SlideShare a Scribd company logo
1 of 9
Veilige Huise 2
– Tyd vir rus.
Skrifgedeelte: Exodus 20: 2,8-11.
•“If you’re burning the candle at both
ends you’re not as bright as you think
you are”
•Die goed wat mense doen om van die
druk, uitbranding of stres ontslae te
raak..
•Hoe lyk gesinne wat die druk kan
hanteer?
God se teenvoeter vir stres,
druk en uitbranding...
•Tyd wat jy net rus.
•‘n Tyd aan God toegewy; tyd waarin
ons feesvier, aanbid, Sy woord
ondersoek.
•‘n Tyd waarin ons tyd en God se tyd
ontmoet.
•In God se rus kan ons herlaai, herfokus
en vind ons balans.
•Die Sabbat was ‘n heenwysing na
Christus..
‘n Nuwe era (dag) het in
Jesus aangebreek ...
•Die tyd is vervul! (Hy bring God se tyd
na ons toe).
•Hy het herskepping en verligting kom
bring.
•Ons kan elkeen deel hê aan Sy rus.
Kol.2:16,17.
“Moet dus nie toelaat dat enige iemand
julle veroordeel oor wat julle eet of
drink, of oor die vier van sekere feesdae
of die Nuwemaanfees of Sabbatte nie.
Al hierdie dinge is net 'n skaduwee van
wat sou kom. Die ware werklikheid is
Christus!”
Hoe kan ons as gesinne
steeds tyd vat om dit wat
God kom doen het te vier?
•In die natuur, in musiek, in saam kuier,
saam praat oor God, stilword, ontspan.
•In ons interaksies met medegelowiges.
(Waar 2 of 3 in Sy naam saam kom)
•Maak tyd, oefen dit, leer dit aan.
(lewensritme)
Die uitvloeisels van God se
rus...
•Nuwe perspektief, vrede, balans, nuwe
moed, herlaai, herfokus, herstel, ‘n
gevoel van veiligheid.
•n ‘n Dag waar ons saam met Hom gaan
geniet dit wat God alles gedoen het...

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 

Veiligehuise Deel 2

  • 1.
  • 2. Veilige Huise 2 – Tyd vir rus. Skrifgedeelte: Exodus 20: 2,8-11.
  • 3. •“If you’re burning the candle at both ends you’re not as bright as you think you are” •Die goed wat mense doen om van die druk, uitbranding of stres ontslae te raak.. •Hoe lyk gesinne wat die druk kan hanteer?
  • 4. God se teenvoeter vir stres, druk en uitbranding... •Tyd wat jy net rus. •‘n Tyd aan God toegewy; tyd waarin ons feesvier, aanbid, Sy woord ondersoek. •‘n Tyd waarin ons tyd en God se tyd ontmoet.
  • 5. •In God se rus kan ons herlaai, herfokus en vind ons balans. •Die Sabbat was ‘n heenwysing na Christus..
  • 6. ‘n Nuwe era (dag) het in Jesus aangebreek ... •Die tyd is vervul! (Hy bring God se tyd na ons toe). •Hy het herskepping en verligting kom bring. •Ons kan elkeen deel hê aan Sy rus.
  • 7. Kol.2:16,17. “Moet dus nie toelaat dat enige iemand julle veroordeel oor wat julle eet of drink, of oor die vier van sekere feesdae of die Nuwemaanfees of Sabbatte nie. Al hierdie dinge is net 'n skaduwee van wat sou kom. Die ware werklikheid is Christus!”
  • 8. Hoe kan ons as gesinne steeds tyd vat om dit wat God kom doen het te vier? •In die natuur, in musiek, in saam kuier, saam praat oor God, stilword, ontspan. •In ons interaksies met medegelowiges. (Waar 2 of 3 in Sy naam saam kom) •Maak tyd, oefen dit, leer dit aan. (lewensritme)
  • 9. Die uitvloeisels van God se rus... •Nuwe perspektief, vrede, balans, nuwe moed, herlaai, herfokus, herstel, ‘n gevoel van veiligheid. •n ‘n Dag waar ons saam met Hom gaan geniet dit wat God alles gedoen het...