6. Alkoholmisbruik
• Verwys na onder wettige ouderdom gebruik.
• Die wettige ouderdom vir alkohol gebruik in SA
is 18.
• Uitspattige gebruik van alkohol kan lei tot
alkoholvergiftiging wat fataal kan wees.
• ‘n Verslawing aan alkohol kan vorm.
• ‘n Vorm van alkohol wat baie onder jeugdiges in
SA gebruik word is Mentholated Spirits.
7. Dwelmmisbruik
• Die woord dwelm verwys meetsl na onwettige dwelms.
• Daar is wel ‘n verskeidenheid soorte dwelms. VB.
example, alkohol, kaffeine and nikotien woord so baie
gebruik dat dit selde as dwelms beskou word..
• "invisible drugs.“
• Of die dwelm voorgeskryf, oor die toonbank, wettig of
onwettig is, dit word volgens hul effek geklasifiseer.
• There are the different types of drugs;
• Uppers: Cocaine, Crack, Speed, Ecstasy.
• Downers: Narcotics Tranquillizers, Sleeping pills,
Inhalants.
• All rounders:Hallucinogens, Marijuana (pot, grass,
weed, joint).