1. Privaatsak X6001, Potchefstroom
Suid-Afrika, 2520
Tel: (018) 299-1111/2222
Web: http://www.nwu.ac.za
Skool vir Kommunikasiestudies
Tel: (018) 299 4094
Faks: (018) 299 4097
E-pos: jean.leclus@nwu.ac.za
24 Augustus 2011
GETUIGSKRIF
Hiermee wens ek te getuig dat
me. Lizette Venter
aan my bekend was sedert April 2010 tot Oktober 2010 waartydens sy 'n kursus in Fotografie Vlak 1 by die
Noord-Wes Universiteit se Kreatiwiteitsentrum geneem en met lof geslaag het.
In deursnee is sy entoesiasties, ywerig, kreatief en lewer altyd iets uitsonderlik. Haar werk het van vroeg ver
bo die res van die klas uitgestaan en dit was daarom 'n plesier om haar deel van my klas te hê. Sy't nie
geskroom of haar eie stempel op haar werk af te druk nie en het almal nie net blindeling gevolg nie.
Ek wens haar alle voorspoed toe vir haar toekomsplanne.
Die uwe
H. Schoeman
Fotografie Vlak 1 Dosent
Kreatiwiteitsentrum