskappe) van aanhangers wat van hul inhoud
hou. Mense vertrou soms invloeders te veel al is hulle soms onbetroubaar.
Jongmense tussen die ouderdom van (3.7 16) tot 24 kom in (3.8 aanraking/ aanrakeng)
met invloeders (3.9 op/ in) sosiale media. Tieners kyk net na al die (3.10 mooi) dinge wat
invloeders het. (3.11 Baie) van hulle wil graag dieselfde lewe hê. (3.12 Dit is ‘n groot
probleem. Tieners raak depressief.) indien hulle nie dit kan hê nie. (3.13 Gesond is dit nie
om jou lewe te vergelyk nie.) DIE TWEE SINNE ( by die vraag) MOET IDENTIES WEES.
(3.14 Kan jy jouself as ‘n invloeder sien?) Indien jou antwoord ja is, moet jy bereid wees
om baie van jou tyd te spandeer aan video’s maak vir jou volgelinge. (3.15 Dit is nie so
maklik as wat jy dink nie!)
6
3.3 Gee die VERKLEININGSVORM van die woord tussen hakies.
‘n Invloeder se (rol) is om platforms te bemark. (1)
3.4 Gee die MEERVOUDSVORM vorm van die woord tussen hakies.
Invloeders bemakr (foto) en video-platfroms. (1)
3.5 Gee die INTENSIEWE VORM van die woord tussen hakies.
Invloeders maak altyd (nuwe) dansies en utdagings op. (1)
3.6 Skryf die sin oor in die ONTKENNING.
Invloeders vorm gemeenskappe. (1)
3.7 Skryf die GETAL tussen hakies uit as ‘n woord.
Jongmense tussen die ouderdom van (16) tot 24 kom in kontak met invloders. (1)
3.8 Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies.
Hulle kom in (aanraking/ aanrakeng) met invloeders. (1)
3.9 Kies die korrekte VOORSETSEL tussen hakies.
Inlvoeders is (op/ in) sosiale media. (1)
3.10 Gee die SINONIEM vir die woord tussen hakies.
Tieners sien net die (mooi) dinge wat invloeders het. (1)
3.11 Gee die ANTONIEM vir die woord tussen hakies.
(Baie) van die tieners wil dieselfde lewe hê. (1)
3.12 Verbind die volgende sinne deur gebruik te mak van die VOEGWOORD tussen
hakies.
Dit is ‘n groot probleem. Tieners raak depressief. (want) (1)
3.13 RANGSKIK die woorde tussen hakies in die korrekte volgorde.
(te vergelyk nie) (dit is nie gesond) (om jou lewe) (so). (1)
3.14 Benoem die SINSOORT wat voorkom.
Kan jy jouself as ‘n invloeder sien? (1)
3.15 Benoem die SINSOORT wat voorkom.
Dit is nie so maklik as wat jy dink nie! (1)
7
TEKS E
Kies telkens die korrekte woord tussen hakies en skryf die korrekte vraagnommer en
antwoord neer.
3.16.1 Die (oliefant/ olifant) trap 3.16.2 (langs/ op) die wipplank en skiet die man
3.16.3 (tussen/ deur) die lug. Die een hond se poot is 3.16.4 (agter/ langs) sy kop
en die ander hond lê 3.16.5 (in/ agter) die hok. (5)
TOTAAL AFDELING C: [20]
GROOTTOTAAL: [50]

More Related Content

Featured

Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 

Featured (20)

Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
 
ChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slidesChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slides
 
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike RoutesMore than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
 

Graad 8 Taak 3 - Toets.docx

  • 1. INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS. LEESBEGRIP (20) Vraag 1 VISUELE TEKS (10) Vraag 2 TAAL (20) Vraag 3 2. Lees AL die instruksies baie goed deur. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Trek ’n streep na elke afdeling. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie. 7. Skryf netjies en leesbaar. 8. Gebruik slegs ‘n swartof blou pen. 9. Jou vraestel beslaan 8 bladsye. 10. Maak seker dat jou vraestel volledig is.
  • 2. 1 AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 TEKS A Lees die teks hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Wat is TikTok en hoe het dit die wêreld oorgevat? 1. Jy mag dalk nie presies weet wat dit is nie, maar ek is seker jy het al daarvan gehoor. Dit is die geboorteplek van die liedjie Old Town Road. Die liedjie is in Februarie 2020 deur Lil Nas X op die platform gelaai. Dit het vinnig viraal geword en almal ken dit as dit op die radio kom. 2. Douyin is in September 2016 in Sjina deur ByteDance gemaak. Die naam was eerste A.me en is in Desember 2016 na Douyin verander. Die stigter van die ByteDance, Zhang Yiming, het gesê: Sjina het net een-vyfde van die internetverbruikers in die wêreld. Ons moet regoor die wêreld uitbrei om die ander vier-vyfdes ook op TikTok te kry.” Die toepassing is in September 2017 as TikTok aan die internasionale mark bekendgestel. 3. Dit het in ‘n jaar meer as 100 miljoen mense gehad wat die app afgelaai het. Daar word elke dag meer as 1 miljard video’s op TikTok gekyk. TikTok was in 2018 in meer as 150 lande en 75 tale beskikbaar. Dit was in 2018 die mees afgelaaide gratis toepassing. 4. TikTok, word hoofsaaklik deur jonk en oud gebruik om snaakse musiekgrepe van 15 sekondes te maak. Die video’s word dan gedeel met vriende en volgelinge. Dit is ‘n plek waar baie verskillende mense bymekaar kom. 5. Die kortvorm-video-app, TikTok, was in 2021 die meeste afgelaai. Dit was toe groter as Facebook en al sy platforms, berig App Annie. Facebook het videofunksies by sy platforms gevoeg om relevant te bly. Hulle moes dit doen om met TikTok te kompeteer. 6. Daar is meer as 1 miljard mense regoor die wêreld wat TikTok gebruik. Van die 1 miljard mense, kom meer as 100 miljoen vanaf Amerika, berig App Annie. App Annie berig verder dat die kortvorm-video-app veral gewild onder jongmense is. Die jongmense gebruik dit om hul talente te wys of selfs ‘n besigheid te begin. 7. TikTok is vandat dit bekendgestel is, nog altyd een stap voor die kompetisie. Hulle het die lengte van hul video’s na drie minute verleng. Mense kan nou langer video’s maak en meer mense bereik. internetvruikers – internet users bekendgestel – released afgelaai – downloaded beskikbaar – available kompetisie – competition geboorteplek - birthplace musiekgrepe – music clips hoofsaaklik – mainly miljard - billion
  • 3. 2 1.1 Waaroor handel die artikel? (1) 1.2 Voltooi die onderstaande sin. TikTok is ook die geboorteplek van _____. (1) 1.3 Watter kunstenaar het deur TikTok bekend geword. (1) 1.4 Vul die ontbrekende woorde in. Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord neer. TikTok was eintlik eers 1.4.1 _______ genoem en is in die jaar 1.4.2 ______ bekendgestel. (2) 1.5 In watter land was TikTok eers bekendgestel? (1) 1.6 Waarom was dit belangrik dat TikTok wêreldwyd bekend moet word? (1) 1.7 Waarvoor word TikTok hoofsaaklik gebruik? (1) 1.8 Met wie deel mense graag hul video’s? Wat is die belangrikste rede waarom die mense hierdie video’s maak. (1) 1.9 Wanneer is TikTok aan die internasionale mark bekendgestel? (1) 1.10 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die vraagnommer (1.10) en die letter (A-D) neer, bv. 1.10 A. TikTok is beskikbaar in... lande. A. 120 B. 75 C. 152 D. 150 (1) 1.11 Kies die woorde uit KOLOM B wat by die sinne in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.11.1 – 1.11.4) neer, bv. 1.11.1 A. 1.11.1 TikTok se oorspronklike naam. 1.11.2 Die maatskappy wat TikTok ontwikkel het. 1.11.3 Die oorspronklike lengte van ‘n TikTok video. 1.11.4 Die aantal TikTok gebruikers wêreldwyd. A. Sjina B. Een miljard C. Douyin D. ByteDance E. 15 Sekondes (4)
  • 4. 3 1.12 Haal EEN woord uit paragraaf vyf aan wat beskryf wat TikTok is. (1) 1.13 Sê waarom die volgende stelling waar is. TikTok was baie bekend in 2018. (1) 1.14 Kies die korrekte antwoord tussen hakies. TikTok was in 2021 groter as (WhatsApp/ Facebook) (1) 1.15 Hoe het ander maatskappye verseker dat hulle relevant bly? (1) 1.16 Dink jy dit was ‘n goeie besluit om verbruikers toe te laat om langer video’s op Tik Tok op te laai? Motiveer jou antwoord. (1) TOTAAL AFDELING A: [20] AFDELING B: VISUELE TEKSTE VRAAG 2 TEKS B Bestudeer die volgende VISUELE TEKS en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.
  • 5. 4 2.1 Wat is die naam van die produk wat geadverteer word? (1) 2.2 Waar moet jy jou “beste dansie” wys? (1) 2.3 Hoeveel rand kan jy wen indien jy die kompetisie wen? (1) 2.4 Dink jy die gebruik van die kinders wat dans is effektief? Motiveer jou antwoord. (1) 2.5 Dink jy dat dit ‘n goeie kompetisie is om aan deel te neem? Sê JA of NEE en motiveer jou antwoord. (1) [5] TEKS C Bestudeer die volgende VISUELE TEKS en beantwoord dan die vrae wat daarop volg. 2.6 Hoeveel geld maak TikTok elke uur in inkomste? (1) 2.7 Wie is die hoogste betaalde ster op TikTok? (1)
  • 6. 5 2.8 Waaroor handel die statistiek? (1) 2.9 Hoeveel nuwe volgelinge kry Charli d’Amelio elke uur? (1) 2.10 Dink jy dit is goed om jou lewe so op sosiale media te adverteer? Motiveer jou antwoord. (1) [5] HIER IS NET 3 punte. Soek nog 2 punte. TOTAAL AFDELING B: [10] AFDELING C: TAAL VRAAG 3 TEKS D Lees die onderstaande gedeelte en beantwoord dan die taalvrae wat volg. 3.1 Gee die OORTREFFENDE TRAP van die byvoeglike naamwoord woord tussen hakies. Dis ‘n sosiale media persoonlikheid met net (meer) as 10,000 volgelinge. (1) 3.2 Skryf die sin in die TOEKOMENDE TYD Hulle maak interessante video’s. (1) Die lewe van ‘n invloeder Die woord “invloeder” beteken (3.1 ‘n sosiale media persoonlikheid met meer as 10, 000 volgelinge. Invloeders is baie beroemd en kan sterre, onwerpers of musiekante wees. (3.2 Hulle maak interessante video’s) op TikTok, en kry dan baie volgelinge. ‘n Invloeder se (3.3 rol) is om (3.4 foto) en video-platforms te bemark. Hulle gebruik platforms soos Instagram, Twitter en TikTok. Invloeders is gewone mense en weet hoe om met mense te praat deur hul video’s. Hulle maak altyd (3.5 nuwe) dansies en uitdagings op sosiale media. (3.6 Invloeders vorm gemeenskappe) van aanhangers wat van hul inhoud hou. Mense vertrou soms invloeders te veel al is hulle soms onbetroubaar. Jongmense tussen die ouderdom van (3.7 16) tot 24 kom in (3.8 aanraking/ aanrakeng) met invloeders (3.9 op/ in) sosiale media. Tieners kyk net na al die (3.10 mooi) dinge wat invloeders het. (3.11 Baie) van hulle wil graag dieselfde lewe hê. (3.12 Dit is ‘n groot probleem. Tieners raak depressief.) indien hulle nie dit kan hê nie. (3.13 Gesond is dit nie om jou lewe te vergelyk nie.) DIE TWEE SINNE ( by die vraag) MOET IDENTIES WEES. (3.14 Kan jy jouself as ‘n invloeder sien?) Indien jou antwoord ja is, moet jy bereid wees om baie van jou tyd te spandeer aan video’s maak vir jou volgelinge. (3.15 Dit is nie so maklik as wat jy dink nie!)
  • 7. 6 3.3 Gee die VERKLEININGSVORM van die woord tussen hakies. ‘n Invloeder se (rol) is om platforms te bemark. (1) 3.4 Gee die MEERVOUDSVORM vorm van die woord tussen hakies. Invloeders bemakr (foto) en video-platfroms. (1) 3.5 Gee die INTENSIEWE VORM van die woord tussen hakies. Invloeders maak altyd (nuwe) dansies en utdagings op. (1) 3.6 Skryf die sin oor in die ONTKENNING. Invloeders vorm gemeenskappe. (1) 3.7 Skryf die GETAL tussen hakies uit as ‘n woord. Jongmense tussen die ouderdom van (16) tot 24 kom in kontak met invloders. (1) 3.8 Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies. Hulle kom in (aanraking/ aanrakeng) met invloeders. (1) 3.9 Kies die korrekte VOORSETSEL tussen hakies. Inlvoeders is (op/ in) sosiale media. (1) 3.10 Gee die SINONIEM vir die woord tussen hakies. Tieners sien net die (mooi) dinge wat invloeders het. (1) 3.11 Gee die ANTONIEM vir die woord tussen hakies. (Baie) van die tieners wil dieselfde lewe hê. (1) 3.12 Verbind die volgende sinne deur gebruik te mak van die VOEGWOORD tussen hakies. Dit is ‘n groot probleem. Tieners raak depressief. (want) (1) 3.13 RANGSKIK die woorde tussen hakies in die korrekte volgorde. (te vergelyk nie) (dit is nie gesond) (om jou lewe) (so). (1) 3.14 Benoem die SINSOORT wat voorkom. Kan jy jouself as ‘n invloeder sien? (1) 3.15 Benoem die SINSOORT wat voorkom. Dit is nie so maklik as wat jy dink nie! (1)
  • 8. 7 TEKS E Kies telkens die korrekte woord tussen hakies en skryf die korrekte vraagnommer en antwoord neer. 3.16.1 Die (oliefant/ olifant) trap 3.16.2 (langs/ op) die wipplank en skiet die man 3.16.3 (tussen/ deur) die lug. Die een hond se poot is 3.16.4 (agter/ langs) sy kop en die ander hond lê 3.16.5 (in/ agter) die hok. (5) TOTAAL AFDELING C: [20] GROOTTOTAAL: [50]