SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
•Ons staan God dikwels teë
•Dis nutteloos en selfvernietegend
om God teë te gaan.
•Kájafas (Joodse hoëpriester 18-35
nC) weier om sy mag prys te gee vir
Jesus (Joodse
•Rabbi 30-33 n.C.)
Goed wat teen Káiafas en die
Romeinse ryk getel het:
•Die skares wat Jesus getrek het
•Die gesag waarmee Jesus gepraat
het en opgetree het
•Jesus se kritiek op die leiers van sy
tyd
•Die opwekking van Lasarus -
Joh12:18-19 – ons kom nêrens die
hele wêreld loop agter hom aan.
Die groot vergadering...Joh.11:47-53
•almal gaan in hom glo en ons gaan
ons mag, geld en invloed verloor.
•dis beter dat 1 man sterf vir die
mense as wat die hele nasie
vergaan
•hulle maak planne om Hom dood
te maak.. Terwyl net hy outoriteit
het om Sy lewe af te lê of op te
neem(Joh.10:17-18)
•Wat het dit met ons te doen?
•Daar is ’n klein Kájafas in ons almal
•Wat is daar in jou lewe wat jy nog
in God se plek sit?
•Die klein gode in ons lewens stel
altyd teleur
•Ons het die voorreg hierdie
Paasfees om dit reg te doen – om
ons mag en beheer oor goed in ons
lewens prys te gee
“While saying Yes to God will
cost you something, saying no
will cost you môre...”
Andy Stanley

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 

Tema: Gee jou gesag prys

  • 1.
  • 2. •Ons staan God dikwels teë •Dis nutteloos en selfvernietegend om God teë te gaan. •Kájafas (Joodse hoëpriester 18-35 nC) weier om sy mag prys te gee vir Jesus (Joodse •Rabbi 30-33 n.C.)
  • 3. Goed wat teen Káiafas en die Romeinse ryk getel het: •Die skares wat Jesus getrek het •Die gesag waarmee Jesus gepraat het en opgetree het •Jesus se kritiek op die leiers van sy tyd •Die opwekking van Lasarus - Joh12:18-19 – ons kom nêrens die hele wêreld loop agter hom aan.
  • 4. Die groot vergadering...Joh.11:47-53 •almal gaan in hom glo en ons gaan ons mag, geld en invloed verloor. •dis beter dat 1 man sterf vir die mense as wat die hele nasie vergaan •hulle maak planne om Hom dood te maak.. Terwyl net hy outoriteit het om Sy lewe af te lê of op te neem(Joh.10:17-18)
  • 5. •Wat het dit met ons te doen? •Daar is ’n klein Kájafas in ons almal •Wat is daar in jou lewe wat jy nog in God se plek sit? •Die klein gode in ons lewens stel altyd teleur •Ons het die voorreg hierdie Paasfees om dit reg te doen – om ons mag en beheer oor goed in ons lewens prys te gee
  • 6. “While saying Yes to God will cost you something, saying no will cost you môre...” Andy Stanley