2. •Vergifnis is ’n proses ...
•“Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek
nie sy eie belang nie, is nie liggeraak
nie, hou nie boek van die kwaad nie.”
1 Kor. 13:5 (‘83)
3. 4 Kenmerke van ware liefde:
•1) LIEFDE HANDEL NIE ONWELVOEGLIK
NIE.
“Wie antwoord voor hy die vraag gehoor
het, is dwaas en kom in die skande.”
Prov. 18:13 (MSG)
4. “Raak saam met alle ander slegte dinge
ontslae van bitterheid, woede, wraak
geskel en gevloek. Wees eerder
vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar
om. Vergewe mekaar soos God julle
vergewe het op grond van wat Christus
gedoen het.” Ef. 4:31-32 (NLV)
5. 2) LIEFDE SOEK NIE SY EIE BELANG NIE.
“Dieselfde gesindheid moet in julle wees
wat daar ook in Christus Jesus was. Hy
wat in die gestalte van God was, het sy
bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as
iets waaraan Hy moes vasklem nie, maar
hy het homself verneder deur die gestalte
van ‘’n slaaf aan te neem en aan mense
gelyk te word...” Fil. 2:5-7 (‘83)
6. 3) LIEFDE IS NIE LIGGERAAK NIE.
“ Broers as iemand in die een of ander
sonde val, moet julle wat julle deur die
Gees laat lei, so iemand in ’n gees van
sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan
self ook in versoeking kom.”
Gal. 6:1 (’83)
7. “Vriendelike (sagte) woorde bring lewe,
bedrieglike woorde vernietig mense.”
Spr. 15:4 (NLV)
“If your boss is angry with you, don't
quit! A quiet spirit can overcome even
great mistakes.” Eccl. 10:4 (NLT)
8. 4) LIEFDE HOU NIE BOEK VAN DIE
KWAAD NIE.
“Whenever you stand praying, if you
have anything against anyone, forgive
him and let it drop, leave it, and let it go,
in order that your Father who is in
heaven may also forgive you your own
failings and shortcomings and let them
drop.” Mark 11:25 (Amp)
9. “ ’n Verstandige mens beteuel sy humeur
en stel sy eer daarin om vergewensgesind
te wees.” Spreuke 19:11 (‘83)