SlideShare a Scribd company logo
1 of 16
Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9
Vervulling met die Heilige GeesVervulling met die Heilige Gees
Moet julle nie aan drank te buite
gaan nie; daarmee gaan
losbandigheid gepaard. Nee,
laat die Gees julle vervul,
en sing onder mekaar psalms,
lofgesange en ander
geestelike liedere; sing met
julle hele hart tot eer van die
Here,
Elkeen moet sy vrou so lief
hê soos hy homself liefhet, en
'n vrou moet aan haar man
eerbied betoon.
Kinders, wees as
gelowiges aan julle ouers
gehoorsaam, want dit is
wat die wet van God
vereis.
En vaders, moenie julle
kinders so behandel dat hulle
opstandig word nie, maar
maak hulle groot met tug en
vermaning soos die Here dit
wil.
Slawe, wees gehoorsaam aan
julle eienaars hier op aarde, en
doen dit met eerbied en ontsag
maar terselfdertyd met 'n
opregte hart, asof dit vir
Christus is.
En eienaars, behandel julle
slawe met dieselfde gesindheid.
Hou op om hulle te dreig. Dink
daaraan dat die Here in die
hemel hulle Here en ook julle
Here is, en Hy trek niemand
voor nie.
1.1. WAT IS VERVULLING MET DIE
HEILIGE GEES?
• Nie net ‘n belewenis.
• Leef onder die invloed :18
* Hand 1:8 * Joh.7:37-39 * Hand 2
• Elke faset vernuwe
* Lofprysing (:19), * Jou huwelik :21-32
* Jou gesin 6:1-4, * Jou werk 6:5-9
2.2. Geesvervulling is ‘n opdrag :18
• Sonde
• Frustreerd
• Is jy seker?
3.3. Moenie die Heilige Gees bedroefMoenie die Heilige Gees bedroef
nie! (:30)nie! (:30)
• Onkunde, 2-eenheid, Hand 19
• Laat sonde toe. Ef 4:30
• Eiewillig. 1Tess 5:19
Toe het Hy vir almal gesê: “As
iemand agter My aan wil kom,
moet hy homself verloën, elke
dag sy kruis opneem en My
volg,
As julle wat sleg is, dan weet
om vir julle kinders goeie dinge
te gee – die Vader in die
hemel nog baie meer! Hy sal
die Heilige Gees gee vir die wat
vra.

More Related Content

What's hot

Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanAGS Lofoord Upington
 
27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hartErnest Potgieter
 
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)Susanna De Waal
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nouagsupington
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 

What's hot (9)

Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
 
27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Die Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic SinkDie Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic Sink
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
Die Exstreme Kerk
Die Exstreme KerkDie Exstreme Kerk
Die Exstreme Kerk
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 

Viewers also liked

GMQ Legal partner for your business
GMQ  Legal partner for your business GMQ  Legal partner for your business
GMQ Legal partner for your business Rodrigo Martos Prat
 
Gmq the legal partner for your business 2016
Gmq  the legal partner for your business 2016Gmq  the legal partner for your business 2016
Gmq the legal partner for your business 2016Rodrigo Martos Prat
 
Smartphone presentation
Smartphone presentationSmartphone presentation
Smartphone presentationmellyf
 
Portfolio YoungGuns
Portfolio YoungGunsPortfolio YoungGuns
Portfolio YoungGunsRob Mulder
 
Many Cores Java - Session One: Threads and Threads
Many Cores Java - Session One: Threads and ThreadsMany Cores Java - Session One: Threads and Threads
Many Cores Java - Session One: Threads and ThreadsRobert Burrell Donkin
 
Smartphone presentation
Smartphone presentationSmartphone presentation
Smartphone presentationmellyf
 
The Pomodoro Technique: Introduced Unofficially In 10 Slides
The Pomodoro Technique: Introduced Unofficially In 10 SlidesThe Pomodoro Technique: Introduced Unofficially In 10 Slides
The Pomodoro Technique: Introduced Unofficially In 10 SlidesRobert Burrell Donkin
 
Public Sector: Agile and Open Source
Public Sector: Agile and Open SourcePublic Sector: Agile and Open Source
Public Sector: Agile and Open SourceRobert Burrell Donkin
 
If the Data Cannot Come To The Algorithm...
If the Data Cannot Come To The Algorithm...If the Data Cannot Come To The Algorithm...
If the Data Cannot Come To The Algorithm...Robert Burrell Donkin
 

Viewers also liked (13)

GMQ Legal partner for your business
GMQ  Legal partner for your business GMQ  Legal partner for your business
GMQ Legal partner for your business
 
Gallego y Martos
Gallego y MartosGallego y Martos
Gallego y Martos
 
Gmq the legal partner for your business 2016
Gmq  the legal partner for your business 2016Gmq  the legal partner for your business 2016
Gmq the legal partner for your business 2016
 
Smartphone presentation
Smartphone presentationSmartphone presentation
Smartphone presentation
 
1
11
1
 
Portfolio YoungGuns
Portfolio YoungGunsPortfolio YoungGuns
Portfolio YoungGuns
 
Many Cores Java - Session One: Threads and Threads
Many Cores Java - Session One: Threads and ThreadsMany Cores Java - Session One: Threads and Threads
Many Cores Java - Session One: Threads and Threads
 
Gallego & Martos
Gallego & MartosGallego & Martos
Gallego & Martos
 
Smartphone presentation
Smartphone presentationSmartphone presentation
Smartphone presentation
 
An Agile Pick-N-Mix
An Agile Pick-N-MixAn Agile Pick-N-Mix
An Agile Pick-N-Mix
 
The Pomodoro Technique: Introduced Unofficially In 10 Slides
The Pomodoro Technique: Introduced Unofficially In 10 SlidesThe Pomodoro Technique: Introduced Unofficially In 10 Slides
The Pomodoro Technique: Introduced Unofficially In 10 Slides
 
Public Sector: Agile and Open Source
Public Sector: Agile and Open SourcePublic Sector: Agile and Open Source
Public Sector: Agile and Open Source
 
If the Data Cannot Come To The Algorithm...
If the Data Cannot Come To The Algorithm...If the Data Cannot Come To The Algorithm...
If the Data Cannot Come To The Algorithm...
 

1. ef 5 vervulling met die hg

  • 1. Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9 Vervulling met die Heilige GeesVervulling met die Heilige Gees
  • 2. Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul,
  • 3. en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die Here,
  • 4. Elkeen moet sy vrou so lief hê soos hy homself liefhet, en 'n vrou moet aan haar man eerbied betoon.
  • 5. Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis.
  • 6. En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil.
  • 7. Slawe, wees gehoorsaam aan julle eienaars hier op aarde, en doen dit met eerbied en ontsag maar terselfdertyd met 'n opregte hart, asof dit vir Christus is.
  • 8. En eienaars, behandel julle slawe met dieselfde gesindheid. Hou op om hulle te dreig. Dink daaraan dat die Here in die hemel hulle Here en ook julle Here is, en Hy trek niemand voor nie.
  • 9. 1.1. WAT IS VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES? • Nie net ‘n belewenis. • Leef onder die invloed :18 * Hand 1:8 * Joh.7:37-39 * Hand 2 • Elke faset vernuwe * Lofprysing (:19), * Jou huwelik :21-32 * Jou gesin 6:1-4, * Jou werk 6:5-9
  • 10. 2.2. Geesvervulling is ‘n opdrag :18 • Sonde • Frustreerd • Is jy seker?
  • 11. 3.3. Moenie die Heilige Gees bedroefMoenie die Heilige Gees bedroef nie! (:30)nie! (:30) • Onkunde, 2-eenheid, Hand 19 • Laat sonde toe. Ef 4:30 • Eiewillig. 1Tess 5:19
  • 12.
  • 13.
  • 14.
  • 15. Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg,
  • 16. As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee – die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir die wat vra.