SlideShare a Scribd company logo
1 of 28
Enigiets wat mass besit en
ruimte beslaan
Chemies Fisies
Te doen met
hoe chemikalië
mat mekaar
reageer
Eienskappe wat
ons met ons
sintuie kan
observeer
1) Sterkte
Vermoë om groot lading te weerstaan
2) Termiese Geleiding
Vermoë om hitte te gelei
3) Elektriese Geleiding
Vermoë om elektrisiteit te gelei
4) Brosheid
Hoe maklik iets breek/verkrummel
5) Pletbaarheid/ Smeebaarheid
Vermoë om in lae uitgerol te word
6) Rekbaarheid
Vermoë om in drade uitgerek te word
7) Elastisiteit
Hoe maklik dit uitgerek kan word
8) Digtheid
Massa per eenheid volume
9) Smeltpunt en Kookpunt
Temperatuur waar stof smelt
en kook
10) Magneties
Of dit ferromagnetiese stoowe
aantrek of nie
‘n Kombinasie van twee of
meer suiwer stowwe wat nie
chemies gebind is nie
1) Stowwe kan in enige verhouding
gemeng word
2) Stowwe behou hul afsonderlike
eienskappe
3) Stowwe kan meganies geskei
word
Homogene Heterogene
 Uniforme
samestelling
 Stowwe kan
nie maklik
onderskei
word ni
 Nie-uniforme
samestelling
 Stowwe kan
maklik
onderskei word
Soutwater
 Oplossings
 Stowwe is in dieselfde
fase
 Stowwe kan nie met die
sintuie onderskei word
nie
Sand en water
 Stowwe is waarskenlik
nie in dieselfde fase nie
 Stowwe kan met sintuie
onderskei word
Olie en water
Meervoudige
voelistof fases
Emulsions Suspensions
Verbindings Elemente
Twee of meer
VERSKILLENDE
elemente wat
chemies gebind is
Kan nie in
eenvoudiger stowwe
opgedeel word nie
Molekules van atome van
dieselfde element is NIE
verbindings NIE!
Atome van
‘n element
Molekules van
‘n element
Molekules van
‘n verbinding
Mengsel
A
B
C
D
E
F
‘n Metode om mengsels the
skei deur dit in ‘n oplossing (of
gas stroom) oor ‘n
absorberende materiaal te
dra.
 Gebasseer op die beginsel
dat verskillende stowwe
teen verskillende tempo’s
oplos.
 Gebruik om mengsels te
skei.
 Gebruik om onbekende
stowwe te identifiseer.
Stationêre
fase
Mobiele
Fase
Analiet
Monster
Kontrole
monsters
Chromatogram
1. Sny die filtreer papier sodat dit nie die
kante van die beker raak nie.
2. Trek ‘n dun potlood lyntjie omtrent 1 cm
vanaf die onderkant.
3. Dra die monsters oor na die potoodlyntjie
op die flitreer papie en merk duidelik.
4. Hou die monsters ten minste 1 cm
uitmekaar
5. Vul ‘n glas beker met oplosmiddel van
omtrent 1 cm hoog.
6. Hang die filtreer papier aan ‘n potlood, en
laat sak in die oplosmiddel sodat die
vloeistof nie die potloodlyn raak nie.
7. Vergelyk die analiet met die kontrole om
onbekende stowwe te identifiseer, ens.
1. Stationêre fase absorbeer die vloeistof
Vloeistof beweeg opwaarts
2. Vloeistof bereik monsters
Monsters los op en beweeg opwaarts
saam met die vloeistof.
3. Komponente word tot verskeie mates
deur die stationêre fase vasgehou
Skeiding
 Suiwer stowwe het
unieke kookpunte
 Onsuiwerhede verhoog
die kookpunt
 Stowwe kook nou oor ‘n
reeks temperature
afhangende van hul
konsentrasies.
 Suiwer stowwe het
unieke smeltpunte
 Onsuiwerhede verlaag
die smeltpunt
 Stowwe smelt nou oor ‘n
reeks temperature
afhangende van hul
konsentrasies.

More Related Content

More from Natasia Gouws (17)

Properties of matter e
Properties of matter eProperties of matter e
Properties of matter e
 
Properties of matter a
Properties of matter aProperties of matter a
Properties of matter a
 
Projektielbeweging e
Projektielbeweging eProjektielbeweging e
Projektielbeweging e
 
Projektielbeweging
ProjektielbewegingProjektielbeweging
Projektielbeweging
 
Momentum e
Momentum eMomentum e
Momentum e
 
Momentum a
Momentum aMomentum a
Momentum a
 
Doppler effect e
Doppler effect eDoppler effect e
Doppler effect e
 
Doppler effect a
Doppler effect aDoppler effect a
Doppler effect a
 
Vektore 11 e
Vektore 11 eVektore 11 e
Vektore 11 e
 
Vektore 11 a
Vektore 11 aVektore 11 a
Vektore 11 a
 
Kragte 11 e
Kragte 11 eKragte 11 e
Kragte 11 e
 
Kragte 11 a
Kragte 11 aKragte 11 a
Kragte 11 a
 
Chemical nomenclature e
Chemical nomenclature eChemical nomenclature e
Chemical nomenclature e
 
Chemical nomenclature a
Chemical nomenclature aChemical nomenclature a
Chemical nomenclature a
 
Classification of matter e
Classification of matter eClassification of matter e
Classification of matter e
 
Basics
BasicsBasics
Basics
 
Basics a
Basics aBasics a
Basics a
 

Classification of matter a

  • 1.
  • 2. Enigiets wat mass besit en ruimte beslaan
  • 3. Chemies Fisies Te doen met hoe chemikalië mat mekaar reageer Eienskappe wat ons met ons sintuie kan observeer
  • 4. 1) Sterkte Vermoë om groot lading te weerstaan 2) Termiese Geleiding Vermoë om hitte te gelei 3) Elektriese Geleiding Vermoë om elektrisiteit te gelei
  • 5. 4) Brosheid Hoe maklik iets breek/verkrummel 5) Pletbaarheid/ Smeebaarheid Vermoë om in lae uitgerol te word 6) Rekbaarheid Vermoë om in drade uitgerek te word
  • 6. 7) Elastisiteit Hoe maklik dit uitgerek kan word 8) Digtheid Massa per eenheid volume
  • 7. 9) Smeltpunt en Kookpunt Temperatuur waar stof smelt en kook 10) Magneties Of dit ferromagnetiese stoowe aantrek of nie
  • 8. ‘n Kombinasie van twee of meer suiwer stowwe wat nie chemies gebind is nie
  • 9. 1) Stowwe kan in enige verhouding gemeng word 2) Stowwe behou hul afsonderlike eienskappe 3) Stowwe kan meganies geskei word
  • 10. Homogene Heterogene  Uniforme samestelling  Stowwe kan nie maklik onderskei word ni  Nie-uniforme samestelling  Stowwe kan maklik onderskei word
  • 11. Soutwater  Oplossings  Stowwe is in dieselfde fase  Stowwe kan nie met die sintuie onderskei word nie
  • 12. Sand en water  Stowwe is waarskenlik nie in dieselfde fase nie  Stowwe kan met sintuie onderskei word
  • 15. Verbindings Elemente Twee of meer VERSKILLENDE elemente wat chemies gebind is Kan nie in eenvoudiger stowwe opgedeel word nie Molekules van atome van dieselfde element is NIE verbindings NIE!
  • 16.
  • 19. A B C
  • 20. D E F
  • 21. ‘n Metode om mengsels the skei deur dit in ‘n oplossing (of gas stroom) oor ‘n absorberende materiaal te dra.
  • 22.  Gebasseer op die beginsel dat verskillende stowwe teen verskillende tempo’s oplos.  Gebruik om mengsels te skei.  Gebruik om onbekende stowwe te identifiseer.
  • 24. 1. Sny die filtreer papier sodat dit nie die kante van die beker raak nie. 2. Trek ‘n dun potlood lyntjie omtrent 1 cm vanaf die onderkant. 3. Dra die monsters oor na die potoodlyntjie op die flitreer papie en merk duidelik. 4. Hou die monsters ten minste 1 cm uitmekaar
  • 25. 5. Vul ‘n glas beker met oplosmiddel van omtrent 1 cm hoog. 6. Hang die filtreer papier aan ‘n potlood, en laat sak in die oplosmiddel sodat die vloeistof nie die potloodlyn raak nie. 7. Vergelyk die analiet met die kontrole om onbekende stowwe te identifiseer, ens.
  • 26. 1. Stationêre fase absorbeer die vloeistof Vloeistof beweeg opwaarts 2. Vloeistof bereik monsters Monsters los op en beweeg opwaarts saam met die vloeistof. 3. Komponente word tot verskeie mates deur die stationêre fase vasgehou Skeiding
  • 27.  Suiwer stowwe het unieke kookpunte  Onsuiwerhede verhoog die kookpunt  Stowwe kook nou oor ‘n reeks temperature afhangende van hul konsentrasies.
  • 28.  Suiwer stowwe het unieke smeltpunte  Onsuiwerhede verlaag die smeltpunt  Stowwe smelt nou oor ‘n reeks temperature afhangende van hul konsentrasies.