‘n Dag in Antieke Egipte

        VISUELE KUNS
          GRAAD 10
Tydlyn
   TYDLYN
   3000BC Vroeë dinastiese periode (3100 – 2649 BC)
   Egipte onder een farao, hierogliewe ontwikkel.


   2500BC Ou koninkryk (2649 – 2150 BC)
   Trappiramides, piramides en sfinx. Koper word algemeen gebruik, papirus word
    ontwikkel



  2000BC Middel koninkryk (1991 – 1700 BC)
 Vloede begin benut word vir besproeiing. Strydwaens wat deur perde getrek word begin
  gebruik word.


   1500BC Nuwe koninkryk (1550 – 1070 BC)
   Yster word algemeen gebruik, Moses en die Israeliete trek uit Egipte. Dood van
    Tutankhamon.
Geografie
 •   Noord – Afrika
 •   Warm
 •   Woestyn
 •   Nylrivier =
     grootste rivier
     in Afrika
 •   Antieke tye =
     opper en
     Benede Egipte
Geografie
Kaart van Egipte

                         Egipte = nou strook vrugbare
                            grond langs die oewers van die Nyl.
                           Grens aan beide kante aan
                            woestyn.
                           Lente = groot reën na die
                            winter, Nyl oorstroom sy oewers.
                           Oorstromings verryk die
                            grond, dus goed vir landbou en
                            oeste.
                           Swart grond en rooi grond.
Geografie
Vrugbare grond langs die Nyl:   Arm woestyngrond:
Daaglikse lewe
        Landbou
        Handel
        modderstene
Godsdiens en rituele
Ra - Songod    Osiris –god van die dood   Horus –god van farao   Isis-god van towerkuns
Godsdiens en Rituele


 Rol van die gode
 Glo in lewe na die
  dood.
 Ka
 onsigbare ewebeeld
  van jou liggaam.
Godsdiens en Rituele
                     Gode verseker dat
    d                 harmonie heers
    en                en dat Egipte
                     voorspoed beleef.
Sosiale Struktuur
                  Farao was die politieke en
    spi            spirituele leier van die
    land           land.

                  Werkersklas en adelstand.
Sosiale struktuur
adelstand            werkersklas
Tegnologie
      Egiptenare het
       gevorderde tegnologie
       gebruik.
      Besproeiing, sonhorlosie,
       waterhorlosie.
      Gereedskap = koper,
       brons en yster.
      Kalender
Tegnologie
Papirus        Proses


                Skil buite laag af.
                Sny in 40cm stroke.
                Pak 2 lae loodreg.
                Druk vas en droog.
                Poleer met harde
                 voorwerp.
Papirus

Hierogliewe
OPDRAG:
       SKRYF JOU NAAM OOR IN
HIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET
             TE GEBRUIK:
Groepwerk
1. Verdeel in groepe van 5
2. Elkeen van julle groepe moet oor die
   volgende onderwerpe terugvoer gee in die
   volgende klas (5-8 min).
- Gode van die Egiptenare
- Simboliek
- Piramiedes
- Mitologie
- Interessante feite
 ONTHOU OM 1-2 BL AANTEKENINGE IN TE
   HANDIG…
Piramides

 Daar is verskillende tipes piramiedes.
 Trappiramides
Geometriese piramides

 Tradisionele idee van hoe ‘n piramide lyk.
Wat is ‘n Piloon?




 Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale
 ingang tot ʼn Egiptiese tempel.
Kenmerke van Egiptiese styl

 Geordende komposisies
Kenmerke van Egiptiese styl

 Geordende komposisies
 Die doel daarvan?
 Slegs drie aansigte word gebruik:
   reg van voor, streng profiel, of vertikaal van bo.

 Om die mees omvattende weergawe van ‘n figuur te
  gee, is ‘n formule uitgewerk:
     die oog en skouers word van voor gesien terwyl die kop en bene
      in profiel aangesien word.
Ou-Koningkryk

 Hoër Egipte Laer Egipte
 Oorwinning
 Koning Narmer
 Gebeurte uitgebeeld
Pallet van Narmer
Derde Dinastie

 Mastabas
 Waar is dit gebou?
   Dit is belangrik om kennis te neem dat die tombes saam met
    die tempels in ‘n grafdistrik gebou is, en nie in die
    woongebiede nie.
 Die kapel binne die mastaba is gebruik
    vir offers aan ka.
   Daar was ook ‘n aparte afskorting vir ‘n
    standbeeld van die afgestorwene.
   Aan die westelike kant van die kapel was
    ‘n skyndeur met ‘n reliëf van die
    afgestorwene.
   In die middel van die gebou is ‘n geheime
    kamer, die serdab of kelder, waarin die
    ewebeeld van die afgestorwene bewaar
    is.
   Op die mure is alledaagse tonele en die
    lewensverhaal uitgebeeld ter wille van
    die Ka.
Vierde Dinastie


 Die piramides van Giza
 Die trap-piramide is vinnig hierna aangepas
  na die bekende gladde piramides.
 Die klimaks van hierdie era is die drie groot
  piramides in Giza.
 Die grootste en oudste van die drie is deur
  Khufu gebou.
Piramides van Giza


 Was aan die begin glad
 Bo-punt was ook met goud bedek
 Waar was die grafkelder in die trappiramide?
 Hier is die grafkleder in die middel
 Hoekom sou hulle dit verander?
Dieper
                  verbintenis

 Word vereenselwig met Ra
 Verbind met die melkweg
 Osiris was eers verbind aan die Nyl
 Later word hy die ondergrondse god van
  vrugbaarheid, en dood en opwekking uit die dood.
 Volgens die tradisies is hy deur sy broer, Seth,
  vermoor en sy liggaam verdeel, geseel in kiste en in
  die Nyl gewerp
Dieper
                   verbintenis

 Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels
  ingesamel en aanmekaargesit om die eerste mummy
  te word, van wie sy haar seun, Horus ontvang.
 Horus neem wraak oor sy pa se dood op Seth in ‘n
  reeks veldslagte wat 80 jaar duur.
 So word Osiris heerser van die ondergrond, Horus
  van die lewende, en Seth die god van chaos en euwel
  wat oor die woestyn heers.
Dieper
                   verbintenis

 n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die
  ster Orion
 Dien as ‘n pad waardeur die siel van die Farao na die
  hemele kan ontsnap en sy plek neem as ‘n ster.
Die Sfinks
Die Sfinks

 19.8m
 Simbool van mag
 Bewaarder- leeugod
 Ruty
Drie-dimensionele Kuns

 Beelde, asook kleinere afbeeldings van farao’s en
  gode.
 Maskers op die gesigte van die mummies.
 Juweliersware.
 Sarkofae
Hoe is dit gemaak?

 In die tombes en tempels was portret beelde van die
  afgestorwenes gevind.
 Die beeldhouer sou ‘n blok klip aan die vier kante
  met blokke uitgeteken het en inwaards vanaf die vier
  kante gewerk het.
 Die metode gee die figuur ‘n soliede immobilliteit.
 Die figuur is onpersoonlik en geidialiseer.
Die figure van Menkaure en sy koniging,
             Khamerernebty
Die figure van Menkaure en sy koniging,
                Khamerernebty


 Beide figure is staande, tipies met die linker voet na
  vore sonder enige teken van beweging.
 Die geidialiseerde portrette is ewe lank en ‘n goeie
  vergelyking van die ideale van manlike en vroulike
  figure.
 Die koniging is nie naak nie maar haar rok is baie styf
  gespan om die anatomie te wys.
 Die man se voet is verder na vore as die vrou.
Prins Rahotep en sy vrou
Prins Rahotep en sy vrou


 Watse gevoel skep die helder kleure?
 Die oë is ingelegde kwarts om dit meer lewendig te
 laat lyk.
Middel Koningkryk



 Die sentrale mag van die Farao’s het verval
 700 jaar van politiese onrus en ongeluk
 Gedurende hierdie tydperk is daar baie
  eksperimentering op die vlak van die kunste.
 Vir die eerste keer is daar individualiteit in die
  beelde, diepte word getoon deur die oorvleuling van
  objekte, en daar is oor die algemeen ‘n gemakliker en
  meer natuurlike houding in die figure.
Nuwe koningkryk (18 – 20ste dinastie)




 Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en
 die koningkryk loop oor tot in Palistyne en Sirië.
Die tempel van Hatshepsut
Die tempel van Hatshepsut




 Nou wat is die doel van die tempel?
 Begrafnis tempel
 In Thebes geleë
Akhenaten




 Akhenaten beeld
 Uit Karnak, 1375 vC. Sandsteen
 ongeveer 4m hoog.
Akhenaten familie.




                      Begin
                       van
                     Amarna
                     tydperk
Akhenaten familie.

 Die son skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die
  koning en sy vrou as die lewende ekwawalente van
  Aten. Die gesigte is minder beheersd en sterk omlyn.
 Die drie prinse se koppe is vreemd eier-vormig en
  hulle verteenwoordig die tema van lewe en
  kreatiwiteit.
 Die Prinse se handgebare weer bose geeste af
 Die figure het ‘n informele en naturalistiese houding
  en is meer beweeglik en minder geometries.
Borsbeeld van Nefertiti
Borsbeeld van Nefertiti

 Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer
    elegante, realistiese effek te gee.
   Die vorms is meer naturalisties.
   Haar naam beteken ‘Die mooi een is hier’.
   Die sukses van die werk is in die subtiele geometriese
    presisie: die gesig is perfek simmetries.
   Die beeld is onvoltooi gelaat, die linker oog se klip is
    nooit ingelê nie.
Tutankhamen
Tutankhamen

 Koning toe hy ongeveer 9 of 10 jaar oud Hy was met
  Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy
  sterf op die ouderdom van 18, waarskynlik van
  tuberkulose. Hy is eenvoudig bekend omdat se tombe
  die enigste is wat naas-ongeraak ontdek is. Sy soliede
  goue kis weeg ongeveer 113Kg!
 Tutankhamen se raadgewers en sy opvolgers het
  weer teruggekeer na die ou geloof en gepoog om alle
  tekens van die Amarna revolusie uit te wis. Die effek
  wat dit egter op die kunste gehad het was nie totaal
  uitwisbaar nie.

Antieke egipte verkort

  • 1.
    ‘n Dag inAntieke Egipte VISUELE KUNS GRAAD 10
  • 2.
    Tydlyn  TYDLYN  3000BC Vroeë dinastiese periode (3100 – 2649 BC)  Egipte onder een farao, hierogliewe ontwikkel.    2500BC Ou koninkryk (2649 – 2150 BC)  Trappiramides, piramides en sfinx. Koper word algemeen gebruik, papirus word ontwikkel    2000BC Middel koninkryk (1991 – 1700 BC)  Vloede begin benut word vir besproeiing. Strydwaens wat deur perde getrek word begin gebruik word.    1500BC Nuwe koninkryk (1550 – 1070 BC)  Yster word algemeen gebruik, Moses en die Israeliete trek uit Egipte. Dood van Tutankhamon.
  • 3.
    Geografie • Noord – Afrika • Warm • Woestyn • Nylrivier = grootste rivier in Afrika • Antieke tye = opper en Benede Egipte
  • 4.
    Geografie Kaart van Egipte  Egipte = nou strook vrugbare grond langs die oewers van die Nyl.  Grens aan beide kante aan woestyn.  Lente = groot reën na die winter, Nyl oorstroom sy oewers.  Oorstromings verryk die grond, dus goed vir landbou en oeste.  Swart grond en rooi grond.
  • 5.
    Geografie Vrugbare grond langsdie Nyl: Arm woestyngrond:
  • 6.
    Daaglikse lewe  Landbou  Handel  modderstene
  • 7.
    Godsdiens en rituele Ra- Songod Osiris –god van die dood Horus –god van farao Isis-god van towerkuns
  • 8.
    Godsdiens en Rituele Rol van die gode  Glo in lewe na die dood.  Ka  onsigbare ewebeeld van jou liggaam.
  • 9.
    Godsdiens en Rituele  Gode verseker dat d harmonie heers en en dat Egipte  voorspoed beleef.
  • 10.
    Sosiale Struktuur  Farao was die politieke en spi spirituele leier van die land land.  Werkersklas en adelstand.
  • 11.
  • 12.
    Tegnologie  Egiptenare het gevorderde tegnologie gebruik.  Besproeiing, sonhorlosie, waterhorlosie.  Gereedskap = koper, brons en yster.  Kalender
  • 13.
    Tegnologie Papirus Proses  Skil buite laag af.  Sny in 40cm stroke.  Pak 2 lae loodreg.  Druk vas en droog.  Poleer met harde voorwerp.
  • 14.
  • 15.
  • 17.
    OPDRAG: SKRYF JOU NAAM OOR IN HIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET TE GEBRUIK:
  • 18.
    Groepwerk 1. Verdeel ingroepe van 5 2. Elkeen van julle groepe moet oor die volgende onderwerpe terugvoer gee in die volgende klas (5-8 min). - Gode van die Egiptenare - Simboliek - Piramiedes - Mitologie - Interessante feite ONTHOU OM 1-2 BL AANTEKENINGE IN TE HANDIG…
  • 19.
    Piramides  Daar isverskillende tipes piramiedes.  Trappiramides
  • 20.
    Geometriese piramides  Tradisioneleidee van hoe ‘n piramide lyk.
  • 23.
    Wat is ‘nPiloon?  Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale ingang tot ʼn Egiptiese tempel.
  • 24.
    Kenmerke van Egiptiesestyl  Geordende komposisies
  • 25.
    Kenmerke van Egiptiesestyl  Geordende komposisies  Die doel daarvan?  Slegs drie aansigte word gebruik:  reg van voor, streng profiel, of vertikaal van bo.  Om die mees omvattende weergawe van ‘n figuur te gee, is ‘n formule uitgewerk:  die oog en skouers word van voor gesien terwyl die kop en bene in profiel aangesien word.
  • 26.
    Ou-Koningkryk  Hoër EgipteLaer Egipte  Oorwinning  Koning Narmer  Gebeurte uitgebeeld
  • 27.
  • 29.
    Derde Dinastie  Mastabas Waar is dit gebou?  Dit is belangrik om kennis te neem dat die tombes saam met die tempels in ‘n grafdistrik gebou is, en nie in die woongebiede nie.
  • 31.
     Die kapelbinne die mastaba is gebruik vir offers aan ka.  Daar was ook ‘n aparte afskorting vir ‘n standbeeld van die afgestorwene.  Aan die westelike kant van die kapel was ‘n skyndeur met ‘n reliëf van die afgestorwene.  In die middel van die gebou is ‘n geheime kamer, die serdab of kelder, waarin die ewebeeld van die afgestorwene bewaar is.  Op die mure is alledaagse tonele en die lewensverhaal uitgebeeld ter wille van die Ka.
  • 32.
    Vierde Dinastie  Diepiramides van Giza  Die trap-piramide is vinnig hierna aangepas na die bekende gladde piramides.  Die klimaks van hierdie era is die drie groot piramides in Giza.  Die grootste en oudste van die drie is deur Khufu gebou.
  • 34.
    Piramides van Giza Was aan die begin glad  Bo-punt was ook met goud bedek  Waar was die grafkelder in die trappiramide?  Hier is die grafkleder in die middel  Hoekom sou hulle dit verander?
  • 35.
    Dieper verbintenis  Word vereenselwig met Ra  Verbind met die melkweg  Osiris was eers verbind aan die Nyl  Later word hy die ondergrondse god van vrugbaarheid, en dood en opwekking uit die dood.  Volgens die tradisies is hy deur sy broer, Seth, vermoor en sy liggaam verdeel, geseel in kiste en in die Nyl gewerp
  • 36.
    Dieper verbintenis  Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels ingesamel en aanmekaargesit om die eerste mummy te word, van wie sy haar seun, Horus ontvang.  Horus neem wraak oor sy pa se dood op Seth in ‘n reeks veldslagte wat 80 jaar duur.  So word Osiris heerser van die ondergrond, Horus van die lewende, en Seth die god van chaos en euwel wat oor die woestyn heers.
  • 37.
    Dieper verbintenis  n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die ster Orion  Dien as ‘n pad waardeur die siel van die Farao na die hemele kan ontsnap en sy plek neem as ‘n ster.
  • 38.
  • 39.
    Die Sfinks  19.8m Simbool van mag  Bewaarder- leeugod  Ruty
  • 40.
    Drie-dimensionele Kuns  Beelde,asook kleinere afbeeldings van farao’s en gode.  Maskers op die gesigte van die mummies.  Juweliersware.  Sarkofae
  • 41.
    Hoe is ditgemaak?  In die tombes en tempels was portret beelde van die afgestorwenes gevind.  Die beeldhouer sou ‘n blok klip aan die vier kante met blokke uitgeteken het en inwaards vanaf die vier kante gewerk het.  Die metode gee die figuur ‘n soliede immobilliteit.  Die figuur is onpersoonlik en geidialiseer.
  • 42.
    Die figure vanMenkaure en sy koniging, Khamerernebty
  • 43.
    Die figure vanMenkaure en sy koniging, Khamerernebty  Beide figure is staande, tipies met die linker voet na vore sonder enige teken van beweging.  Die geidialiseerde portrette is ewe lank en ‘n goeie vergelyking van die ideale van manlike en vroulike figure.  Die koniging is nie naak nie maar haar rok is baie styf gespan om die anatomie te wys.  Die man se voet is verder na vore as die vrou.
  • 44.
  • 45.
    Prins Rahotep ensy vrou  Watse gevoel skep die helder kleure?  Die oë is ingelegde kwarts om dit meer lewendig te laat lyk.
  • 46.
    Middel Koningkryk  Diesentrale mag van die Farao’s het verval  700 jaar van politiese onrus en ongeluk  Gedurende hierdie tydperk is daar baie eksperimentering op die vlak van die kunste.  Vir die eerste keer is daar individualiteit in die beelde, diepte word getoon deur die oorvleuling van objekte, en daar is oor die algemeen ‘n gemakliker en meer natuurlike houding in die figure.
  • 47.
    Nuwe koningkryk (18– 20ste dinastie)  Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en die koningkryk loop oor tot in Palistyne en Sirië.
  • 48.
    Die tempel vanHatshepsut
  • 49.
    Die tempel vanHatshepsut  Nou wat is die doel van die tempel?  Begrafnis tempel  In Thebes geleë
  • 50.
    Akhenaten Akhenaten beeld Uit Karnak, 1375 vC. Sandsteen ongeveer 4m hoog.
  • 52.
    Akhenaten familie. Begin van Amarna tydperk
  • 53.
    Akhenaten familie.  Dieson skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die koning en sy vrou as die lewende ekwawalente van Aten. Die gesigte is minder beheersd en sterk omlyn.  Die drie prinse se koppe is vreemd eier-vormig en hulle verteenwoordig die tema van lewe en kreatiwiteit.  Die Prinse se handgebare weer bose geeste af  Die figure het ‘n informele en naturalistiese houding en is meer beweeglik en minder geometries.
  • 54.
  • 55.
    Borsbeeld van Nefertiti Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer elegante, realistiese effek te gee.  Die vorms is meer naturalisties.  Haar naam beteken ‘Die mooi een is hier’.  Die sukses van die werk is in die subtiele geometriese presisie: die gesig is perfek simmetries.  Die beeld is onvoltooi gelaat, die linker oog se klip is nooit ingelê nie.
  • 56.
  • 57.
    Tutankhamen  Koning toehy ongeveer 9 of 10 jaar oud Hy was met Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy sterf op die ouderdom van 18, waarskynlik van tuberkulose. Hy is eenvoudig bekend omdat se tombe die enigste is wat naas-ongeraak ontdek is. Sy soliede goue kis weeg ongeveer 113Kg!  Tutankhamen se raadgewers en sy opvolgers het weer teruggekeer na die ou geloof en gepoog om alle tekens van die Amarna revolusie uit te wis. Die effek wat dit egter op die kunste gehad het was nie totaal uitwisbaar nie.