2. 1. Vloeistof (Bloed)-alle belangrike stowwe is
binne in die bloed
( O2,CO2,voedingstowwe,afvalstowwe)
2. Buise (bloedvate) waarin die vloeistof
sirkuleer
3. ‘n Pomp (DIE HART) om dievloeistof deur die
liggaam te laat vloei
3. Die hart pomp bloed onder hoë druk deur die
liggaam
Die bloed bly BINNE die buise of bloedvate.
Dit keer terug na die hart.
Nuttige Stowwe beweeg van die bloed na die
liggaamselle –waaruit die weefsel bestaan.
Afvalprodukte verlaat weefsels en versprei in
die bloed.
Vraag: Hoekom is die geslote
bloedsomloopstelsel doeltreffend? (bl.148)
4. Ons het 2 stelsels:
◦ Groot bloedsomloopstelsel (sistemiese
bloedsomloop)
◦ Klein bloedsomloop (longbloedsomloop)
Die bloed beweeg 2 keer in 1omloop deur die
hart.-dis hoekom ons dit ‘n dubbele stelsel noem.
Klein omloop = hart longe hart
Groot omloop= hart liggaam hart
DOEN AKTIWITEIT 2 OP BL 148