SlideShare a Scribd company logo
1 of 36
Biblioteekopleiding:
Literatuuroorsig
1 3 J A N U A R Y 2 0 2 0
KirchnervanDeventer
Hoof:Navorsingsruimte
kvd@sun.ac.za
Uitkomste
• Wat is ʼn
literatuuroorsig?
• Die doel daarvan
Basiese
beginsels
• Kies ʼn onderwerp
• Soek vir literatuur
• Evalueer die literatuur
• Kyk krities na die
literatuur
• Skryf ʼn verslag
Stappe
Basiese
beginsels
Wat is ʼn literatuuroorsig?
ʼn Literatuuroorsig is ʼn kritiese
evaluering, samevatting en
uiteensetting van die volledige en
huidige stand van kennis oor ʼn
beperkte onderwerp.
Hoe om ‘n
literatuuroorsig
te doen
Stappe van ʼn literatuuroorsig
Kies ʼn
onderwerp
Soek vir
literatuur
Evalueer die
literatuur
Kyk krities na die
literatuur
Skryf ʼn verslag
Stap 1:
Kies ʼn
onderwerp
1. Kies ʼn onderwerp
Jy behoort alreeds ʼn onderwerp te hê 
Stap 2:
Soek vir
literatuur
Stap 1:
Kies ʼn
onderwerp
2. Soek vir literatuur
i. Hoe om die literatuur te vind
◦ Soekstrategieë
ii. Evalueer jou literatuur
◦ Insluiting- / uitsluitingskriteria
◦ Verwysingsagteware
◦ Vluglees
SoekstrategieĂŤ
Databasisse kan gesoek word deur sleutelwoorde te kombineer en
gebruik te maak van Boolean operatore en soekstrategieĂŤ
Hoe om soekstrategieĂŤ te skep:
◦ Gebruik die ‘search help’ opsie op die databasis
◦ Gebruik die gevorderde soektog opsie van die spesifieke databasis
◦ OF kontak jou bibliotekaris oor hoe om ‘Boolean’ operatore te gebruik!
ii. Evalueer jou literatuur
Versamel en kies die inligting
◦ Gebruik die insluiting- / uitsluitingstabel om jou te help om die literatuur
evalueer
Verwysingsagteware
◦ Versamel jou literatuur om verwysings en aanhalings te vergemaklik
Vluglees
◦ Gebruik vluglees om vinnig deur jou literatuur te werk!
Literatuur Sintese Tabel
OUTEUR (S)
(JAAR) TITEL
DOEL VAN
DIE STUDIE
METODE MONSTER BEVINDINGE TEMAS OOREENKOMSTE UNIEKHEID KWALITEIT
VAN DIE DATA
Mather, C. and
Greenberg, S.,
2003. Market
Liberalisation in
Post-Apartheid
South Africa: the
Restructuring of
Citrus Exports
after
'Deregulation'.
Ondersoek die
impak van
markliberalisering
op Suid-Afrika se
sitrusuitvoer
Industrie,
spesifiek vanuit 'n
produsent se
perspektief
Literatuur-
oorsig
uitgevoer
Kwalitatiewe
data
versamel uit
onderhoude
Groeiers van 4
koĂśperasies
binne 4
spesifieke
geografiese
gebiede
Voormalige
koĂśperasies het
probleme ondervind
rakende die gebruik
van die hulpbronne
wat hulle geĂŤrf het,
wat onderskeid
verhoog tussen
persone wat
voordeel kan trek uit
deregulering en die
wat nie kan nie.
Deregulering het
arbeid op plase en in
pakhuise beĂŻnvloed,
maar dit kan wees as
gevolg van die
liberalisering van die
ekonomie, wat
strukturele
veranderinge in die
landbou arbeidsmark
wat al 'n geruime tyd
teenwoordig is,
geĂŻntensiveer het
Die Literatuur Sintese Tabel
Verwysingsagteware
Programme wat jou help om jou verwysings
te stoor, te bestuur en dan aanhalings in ʼn
spesifieke verwysingsstyl in te voeg terwyl
jy jou werkopdrag skryf
Hoe om te vluglees
Eerste sin
van elke
paragraaf
Inleiding +
slot
Inhouds-
opgawe
Opsomming
Titel, outeur,
joernaal,
datum
Stap 3:
Evalueer die
literatuur
Stap 2:
Soek vir
literatuur
Stap 1:
Kies ʼn
onderwerp
3. Evaluering van die literatuur
Deur jou literatuur te evalueer kan jy dit volgens tema groepeer en
sodoende jou argument of golden thread ontwikkel
Evaluering van die literatuur
Doel van die
artikel
•Hoekom is die artikel geskryf?
•Om die leser te oortuig om iets te doen? Die leser in te lig? Iets te bewys?
Tipe gehoor
en joernaal
•Is dit ʼn akademiese joernaal?
•Vir watter soort leser het die skrywer(s) hierdie artikel geskryf?
Organisering
en inhoud
•Is die materiaal georganiseerd en gefokus?
•Is die argument / aanbieding verstaanbaar?
•Is dit oorspronklike navorsing, ʼn oorsig van vorige navorsing, of ʼn insiggewende stuk?
Evaluering van die literatuur
Vooroordeel,
datum, bronnelys
• Vooroordeel: is die uitgewer / skrywer objektief?
• Datum: Is dit op datum, verouderd of tydloos?
Gesag / Outeur
• Is die skrywer 'n kundige op hierdie gebied? Wat het hulle nog geskryf?
• Waar is die skrywer werksaam?
• Het die skrywer enige toekennings gewen?
Nuttigheid en
dekking
• Is die artikel relevant vir die huidige navorsingsprojek?
• Dek die artikel die onderwerp volledig, gedeeltelik of is dit 'n oorsig?
Uiteensetting van kernidees
PEST analise
Uitvoer van
sitrus
Mark
Regulasies Uitvoer
Sitrus
Suid-Afrika
PEST Analise
• Jy kan ʼn breinkaartstyl gebruik
om jou temas / idees uiteen te
sit
• Daar is sagteware wat jou kan
help hiermee – soos CMAP, of
PowerPoint (hier gebruik), of
net ʼn gewone pen en papier
Bestudering van die literatuur
Beteken net dat jy na ‘n oorsig van die literatuur wat jy versamel het kyk
◦ Jy kan die literatuur sintese tabel hier gebruik.
Voeg die inligting saam
◦ Voltooi jou tabel en analiseer dit
Literatuur Sintese Tabel
OUTEUR (S)
(JAAR) TITEL
DOEL VAN DIE
STUDIE
METODE MONSTER BEVINDINGE TEMAS OOREEN-
KOMSTE
UNIEKHEID KWALITEIT
VAN DIE
DATA
Mather, C. and
Greenberg, S.,
2003. Market
Liberalisation in
Post-Apartheid
South Africa: the
Restructuring of
Citrus Exports
after
'Deregulation'.
Ondersoek die
impak van
markliberalisering
op Suid-Afrika se
sitrusuitvoer
Industrie,
spesifiek vanuit 'n
produsent se
perspektief
Literatuur-
oorsig
uitgevoer
Kwalitatiewe
data
versamel uit
onderhoude
Groeiers van 4
koĂśperasies
binne 4
spesifieke
geografiese
gebiede
Voormalige
koĂśperasies het
probleme ondervind
rakende die gebruik
van die hulpbronne
wat hulle geĂŤrf het,
wat onderskeid
verhoog tussen
persone wat
voordeel kan trek uit
deregulering en die
wat nie kan nie.
Deregulering het
arbeid op plase en in
pakhuise beĂŻnvloed,
maar dit kan wees as
gevolg van die
liberalisering van die
ekonomie, wat
strukturele
veranderinge in die
landbou arbeidsmark
wat al 'n geruime tyd
teenwoordig is,
geĂŻntensiveer het
Mark-
regulering
Uitvoer-
regulasies
(Butler,
Washington).
Effek op
plaaswerkers
(Washington).
Soortgelyk aan
Cohen vir
risikofaktore.
Analise van die
'deregulering'
van
sitrusuitvoer is
gebaseer op
politieke
benaderings
op die markte
en stel voor
dat die impak
van
liberalisering
baie meer
ingewikkeld is.
Data is deur
drie
veranderlikes
getrek.
Vooroordele is
teengewerk
deur
vooraftoetsing.
Alle resultate
word
gerapporteer
(geen resultate
word verlaat
nie).
Die Literatuur Sintese Tabel
Stap 4:
Kyk krities
na die
literatuur
Stap 3:
Evalueer die
literatuur
Stap 2: soek
vir
literatuur
Stap 1:
Kies ʼn
onderwerp
4. Kyk krities na die literatuur
Twee stappe:
◦ Interpreteer die huidige begrip oor die navorsingsonderwerp en
◦ Bepaal hoe hierdie inligting jou navorsingsonderwerp beantwoord
Wat is die antwoord van die navorsingsvraag wat jy gestel het, gegewe
wat jy van die onderwerp weet?
◦ Sorg dat jou literatuur alle aspekte van jou navorsingsvraag voldoende dek
Gebruik jou evaluering van die literatuur, sowel as jou uiteensetting
daarvan om ʼn standpunt in te neem.
Stap 5:
Skryf die
verslag
Stap 4:
Kyk krities
na die
literatuur
Stap 3:
Evalueer
die
literatuur
Stap 2:
Soek vir
literatuur
Stap 1:
Kies ‘n
onderwerp
5. Skryf die verslag
Skryf om te verstaan
◦ Bewys jou vlak van kennis, sowel as eienaarskap van die leesstof
Skryf om verstaan te kan word
Skryf
Evalueer
Redigeer
Begin vroegtydig en skryf gereeld
• Hoe meer jy skryf, hoe makliker word dit en dit word ‘n
gewoonte
Dit hoef nie perfek te wees nie, skryf net
• Vroeë sketse gee klaarheid aan jou gedagtes, begin deur
neer te skryf wat vir jou duidelik is. Dit identifiseer wat
meer aandag benodig
Belangrik om te onthou
wanneer jy skryf:
Die golden thread
ʼn Algemene gedagterigting wat reg deur die werkstuk loop en alles
bymekaar hou
Aanwysers
◦ Duidelike titels, subtitels en opskrifte wat die rigting wat gevolg word
identifiseer
Outoriteit
◦ Goeie interaksie met bestaande literatuur en ‘n uitgebreide bronnelys – die
bronnelys is die venster nĂĄ die werkstuk en die outeur
Dinge om te vermy
Vermy lang aanhalings
◦ Parafraseer eerder of breek die aanhaling in stukke met jou eie kommentaar
tussendeur
Vermy slordige en onakkurate voorlegging en sorg dat jou verwysings
korrek en akkuraat is
Šhttps://www.jewellerymonthly.com/a-diamond-in-the-rough/
ʼn Paar basiese riglyne om te
help
Inleiding
◦ Wat moet dit insluit
Inhoud
◦ Wat moet dit insluit
◦ Hoe ʼn paragraaf se struktuur moet lyk
◦ Die tregterbenadering
Slot
◦ Wat moet dit insluit
30
•Verduidelik die fokus
•Bevestig die onderwerp se belangrikheid
•Wat is alreeds gedoen rakende die onderwerp
• Identifiseer enige kontroversiële aspekte binne die veld
• Enige onlangse navorsing wat vrae oor vroeëre aannames
geopper het
•Agtergrond of geskiedenis
•ʼn Doelstelling of tesisverklaring
Oorsig - Inleiding
•Opskrifte en subopskrifte
•Opsommend en evaluerend
•Belangrike temas of onderwerpe
•Mees belangrike tendense
•Enige bevindinge waaroor navorsers saamstem of
verskil
Oorsig - Inhoud
Onderwerpsin
• Som die argument op
• Dui benadering aan
Uitbreiding
• Mag addisionele inligting verskaf of die inleidende
sin in ʼn meer uitgebreide manier weer gee.
Bewyse
• Mag kwantitatiewe of kwalitatiewe data wees, of
analise van die data
Skakel
• Dit maak ʼn uitdruklike koppeling met die volgende
paragraaf
Struktuur van ʼn paragraaf
Die tregterbenadering
Jou onderwerp
Effek van
koelberging op
protealeeftyd
Algemeen
Proteas
Koelopbergingsmetod
es
vir proteas
Gaan van algemeen
na meer spesifiek
Koelopberging beĂŻnvloed die protea-mark positief weens verlengde raklewe.
•Opsomming van al die bewyse
•Dui die betekenis daarvan aan
•Beklemtoon leemtes
•Dui aan hoe vorige navorsing tot jou eie
navorsingsprojek lei
Oorsig - gevolgtrekking
Dankie!

More Related Content

More from pvhead123

Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism pvhead123
 
Effective searching for EMS Professional Communication 144
Effective searching for EMS Professional Communication 144Effective searching for EMS Professional Communication 144
Effective searching for EMS Professional Communication 144pvhead123
 
Using Google & Google Scholar effectively
Using Google & Google Scholar effectively Using Google & Google Scholar effectively
Using Google & Google Scholar effectively pvhead123
 
Word for your thesis
Word for your thesis Word for your thesis
Word for your thesis pvhead123
 
Economics214 Library Training
Economics214 Library Training Economics214 Library Training
Economics214 Library Training pvhead123
 
Logistiek Honours Library Training
Logistiek Honours Library TrainingLogistiek Honours Library Training
Logistiek Honours Library Trainingpvhead123
 
Accounting Honours - Reading the literature
Accounting Honours - Reading the literatureAccounting Honours - Reading the literature
Accounting Honours - Reading the literaturepvhead123
 
Logistics Management 354 - Reading and Referencing
Logistics Management 354 - Reading and ReferencingLogistics Management 354 - Reading and Referencing
Logistics Management 354 - Reading and Referencingpvhead123
 
Logistics Management 354 - Effective Searching
Logistics Management 354 - Effective SearchingLogistics Management 354 - Effective Searching
Logistics Management 354 - Effective Searchingpvhead123
 
CIMA Hons Literature Review Training
CIMA Hons Literature Review TrainingCIMA Hons Literature Review Training
CIMA Hons Literature Review Trainingpvhead123
 
Management Accounting Hons Library Training
Management Accounting Hons Library Training Management Accounting Hons Library Training
Management Accounting Hons Library Training pvhead123
 
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruikHoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruikpvhead123
 
Using Google & Goolge Scholar Effectively
Using Google & Goolge Scholar EffectivelyUsing Google & Goolge Scholar Effectively
Using Google & Goolge Scholar Effectivelypvhead123
 
Logistics Honours 2020
Logistics Honours 2020Logistics Honours 2020
Logistics Honours 2020pvhead123
 
Academic Discourse 2020
Academic Discourse 2020Academic Discourse 2020
Academic Discourse 2020pvhead123
 
Academic Discourse 2020 (Afrikaans)
Academic Discourse 2020 (Afrikaans)Academic Discourse 2020 (Afrikaans)
Academic Discourse 2020 (Afrikaans)pvhead123
 
Accounting Honours, Literature review 2020
Accounting Honours, Literature review 2020Accounting Honours, Literature review 2020
Accounting Honours, Literature review 2020pvhead123
 
Accounting honours Training 2020 - Afrikaans
Accounting honours Training 2020 - AfrikaansAccounting honours Training 2020 - Afrikaans
Accounting honours Training 2020 - Afrikaanspvhead123
 
Accounting Honours Library Training 2020
Accounting Honours Library Training 2020Accounting Honours Library Training 2020
Accounting Honours Library Training 2020pvhead123
 
Useful websites for tax
Useful websites for taxUseful websites for tax
Useful websites for taxpvhead123
 

More from pvhead123 (20)

Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
 
Effective searching for EMS Professional Communication 144
Effective searching for EMS Professional Communication 144Effective searching for EMS Professional Communication 144
Effective searching for EMS Professional Communication 144
 
Using Google & Google Scholar effectively
Using Google & Google Scholar effectively Using Google & Google Scholar effectively
Using Google & Google Scholar effectively
 
Word for your thesis
Word for your thesis Word for your thesis
Word for your thesis
 
Economics214 Library Training
Economics214 Library Training Economics214 Library Training
Economics214 Library Training
 
Logistiek Honours Library Training
Logistiek Honours Library TrainingLogistiek Honours Library Training
Logistiek Honours Library Training
 
Accounting Honours - Reading the literature
Accounting Honours - Reading the literatureAccounting Honours - Reading the literature
Accounting Honours - Reading the literature
 
Logistics Management 354 - Reading and Referencing
Logistics Management 354 - Reading and ReferencingLogistics Management 354 - Reading and Referencing
Logistics Management 354 - Reading and Referencing
 
Logistics Management 354 - Effective Searching
Logistics Management 354 - Effective SearchingLogistics Management 354 - Effective Searching
Logistics Management 354 - Effective Searching
 
CIMA Hons Literature Review Training
CIMA Hons Literature Review TrainingCIMA Hons Literature Review Training
CIMA Hons Literature Review Training
 
Management Accounting Hons Library Training
Management Accounting Hons Library Training Management Accounting Hons Library Training
Management Accounting Hons Library Training
 
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruikHoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
 
Using Google & Goolge Scholar Effectively
Using Google & Goolge Scholar EffectivelyUsing Google & Goolge Scholar Effectively
Using Google & Goolge Scholar Effectively
 
Logistics Honours 2020
Logistics Honours 2020Logistics Honours 2020
Logistics Honours 2020
 
Academic Discourse 2020
Academic Discourse 2020Academic Discourse 2020
Academic Discourse 2020
 
Academic Discourse 2020 (Afrikaans)
Academic Discourse 2020 (Afrikaans)Academic Discourse 2020 (Afrikaans)
Academic Discourse 2020 (Afrikaans)
 
Accounting Honours, Literature review 2020
Accounting Honours, Literature review 2020Accounting Honours, Literature review 2020
Accounting Honours, Literature review 2020
 
Accounting honours Training 2020 - Afrikaans
Accounting honours Training 2020 - AfrikaansAccounting honours Training 2020 - Afrikaans
Accounting honours Training 2020 - Afrikaans
 
Accounting Honours Library Training 2020
Accounting Honours Library Training 2020Accounting Honours Library Training 2020
Accounting Honours Library Training 2020
 
Useful websites for tax
Useful websites for taxUseful websites for tax
Useful websites for tax
 

Accounting Honours, Literature Review - Afrikaans

  • 1. Biblioteekopleiding: Literatuuroorsig 1 3 J A N U A R Y 2 0 2 0 KirchnervanDeventer Hoof:Navorsingsruimte kvd@sun.ac.za
  • 2. Uitkomste • Wat is ʼn literatuuroorsig? • Die doel daarvan Basiese beginsels • Kies ʼn onderwerp • Soek vir literatuur • Evalueer die literatuur • Kyk krities na die literatuur • Skryf ʼn verslag Stappe
  • 4. Wat is ʼn literatuuroorsig? ʼn Literatuuroorsig is ʼn kritiese evaluering, samevatting en uiteensetting van die volledige en huidige stand van kennis oor ʼn beperkte onderwerp.
  • 6. Stappe van ʼn literatuuroorsig Kies ʼn onderwerp Soek vir literatuur Evalueer die literatuur Kyk krities na die literatuur Skryf ʼn verslag
  • 8. 1. Kies ʼn onderwerp Jy behoort alreeds ʼn onderwerp te hĂŞ 
  • 9. Stap 2: Soek vir literatuur Stap 1: Kies ʼn onderwerp
  • 10. 2. Soek vir literatuur i. Hoe om die literatuur te vind ◦ SoekstrategieĂŤ ii. Evalueer jou literatuur ◦ Insluiting- / uitsluitingskriteria ◦ Verwysingsagteware ◦ Vluglees
  • 11. SoekstrategieĂŤ Databasisse kan gesoek word deur sleutelwoorde te kombineer en gebruik te maak van Boolean operatore en soekstrategieĂŤ Hoe om soekstrategieĂŤ te skep: ◦ Gebruik die ‘search help’ opsie op die databasis ◦ Gebruik die gevorderde soektog opsie van die spesifieke databasis ◦ OF kontak jou bibliotekaris oor hoe om ‘Boolean’ operatore te gebruik!
  • 12. ii. Evalueer jou literatuur Versamel en kies die inligting ◦ Gebruik die insluiting- / uitsluitingstabel om jou te help om die literatuur evalueer Verwysingsagteware ◦ Versamel jou literatuur om verwysings en aanhalings te vergemaklik Vluglees ◦ Gebruik vluglees om vinnig deur jou literatuur te werk!
  • 13. Literatuur Sintese Tabel OUTEUR (S) (JAAR) TITEL DOEL VAN DIE STUDIE METODE MONSTER BEVINDINGE TEMAS OOREENKOMSTE UNIEKHEID KWALITEIT VAN DIE DATA Mather, C. and Greenberg, S., 2003. Market Liberalisation in Post-Apartheid South Africa: the Restructuring of Citrus Exports after 'Deregulation'. Ondersoek die impak van markliberalisering op Suid-Afrika se sitrusuitvoer Industrie, spesifiek vanuit 'n produsent se perspektief Literatuur- oorsig uitgevoer Kwalitatiewe data versamel uit onderhoude Groeiers van 4 koĂśperasies binne 4 spesifieke geografiese gebiede Voormalige koĂśperasies het probleme ondervind rakende die gebruik van die hulpbronne wat hulle geĂŤrf het, wat onderskeid verhoog tussen persone wat voordeel kan trek uit deregulering en die wat nie kan nie. Deregulering het arbeid op plase en in pakhuise beĂŻnvloed, maar dit kan wees as gevolg van die liberalisering van die ekonomie, wat strukturele veranderinge in die landbou arbeidsmark wat al 'n geruime tyd teenwoordig is, geĂŻntensiveer het Die Literatuur Sintese Tabel
  • 14. Verwysingsagteware Programme wat jou help om jou verwysings te stoor, te bestuur en dan aanhalings in ʼn spesifieke verwysingsstyl in te voeg terwyl jy jou werkopdrag skryf
  • 15. Hoe om te vluglees Eerste sin van elke paragraaf Inleiding + slot Inhouds- opgawe Opsomming Titel, outeur, joernaal, datum
  • 16. Stap 3: Evalueer die literatuur Stap 2: Soek vir literatuur Stap 1: Kies ʼn onderwerp
  • 17. 3. Evaluering van die literatuur Deur jou literatuur te evalueer kan jy dit volgens tema groepeer en sodoende jou argument of golden thread ontwikkel
  • 18. Evaluering van die literatuur Doel van die artikel •Hoekom is die artikel geskryf? •Om die leser te oortuig om iets te doen? Die leser in te lig? Iets te bewys? Tipe gehoor en joernaal •Is dit ʼn akademiese joernaal? •Vir watter soort leser het die skrywer(s) hierdie artikel geskryf? Organisering en inhoud •Is die materiaal georganiseerd en gefokus? •Is die argument / aanbieding verstaanbaar? •Is dit oorspronklike navorsing, ʼn oorsig van vorige navorsing, of ʼn insiggewende stuk?
  • 19. Evaluering van die literatuur Vooroordeel, datum, bronnelys • Vooroordeel: is die uitgewer / skrywer objektief? • Datum: Is dit op datum, verouderd of tydloos? Gesag / Outeur • Is die skrywer 'n kundige op hierdie gebied? Wat het hulle nog geskryf? • Waar is die skrywer werksaam? • Het die skrywer enige toekennings gewen? Nuttigheid en dekking • Is die artikel relevant vir die huidige navorsingsprojek? • Dek die artikel die onderwerp volledig, gedeeltelik of is dit 'n oorsig?
  • 20. Uiteensetting van kernidees PEST analise Uitvoer van sitrus Mark Regulasies Uitvoer Sitrus Suid-Afrika PEST Analise • Jy kan ʼn breinkaartstyl gebruik om jou temas / idees uiteen te sit • Daar is sagteware wat jou kan help hiermee – soos CMAP, of PowerPoint (hier gebruik), of net ʼn gewone pen en papier
  • 21. Bestudering van die literatuur Beteken net dat jy na ‘n oorsig van die literatuur wat jy versamel het kyk ◦ Jy kan die literatuur sintese tabel hier gebruik. Voeg die inligting saam ◦ Voltooi jou tabel en analiseer dit
  • 22. Literatuur Sintese Tabel OUTEUR (S) (JAAR) TITEL DOEL VAN DIE STUDIE METODE MONSTER BEVINDINGE TEMAS OOREEN- KOMSTE UNIEKHEID KWALITEIT VAN DIE DATA Mather, C. and Greenberg, S., 2003. Market Liberalisation in Post-Apartheid South Africa: the Restructuring of Citrus Exports after 'Deregulation'. Ondersoek die impak van markliberalisering op Suid-Afrika se sitrusuitvoer Industrie, spesifiek vanuit 'n produsent se perspektief Literatuur- oorsig uitgevoer Kwalitatiewe data versamel uit onderhoude Groeiers van 4 koĂśperasies binne 4 spesifieke geografiese gebiede Voormalige koĂśperasies het probleme ondervind rakende die gebruik van die hulpbronne wat hulle geĂŤrf het, wat onderskeid verhoog tussen persone wat voordeel kan trek uit deregulering en die wat nie kan nie. Deregulering het arbeid op plase en in pakhuise beĂŻnvloed, maar dit kan wees as gevolg van die liberalisering van die ekonomie, wat strukturele veranderinge in die landbou arbeidsmark wat al 'n geruime tyd teenwoordig is, geĂŻntensiveer het Mark- regulering Uitvoer- regulasies (Butler, Washington). Effek op plaaswerkers (Washington). Soortgelyk aan Cohen vir risikofaktore. Analise van die 'deregulering' van sitrusuitvoer is gebaseer op politieke benaderings op die markte en stel voor dat die impak van liberalisering baie meer ingewikkeld is. Data is deur drie veranderlikes getrek. Vooroordele is teengewerk deur vooraftoetsing. Alle resultate word gerapporteer (geen resultate word verlaat nie). Die Literatuur Sintese Tabel
  • 23. Stap 4: Kyk krities na die literatuur Stap 3: Evalueer die literatuur Stap 2: soek vir literatuur Stap 1: Kies ʼn onderwerp
  • 24. 4. Kyk krities na die literatuur Twee stappe: ◦ Interpreteer die huidige begrip oor die navorsingsonderwerp en ◦ Bepaal hoe hierdie inligting jou navorsingsonderwerp beantwoord Wat is die antwoord van die navorsingsvraag wat jy gestel het, gegewe wat jy van die onderwerp weet? ◦ Sorg dat jou literatuur alle aspekte van jou navorsingsvraag voldoende dek Gebruik jou evaluering van die literatuur, sowel as jou uiteensetting daarvan om ʼn standpunt in te neem.
  • 25. Stap 5: Skryf die verslag Stap 4: Kyk krities na die literatuur Stap 3: Evalueer die literatuur Stap 2: Soek vir literatuur Stap 1: Kies ‘n onderwerp
  • 26. 5. Skryf die verslag Skryf om te verstaan ◦ Bewys jou vlak van kennis, sowel as eienaarskap van die leesstof Skryf om verstaan te kan word Skryf Evalueer Redigeer
  • 27. Begin vroegtydig en skryf gereeld • Hoe meer jy skryf, hoe makliker word dit en dit word ‘n gewoonte Dit hoef nie perfek te wees nie, skryf net • VroeĂŤ sketse gee klaarheid aan jou gedagtes, begin deur neer te skryf wat vir jou duidelik is. Dit identifiseer wat meer aandag benodig
  • 28. Belangrik om te onthou wanneer jy skryf: Die golden thread ʼn Algemene gedagterigting wat reg deur die werkstuk loop en alles bymekaar hou Aanwysers ◦ Duidelike titels, subtitels en opskrifte wat die rigting wat gevolg word identifiseer Outoriteit ◦ Goeie interaksie met bestaande literatuur en ‘n uitgebreide bronnelys – die bronnelys is die venster nĂĄ die werkstuk en die outeur
  • 29. Dinge om te vermy Vermy lang aanhalings ◦ Parafraseer eerder of breek die aanhaling in stukke met jou eie kommentaar tussendeur Vermy slordige en onakkurate voorlegging en sorg dat jou verwysings korrek en akkuraat is Šhttps://www.jewellerymonthly.com/a-diamond-in-the-rough/
  • 30. ʼn Paar basiese riglyne om te help Inleiding ◦ Wat moet dit insluit Inhoud ◦ Wat moet dit insluit ◦ Hoe ʼn paragraaf se struktuur moet lyk ◦ Die tregterbenadering Slot ◦ Wat moet dit insluit 30
  • 31. •Verduidelik die fokus •Bevestig die onderwerp se belangrikheid •Wat is alreeds gedoen rakende die onderwerp • Identifiseer enige kontroversiĂŤle aspekte binne die veld • Enige onlangse navorsing wat vrae oor vroeĂŤre aannames geopper het •Agtergrond of geskiedenis •ʼn Doelstelling of tesisverklaring Oorsig - Inleiding
  • 32. •Opskrifte en subopskrifte •Opsommend en evaluerend •Belangrike temas of onderwerpe •Mees belangrike tendense •Enige bevindinge waaroor navorsers saamstem of verskil Oorsig - Inhoud
  • 33. Onderwerpsin • Som die argument op • Dui benadering aan Uitbreiding • Mag addisionele inligting verskaf of die inleidende sin in ʼn meer uitgebreide manier weer gee. Bewyse • Mag kwantitatiewe of kwalitatiewe data wees, of analise van die data Skakel • Dit maak ʼn uitdruklike koppeling met die volgende paragraaf Struktuur van ʼn paragraaf
  • 34. Die tregterbenadering Jou onderwerp Effek van koelberging op protealeeftyd Algemeen Proteas Koelopbergingsmetod es vir proteas Gaan van algemeen na meer spesifiek Koelopberging beĂŻnvloed die protea-mark positief weens verlengde raklewe.
  • 35. •Opsomming van al die bewyse •Dui die betekenis daarvan aan •Beklemtoon leemtes •Dui aan hoe vorige navorsing tot jou eie navorsingsprojek lei Oorsig - gevolgtrekking

Editor's Notes

  1. describe, summarise, evaluate and clarify
  2. Literature review is a kind of a journey – the secret to a successful journey is planning and preparation Must have a plan of action
  3. Interest – ideas – researchable topic A successful research topic is usually a result of an interest in a practical problem 3 STEPS: Choose a research interest Select a research interest from an everyday interest Use the research interest to choose a research topic Sometimes you may want to research an area, but it is much more complex than you realise Speaking to somebody who is familiar with the field will help to clarify any areas that you are uncertain about
  4. Before you start searching, think! Look at your topic critically and select the best keywords to use Combine these with search strategies Think about alternative search terms to use as well Databases sometimes use more general terms, and sometimes more specific terms, so make sure that you have alternative search words
  5. Twee vrae wat u literatuursoektog rig: Wat is die onderwerp van u ondersoek? Watter literatuur moet u insluit wat u oor die onderwerp kan vertel?
  6. Hoe om te skuif: Bestudeer die opsommings of inleiding Dit gee 'n opsomming van waaroor die artikel handel, sodat u weet of u dit moet insluit Let op die belangrikste idees Gaan dit onderwerpverklaring aan? U soek nie na elke artikel wat ooit geskryf is nie Net die seminale wat die belangrikste akademiese menings oor die onderwerp oordra
  7. Assembling the data - allows you to see all the puzzle pieces Bibliographic documentation, themes etc. Research puzzle – patterns appear and organisation follows Evaluate the data collected
  8. Twee vrae wat u literatuursoektog rig: Wat is die onderwerp van u ondersoek? Watter literatuur moet u insluit wat u oor die onderwerp kan vertel?
  9. Op soek na die logika Oorsaak en gevolg Effek van oorsaak Tekens, simptome
  10. Verduidelik die fokus en bepaal die belangrikheid van die onderwerp. Daar word bespreek watter soort werk oor die onderwerp gedoen is, en word daar kontroversies binne die veld of enige onlangse navorsing wat vrae oor vroeĂŤre aannames geopper het, geĂŻdentifiseer. Dit kan agtergrond of geskiedenis bied. Dit word afgesluit met 'n doel- of tesisverklaring.
  11. Dikwels gedeel deur opskrifte / subopskrifte, Die liggaam som die huidige stand van kennis op die gebied op en evalueer dit. Dit bevat belangrike temas of onderwerpe, die belangrikste neigings, en enige bevindinge waaroor navorsers saamstem of nie.
  12. Maak 'n opsomming van al die bewyse wat aangebied is  en toon die betekenis daarvan. As die oorsig 'n inleiding tot u eie navorsing is, dit beklemtoon leemtes en dui aan hoe vorige navorsing tot u eie navorsingsprojek en gekose metodologie lei.