Neck Pain: When Not Consult And When To Consult A Chiropractor in Charlotte, NCallanchiro02
The comforts of modern life make us laid back A stiff neck, a little numbness, is not a thing of concern. This is not when you need to consult a chiropractor in Charlotte, NC.

3. Bevrugting: Zigoot
(Eiersel en sperm)
Elke sel: - boodskappe van
Ma en Pa in chromosome
Selverdeling = Emrio (Mitose)
Menslike liggaam bestaan uit biljoene sel
Genetika
4. Elke sel het 23 pare chromosome =
46 Chromosome (een chromosoom
vanaf elke ouer)
Chromosome
5. Gene: Word in DNA segmente
gegroepeer en vorm die kern van
oorerwing.
70 triljoen moontlikhede
DNA en Gene
7. Homosigoties:
2 gene in paar dieselfde
Heterosigoties:
2 gene in paar verskil
Poligene Erflikheid:
Interaksie van verskeie gene:
temperament, intelligensie is poligene
eienskappe
Dominante gene (Prominent en sigbaar)
Ressesiewe gene (Nie gesien nie)
Hoe erf ek sekere
eienskappe?
8. Voorbeelde van
Dominante &
Resessiewe kenmerke
DOMINANT
Donker hare / Dark Hair
Krul hare / Curly Hair
Normale gehoor / Normal
hearing
Gesigskuiltjies / Dimples
Normale vel pigmentasie /
Normal skin pimnetation
RESESSIEWE
Blonde hare / Blonde hair
Reguit hare / straight hair
Vorms van doofheid / Forms
of deafness
Geen gesigskuiltjies / No
Dimples
Albinisme / Albinism
10. Familie studies:
Bv Skisofrenie
Moeilik om omgewing
uit te sluit
Tweelingstudies:
Identiese en nie-identiese
tweelinge
Aannemingstudies:
Geen kontak biologiese
Ouers??
Navorsing