Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
PNA002
1. AANSOEK OM TOELATING: MAGISTER SCIENTIAE - FARMASEUTIESE CHEMIE
Baie geluk met u toelating tot die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Die NWU verwelkom graag studente
tot ons nagraadse programme. As ‘n student van die NWU sal u by ‘n dinamiese en opwindende akademiese omgewing
aansluit waar groot geleenthede op u wag.
Die kompetisie vir toelating was besonder streng vanjaar, en ons was beïndruk met u akademiese rekord soos
gereflekteer in u aansoek. Ons hoop en vertrou dat hierdie volgende hoofstuk in u akademiese loopbaan beide
suksesvol en vervullend sal wees.
Die NWU, met ‘n uitnemende rekord in nagraadse opleiding en navorsing, stel homself ten doel om nagraadse studente
te bemagtig deur die aanbied van gehalteprogramme om sodoende die kritiese denke te ontwikkel wat hulle in staat sal
stel om die land en die mense te dien.
Die NWU verwelkom u daarom hartlik, en sien daarna uit om u op die kampus te ontvang.
Privaatsak X6001, Potchefstroom
Suid-Afrika, 2520
Tel: (018) 299-1111/2222
Web: http://www.nwu.ac.za
MEJ L DU PLESSIS
OLIVESTRAAT 7 SE 3
VANDERBIJLPARK
1911
Hoër Grade Administrasie
Tel: 0182994006
E-pos: 22283412@nwu.ac.za
2015/11/12
Universiteitsnommer: 23480599
Geagte MEJ DU PLESSIS
Vriendelike groete
MEV CC HOWARD
Hoër Grade Administrasie