SlideShare a Scribd company logo
1 of 52
Biblioteekopleiding 2020
Akademiese Diskoers
1 9 F E B R U A R I E 2 0 2 0
EBW Bibliotekarisse
2
Hanlie Strydom
Diespunt 9, Onderste vloer
hanlies@sun.ac.za
Pepler Head
Dienspunt 8, Onderste vloer
peplerh@sun.ac.za
In hierdie sessie gaan ons…
Onderskei tussen verskillende tipes bronne en hulle
eienskappe
Sleutelwoorde identifiseer en kombineer met Boolean
 Leer hoe om betroubare akademiese inligting te soek op die
biblioteek se tuisblad
Verwysings Hulp
3
4
Onderskei tussen verskillende tipe bronne
Boek Joernaal Artikel
Verslag
5
Boek
‘n Publikasie oor ‘n spesifieke
onderwerp, het gewoonlik hoofstukke.
Kan in hardekopie of elektroniese
formaat voorkom. Dit word deur ‘n
spesifieke persoon geskryf, of kan ook
deur ‘n redakteur saamgestel word.
Bevat die volgende elemente :
• Uitgewer
• Plek van publikasie
• Jaar
• ISBN
6
Boek - Voorbeeld
Soek op die biblioteek se katalogus vir ‘n
boek oor
Post truth
Biblioteek tuisblad
https://library.sun.ac.za/
Boek - Voorbeeld
Boek - Voorbeeld
Sleutelwoorde of Titel van boek
Verwysings- Hulp
E-Boeke - Voorbeeld
E-Boek
Toegang
E-Boeke: Kyk na inhoudsopgawe
13
Boek Hoofstuk
Let wel - hoofstukke wat op die internet
gekry word, word soos ‘n boek verwys:
Reflexivity and Development Economics
https://link.springer.com/chapter/10.1057/9780230250598_
4
Klik op “Renew ” en teken
in met jou Stellenbosch
gebruikerswoord en
wagwoord
Hernu Boeke
Raadpleeg vloerplan vir Raknommers
Laai vloerplan af
op jou foon
Skandeer die QR
kode op die
Interaktiewe
Vloerplan
Uitleenvoorregte
Aantal lenings: 6 items
Uitleenperiode: 14 dae per item
Hernuwings: 2 keer per item (binne maksimum hernuwingsperiode van 42 dae),
behalwe indien bespreek deur iemand anders. Hernu aanlyn of doen navraag by
die uitleentoonbank.
Terugbesorgings: By enige van die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens
Hanlie Strydom / Carine Tymbios
Raadpleeg vloerplan vir Raknommers &
Kleurkolle om jou boek te vind
18
Akademiese Joernaal
‘n Reeks publikasies wat inligting oor
‘n spesifieke onderwerp publiseer in
artikel formaat. Dit kan elektronies of
in hardekopie voorkom en sal die
volgende elemente bevat:
• Titel
• Uitgewer
• Jaar
• Volume nommer
• Uitgawe nommer
• ISSN
19
Joernaal - Voorbeeld
Soek International journal of strategic
communication
20
Akademiese Artikel
Onderwep spesifieke inligting binne ‘n
akademiese veld wat in ‘n joernaal
gepubliseer word. Kan elektronies of in
harde kopie voorkom. Dit sal die
volgende elemente bevat:
• Bron titel Uitgawe nommer
• Artikel titel
• Outeur/s
• Bladsy nommer
• Opsomming
• Jaar
• Volume nommer
• Verwysings
Eienskappe van ‘n
Akademiese Artikel:
• Lengte van artikel
• Opsomming
• Sleutelwoorde
• Joernaal titel
• Verwysings (Nuttig
om nog bronne te bekom)
22
Artikel - Voorbeeld
Spinney, L. 2017. How Facebook, fake
news and friends are warping your
memory. Nature, 543(7644):168–170.
23
Tik die volledige titel van die artikel wat jy soek en
klik op Search
Tik die volledige
titel van die artikel
24
Artikel - Voorbeeld
Klik op Full text available
25
Artikel voorbeeld
As daar meer as 1skakel is, kies gepaste skakel wat jaar insluit.
Soek vir aflaai opsies, volteks skakels of enige PDF opsies
26
Verslag
‘n Dokument wat inligting in ‘n
georganiseerde formaat vir ‘n
spesifieke gehoor en doel voorlê. Dit
gee verslag oor iets wat gedoen is,
ondersoek is, of opgemerk is. Dit kan
jaarliks of eenmalig uitgegee word.
Bevat die volgende elemente:
• Verslag titel
• Outeur
• Maatskappy/Organisasie
• Jaar
27
Verslag - Voorbeeld
Social profile of older persons 2011-
2015. Issued by STATS SA
28
Databasis – wat is dit?
‘n Elektroniese indeks (lys) van joernaal artikels wat
verwysings, artikels en opsommings bevat. Die volle
artikels, of skakels na die volteks, is gewoonlik
beskikbaar op databasisse.
Kan gesoek word deur die onderstaande:
sleutelwoorde
Titels
Outeurs
Onderwerpe
Stap 1: Identifiseer jou sleutelwoorde
29
Skryf jou onderwerp neer:
Fake news in the economy
Kern begrippe:
Fake news
economy
Stap 2: Identifiseer Sinonieme
30
Fake news Economy
Post truth Business
Misinformation
Fake news in the economy
Stap 3: Kombineer jou sleutelwoorde
31
Boolean Operatore - AND / OR / NOT
AND – gee resultate met beide sleutelwoorde
OR – gee resultate met enige een van die sleutelwoord
NOT – gee resultate met spesifieke sleutelwoorde
uitgesluit
AND narrow a
search by retrieving
the intersection
between topics.
Eg cats AND dogs
will find both the
animals
OR broadens a
search by retrieving
either topic. OR is
especially important
for grouping
synonyms.
Eg cats OR dogs
would get anything
that had either
type of animal.
NOT narrows a
search by excluding
entire categories
of information.
eg. cats NOT
dogs would exlclude
anything on dogs
Boolean Operatore
33
Boolean Operatore - AND / OR / NOT
Aanhalingstekens“ ” – hou woorde bymekaar vir presiese
frase soektogte
Hakies ( ) – Hou temas by mekaar, gebruik vir sinonieme
Stap 3: Kombineer jou sleutelwoorde
34
Soekstring:
(“fake news” OR “post truth” OR
misinformation) AND (economy OR business)
Stap 3: Kombineer jou sleutelwoorde
Geloofwaardigheid:
Die geloofwaardigheid van 'n skrywer, instansie, uitgewer, universiteit,
navorsingseenheid is belangrik om te besluit of inligting betroubaar is.
Gesag:
Die skrywer moet bewys lewer dat hy kundig, betroubaar en eg is.
Objektiwiteit:
Navorsing is objektief sonder vooroordeel volgens aanvaarde standaarde
uitgevoer en weergegee in die bron
Akkuraatheid:
Die bron moet akkurate en bygewerkte inligting bevat wat deur ander bronne
geverifieer kan word.
35
Betroubare internet bronne
Enige webwerf wat eindig met:
.org; .gov; .edu; .ac
Amptelike webwerwe:
Moneyweb Business Day;
SA Statistics ; FNB; ABSA; Investec; SA Reserve
Bank; Finforum; Bankmonitor ; Eskom ,
Nationmaster….
36
Goeie Nuus
Deur gebruik te maak van die databasisse op die biblioteek
se tuisblad, is jy verseker dat jy goeie, akademiese
betroubare inligting verkry vir jou take. Voorbeelde:
SUN Search (Library Catalogue)
Scopus
EBSCOhost Research Databases
Sabinet African Journals
37
Soek akademiese artikels
Tik Sleutelwoorde
Journaal titel en jaar
Soek akademiese artikels oor ‘n onderwerp
Biblioteek gidse
41
Vind toepaslike databasisse
op jou vakgids
Scopus
42
Scopus
43
Selekteer S van die
A-Z lys en kliek
Scopus
Scopus
44
Soek met
sleutelwoorde
Kies waar
om te soek
Scopus
45
Filter resultate
aan die linkerkant
Maak die volle artikel
oop deur op die titel te
kliek
Verwysings
46
Ken die verwysingsstyl wat jy gebruik
Maak seker WAT jy verwys, verskillende dokumente word
verskillend verwys
Maak seker dat jou in-teks verwysings en jou verwysingslys
ooreenstem
Belangrik – wees KONSEKWENT
Verwysings - Hulp
47
Verwysings- Hulp
48
Verwysings- Hulp
49
Navorsings Hulp
50
Dankie – Enige vrae!
51
Complete Library test on SUNLearn!

More Related Content

More from pvhead123

Logistics Hons Training
Logistics Hons TrainingLogistics Hons Training
Logistics Hons Trainingpvhead123
 
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism pvhead123
 
Effective searching for EMS Professional Communication 144
Effective searching for EMS Professional Communication 144Effective searching for EMS Professional Communication 144
Effective searching for EMS Professional Communication 144pvhead123
 
Using Google & Google Scholar effectively
Using Google & Google Scholar effectively Using Google & Google Scholar effectively
Using Google & Google Scholar effectively pvhead123
 
Word for your thesis
Word for your thesis Word for your thesis
Word for your thesis pvhead123
 
Economics214 Library Training
Economics214 Library Training Economics214 Library Training
Economics214 Library Training pvhead123
 
Logistiek Honours Library Training
Logistiek Honours Library TrainingLogistiek Honours Library Training
Logistiek Honours Library Trainingpvhead123
 
Accounting Honours - Reading the literature
Accounting Honours - Reading the literatureAccounting Honours - Reading the literature
Accounting Honours - Reading the literaturepvhead123
 
Logistics Management 354 - Reading and Referencing
Logistics Management 354 - Reading and ReferencingLogistics Management 354 - Reading and Referencing
Logistics Management 354 - Reading and Referencingpvhead123
 
Logistics Management 354 - Effective Searching
Logistics Management 354 - Effective SearchingLogistics Management 354 - Effective Searching
Logistics Management 354 - Effective Searchingpvhead123
 
CIMA Hons Literature Review Training
CIMA Hons Literature Review TrainingCIMA Hons Literature Review Training
CIMA Hons Literature Review Trainingpvhead123
 
Management Accounting Hons Library Training
Management Accounting Hons Library Training Management Accounting Hons Library Training
Management Accounting Hons Library Training pvhead123
 
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruikHoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruikpvhead123
 
Using Google & Goolge Scholar Effectively
Using Google & Goolge Scholar EffectivelyUsing Google & Goolge Scholar Effectively
Using Google & Goolge Scholar Effectivelypvhead123
 
Logistics Honours 2020
Logistics Honours 2020Logistics Honours 2020
Logistics Honours 2020pvhead123
 
Academic Discourse 2020
Academic Discourse 2020Academic Discourse 2020
Academic Discourse 2020pvhead123
 
Accounting Honours, Literature Review - Afrikaans
Accounting Honours, Literature Review - AfrikaansAccounting Honours, Literature Review - Afrikaans
Accounting Honours, Literature Review - Afrikaanspvhead123
 
Accounting Honours, Literature review 2020
Accounting Honours, Literature review 2020Accounting Honours, Literature review 2020
Accounting Honours, Literature review 2020pvhead123
 
Accounting Honours Library Training 2020
Accounting Honours Library Training 2020Accounting Honours Library Training 2020
Accounting Honours Library Training 2020pvhead123
 
Useful websites for tax
Useful websites for taxUseful websites for tax
Useful websites for taxpvhead123
 

More from pvhead123 (20)

Logistics Hons Training
Logistics Hons TrainingLogistics Hons Training
Logistics Hons Training
 
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
Industrial Psychology - Referencing and Plagiarism
 
Effective searching for EMS Professional Communication 144
Effective searching for EMS Professional Communication 144Effective searching for EMS Professional Communication 144
Effective searching for EMS Professional Communication 144
 
Using Google & Google Scholar effectively
Using Google & Google Scholar effectively Using Google & Google Scholar effectively
Using Google & Google Scholar effectively
 
Word for your thesis
Word for your thesis Word for your thesis
Word for your thesis
 
Economics214 Library Training
Economics214 Library Training Economics214 Library Training
Economics214 Library Training
 
Logistiek Honours Library Training
Logistiek Honours Library TrainingLogistiek Honours Library Training
Logistiek Honours Library Training
 
Accounting Honours - Reading the literature
Accounting Honours - Reading the literatureAccounting Honours - Reading the literature
Accounting Honours - Reading the literature
 
Logistics Management 354 - Reading and Referencing
Logistics Management 354 - Reading and ReferencingLogistics Management 354 - Reading and Referencing
Logistics Management 354 - Reading and Referencing
 
Logistics Management 354 - Effective Searching
Logistics Management 354 - Effective SearchingLogistics Management 354 - Effective Searching
Logistics Management 354 - Effective Searching
 
CIMA Hons Literature Review Training
CIMA Hons Literature Review TrainingCIMA Hons Literature Review Training
CIMA Hons Literature Review Training
 
Management Accounting Hons Library Training
Management Accounting Hons Library Training Management Accounting Hons Library Training
Management Accounting Hons Library Training
 
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruikHoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
Hoe om Google & Google Scholar Effektief te gebruik
 
Using Google & Goolge Scholar Effectively
Using Google & Goolge Scholar EffectivelyUsing Google & Goolge Scholar Effectively
Using Google & Goolge Scholar Effectively
 
Logistics Honours 2020
Logistics Honours 2020Logistics Honours 2020
Logistics Honours 2020
 
Academic Discourse 2020
Academic Discourse 2020Academic Discourse 2020
Academic Discourse 2020
 
Accounting Honours, Literature Review - Afrikaans
Accounting Honours, Literature Review - AfrikaansAccounting Honours, Literature Review - Afrikaans
Accounting Honours, Literature Review - Afrikaans
 
Accounting Honours, Literature review 2020
Accounting Honours, Literature review 2020Accounting Honours, Literature review 2020
Accounting Honours, Literature review 2020
 
Accounting Honours Library Training 2020
Accounting Honours Library Training 2020Accounting Honours Library Training 2020
Accounting Honours Library Training 2020
 
Useful websites for tax
Useful websites for taxUseful websites for tax
Useful websites for tax
 

Academic Discourse 2020 (Afrikaans)

  • 2. EBW Bibliotekarisse 2 Hanlie Strydom Diespunt 9, Onderste vloer hanlies@sun.ac.za Pepler Head Dienspunt 8, Onderste vloer peplerh@sun.ac.za
  • 3. In hierdie sessie gaan ons… Onderskei tussen verskillende tipes bronne en hulle eienskappe Sleutelwoorde identifiseer en kombineer met Boolean  Leer hoe om betroubare akademiese inligting te soek op die biblioteek se tuisblad Verwysings Hulp 3
  • 4. 4 Onderskei tussen verskillende tipe bronne Boek Joernaal Artikel Verslag
  • 5. 5 Boek ‘n Publikasie oor ‘n spesifieke onderwerp, het gewoonlik hoofstukke. Kan in hardekopie of elektroniese formaat voorkom. Dit word deur ‘n spesifieke persoon geskryf, of kan ook deur ‘n redakteur saamgestel word. Bevat die volgende elemente : • Uitgewer • Plek van publikasie • Jaar • ISBN
  • 6. 6 Boek - Voorbeeld Soek op die biblioteek se katalogus vir ‘n boek oor Post truth
  • 9. Boek - Voorbeeld Sleutelwoorde of Titel van boek
  • 12. E-Boeke: Kyk na inhoudsopgawe
  • 13. 13 Boek Hoofstuk Let wel - hoofstukke wat op die internet gekry word, word soos ‘n boek verwys: Reflexivity and Development Economics https://link.springer.com/chapter/10.1057/9780230250598_ 4
  • 14. Klik op “Renew ” en teken in met jou Stellenbosch gebruikerswoord en wagwoord Hernu Boeke
  • 16. Laai vloerplan af op jou foon Skandeer die QR kode op die Interaktiewe Vloerplan Uitleenvoorregte Aantal lenings: 6 items Uitleenperiode: 14 dae per item Hernuwings: 2 keer per item (binne maksimum hernuwingsperiode van 42 dae), behalwe indien bespreek deur iemand anders. Hernu aanlyn of doen navraag by die uitleentoonbank. Terugbesorgings: By enige van die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens
  • 17. Hanlie Strydom / Carine Tymbios Raadpleeg vloerplan vir Raknommers & Kleurkolle om jou boek te vind
  • 18. 18 Akademiese Joernaal ‘n Reeks publikasies wat inligting oor ‘n spesifieke onderwerp publiseer in artikel formaat. Dit kan elektronies of in hardekopie voorkom en sal die volgende elemente bevat: • Titel • Uitgewer • Jaar • Volume nommer • Uitgawe nommer • ISSN
  • 19. 19 Joernaal - Voorbeeld Soek International journal of strategic communication
  • 20. 20 Akademiese Artikel Onderwep spesifieke inligting binne ‘n akademiese veld wat in ‘n joernaal gepubliseer word. Kan elektronies of in harde kopie voorkom. Dit sal die volgende elemente bevat: • Bron titel Uitgawe nommer • Artikel titel • Outeur/s • Bladsy nommer • Opsomming • Jaar • Volume nommer • Verwysings
  • 21. Eienskappe van ‘n Akademiese Artikel: • Lengte van artikel • Opsomming • Sleutelwoorde • Joernaal titel • Verwysings (Nuttig om nog bronne te bekom)
  • 22. 22 Artikel - Voorbeeld Spinney, L. 2017. How Facebook, fake news and friends are warping your memory. Nature, 543(7644):168–170.
  • 23. 23 Tik die volledige titel van die artikel wat jy soek en klik op Search Tik die volledige titel van die artikel
  • 24. 24 Artikel - Voorbeeld Klik op Full text available
  • 25. 25 Artikel voorbeeld As daar meer as 1skakel is, kies gepaste skakel wat jaar insluit. Soek vir aflaai opsies, volteks skakels of enige PDF opsies
  • 26. 26 Verslag ‘n Dokument wat inligting in ‘n georganiseerde formaat vir ‘n spesifieke gehoor en doel voorlê. Dit gee verslag oor iets wat gedoen is, ondersoek is, of opgemerk is. Dit kan jaarliks of eenmalig uitgegee word. Bevat die volgende elemente: • Verslag titel • Outeur • Maatskappy/Organisasie • Jaar
  • 27. 27 Verslag - Voorbeeld Social profile of older persons 2011- 2015. Issued by STATS SA
  • 28. 28 Databasis – wat is dit? ‘n Elektroniese indeks (lys) van joernaal artikels wat verwysings, artikels en opsommings bevat. Die volle artikels, of skakels na die volteks, is gewoonlik beskikbaar op databasisse. Kan gesoek word deur die onderstaande: sleutelwoorde Titels Outeurs Onderwerpe
  • 29. Stap 1: Identifiseer jou sleutelwoorde 29 Skryf jou onderwerp neer: Fake news in the economy Kern begrippe: Fake news economy
  • 30. Stap 2: Identifiseer Sinonieme 30 Fake news Economy Post truth Business Misinformation Fake news in the economy
  • 31. Stap 3: Kombineer jou sleutelwoorde 31 Boolean Operatore - AND / OR / NOT AND – gee resultate met beide sleutelwoorde OR – gee resultate met enige een van die sleutelwoord NOT – gee resultate met spesifieke sleutelwoorde uitgesluit
  • 32. AND narrow a search by retrieving the intersection between topics. Eg cats AND dogs will find both the animals OR broadens a search by retrieving either topic. OR is especially important for grouping synonyms. Eg cats OR dogs would get anything that had either type of animal. NOT narrows a search by excluding entire categories of information. eg. cats NOT dogs would exlclude anything on dogs Boolean Operatore
  • 33. 33 Boolean Operatore - AND / OR / NOT Aanhalingstekens“ ” – hou woorde bymekaar vir presiese frase soektogte Hakies ( ) – Hou temas by mekaar, gebruik vir sinonieme Stap 3: Kombineer jou sleutelwoorde
  • 34. 34 Soekstring: (“fake news” OR “post truth” OR misinformation) AND (economy OR business) Stap 3: Kombineer jou sleutelwoorde
  • 35. Geloofwaardigheid: Die geloofwaardigheid van 'n skrywer, instansie, uitgewer, universiteit, navorsingseenheid is belangrik om te besluit of inligting betroubaar is. Gesag: Die skrywer moet bewys lewer dat hy kundig, betroubaar en eg is. Objektiwiteit: Navorsing is objektief sonder vooroordeel volgens aanvaarde standaarde uitgevoer en weergegee in die bron Akkuraatheid: Die bron moet akkurate en bygewerkte inligting bevat wat deur ander bronne geverifieer kan word. 35
  • 36. Betroubare internet bronne Enige webwerf wat eindig met: .org; .gov; .edu; .ac Amptelike webwerwe: Moneyweb Business Day; SA Statistics ; FNB; ABSA; Investec; SA Reserve Bank; Finforum; Bankmonitor ; Eskom , Nationmaster…. 36
  • 37. Goeie Nuus Deur gebruik te maak van die databasisse op die biblioteek se tuisblad, is jy verseker dat jy goeie, akademiese betroubare inligting verkry vir jou take. Voorbeelde: SUN Search (Library Catalogue) Scopus EBSCOhost Research Databases Sabinet African Journals 37
  • 40. Soek akademiese artikels oor ‘n onderwerp
  • 41. Biblioteek gidse 41 Vind toepaslike databasisse op jou vakgids
  • 43. Scopus 43 Selekteer S van die A-Z lys en kliek Scopus
  • 45. Scopus 45 Filter resultate aan die linkerkant Maak die volle artikel oop deur op die titel te kliek
  • 46. Verwysings 46 Ken die verwysingsstyl wat jy gebruik Maak seker WAT jy verwys, verskillende dokumente word verskillend verwys Maak seker dat jou in-teks verwysings en jou verwysingslys ooreenstem Belangrik – wees KONSEKWENT
  • 51. Dankie – Enige vrae! 51
  • 52. Complete Library test on SUNLearn!