Beurse en toekennings1993/94 - University of Pretoria Merit Bursary/SANTAM Art Study Bursary 1995/99 - Judges' prize, SASOL New Signatures Competition/VOLKSKAS Atelier Merit Award/Emil Schweickerdt Award for Most Promising Art Student, University of Pretoria/Dept of Art, Culture, Science and Technology Informal international study bursary/ First Prize, Kempton Park-Tembisa International Art Competition 2001- Kanna Prize for Visual Art, Best Artwork or Exhibition, Klein Karoo National Arts festival, Oudtshoorn
Wim Botha, MieliepapPieta, 2004 Spieelbeeld Medium: Mieliepap Wat se die kunstenaar?
9.
Sy werk handeloor: Mites Simbole Tradisie Identiteit Passie Populêre kultuur Gesag Korrupsie Die wêreld is verdeel in pole of teenoorgesteldes Vooropgestelde idees Niks is wat dit voorgee om te wees nie Hy ondersoek die beheer wat mense in magsposisies het oor dit wat ons doen, benodig en voel
10.
Simbole: Teatralebeligting: Is bloot om klem te lê op die werke. Is simbolies van die leuens waarin ons glo.
11.
Simbole: Diere: Diediere het elk unieke karaktertrekke en eienskappe en is metafore vir die samelewing. Diere trofeë is ʼn simbool van dominansie en terselfdertyd van die mens se verwoesting.
12.
Simbole: Hiëna:Simboliseer die ironie dat ons identiteit gevorm word deur die ‘ander’ uit te sluit. ʼn Gemeenskap word dus gevorm deur aktiewe bewaring van grense. Hiënas is dubbelsinnig: ʼn jagter en aasdier. Word gesien as ʼn eensame aasdier wat bejammer word, maar is ter selfde tyd ʼn aggressiewe aanvaller wat nie vertrou kan word nie. Stel insluiting en uitsluiting voor. Daar is in Hiëna troppe gevegte onder lede van die selfde trop, en verwys na ons samelewing waar korrupsie alledaags geword het.
13.
Wapens/Familieskild/Kentekens: Verwys nadie inbreek wat publieke ruimte om private ruimte maak. Dit het in die Middeleeue in Europa ontstaan as ʼn sisteem van militêre en familie identifikasie. Dit is ʼn simbool wat oorgedra word van Vader tot Seun en dus manlik. Dit simboliseer die groepering van identiteit. Dit simboliseer ook die publieke aspek van private ruimtes. Wapens is ʼn teken van mag, net soos die simbole van geloof. Wapens wek ʼn gevoel van integriteit, eenheid en krag, maar versteek die korrupsie daaronder. Bv. ‘ Scorched Earth’ verwring die UN kenteken, en beeld dit uit in verbrande hout en verlig dit met vuur-rooi neon ligte.
14.
Kunswerke Wim Bothais bekend vir sy ongewone gebruik van media soos kerfwerk uit saamgepersde papier, beenmeel en mieliepap. Die dokumente waaruit hy kerf bevat teks wat relevant is tot die konsep en so word die werk en die materiaal wat hy gebruik ʼn eenheid.
15.
Commune: Suspension ofDisbelief (2001 ʼn Gekruisigde figuur 1.3 keer lewensgrootte Gekerf uit Bybels Omring deur CCTV kameras