SlideShare a Scribd company logo
1 of 10
•Gemaak en geroep vir meer as net om
te leef...
•Daar is goed wat gedoen moet word en
dinge wat moet verander.
•Daar is ‘n geveg aan die gang.
•“I don’t want any of you sitting around
on your hands”. (Eph.4:1 -Message)
•Skrifgedeelte: Rigters 6:1-16
•Die Here is met jou, dapper held!
Verskonings, Stemme en Stories:
•Waarom het al hierdie dinge ons dan
oorgekom?
•Waar is al Sy wonders?
•My geslag is die swakste...en ek self is
die swakste.
•Ken jy my storie?
•Hoe weet ek, ek het guns by God?
Die stem van God se waarheid...Sy
storie
•Ek is met jou dapper held!
•Gaan in hierdie krag van jou!
•Ek sal met jou wees!
•Vrede vir jou! Vrees nie!
Watter storie gaan jy kies
om te glo?
Breek die altare van Baäl af! (vers 25-33)
•Wat gaan jy doen aan dit wat
ooglopend verkeerd is?
•Wie se altare moet jy afbreek?
•Wat gaan jy doen omtrent verhoudings
wat nie werk nie?
•Wat gaan jy doen omtrent mense wat
besig is om verlore te gaan?
Word ‘n lighuis van gebed!
•Bid saam vir 5 mense, 5 seёninge vir
5 minute per dag vir 5 dae per week
vir 5 weke!
•Want Sy huis moet ‘n huis van gebed wees
vir die nasies
(Matt. 21:13; Luk 19:46 en Jes 56:7)
Die Here is met jou,
dapper held!
Tyd om dapper te wees

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 

Tyd om dapper te wees

  • 1.
  • 2. •Gemaak en geroep vir meer as net om te leef... •Daar is goed wat gedoen moet word en dinge wat moet verander. •Daar is ‘n geveg aan die gang. •“I don’t want any of you sitting around on your hands”. (Eph.4:1 -Message)
  • 3. •Skrifgedeelte: Rigters 6:1-16 •Die Here is met jou, dapper held!
  • 4. Verskonings, Stemme en Stories: •Waarom het al hierdie dinge ons dan oorgekom? •Waar is al Sy wonders? •My geslag is die swakste...en ek self is die swakste. •Ken jy my storie? •Hoe weet ek, ek het guns by God?
  • 5. Die stem van God se waarheid...Sy storie •Ek is met jou dapper held! •Gaan in hierdie krag van jou! •Ek sal met jou wees! •Vrede vir jou! Vrees nie!
  • 6. Watter storie gaan jy kies om te glo?
  • 7. Breek die altare van Baäl af! (vers 25-33) •Wat gaan jy doen aan dit wat ooglopend verkeerd is? •Wie se altare moet jy afbreek? •Wat gaan jy doen omtrent verhoudings wat nie werk nie? •Wat gaan jy doen omtrent mense wat besig is om verlore te gaan?
  • 8. Word ‘n lighuis van gebed! •Bid saam vir 5 mense, 5 seёninge vir 5 minute per dag vir 5 dae per week vir 5 weke! •Want Sy huis moet ‘n huis van gebed wees vir die nasies (Matt. 21:13; Luk 19:46 en Jes 56:7)
  • 9. Die Here is met jou, dapper held!