SlideShare a Scribd company logo
1 of 13
DIE HART
A) UITWENDIGE BOU
 Die hart is ‘n spieragtige orgaan so groot soos
‘n vuis
 Die wande bestaan uit hartspierweefsel wat
outomaties saamtrek en verslap
 Dis in die borsholte,bokant die diafragma en
tussen die longe
 Dit word deur die ribbes en borsbeen
beskerm
1.DIE PERIKARDIUM
 Dis ‘n dubbelwandige membraan wat die hart
omsluit.
 Tussen die twee membrane kom ‘n
wateragtige vloeistof voor.
 Doel: Dit voorkom wrywing tussen die hart en
omringende organe, wanneer die hart
saamtrek en verslap
2. Die koronêre bloedvate
 Dit vervoer bloed na en van die hartspiere
 Die hartspier is ‘n lewende weefsel en benodig suurstof en voedingstowwe,wat
deur die koronêre arteries (slagare) voorsien word/afvalstowwe en CO2 word deur
die koronêre venes (are) verwyder
B) INWENDIGE BOU
 Die hart word deur ‘n sterk spierwand die
SEPTUM verdeel
 Die linkerkant bevat slegs geoksigineerde(
suurstofryke) bloed en die regterkant bevat
gedeoksigineerde (suurstof-arme) bloed
 Elke helfte word verder in hartkamers verdeel
 Die linkerkant en die regerkant moet nie meng
nie-dis hoekom die hart ‘n dubbele pomp moet
wees
2. HARTKAMERS
 Die boonste 2 kamers is die ATRIUMS
(ontvangkamers)-hulle het dunner spierwande
 Die onderste 2 kamers is dieVENTRIKELS
 Die binnekant van die hart is uitgevoer met ‘n
dun membraan plaveiselepiteel (endokardium)
2.1 Regteratrium (RA)
 Ontvang gedeoksigineerde bloed vanaf die
 VENA CAVA SUPERIOR (boonste holaar) dit
bring suurstof arme bloed van die kop en
arms ,na die hart
 VENA CAVA INFERIOR (onderste holaar) dit
bring suurstofarme bloed vanaf die onderste
ledemate en abdomen(maag) , na die hart
2.2 Regterventrikel (RV)
 Dis direk onder die RA en het dikker
spierwande
 Bloed vloei vanaf die regteratrium deur ‘n
opening, die ATRIOVENTRIKULêRE opening,
dieTRIKUSPEDALE KLEP tot in die RV
 Vanaf die RV word die deoksigeneerde bloed
met die pulmonêre arterie (longslagaar)na
die longe gepomp
2.3 Linkeratrium (LA)
 Ontvang geoksigeneerde bloed vanaf die
longe
 Vier pulmonêre venes (longare) open in die
linkeratrium
2.4 Linkerventrikels
 Dis die grootste hartkamer met die dikste
spierwande, aangesien die LV
geoksigeneerde bloed deur die hele liggaam
moet pomp.
 Bloed vloei vanaf die LA deur die
BIKUSPEDALE KLEP tot in die
linkerventrikels.
 Vandaar word dit deur die grootste slagaar
die AORTA na die res van die liggaam
gepomp
Die hart

More Related Content

Featured

Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 

Featured (20)

Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
 
ChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slidesChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slides
 
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike RoutesMore than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
 
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
 

Die hart

  • 2. A) UITWENDIGE BOU  Die hart is ‘n spieragtige orgaan so groot soos ‘n vuis  Die wande bestaan uit hartspierweefsel wat outomaties saamtrek en verslap  Dis in die borsholte,bokant die diafragma en tussen die longe  Dit word deur die ribbes en borsbeen beskerm
  • 3.
  • 4. 1.DIE PERIKARDIUM  Dis ‘n dubbelwandige membraan wat die hart omsluit.  Tussen die twee membrane kom ‘n wateragtige vloeistof voor.  Doel: Dit voorkom wrywing tussen die hart en omringende organe, wanneer die hart saamtrek en verslap
  • 5. 2. Die koronêre bloedvate  Dit vervoer bloed na en van die hartspiere  Die hartspier is ‘n lewende weefsel en benodig suurstof en voedingstowwe,wat deur die koronêre arteries (slagare) voorsien word/afvalstowwe en CO2 word deur die koronêre venes (are) verwyder
  • 6. B) INWENDIGE BOU  Die hart word deur ‘n sterk spierwand die SEPTUM verdeel  Die linkerkant bevat slegs geoksigineerde( suurstofryke) bloed en die regterkant bevat gedeoksigineerde (suurstof-arme) bloed  Elke helfte word verder in hartkamers verdeel  Die linkerkant en die regerkant moet nie meng nie-dis hoekom die hart ‘n dubbele pomp moet wees
  • 7.
  • 8. 2. HARTKAMERS  Die boonste 2 kamers is die ATRIUMS (ontvangkamers)-hulle het dunner spierwande  Die onderste 2 kamers is dieVENTRIKELS  Die binnekant van die hart is uitgevoer met ‘n dun membraan plaveiselepiteel (endokardium)
  • 9. 2.1 Regteratrium (RA)  Ontvang gedeoksigineerde bloed vanaf die  VENA CAVA SUPERIOR (boonste holaar) dit bring suurstof arme bloed van die kop en arms ,na die hart  VENA CAVA INFERIOR (onderste holaar) dit bring suurstofarme bloed vanaf die onderste ledemate en abdomen(maag) , na die hart
  • 10. 2.2 Regterventrikel (RV)  Dis direk onder die RA en het dikker spierwande  Bloed vloei vanaf die regteratrium deur ‘n opening, die ATRIOVENTRIKULêRE opening, dieTRIKUSPEDALE KLEP tot in die RV  Vanaf die RV word die deoksigeneerde bloed met die pulmonêre arterie (longslagaar)na die longe gepomp
  • 11. 2.3 Linkeratrium (LA)  Ontvang geoksigeneerde bloed vanaf die longe  Vier pulmonêre venes (longare) open in die linkeratrium
  • 12. 2.4 Linkerventrikels  Dis die grootste hartkamer met die dikste spierwande, aangesien die LV geoksigeneerde bloed deur die hele liggaam moet pomp.  Bloed vloei vanaf die LA deur die BIKUSPEDALE KLEP tot in die linkerventrikels.  Vandaar word dit deur die grootste slagaar die AORTA na die res van die liggaam gepomp