SlideShare a Scribd company logo
nie, want sy het toe al afgetree en die res
vandiefamiliewasoordielandversprei;
daarom moes sy self al die reëlings tref.
En om die kroon te span het Malie ge­
weier om sonder ’n jare lange vriendin
uit Witrand weg te trek.
“Hoekom het Malie destyds in die in­
rigtingbeland?Enhoeissydannouskie­
lik gesond genoeg om op haar eie te kan
woon?” wou ek weet.
Niks het my op Lena se reaksie voor­
berei nie. Sy het haar oë styf toegeknyp
en haar kop in haar hande laat sak, so
asof sy die feite in haar onderbewussyn
moes gaan opdiep.
“Malie was swanger by ons buurman
op die plaas en hy was ’n getroude man.”
Dithet’npaarsekondesgeduuromdié
brokkie inligting te verwerk. Ek moes
myself terugvoer na meer as 40 jaar ge­
lede.Indie1960’sisbuite-egtelikeswan­
gerskappe as ’n skreiende skande be­
skou. Maar om iemand daaroor in ’n
psigiatriese hospitaal te laat opneem?
Vir my was dit skrikwekkend vergesog.
“Malie moes nooit in die plek gewees
hetnie,”hetLenavoortgegaan.“Syhetop
skool eintlik net met lees gesukkel. Die
onderwysers het haar vreeslik geslaan,
want toe het hulle nie van disleksie of
aandagafleibaarheid geweet nie.”
“En wat het van haar kind geword?”
het ek gevra.
“Hy’s aangeneem; dis al wat hulle vir
ons gesê het.”
Maliehetnádiedestydsest.6(gr.8)die
skool verlaat om hul bejaarde ouers te
versorg, het Lena verder vertel. Eers
20 jaar later het sy met ’n penmaat ge­
trouaanwiesy“deurdiepos”verloofge­
raakhet.Maardiéhuwelikwasgouverby
en sy is toe terug plaas toe.
“Die buurman het kort daarna op die
toneel verskyn. My pa sou haar dood­
geslaan het as hy daarvan geweet het.”
Huljongstesuster,Bella*,hetLenalaat
weet Malie is swanger en dat sy vir haar
plek in Witrand gekry het.
“Ek het honderde kilometers ver in ’n
ander provinsie gewoon en kon niks
doen om te help nie,” het Lena versko­
ning gemaak.
Ek het haar geglo omdat ek haar so
goed ken: ’n opregte, saggeaarde vrou
wat moontlik iets sou verswyg, maar
nooitdaaroorsouliegnie.Togwasditvir
my ’n vreemde storie.
“Maar Witrand was nog nooit ’n plek
virongehudemoedersnie.HoehetBella
haar daar ingekry?” het ek gevra.
(Blaai om)
WEGGESLUITVIR
40 JAAR OOR
VERBODE LIEFDE
Susan Purén het 10 jaar navorsing gedoen
oor ’n ongehude ma wat onverklaarbaar in
die 1960’s in ’n psigiatriese inriging opgeneem
is – en wat sy uitgevind het, is hartverskeurend
S
Y HET ’n baba verwag in
’ntydtoe’nbuite-egtelike
swangerskap ’n skande
was.Maarhoehetditge­
beur dat Martha Preto­
rius destyds in ’n psigia­
triese hospitaal beland
het, pleks van ’n tehuis
vir ongehude moeders? En waarom
moes sy die grootste deel van haar lewe
daar slyt? Dié vrae het die skryfster bly
platot’nverstommendeverhaalontvou
het van ’n vrou wat ’n slagoffer geword
hetvan’ntydtoeanderwetteenwaardes
gegeld het.
’N
GOEIE storie het ’n ma­
nier om by my te spook,
my te jaag en skuldig te
laat voel dat ek dit nie
met die wêreld kan deel
nie. Ek het Martha Preto­
riusseverhaalmeeras10jaarlanknage­
vors en soms moed opgegee, maar dan
net weer van voor af na antwoorde ge­
soek.
Ek het jare gelede die eerste keer ter­
loops gehoor van Martha, my vriendin
Lena se suster. Martha was toe ’n inwo­
nende pasiënt van die Witrand Psigia­
trieseStaatshospitaalinPotchefstroom.
Alhetekvanhaargeweet,hetLenanooit
met my oor haar gepraat nie.
Lena se seun het wel eenkeer vir my
vertel sy tante – hy het haar Malie ge­
noem – het ’n seun gehad. Maar hy het
gesê die familie weet nie wat van hom
geword het nie.
Ek het destyds nie verder uitgevra nie,
maarditwasvreemddatLenasemense
nooit oor Malie gepraat het nie. Hulle
was ’n baie hegte gesin – drie seuns en
sesdogters–enselfstoehullealoumen­
se was, het hulle nog dikwels saam va­
kansiegehou.Aldiebroersensustersen
hul kinders het ook elke Kersfees op hul
familieplaas in die destydse Wes-­
Transvaal bymekaargekom. Net Malie,
diesesdevandienegekinders,wasaltyd
stil-stil afwesig.
Op ’n dag in 2003 het Lena onverwags
met my oor haar suster begin praat. Ek
wasverbaasomtehoorWitrandhetMa­
lie al vier jaar tevore ontslaan.
“Ons moes skielik vir haar ander huis­
vesting kry,” het Lena vertel. “En wat ’n
helsegedoentewasditnie.Hullehetnet
gebel en gesê ek moet haar kom haal; sy
word uitgeplaas.”
Lena kon Malie nie by haar laat intrek
BO: Die verbleikte voorblad van die
Witrand-hospitaal se verslag wat
wys dat Martha Pretorius (Malie) in
1963 daar opgeneem is.
FOTOTERILLUSTRASIE
28 | 5 NOVEMBER 2015 huisgenoot.com 		 huisgenoot.com 5 NOVEMBER 2015 | 29
WAT ’N STORIE!HG
Haar vertelling is so verstommend dat ek byna
vergeet om dit neer te skryf
WITRAND SÊ
Lena het self nie geweet nie. En sy was
duidelikongemaklikoormynuuskierig­
heid. Tog het sy byna verlig gelyk dat sy
eindelik daaroor kon praat. Ek het ge­
wonder hoeveel mense dié familie­
geheim ken.
“Man,toediehospitaaldiedagbelom
te sê Malie het ’n seuntjie gehad, het my
pajuisbymygekuierenhykonalleshoor
watgepraatword.Toesêekmaarvirdie
mensaandieanderkantdisdieverkeer­
de nommer.”
“Maar hoekom het julle haar nie later
daar uitgehaal nadat die kind gebore is
nie?”
“Malie was toe reeds gesertifiseer,
maaronskondaremvirhaargaankuier
en ons susters het
elke Desember vir
haar eetgoedjies en ’n
geskenkie gevat.”
Ek kon nie glo wat
ek hoor nie. Gesertifi­
seer as wat? Iemand
wat aan nageboorte­
like depressie ly, bi­
polêr is, ’n psigo­paat? Dit het net nie
virmysingemaaknie,wantdievrouwas
dan bloot swanger.
Ek moes antwoorde by Malie self kry
ofminstenssienhoe’nvroulykwatbyna
40 jaar lank in ’n psigiatriese inrigting
was en waarskynlik net dislekties is.
’N
WEEKlaterryekVrystaat
toe, na die dorpie waar
Lena vir Malie ’n woon­
plekgekryhet.Dieouho­
tel op ’n verwaarloosde
straathoek is lankal nie
meer die dorp se drinkplek nie; dit huis­
vesnouvandieoudpasiëntevanWitrand
wat, soos Malie, ’n ander heenkome
moes vind.
“Môre, Antie,” groet een van twee har­
debaarde my in die voorportaal waar
hulle met plastiekkarretjies op die vloer
sit en speel.
“Te normaal vir die malhuis en te gek
vir hul familie,” merk matrone Wilson*
sinies op. “Die meeste van die inwoners
het geen ander heenkome nadat die
staatshospitaal hulle kennis gegee het
nie.”
Sy vertel sy bedryf die tehuis deur die
inwoners se karige ongeskiktheids-
pensioengeld saam te gooi en so sorg sy
ook vir ’n dak oor haar eie kop. Maar dis
’n opdraande stryd om die pot aan die
kook te hou.
se sonlig. Dit lyk nie juis of hulle in my
aankoms belangstel nie.
Malie sit-lê op een van die twee enkel­
beddens,haarlyfieverlorein’nverslons­
de pienk sweetpakbroek en uitgerekte
oortrektrui.Haarkortharelykongekam
en haar jare is vasgelê in ouderdoms-
vlekke.Meraailykeweverwaarlooswaar
sy ’n stapel wasgoed opvou en in hopies
op ’n hol geslaapte bed uitstal.
MalievrahoeekLenaken,maarditlyk
asof sy in haar eie gedagtes versonke
raak toe ek antwoord. Om die gesprek
aan die gang te hou, vra ek haar uit oor
haarverblyfinWitrand.Dissoos’nkraan
wat oopgedraai word en skielik praat sy
en Meraai gelyk.
“Ons het baie hard gewerk; heeldag in
die washuis. Ons het elke maand meer
as 30 000 kg wasgoed gewas. Ja, 30 000!
Enindiesalemoesonskykdatdiemen­
se hulle gedra,” sê Ma­
lie. “Daai pasiënte het
nie altyd toiletmaniere
gehad nie en dan be­
mors hulle die lakens.”
“En die susters het baie geraas wan­
neer ons nie klaarkry nie,” las Meraai by.
Sy is stokdoof en ek moet feitlik woor­
de in haar ore skree om enige reaksie te
kry. Maar as sy eers gehoor het, kom die
antwoorde vinnig en logies.
“Hoekom was Ouma in Witrand?”
“Ek het vallende siekte gehad.”
Ekverstaansybedoelepilepsie.Ekvra
haar uit oor die medikasie wat sy daar­
voorgebruik.Maarsysêsygebruikniks.
“Het die siekte vanself weggegaan?”
Haar antwoord verstom my: “Nee, ek
hetneteenkeervallendesiektegekrytoe
ek 17 was. Ek was ’n weeskind en toe sit
hullemyinWitrand.Ekhetditnognooit
weer gekry nie; net daardie een keer.”
Dit beteken Meraai was sowat 60 jaar
lank in ’n psigiatriese inrigting omdat sy
nabeweringaskind’nenkeleepileptiese
toevalgekryhet.Maliewasamper40jaar
lank daar omdat sy volgens Witrand se
verslag deur ’n swart man verkrag is. Ie­
wers het mense besluite geneem dat
hierdie twee vroue hul lewe in ’n hospi­
taal vir ernstig geestesgestremde mense
moes slyt. Hulle sou waarskynlik tot hul
dood toe daar gebly het, was dit nie dat
die beleid oor verstandelik gestremdes
in 1999 verander het nie.
Soos Witrand se verslag oor Malie dit
stel: As gevolg van die nuwe beleid ten op-
sigte van verstandelik gestremde mense
wat vereis dat slegs verstandelik erg ge-
stremde mense in Witrand-hospitaal op-
geneem kan word, bring dit mee dat
Martha’nkandidaatvirontslagisenver-
der kwalifiseer vir opname in ’n tehuis vir
bejaardes.
Ek kan nie genoeg moed bymekaar­
skraap om Malie oor die verkragting uit
te vra nie. Die volgende dag gaan spreek
ek die hoof van Witrand. Ek wil weet
hoekom Malie en Meraai destyds opge­
neem is en hoekom hulle ná ’n leeftyd in
’ninrigtingvirpsigiatriesepasiënteskie­
lik ontslaan is. Die dokter is simpatiek,
maar hy word deur die mediese etiek en
die staat se reëls en regulasies verbied
om inligting oor pasiënte te verskaf.
Ek vertel nie vir Lena of Bella wat in
Malie se lêer staan nie, want dalk weet
hulle regtig nie hul suster is destyds ver­
krag nie. Ek vra wel vir Bella waarom sy
haar ongetroude, swanger suster in
Witrand laat opneem het.
Sy verduidelikgeentehuisvirongehu­
de moeders wou haar toelaat nie omdat
Malietoe’n38-jarige,geskeidevrouwas.
Maar’ndokterkonhaarnaWitrandver­
wys mits sy geestesprobleme gehad het.
“Ons dokter op die dorp het gehelp, we­
liswaar teësinnig, want hy het besef my
pamagnieuitvindMalieisswangernie.”
Sy sê sy het alles probeer om Malie la­
ter ná die kind se geboorte uit die inrig­
ting te kry, maar dit was moeilik, want
haar suster is wettig daarheen verwys.
“Hoe voel jy daaroor dat sy feitlik haar
hele lewe in Witrand geslyt het?” vra ek
en probeer die verwyt uit my stem hou.
Bella dink ’n rukkie voor sy antwoord.
“Daar het nie ’n dag in my lewe verby-
gegaan dat ek nie gedink het aan wat ek
aan Malie gedoen het nie. Tog glo ek sy
wasopdieoueindesekergelukkigdaar.”
Maande later maak ek kontak met ’n
oudverpleegsterwatlankbyWitrandge­
werkhet.SykanMaliesekindonthouen
vertel hy het ’n ruk lank saam met sy ma
inWitrandgewoon.Ekspoordieorgani­
sasie op wat sy aanneming behartig het,
maarhulourekordsbestaanniemeernie.
Ek soek vergeefs op die internet en in
die Johannesburgse telefoongids na
iemandmetdieselfdenaamenvanasdie
seun,toereeds’nmanvanoordie40.Ek
plaasselfs’nadvertensieop’nwebtuiste
wat aangenome kinders hul biologiese
ouershelpopspoor,maarsondersukses.
Malie se seun het spoorloos verdwyn.
Eindelik ry ek weer Vrystaat toe. Ek
weet ek sal my vrae aan Malie self moet
stel,maarditlêsoos’nbergvoormy.Eers
praat ons net oor ditjies en datjies, en
dankomsitmatroneWilsonlangsmyop
Malie se bed en hou haar verrimpelde
hand styf vas. Dis asof die ou mens aan­
voel iets onaangenaams gaan nou ter
sprake kom, want sy lyk ongemaklik
waarsyteendiekussingsrus.Toedieon­
derwerpvanhaarseunaangeroerword,
begin sy onbedaarlik bewe.
“Vertel my van jou seun, Ouma,” sê ek
net om iewers te begin.
Haarvertellingissoverstommenddat
ek byna vergeet om dit neer te skryf. Sy
rep niks van ’n sogenaamde verkragting
nie, maar beskryf ’n liefdesverhouding,
die woorde stadig en moeisaam, dalk
soos die jare in Witrand was.
“Daar was ’n booi gewees . . . Ons was
maats toe ons klein was. Later het hy op
die lande gewerk . . .
Ons het ’n babatjie
gehad, maar hy is
weggevat. Want die
mense het gedink dit was ’n sonde . . .”
* Skuilname. S
B Martha Pretorius (Malie) is in 2007
op 82-jarige ouderdom oorlede en op
die Vrystaatse dorpie begrawe waar sy
haar laaste jare deurgebring het.
Maria Venter (Meraai) is in 2013 op
91-jarige ouderdom oorlede en langs
haar vriendin ter ruste gelê.
(Van vorige bladsy)
MatroneWilsonweetekisniehierom
’n skenking te doen nie. Ek het ’n af­
spraak met haar gemaak om oor Malie
te kom praat.
“Kom ek wys vir jou iets wat niemand
jou nog vertel het nie,” sê die matrone.
“Ouma Malie is deur ’n plaaswerker ver­
krag; hier staan dit in haar lêer.”
Sy moes die skok en ongeloof op my
gesig gesien het, want sy skuif ’n doku­
ment oor die tafel sodat ek kan lees wat
daarinstaan.DisWitrandseagtergrond­
verslag oor Martha, in die formele Afri­
kaans van destyds geskryf.
DATUMVANOPNAME:19November
1963
Martha Pretorius is in 1963 opge­neem
nadatsyswangerwas,skynbaarasgevolg
van ’n verkragting deur ’n nieblanke
man.
Die kind se naam en dié van die bruin
gesin van Johannesburg wat hom later
aangeneem het, staan ook daar.
Die woorde swem voor my oë en hon­
derde vrae suis deur my kop. Het Malie
van haar verstand af geraak omdat sy
swanger was weens die verkragting? Of
het sy dalk net stilgebly oor die wrede
werklikheid? Het Bella die waarheid ge­
weet,maarditnievirLenavertelnie?En
wiehetgesêdiegetroudebuurmanisdie
pa?EnhoekomhetMaliesoveeljarelank
inWitrandgeblyassydanblykbaarniks
makeer het nie?
Dalk was dit uit skaamte. Dalk was dit
omdat sy uit ’n vooraanstaande familie
kom,met’nsusterwatprofessorgeword
het en ’n broer wat skoolhoof was. Dalk
het hulle geweet wie die pa van die kind
is. Dalk het hulle juis daarom hul suster
in ’n gestig weggesluit om te keer dat dit
’nskandvlekopdiefamiliesegoeienaam
word.
In die 1960’s was seks oor die kleur­
grens nie net taboe in enige konserwa­
tiewe plattelandse gemeenskap in
Suid-Afrika nie; die wet het dit ook ver­
bied en dit ontug genoem.
Maar is die verkragting ooit aange­
meld en was daar ’n vervolging? Waar­
skynlik nie, want hoe stiller ’n mens so
iets kon hou, hoe kleiner was die gevaar
datdiegemeenskapdieslagofferenhaar
familie sou brandmerk.
Skielikismyselfvertrouemin.Hoevra
’n mens ’n vrou van 76 of ’n plaaswerker
haar ’n leeftyd gelede verkrag het? Dis ’n
sensitieweonderwerpommet’nvolslae
vreemdeling te bespreek.
M
ALIE en haar jare lange
vriendin Meraai Venter –
sonder wie sy nie uit
Witrand wou trek nie –
woon in ’n ruim hoek­
kamer sonder regstreek­
BO: Meraai Venter (links) en Malie Pretorius
was byna 40 jaar lank vriendinne. ONDER:
Die inskrywing in die kinderhuis se register
waar Meraai in 1934 opgeneem is. Sy is in
1937 na die Witrand-hospitaal oorgeplaas.
ISTOCKPHOTO,VERSKAF
Huisgenoot het die Witrand-hospitaal om
kommentaar genader oor Martha Preto­
rius en Maria Venter se opname daar en
hul ontslag nadat hulle dekades lank in-
wonende pa­siënte was. Hulle kan geen
kommentaar oor spesifieke pasiënte
lewer nie, want dit sou strydig wees met
bepalings van die Wet op Geestes­gesond­
heid, sê Koke­tso Sello Diloane, hul
kommu­nikasiebeampte.
Oor die ontslag van langtermyn­-
pa­siënte soos Martha en Maria sê hy:
“Weens die destigmatisering van gees­tes­
gesond­heid­steurnisse het die Wit­rand-
hospitaal soos die res van Suid-Afrika en
trouens die res van die wêreld, pasiënte
geïdentifiseer wat op ’n vlak funksioneer
waar hulle met toesig en ondersteuning
by die gemeenskap kan inskakel.”
Die navorsing vir hierdie artikel is
moontlikgemaakdeur’nskenking
vandieTacoKuiper-fondswatdeur
Wits-joernalistiek geadministreer
word.
30 | 5 NOVEMBER 2015 huisgenoot.com 		 huisgenoot.com 5 NOVEMBER 2015 | 31
WAT ’N STORIE!HG

More Related Content

Featured

AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
marketingartwork
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
Skeleton Technologies
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
Neil Kimberley
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
SpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Lily Ray
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
Rajiv Jayarajah, MAppComm, ACC
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
Christy Abraham Joy
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
Vit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
MindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
RachelPearson36
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Applitools
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
GetSmarter
 
ChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slidesChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slides
Alireza Esmikhani
 
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike RoutesMore than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
Project for Public Spaces & National Center for Biking and Walking
 

Featured (20)

AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
 
ChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slidesChatGPT webinar slides
ChatGPT webinar slides
 
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike RoutesMore than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
More than Just Lines on a Map: Best Practices for U.S Bike Routes
 

HUISGENOOT

  • 1. nie, want sy het toe al afgetree en die res vandiefamiliewasoordielandversprei; daarom moes sy self al die reëlings tref. En om die kroon te span het Malie ge­ weier om sonder ’n jare lange vriendin uit Witrand weg te trek. “Hoekom het Malie destyds in die in­ rigtingbeland?Enhoeissydannouskie­ lik gesond genoeg om op haar eie te kan woon?” wou ek weet. Niks het my op Lena se reaksie voor­ berei nie. Sy het haar oë styf toegeknyp en haar kop in haar hande laat sak, so asof sy die feite in haar onderbewussyn moes gaan opdiep. “Malie was swanger by ons buurman op die plaas en hy was ’n getroude man.” Dithet’npaarsekondesgeduuromdié brokkie inligting te verwerk. Ek moes myself terugvoer na meer as 40 jaar ge­ lede.Indie1960’sisbuite-egtelikeswan­ gerskappe as ’n skreiende skande be­ skou. Maar om iemand daaroor in ’n psigiatriese hospitaal te laat opneem? Vir my was dit skrikwekkend vergesog. “Malie moes nooit in die plek gewees hetnie,”hetLenavoortgegaan.“Syhetop skool eintlik net met lees gesukkel. Die onderwysers het haar vreeslik geslaan, want toe het hulle nie van disleksie of aandagafleibaarheid geweet nie.” “En wat het van haar kind geword?” het ek gevra. “Hy’s aangeneem; dis al wat hulle vir ons gesê het.” Maliehetnádiedestydsest.6(gr.8)die skool verlaat om hul bejaarde ouers te versorg, het Lena verder vertel. Eers 20 jaar later het sy met ’n penmaat ge­ trouaanwiesy“deurdiepos”verloofge­ raakhet.Maardiéhuwelikwasgouverby en sy is toe terug plaas toe. “Die buurman het kort daarna op die toneel verskyn. My pa sou haar dood­ geslaan het as hy daarvan geweet het.” Huljongstesuster,Bella*,hetLenalaat weet Malie is swanger en dat sy vir haar plek in Witrand gekry het. “Ek het honderde kilometers ver in ’n ander provinsie gewoon en kon niks doen om te help nie,” het Lena versko­ ning gemaak. Ek het haar geglo omdat ek haar so goed ken: ’n opregte, saggeaarde vrou wat moontlik iets sou verswyg, maar nooitdaaroorsouliegnie.Togwasditvir my ’n vreemde storie. “Maar Witrand was nog nooit ’n plek virongehudemoedersnie.HoehetBella haar daar ingekry?” het ek gevra. (Blaai om) WEGGESLUITVIR 40 JAAR OOR VERBODE LIEFDE Susan Purén het 10 jaar navorsing gedoen oor ’n ongehude ma wat onverklaarbaar in die 1960’s in ’n psigiatriese inriging opgeneem is – en wat sy uitgevind het, is hartverskeurend S Y HET ’n baba verwag in ’ntydtoe’nbuite-egtelike swangerskap ’n skande was.Maarhoehetditge­ beur dat Martha Preto­ rius destyds in ’n psigia­ triese hospitaal beland het, pleks van ’n tehuis vir ongehude moeders? En waarom moes sy die grootste deel van haar lewe daar slyt? Dié vrae het die skryfster bly platot’nverstommendeverhaalontvou het van ’n vrou wat ’n slagoffer geword hetvan’ntydtoeanderwetteenwaardes gegeld het. ’N GOEIE storie het ’n ma­ nier om by my te spook, my te jaag en skuldig te laat voel dat ek dit nie met die wêreld kan deel nie. Ek het Martha Preto­ riusseverhaalmeeras10jaarlanknage­ vors en soms moed opgegee, maar dan net weer van voor af na antwoorde ge­ soek. Ek het jare gelede die eerste keer ter­ loops gehoor van Martha, my vriendin Lena se suster. Martha was toe ’n inwo­ nende pasiënt van die Witrand Psigia­ trieseStaatshospitaalinPotchefstroom. Alhetekvanhaargeweet,hetLenanooit met my oor haar gepraat nie. Lena se seun het wel eenkeer vir my vertel sy tante – hy het haar Malie ge­ noem – het ’n seun gehad. Maar hy het gesê die familie weet nie wat van hom geword het nie. Ek het destyds nie verder uitgevra nie, maarditwasvreemddatLenasemense nooit oor Malie gepraat het nie. Hulle was ’n baie hegte gesin – drie seuns en sesdogters–enselfstoehullealoumen­ se was, het hulle nog dikwels saam va­ kansiegehou.Aldiebroersensustersen hul kinders het ook elke Kersfees op hul familieplaas in die destydse Wes-­ Transvaal bymekaargekom. Net Malie, diesesdevandienegekinders,wasaltyd stil-stil afwesig. Op ’n dag in 2003 het Lena onverwags met my oor haar suster begin praat. Ek wasverbaasomtehoorWitrandhetMa­ lie al vier jaar tevore ontslaan. “Ons moes skielik vir haar ander huis­ vesting kry,” het Lena vertel. “En wat ’n helsegedoentewasditnie.Hullehetnet gebel en gesê ek moet haar kom haal; sy word uitgeplaas.” Lena kon Malie nie by haar laat intrek BO: Die verbleikte voorblad van die Witrand-hospitaal se verslag wat wys dat Martha Pretorius (Malie) in 1963 daar opgeneem is. FOTOTERILLUSTRASIE 28 | 5 NOVEMBER 2015 huisgenoot.com huisgenoot.com 5 NOVEMBER 2015 | 29 WAT ’N STORIE!HG
  • 2. Haar vertelling is so verstommend dat ek byna vergeet om dit neer te skryf WITRAND SÊ Lena het self nie geweet nie. En sy was duidelikongemaklikoormynuuskierig­ heid. Tog het sy byna verlig gelyk dat sy eindelik daaroor kon praat. Ek het ge­ wonder hoeveel mense dié familie­ geheim ken. “Man,toediehospitaaldiedagbelom te sê Malie het ’n seuntjie gehad, het my pajuisbymygekuierenhykonalleshoor watgepraatword.Toesêekmaarvirdie mensaandieanderkantdisdieverkeer­ de nommer.” “Maar hoekom het julle haar nie later daar uitgehaal nadat die kind gebore is nie?” “Malie was toe reeds gesertifiseer, maaronskondaremvirhaargaankuier en ons susters het elke Desember vir haar eetgoedjies en ’n geskenkie gevat.” Ek kon nie glo wat ek hoor nie. Gesertifi­ seer as wat? Iemand wat aan nageboorte­ like depressie ly, bi­ polêr is, ’n psigo­paat? Dit het net nie virmysingemaaknie,wantdievrouwas dan bloot swanger. Ek moes antwoorde by Malie self kry ofminstenssienhoe’nvroulykwatbyna 40 jaar lank in ’n psigiatriese inrigting was en waarskynlik net dislekties is. ’N WEEKlaterryekVrystaat toe, na die dorpie waar Lena vir Malie ’n woon­ plekgekryhet.Dieouho­ tel op ’n verwaarloosde straathoek is lankal nie meer die dorp se drinkplek nie; dit huis­ vesnouvandieoudpasiëntevanWitrand wat, soos Malie, ’n ander heenkome moes vind. “Môre, Antie,” groet een van twee har­ debaarde my in die voorportaal waar hulle met plastiekkarretjies op die vloer sit en speel. “Te normaal vir die malhuis en te gek vir hul familie,” merk matrone Wilson* sinies op. “Die meeste van die inwoners het geen ander heenkome nadat die staatshospitaal hulle kennis gegee het nie.” Sy vertel sy bedryf die tehuis deur die inwoners se karige ongeskiktheids- pensioengeld saam te gooi en so sorg sy ook vir ’n dak oor haar eie kop. Maar dis ’n opdraande stryd om die pot aan die kook te hou. se sonlig. Dit lyk nie juis of hulle in my aankoms belangstel nie. Malie sit-lê op een van die twee enkel­ beddens,haarlyfieverlorein’nverslons­ de pienk sweetpakbroek en uitgerekte oortrektrui.Haarkortharelykongekam en haar jare is vasgelê in ouderdoms- vlekke.Meraailykeweverwaarlooswaar sy ’n stapel wasgoed opvou en in hopies op ’n hol geslaapte bed uitstal. MalievrahoeekLenaken,maarditlyk asof sy in haar eie gedagtes versonke raak toe ek antwoord. Om die gesprek aan die gang te hou, vra ek haar uit oor haarverblyfinWitrand.Dissoos’nkraan wat oopgedraai word en skielik praat sy en Meraai gelyk. “Ons het baie hard gewerk; heeldag in die washuis. Ons het elke maand meer as 30 000 kg wasgoed gewas. Ja, 30 000! Enindiesalemoesonskykdatdiemen­ se hulle gedra,” sê Ma­ lie. “Daai pasiënte het nie altyd toiletmaniere gehad nie en dan be­ mors hulle die lakens.” “En die susters het baie geraas wan­ neer ons nie klaarkry nie,” las Meraai by. Sy is stokdoof en ek moet feitlik woor­ de in haar ore skree om enige reaksie te kry. Maar as sy eers gehoor het, kom die antwoorde vinnig en logies. “Hoekom was Ouma in Witrand?” “Ek het vallende siekte gehad.” Ekverstaansybedoelepilepsie.Ekvra haar uit oor die medikasie wat sy daar­ voorgebruik.Maarsysêsygebruikniks. “Het die siekte vanself weggegaan?” Haar antwoord verstom my: “Nee, ek hetneteenkeervallendesiektegekrytoe ek 17 was. Ek was ’n weeskind en toe sit hullemyinWitrand.Ekhetditnognooit weer gekry nie; net daardie een keer.” Dit beteken Meraai was sowat 60 jaar lank in ’n psigiatriese inrigting omdat sy nabeweringaskind’nenkeleepileptiese toevalgekryhet.Maliewasamper40jaar lank daar omdat sy volgens Witrand se verslag deur ’n swart man verkrag is. Ie­ wers het mense besluite geneem dat hierdie twee vroue hul lewe in ’n hospi­ taal vir ernstig geestesgestremde mense moes slyt. Hulle sou waarskynlik tot hul dood toe daar gebly het, was dit nie dat die beleid oor verstandelik gestremdes in 1999 verander het nie. Soos Witrand se verslag oor Malie dit stel: As gevolg van die nuwe beleid ten op- sigte van verstandelik gestremde mense wat vereis dat slegs verstandelik erg ge- stremde mense in Witrand-hospitaal op- geneem kan word, bring dit mee dat Martha’nkandidaatvirontslagisenver- der kwalifiseer vir opname in ’n tehuis vir bejaardes. Ek kan nie genoeg moed bymekaar­ skraap om Malie oor die verkragting uit te vra nie. Die volgende dag gaan spreek ek die hoof van Witrand. Ek wil weet hoekom Malie en Meraai destyds opge­ neem is en hoekom hulle ná ’n leeftyd in ’ninrigtingvirpsigiatriesepasiënteskie­ lik ontslaan is. Die dokter is simpatiek, maar hy word deur die mediese etiek en die staat se reëls en regulasies verbied om inligting oor pasiënte te verskaf. Ek vertel nie vir Lena of Bella wat in Malie se lêer staan nie, want dalk weet hulle regtig nie hul suster is destyds ver­ krag nie. Ek vra wel vir Bella waarom sy haar ongetroude, swanger suster in Witrand laat opneem het. Sy verduidelikgeentehuisvirongehu­ de moeders wou haar toelaat nie omdat Malietoe’n38-jarige,geskeidevrouwas. Maar’ndokterkonhaarnaWitrandver­ wys mits sy geestesprobleme gehad het. “Ons dokter op die dorp het gehelp, we­ liswaar teësinnig, want hy het besef my pamagnieuitvindMalieisswangernie.” Sy sê sy het alles probeer om Malie la­ ter ná die kind se geboorte uit die inrig­ ting te kry, maar dit was moeilik, want haar suster is wettig daarheen verwys. “Hoe voel jy daaroor dat sy feitlik haar hele lewe in Witrand geslyt het?” vra ek en probeer die verwyt uit my stem hou. Bella dink ’n rukkie voor sy antwoord. “Daar het nie ’n dag in my lewe verby- gegaan dat ek nie gedink het aan wat ek aan Malie gedoen het nie. Tog glo ek sy wasopdieoueindesekergelukkigdaar.” Maande later maak ek kontak met ’n oudverpleegsterwatlankbyWitrandge­ werkhet.SykanMaliesekindonthouen vertel hy het ’n ruk lank saam met sy ma inWitrandgewoon.Ekspoordieorgani­ sasie op wat sy aanneming behartig het, maarhulourekordsbestaanniemeernie. Ek soek vergeefs op die internet en in die Johannesburgse telefoongids na iemandmetdieselfdenaamenvanasdie seun,toereeds’nmanvanoordie40.Ek plaasselfs’nadvertensieop’nwebtuiste wat aangenome kinders hul biologiese ouershelpopspoor,maarsondersukses. Malie se seun het spoorloos verdwyn. Eindelik ry ek weer Vrystaat toe. Ek weet ek sal my vrae aan Malie self moet stel,maarditlêsoos’nbergvoormy.Eers praat ons net oor ditjies en datjies, en dankomsitmatroneWilsonlangsmyop Malie se bed en hou haar verrimpelde hand styf vas. Dis asof die ou mens aan­ voel iets onaangenaams gaan nou ter sprake kom, want sy lyk ongemaklik waarsyteendiekussingsrus.Toedieon­ derwerpvanhaarseunaangeroerword, begin sy onbedaarlik bewe. “Vertel my van jou seun, Ouma,” sê ek net om iewers te begin. Haarvertellingissoverstommenddat ek byna vergeet om dit neer te skryf. Sy rep niks van ’n sogenaamde verkragting nie, maar beskryf ’n liefdesverhouding, die woorde stadig en moeisaam, dalk soos die jare in Witrand was. “Daar was ’n booi gewees . . . Ons was maats toe ons klein was. Later het hy op die lande gewerk . . . Ons het ’n babatjie gehad, maar hy is weggevat. Want die mense het gedink dit was ’n sonde . . .” * Skuilname. S B Martha Pretorius (Malie) is in 2007 op 82-jarige ouderdom oorlede en op die Vrystaatse dorpie begrawe waar sy haar laaste jare deurgebring het. Maria Venter (Meraai) is in 2013 op 91-jarige ouderdom oorlede en langs haar vriendin ter ruste gelê. (Van vorige bladsy) MatroneWilsonweetekisniehierom ’n skenking te doen nie. Ek het ’n af­ spraak met haar gemaak om oor Malie te kom praat. “Kom ek wys vir jou iets wat niemand jou nog vertel het nie,” sê die matrone. “Ouma Malie is deur ’n plaaswerker ver­ krag; hier staan dit in haar lêer.” Sy moes die skok en ongeloof op my gesig gesien het, want sy skuif ’n doku­ ment oor die tafel sodat ek kan lees wat daarinstaan.DisWitrandseagtergrond­ verslag oor Martha, in die formele Afri­ kaans van destyds geskryf. DATUMVANOPNAME:19November 1963 Martha Pretorius is in 1963 opge­neem nadatsyswangerwas,skynbaarasgevolg van ’n verkragting deur ’n nieblanke man. Die kind se naam en dié van die bruin gesin van Johannesburg wat hom later aangeneem het, staan ook daar. Die woorde swem voor my oë en hon­ derde vrae suis deur my kop. Het Malie van haar verstand af geraak omdat sy swanger was weens die verkragting? Of het sy dalk net stilgebly oor die wrede werklikheid? Het Bella die waarheid ge­ weet,maarditnievirLenavertelnie?En wiehetgesêdiegetroudebuurmanisdie pa?EnhoekomhetMaliesoveeljarelank inWitrandgeblyassydanblykbaarniks makeer het nie? Dalk was dit uit skaamte. Dalk was dit omdat sy uit ’n vooraanstaande familie kom,met’nsusterwatprofessorgeword het en ’n broer wat skoolhoof was. Dalk het hulle geweet wie die pa van die kind is. Dalk het hulle juis daarom hul suster in ’n gestig weggesluit om te keer dat dit ’nskandvlekopdiefamiliesegoeienaam word. In die 1960’s was seks oor die kleur­ grens nie net taboe in enige konserwa­ tiewe plattelandse gemeenskap in Suid-Afrika nie; die wet het dit ook ver­ bied en dit ontug genoem. Maar is die verkragting ooit aange­ meld en was daar ’n vervolging? Waar­ skynlik nie, want hoe stiller ’n mens so iets kon hou, hoe kleiner was die gevaar datdiegemeenskapdieslagofferenhaar familie sou brandmerk. Skielikismyselfvertrouemin.Hoevra ’n mens ’n vrou van 76 of ’n plaaswerker haar ’n leeftyd gelede verkrag het? Dis ’n sensitieweonderwerpommet’nvolslae vreemdeling te bespreek. M ALIE en haar jare lange vriendin Meraai Venter – sonder wie sy nie uit Witrand wou trek nie – woon in ’n ruim hoek­ kamer sonder regstreek­ BO: Meraai Venter (links) en Malie Pretorius was byna 40 jaar lank vriendinne. ONDER: Die inskrywing in die kinderhuis se register waar Meraai in 1934 opgeneem is. Sy is in 1937 na die Witrand-hospitaal oorgeplaas. ISTOCKPHOTO,VERSKAF Huisgenoot het die Witrand-hospitaal om kommentaar genader oor Martha Preto­ rius en Maria Venter se opname daar en hul ontslag nadat hulle dekades lank in- wonende pa­siënte was. Hulle kan geen kommentaar oor spesifieke pasiënte lewer nie, want dit sou strydig wees met bepalings van die Wet op Geestes­gesond­ heid, sê Koke­tso Sello Diloane, hul kommu­nikasiebeampte. Oor die ontslag van langtermyn­- pa­siënte soos Martha en Maria sê hy: “Weens die destigmatisering van gees­tes­ gesond­heid­steurnisse het die Wit­rand- hospitaal soos die res van Suid-Afrika en trouens die res van die wêreld, pasiënte geïdentifiseer wat op ’n vlak funksioneer waar hulle met toesig en ondersteuning by die gemeenskap kan inskakel.” Die navorsing vir hierdie artikel is moontlikgemaakdeur’nskenking vandieTacoKuiper-fondswatdeur Wits-joernalistiek geadministreer word. 30 | 5 NOVEMBER 2015 huisgenoot.com huisgenoot.com 5 NOVEMBER 2015 | 31 WAT ’N STORIE!HG